1
20848s/INT-Dec12/Afr VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN VERANDERING IN EKWITEIT Gewone aandelekapitaal en Behoue verdienste aandelepremie Ander en nie-beherende R’000 (netto van tesourie-aandele) reserwes belang Totaal Saldo op 1 Julie 2011 (38 934) (4 270) 451 440 408 236 Totale omvattende inkomste vir die jaar - 4 324 113 737 118 061 Wins vir die jaar - - 114 382 114 382 Ander omvattende wins - 4 324 (645) 3 679 Transaksies met eienaars, direk getoon in ekwiteit Bydraes deur en uitkerings aan eienaars (21 569) - (65 416) (86 985) Uitkerings aan aandeelhouers - - (65 416) (65 416) Impak van aansporingskema (insluitende belasting) (5 799) - - (5 799) Koop van eie aandele (15 770) - - (15 770) Verandering van belange in eienaarskap van filiaalmaatskappye wat nie ’n verlies in beheer tot gevolg het nie - - (13 706) (13 706) Verkryging van nie-beherende belang in filiaalmaatskappy - - (13 706) (13 706) Totale transaksies met eienaars (21 569) - (79 122) (100 691) Saldo op 30 Junie 2012 (60 503 ) 54 486 055 425 606 Totale omvattende inkomste vir die periode - 4 892 77 268 82 160 Wins vir die periode - - 77 533 77 533 Ander omvattende inkomste - 4 892 (265) 4 627 Transaksies met eienaars, direk getoon in ekwiteit Bydraes deur en uitkerings aan eienaars (5 419) - (40 540) (45 959) Uitkerings aan aandeelhouers - - (40 540) (40 540) Koop van eie aandele (5 419) - - (5 419) Totale transaksies met eienaars (5 419) - (40 540) (45 959) Saldo op 31 Desember 2012 (65 922) 4 946 522 783 461 807 Vir en namens die Direksie A Ambor (Uitvoerende Voorsitter) Kaapstad P van Tonder (Hoof Uitvoerende Beampte) 6 Maart 2012 1. Die ongeouditeerde verkorte tussentydse gekonsolideerde resultate vir die ses maande geëindig 31 Desember 2012 is opgestel in ooreenstemming met die erkennings- en metings- beginsels van die Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFVS), die aanbieding en openbaarmakingsvereistes van IAS 34 Tussentydse Finansiële Verslagdoening en die SIACA finansiële verslagdoening riglyne soos uitgegee deur die Rekeningkundige Praktykeraad, die vereistes van die Suid Afrikaanse Maatskappywet (No.71 van 2008), en die Johannesburgse Effektebeurs se noteringsvereistes. Die rekeningkundige beleid en metodes van berekening toegepas in die voorbereiding van hierdie finansiële resultate is in ooreenstemming met die wat toegepas is in die voorbereiding van die groep se jaarlikse finansiële state vir die jaar geëindig 30 Junie 2012. 2. Soos bekend gemaak op SENS op 29 November 2012, het mnr. Dean Hyde se aanwysing op die raad van direkteure, effektief vanaf 26 November 2012, verander van nie- uitvoerende direkteur na onafhanklike nie-uitvoerende direkteur, na aanleiding van die sluiting van ‘n transaksie waar mnr. Dean Hyde al sy direkte en indirekte belange in Spur-groep konsessierestaurante verkoop het. 3. Aandele uitgereik min aandele terruggekoop deur beide ‘n volfiliaalmaatskappy en aandeleaansporingstrust. 4. Met ingang van 1 Maart 2012 het die groep die DoRego’s-kitskosrestaurant-konsessie en verspreidingsentrum besighede as lopende saak verkry. Die Groep het die oorblywende 35%-belang in John Dory’s Franchise (Edms) Bpk. met ingang van 25 Januarie 2012 verkry. 5. Met ingang vanaf 1 Oktober 2012, het die groep ‘n 100%-belang in Trinity Leasing Limited (“Trinity”), ‘n maatskappy geinkorporeer en met residensie in die Verenigde Koninkryk, vir £40,000 verkry. Trinity besit die huur en handel bates van Arapaho Spur in Staines in die Verenigde Koninkryk. Voor die transaksie is Arapaho Spur bedryf onder ‘n meester- konsessieooreenkoms met ‘n eksterne derde party in die Verenigde Koninkryk. Die koopsom is vereffen by wyse van die vermindering van ‘n lening ontvangbaar vanaf die verkoper. Die koopprystoekenning in ooreenstemming met IFVS 