8
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 16 12 – 19 Mei 2017 OUERS: NOORDKAAP KUNSWEDSTRYD: [AFSKEURSTROKIE] Die Noordkaap Kunswedstryd vind weer vanjaar van 31 Julie tot 4 Augustus te Newton Laerskool in Kimberley plaas. Leerders mag gediggies in Afrikaans of Engels voordra. Dit is ‘n wonderlike geleentheid vir leerders om ook hierdie besondere vaardigheid aan te leer. Slegs 12 leerders per graad word toegelaat per skool. Inskrywingsgeld beloop R30 per leerder en moet by die klasonderwysers inbetaal word. Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag, 19 Mei. Ouers moet asseblief let op die volgende: Ouers moet self hulle kinders se gediggies uitsoek/kies. ‘n Afskrif van hierdie gediggie moet saamgeneem word as u kind optree. Ouers moet self hulle kinders afrig of iemand anders kry om dit te doen. Geen onttrekkings gaan toegelaat word nie. Indien uitsonderlike omstandighede voorkom dat ‘n kind noodwendig moet onttrek, verbeur die ouer die inskrywingsgeld. Ouers moet self hulle kinders Kunswedstryd toe neem. Leerders sal later in die kwartaal geleentheid gegee word om tydens saalperiode hulle gediggies op te sê vir oefening. DRAMAKLUB: Daar vind ‘n Dramakompetisie op Maandag, 29 Mei in die skoolsaal plaas. Volledige inligting sal aan leerders deurgegee word. LEERDERDEELNAME: RUGBY- EN NETBALUITSLAE – HOPETOWN / DOUGLAS: RUGBY: HOPETOWN SPORTDAG: DOUGLAS: KOFFIEFONTEIN: 0/7 Verloor 20 – 5 Verloor 20 – 0 Verloor 20 - 10 0/9 Wen 63 – 0 teen Douglas Wen 35 – 0 teen Prieska Wen 45 – 0 Wen 12 – 7 0/11 Wen 27 – 7 teen Prieska Wen 24 – 0 teen Hopetown Wen 60 – 0 --- 0/13 A Wen 42 – 0 teen Douglas Wen 27 – 5 teen Hopetown Wen 53 – 12 --- 0/13 B Verloor 34 – 24 NETBAL: HOPETOWN SPORTDAG: DOUGLAS: 0/7 Wen 2 – 1 --- 0/8A Verloor 11 – 3 teen Hopetown Verloor 9 – 2 0/8B Verloor 13 – 0 teen Hopetown --- 0/9A Wen 5 – 1 teen Prieska Gelykop 5 – 5 teen Hopetown Wen 6 – 5 teen Douglas Gelykop 11 - 11 0/10 Wen 7 – 6 teen Douglas Wen 11 – 0 teen Prieska Wen 12 – 8 teen Hopetown Gelykop 7 – 7

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 16 12 – 19 Mei 2017OUERS:NOORDKAAP KUNSWEDSTRYD: [AFSKEURSTROKIE]Die Noordkaap Kunswedstryd vind weer vanjaar van 31 Julie tot 4 Augustus te Newton Laerskool in Kimberley plaas. Leerders mag gediggies in Afrikaans of Engels voordra. Dit is ‘n wonderlike geleentheid vir leerders om ook hierdie besondere vaardigheid aan te leer. Slegs 12 leerders per graad word toegelaat per skool. Inskrywingsgeld beloop R30 per leerder en moet by die klasonderwysers inbetaal word. Sluitingsdatum vir inskrywings: Vrydag, 19 Mei.Ouers moet asseblief let op die volgende:

Ouers moet self hulle kinders se gediggies uitsoek/kies. ‘n Afskrif van hierdie gediggie moet saamgeneem word as u kind optree.

Ouers moet self hulle kinders afrig of iemand anders kry om dit te doen.

Geen onttrekkings gaan toegelaat word nie. Indien uitsonderlike omstandighede voorkom dat ‘n kind noodwendig moet onttrek, verbeur die ouer die inskrywingsgeld.

Ouers moet self hulle kinders Kunswedstryd toe neem. Leerders sal later in die kwartaal geleentheid gegee word om tydens

saalperiode hulle gediggies op te sê vir oefening.

DRAMAKLUB:Daar vind ‘n Dramakompetisie op Maandag, 29 Mei in die skoolsaal plaas. Volledige inligting sal aan leerders deurgegee word.

