4
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 13 29 April – 6 Mei 2016 OUERS: BEHEERLIGGAAM TUSSENVERKIESING: Veels geluk aan mev Elsabé Ueckermann wat as nuwe lid van die Beheerliggaam verkies is. Baie dankie aan Diederick Cloete wat homself ook beskikbaar gestel het tot diens van ons skool. HEMELVAART: Ons personeel en leerders gaan almal die Hemelvaartdiens by die NG Kerk van Jacobsdal bywoon op Donderdag, 5 Mei om 10:20. Alle ouers en belangstellendes is ook welkom! ONDERSTEUNERSHEMPIES: Daar is nog enkele ouers wat die ekstra bedraggie vir hulle Ondersteunershempies moet inbetaal. (Nuusbrief 12) LEERDERDEELNAME: 0/10 NETBALSPAN: Die oefentyd van die 0/10 netbalspan sal voortaan op ‘n Dinsdag en Donderdag vanaf 14:15 tot 15:00 plaasvind. RUGBY EN NETBAL: Baie dankie aan al ons ouers wat hulle kinders kom ondersteun het en gehelp het met vervoer. UITSLAE TEEN STAATS: Netbal: SPAN: TELLING: SPAN: TELLING: 0/9A Verloor 5 – 4 0/9B Verloor 2 – 1 0/10 Verloor 12 – 0 0/11A Wen 14 – 8 0/11B Verloor 6 – 5 0/12A Verloor 6 – 0 0/13A Wen 19 – 16 0/13B Wen 20 – 4 0/13C Wen 11 – 10 Rugby: SPAN: TELLING: SPAN: TELLING: 0/7 Wen 25 – 20 0/8 Wen 50 – 0 0/9 Wen 24 – 0 0/11 Wen 17 – 7 0/13A Verloor 40 – 5 0/13B Gelykop 7 – 7 GR 3 ENTREPRENEURSDAG: Dankie aan ons graad 3 ouers wat hulle kinders so mooi met die Entrepreneursdag ondersteun het. RUGBY EN NETBAL: Die volgende rugby- en netbalspanne speel op Dinsdag, 3 Mei teen Douglas hier op ons veld. RUGBY: 0/7, 0/9, 0/11, en 0/13A en B. NETBAL: 0/9A en B, 0/10, 0/11A en B, 0/12 en 0/13A ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit. Ander leerders wat die wedstryde wil kom kyk moet onthou om sportdrag of skooldrag aan te trek. Geen “sivvies” nie. (Jy gaan ‘n boete kry!) Heerlike verversings sal te koop aangebied word. Ons vra ons ouers se ondersteuning asseblief! Netbalwedstryde teen Hartswater (weg) vind op Maandag, 9 Mei plaas. Die rugbyspanne gaan nie teen Hartswater speel nie. XHARIEP NETBALPROEWE: [AFSKEURSTROKIE] Sterkte aan ons netbaldogters wat op Woensdag, 4 Mei aan die Xhariepproewe in Bloemfontein deelneem. NB: Ouers word daaraan herinner dat hierdie dogters ‘n gesertifiseerde afskrif van hulle geboortesertifikate, saam met R20 inskrywingsgeld by die kantoor moet

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewOuers word daaraan herinner dat hierdie dogters ‘n . gesertifiseerde afskrif van hulle geboortesertifikate, saam met R20 inskrywingsgeld. by

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewOuers word daaraan herinner dat hierdie dogters ‘n . gesertifiseerde afskrif van hulle geboortesertifikate, saam met R20 inskrywingsgeld. by

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 13 29 April – 6 Mei 2016OUERS:BEHEERLIGGAAM TUSSENVERKIESING:Veels geluk aan mev Elsabé Ueckermann wat as nuwe lidvan die Beheerliggaam verkies is. Baie dankie aan Diederick Cloetewat homself ook beskikbaar gestel het tot diens van ons skool.

HEMELVAART: Ons personeel en leerders gaan almal die Hemelvaartdiens by die NG Kerk van Jacobsdal bywoon op Donderdag, 5 Mei om 10:20. Alle ouers en belangstellendes is ook welkom!

ONDERSTEUNERSHEMPIES:Daar is nog enkele ouers wat die ekstra bedraggie vir hulle Ondersteunershempies moet inbetaal. (Nuusbrief 12)

LEERDERDEELNAME:0/10 NETBALSPAN:Die oefentyd van die 0/10 netbalspan sal voortaan op ‘n Dinsdag en Donderdag vanaf 14:15 tot 15:00 plaasvind.

RUGBY EN NETBAL: Baie dankie aan al ons ouers wat hulle kinders kom ondersteun het en gehelp het met vervoer. UITSLAE TEEN STAATS: Netbal:

SPAN: TELLING: SPAN: TELLING:0/9A Verloor 5 – 4 0/9B Verloor 2 – 1 0/10 Verloor 12 – 0 0/11A Wen 14 – 8 0/11B Verloor 6 – 5 0/12A Verloor 6 – 0 0/13A Wen 19 – 16 0/13B Wen 20 – 4 0/13C Wen 11 – 10

Rugby:SPAN: TELLING: SPAN: TELLING:0/7 Wen 25 – 20 0/8 Wen 50 – 0 0/9 Wen 24 – 0 0/11 Wen 17 – 7 0/13A Verloor 40 – 5 0/13B Gelykop 7 – 7

GR 3 ENTREPRENEURSDAG:Dankie aan ons graad 3 ouers wat hulle kinders so mooi met die Entrepreneursdag ondersteun het.