3 - Besigheidskombinansies is nog nie finaal bepaal nie aangesien inligting wat vereis word om in staat te wees om die billike waarde van die bates en laste te bepaal, nog nie deur die verkoper verskaf is nie. Die waarde van die koopprys is voorlopig toegeskryf aan eiendom, aanleg en toerusting. Die entiteit het R3.478 miljoen tot inkomste bygedra en ‘n verlies voor en na inkomstebelasting van R0.257 miljoen vir die tydperk. Konsessie-handelsmerk Suid-Afrika Internasionaal Totaal Spur Steak Ranches 259 36 295 Panarottis Pizza Pasta 58 12 70 John Dory’s Fish Grill Sushi 28 - 28 DoRego’s 77 1 78 Totaal 422 49 471 VERKORTE GEKONSOLIDEERDE BEDRYFSEGMENTVERSLAG Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd maande geëindig maande geëindig jaar geëindig R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 30 Junie 2012 Eksterne inkomste Vervaardiging en distribusie (verwys voetnota a) 113 088 60 886 142 821 Konsessie - Spur 92 114 78 916 155 433 Konsessie - Panarottis 8 382 6 370 12 952 Konsessie - John Dory’s 5 847 5 490 11 092 Konsessie - DoRego’s 4 912 - 2 498 Ander Suid-Afrika 16 070 12 538 34 395 Totale Suid-Afrikaanse segmente 240 413 164 200 359 191 Ongeallokeerd - Suid-Afrika 98 60 205 Totaal Suid-Afrika 240 511 164 260 359 396 Verenigde Koninkryk 55 521 40 608 81 631 Australië 29 479 27 057 53 140 Ander Internasionaal 6 125 4 281 9 277 Totale Internasionale segmente 91 125 71 946 144 048 TOTALE EKSTERNE INKOMSTE 331 636 236 206 503 444 Wins/(verlies) voor inkomstebelasting Vervaardiging en distribusie (verwys voetnota a) 33 043 28 419 55 662 Konsessie - Spur 82 492 69 927 136 447 Konsessie - Panarottis 5 291 3 778 7 866 Konsessie - John Dory’s 3 474 2 832 5 818 Konsessie - DoRego’s 2 353 - 928 Ander Suid-Afrika 274 401 1 427 Totale Suid-Afrikaanse segmente 126 927 105 357 208 148 Ongeallokeerd - Suid-Afrika (verwys voetnota b) (15 045 ) (20 607 ) (36 445) Totaal Suid-Afrika 111 882 84 750 171 703 Verenigde Koninkryk 993 43 694 Australië (verwys voetnota c) 79 1 060 (682) Ander Internasionaal 3 652 3 036 5 305 Totale Internasionale segmente 4 724 4 139 5 317 Ongeallokeerd - Internasionaal (verwys voetnota d) (5 303 ) (440 ) (1 920) Totaal Internasionaal (579 ) 3 699 3 397 TOTALE WINS VOOR INKOMSTEBELASTING 111 303 88 449 175 100 VOETNOTAS: a) Sluit inkomste van R39.200 miljoen (R23.485 miljoen vir die jaar geëindig 30 Junie 2012) en wins voor inkomstebelasting van R1.435 miljoen (R0.948 miljoen vir die jaar geëindig 30 Junie 2012) ten opsigte van die DoRego’s-verspreidingsentrum vir die huidige jaar in (verwys aantekening 4). b) Sluit ‘n debiet ten opsigte van kontantvereffende aandeelgebaseerde betalings van R8.590 miljoen (2011: R1.211 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012 R3.965 miljoen) en ‘n billikewaarde-wins ten opsigte van ‘n verbandhoudende skans van R15.027 miljoen (2011 R2.277 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012 R7.479 miljoen) in. Ingesluit is ook regskoste van R0.247 miljoen (2011: R2.901 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012: R3.171 miljoen) met betrekking tot die geskil met die voormalige minderheidsaandeelhouer van John Dory’s Franchise (Edms) Bpk. Die vorige jaar sluit omsigtigheidsondersoekkostes van R0.725 miljoen in ten opsigte van die verkryging van DoRego’s en ander verkrygings wat nie voortgegaan het nie. Die resultate vir die jaar geëindig 30 Junie 2012 sluit ‘n winskoopwins van R3.694 miljoen ten opsigte van die verkryging van DoRego’s in (verwys aantekening 4). c) Die resultate vir die jaar geëindig 30 Junie 2012 sluit ‘n waardedaling van klandisiewaarde ten bedrae van R1.564 miljoen in. d) Sluit ‘n buitelandse valutaverlies van R1.148 miljoen (2011: wins van R1.627 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012; wins van R2.288 