LEERDERDEELNAME: RUGBY- EN NETBALUITSLAE – HOPETOWN / DOUGLAS: RUGBY:

HOPETOWN SPORTDAG: DOUGLAS: KOFFIEFONTEIN:0/7 Verloor 20 – 5 Verloor 20 – 0 Verloor 20 - 100/9 Wen 63 – 0 teen Douglas

Wen 35 – 0 teen Prieska Wen 45 – 0 Wen 12 – 7

0/11 Wen 27 – 7 teen PrieskaWen 24 – 0 teen Hopetown Wen 60 – 0 ---

0/13A Wen 42 – 0 teen DouglasWen 27 – 5 teen Hopetown Wen 53 – 12 ---

0/13B Verloor 34 – 24

NETBAL:HOPETOWN SPORTDAG: DOUGLAS:

0/7 Wen 2 – 1 ---0/8A Verloor 11 – 3 teen Hopetown Verloor 9 – 2 0/8B Verloor 13 – 0 teen Hopetown ---0/9A Wen 5 – 1 teen Prieska

Gelykop 5 – 5 teen HopetownWen 6 – 5 teen Douglas

Gelykop 11 - 11

0/10 Wen 7 – 6 teen DouglasWen 11 – 0 teen Prieska

Wen 12 – 8 teen HopetownGelykop 7 – 7

0/11A Wen 14 – 2 teen HopetownVerloor 11 – 4 teen Prieska Verloor 12 – 4

0/12 Wen 23 – 2 teen Staats Wen 11 – 2 0/13A Wen 14 – 4 teen Prieska

Wen 32 – 1 teen Staats Wen 36 – 6

KORTVOLKDAG:Sterkte aan ons 0/9 rugby- en netbalspanne wat op Saterdag, 13 Mei aan die Kortvolkdag by Newton deelneem. KOFFIEFONTEIN SPORTDAG:Sterkte aan die 0/7 en 0/13B rugbyspanne en 0/12 en 0/13B netbalspanne wat op Saterdag, 13 Mei aan die Koffiefontein sportdag deelneem. ‘n Program vir die dag word by die nuusbrief ingesluit.

RUGBY EN NETBAL TEEN NEWTON: [AFSKEURSTROKIE]Die volgende spanne speel op Woensdag, 17 Mei teen Newton in Kimberley:Rugby: 0/7, 0/9, 0/11 en 0/13A en BNetbal: 0/8, 0/9, 0/10, 0/11, 0/13A, B en C‘n Program word by die nuusbrief ingesluit.R30 busgeld is vooraf betaalbaar. Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om spelers se vervoer te bevestig.

EUREKA SPORTDAG: [AFSKEURSTROKIE]Die volgende rugby- en netbalspanne neem op Saterdag, 20 Mei aan die Eureka Sportdag deel:Rugby: 0/7, 0/8, 0/9, 0/11, 0/13A en BNetbal: 0/8, 0/9, 0/10, 0/11, 0/13A, B en C‘n Program sal volgende week beskikbaar wees.Ouers moet asseblief die afskeurstrokie invul om spelers se vervoer te bevestig. R30 busgeld vooraf betaalbaar.

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees

RUGBYPROEWE:Sterkte aan die 0/12 en 0/13 seuns wat vandag en môre finale GW proewe speel.

ATKV REDENAARS:Die volgende leerders het op Donderdag, 11 Mei aan die ATKV Redenaarskompetisie in Bloemfontein deelgeneem:Mariet du Plessis, Johané Brits, Anica Ueckermann en Marizanne Jacobs.

WÊRELDKENNIS OLIMPIADE: Graad 6 en 7-leerders wat vir die Wêrelkennis Olimpiade ingeskryf het, moet op Donderdag, 18 Mei om 14:15 in juffrou Tersia se klas wees vir die skryf van die vraestelle.

BYBELVASVRA:Die Bybelvasvraspan skryf op Maandag, 22 Mei om 14:30 hulle eerste rondte se vraestelle. SKRIFGEDEELTES - JUNIOR AFDELING: Rondte 1: Eksodus 1 – 8 en Handelinge 1 – 2 Rondte 2: Eksodus 9 – 14 en Matteus 5 – 7 Eksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Die graad 5-klas hou hulle koekieverkoping op Maandag, 15 Mei. Bring asseblief ‘n geldjie om hulle te ondersteun.