RUGBY EN NETBAL: Die volgende rugby- en netbalspanne speel op Dinsdag, 3 Mei teen Douglas hier op ons veld.RUGBY: 0/7, 0/9, 0/11, en 0/13A en B. NETBAL: 0/9A en B, 0/10, 0/11A en B, 0/12 en 0/13A ‘n Program word by die nuusbrief ingesluit.Ander leerders wat die wedstryde wil kom kyk moet onthou om sportdrag of skooldrag aan te trek. Geen “sivvies” nie. (Jy gaan ‘n boete kry!)Heerlike verversings sal te koop aangebied word. Ons vra ons ouers se ondersteuning asseblief!

Netbalwedstryde teen Hartswater (weg) vind op Maandag, 9 Mei plaas. Die rugbyspanne gaan nie teen Hartswater speel nie.

XHARIEP NETBALPROEWE: [AFSKEURSTROKIE]Sterkte aan ons netbaldogters wat op Woensdag, 4 Mei aan die Xhariepproewe in Bloemfontein deelneem.NB: Ouers word daaraan herinner dat hierdie dogters ‘n gesertifiseerde afskrif van hulle geboortesertifikate, saam met R20 inskrywingsgeld by die kantoor moet inhandig op Dinsdag, 3 Mei. Sonder dit mag hulle nie proewe speel nie.Vul asseblief die afskeurstrokie in om u kind se vervoer te bevestig. Die bus vertrek om 10:30 en R80 busgeld is vooraf betaalbaar.

HENGEL:Geluk aan Leané du Toit wat gedurende die April vakansie as lid van die 0/16 Noordkaap Ligtegerei Boothengelspan aan die Junior SA Kampioenskappe te Gariepdam deelgeneem het.

ALGEMEEN:SWEMBADTERREIN:Die Swembadterrein word op Sondag, 1 Mei deur die rugbyspanne van Paarl Gimnasium gebruik. Geen toegang vir ons sleutelhouers.

Maandag, 2 Mei is ‘n vakansiedag.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Rina van Zyl (operasie

gehad)

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewOuers word daaraan herinner dat hierdie dogters ‘n . gesertifiseerde afskrif van hulle geboortesertifikate, saam met R20 inskrywingsgeld. by

B&H DIESEL TE MODDERRIVIER Hanli – 083 2744 494Maryna – 053 581 7015 50pp Pompprys @ R11.31500pp Pompprys @ R11.11 Dieselkarre beskikbaar om te leen vir self laai 500lt en meer.50pp @ R11.12500pp @ R10.97 

Kontantprys vir aflewering: R10.92 vir 500ppmen R11.05 vir 50ppm.

AFSKEURSTROKIE: XHARIEP NETBALPROEWE

OUER: _____________________________________________

SPELER: ____________________________________________

NEEM SELF MY KIND NA BLOEMFONTEIN:

EN KAN _______ (AANTAL) ANDER SPELER SAAM MET MY NEEM.

SPELER BENODIG VERVOER NA BLOEMFONTEIN:

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Bus/vervoergeld vir elke speler: R80

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL  · Web viewOuers word daaraan herinner dat hierdie dogters ‘n . gesertifiseerde afskrif van hulle geboortesertifikate, saam met R20 inskrywingsgeld. by

PROGRAM: RUGBY EN NETBAL

DOUGLAS (DINSDAG, 3 MEI)

NETBAL:TYD: BAAN A: BAAN B: BAAN C:

14:30 – 15:10

Jacobsdal 0/11B

Douglas 0/11B

Jacobsdal 0/10ADouglas 0/10A

Jacobsdal 0/9ADouglas 0/9A

15:15 – 15:55

Jacobsdal 0/12A

Douglas 0/12A

Jacobsdal 0/11ADouglas 0/11A

Jacobsdal 0/9BDouglas 0/9B

16:00 – 16:40

Jacobsdal 0/13ADouglas 0/13A

RUGBY:

TYD: BAAN A:

14:00 – 14:25 Jacobsdal 0/7 – Douglas 0/7 (10 spelers aan ‘n kant)

14:30 – 15:15 Jacobsdal 0/9 – Douglas 0/915:15 – 16:00 Jacobsdal 0/13B – Douglas 0/13B16:00 – 16:45 Jacobsdal 0/11 – Douglas 0/1116:45 – 17:40 Jacobsdal 0/13A – Douglas 0/13A

Verversings sal te koop aangebied word.

Ouers wat kan kom help met die verversings, kan Helicia Delport by 0836440066 skakel.

Ons vra ons ouers om ons te kom ondersteun!

OUERS: SPOGBLAD

Pa van Tiffiny Joubert. Veels geluk Deon. Trots op jou!

Ons wil graag weet van ander ouers se prestasies!Stuur vir ons ‘n epos na [email protected]