JAKKIES SPORTSAKKE:Die verskaffers het laat weet dat die sportsakke byna klaar is. Ongelukkig moes hulle by die oorspronklike kwotasie ‘n R25 per sak aanpassing maak. Ouers wat sakke bestel het moet dus hierdie R25 kom inbetaal. Jammer oor hierdie prysaanpassing wat ongelukkig buite ons beheer was.

................................. Mnr PW TaitSKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Tannie Lydia Faber (knie-operasie)

GELUKWENSING:Louis Nel het ‘n sussie ryker geword! Baie geluk!

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees

AFSKEURSTROKIE: NOORDKAAP KUNSWEDSTRYD (31 Julie – 4 Augustus)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

LEERDER SE NAAM EN VAN __________________________________

GRAAD VAN LEERDER: _______

HIERMEE WIL BOGENOEMDE LEERDER INSKRYF VIR DIE NOORDKAAP KUNSWEDSTRYD.

ONS ONDERNEEM OM ALLE VOORWAARDES, SOOS IN DIE NUUSBRIEF UITEENGESIT, NA TE KOM.

INGESLUIT DIE INSKRYWINGSGELD VAN: R _______

HANDTEKENING VAN OUER: _____________________________

DATUM: _____________

INSKRYWINGSGELD: R30

Bring asseblief al julle leë 2L koeldrankbottels

vir juffrou Elza.

AFSKEURSTROKIE: RUGBY EN NETBAL TEEN NEWTON (Woensdag, 17 Mei)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

SPELER SE NAAM EN VAN __________________________________

KAN MY EIE KIND/ERS NA KIMBERLEY VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

MY KIND BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Busgeld: R30

AFSKEURSTROKIE: RUGBY EN NETBAL TEEN EUREKA (Saterdag, 20 Mei)

(OUER SE NAAM EN VAN) ___________________________________

SPELER SE NAAM EN VAN __________________________________

KAN MY EIE KIND/ERS NA KIMBERLEY VERVOER:

EK KAN ________ (AANTAL) ANDER SPELERS SAAMNEEM.

MY KIND BENODIG VERVOER NA KIMBERLEY:

(MERK DIE TOEPASLIKE BLOKKIE)

HANDTEKENING: ___________________ DATUM: _____________

Busgeld: R30

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees
Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees

Koffiefontein Sportdag

Program:Rugby:

9:00 Koffies Gr. 1 vs. Jacobsdal P/S Gr.1

9:30 Koffies 0/9 vs. Uitnodigingspan

10:10 Koffies 0/13 vs. Jacobsdal P/S 0/13B

11:00 Koffies 0/19 vs. Landboudal 0/19C

Netbal:

Mini-netbal

08:00 - 08:25 Koffies 0/7vs. Luckhoff 0/7

08:30 - 08:55 Koffies 0/9vs. Luckhoff 0/9A

09:00 - 09:25 Koffies 0/10vs. Luckhoff 0/10

09:30 - 09:55 Koffies 0/9vs. Luckhoff 0/9B

Baan A

08:00 - 08:25 Koffies 0/19vs. Lanties 0/19

08:30 - 08:55 Lanties 0/16vs. Koffies 0/16

09:00 - 09:25 Diamant 0/15vs. Lanties 0/15A

09:30 - 09:55 Koffies 0/15vs. Lanties 0/15B

10:00 - 10:25 Lanties 0/16vs. Diamant 0/15

10:30 - 10:55 Lanties 0/15Avs. Koffies 0/15

11:00 - 11:25 Lanties 0/15Bvs. Diamant 0/15

11:30 - 11:55 Koffies 0/13vs. Diamant 0/13

Baan B

08:00 - 08:25 Koffies 0/15vs. Diamant 0/15

Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees

08:30 - 08:55 Koffies 0/13vs. Luckhoff 0/13

09:00 - 09:25 Jakkies 0/13vs. Diamant 0/13

09:30 - 09:55 Diamant 0/13vs. Luckhoff 0/13

10:00 - 10:25 Koffies 0/13vs. Jakkies 0/13

10:30 - 10:55 Koffies 0/11vs. Luckhoff 0/11

11:00 - 11:25 Jakkies 0/13vs. Luckhoff 0/13

11:30 - 11:55 Jakkies 0/12vs. Luckhoff 0/12

Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewEksodus 1 – 14 vertel Moses se verhaal. Matteus 5 – 7 handel oor die bergrede en Handelinge 1 – 2 oor die uitstorting van die Heilige Gees