miljoen) in. REKONSILIASIE VAN WESENSVERDIENSTE Wins toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers 77 438 58 199 33.1 113 884 Wesensverdienste-aanpassings: Waardedalings van klandisiewaarde - - 1 564 Winskoopwins - - (3 694) (Wins)/verlies met verkoop van eiendom, aanleg en toerusting (netto van belasting) (17) (21) 41 Wesensverdienste 77 421 58 178 33.1 111 795 VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd maande geëindig maande geëindig % jaar geëindig R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 Verandering 30 Junie 2012 Inkomste 331 636 236 206 40.4 503 444 Bedryfswins voor finansieringsinkomste 108 521 85 130 27.5 168 936 Netto finansieringsinkomste 2 782 3 319 6 164 Wins voor inkomstebelasting 111 303 88 449 25.8 175 100 Inkomstebelastinguitgawe (33 770) (29 846) (60 718) Wins vir die tydperk 77 533 58 603 32.3 114 382 Ander omvattende inkomste/(verliese): 4 627 4 355 3 679 Wisselkoersverskille op die omskakeling van buitelandse bedrywighede 6 358 (467) (3 603) Wisselkoers (verlies)/wins op netto beleggings in buitelandse bedrywighede (2 308) 6 472 9 774 Belasting op wisselkoers (wins)/verlies op netto beleggings in buitelandse bedrywighede 577 (1 650) (2 492) Totale omvattende inkomste vir die tydperk 82 160 62 958 30.5 118 061 Wins toeskryfbaar aan: Eienaars van die maatskappy 77 438 58 199 33.1 113 884 Nie-beherende belang 95 404 498 Wins vir die tydperk 77 533 58 603 32.3 114 382 Totale omvattende inkomste toeskryfbaar aan: Eienaars van die maatskappy 82 330 63 077 30.5 118 208 Nie-beherende belang (170) (119) (147) Totale omvattende inkomste vir die tydperk 82 160 62 958 30.5 118 061 Per aandeel (sent) Basiese verdienste 89.93 66.73 34.8 130.71 Verwaterde verdienste 89.93 66.49 35.2 130.34 VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN KONTANTVLOEI Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd maande geëindig maande geëindig jaar geëindig R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 30 Junie 2012 Bedryfswins voor bedryfskapitaalveranderinge 110 625 89 363 171 060 Bedryfskapitaalveranderinge (1 945) (20 192) 6 378 Kontant deur bedrywighede voortgebring 108 680 69 171 177 438 Netto rente ontvang 2 782 3 319 6 164 Belasting betaal (29 730) (28 172) (58 578) Uitkerings betaal (41 056) (28 640) (65 108) Netto kontantvloei van bedryfsaktiwiteite 40 676 15 678 59 916 Kontantvloei van beleggingsaktiwiteite (11 601) (1 738) (72 122) Kontantvloei van finansieringsaktiwiteite (2 438) (2 709) (4 652) Netto beweging in kontant en kontantekwivalente 26 637 11 231 (16 858) Effek van wisselkoersveranderinge (151) 87 98 Netto kontant en kontantekwivalente aan die begin van die tydperk 96 950 113 710 113 710 Netto kontant en kontantekwivalente aan die einde van die tydperk 123 436 125 028 96 950 Inkomste 40.4% Verwaterde WVPA 35.3% Dividend per aandeel 37.5% ONGEOUDITEERDE VERKORTE GEKONSOLIDEERDE RESULTATE EN KONTANTDIVIDENDVERKLARING vir die ses maande geëindig 31 Desember 2012 VOORBEREI ONDER DIE TOESIG VAN DIE HOOF FINANSIëLE BEAMPTE, RONEL VAN DIJK GR(SA) BYKOMENDE INLIGTING Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd maande geëindig maande geëindig % jaar geëindig R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 Verandering 30 Junie 2012 Uitgereikte aandele (000’e) (aantekening 3) 86 019 87 214 86 256 Geweegde gemiddelde aantal uitgereikte aandele (000’e) 86 112 87 214 87 124 Verwaterde geweegde gemiddelde aantal uitgereikte aandele (000’e) 86 112 87 529 87 377 Wesensverdienste per aandeel (sent) 89.91 66.71 34.8 128.32 Verwaterde wesensverdienste per aandeel (sent) 89.91 66.47 35.3 127.95 Netto batewaarde per aandeel (sent) 536.87 507.27 5.8 493.42 Dividend per aandeel (sent) 55.0 40.0 37.5 87.0 HANDELSOORSIG Spur Corporation se inkomste het toegeneem met 40,4% tot R331.6 miljoen in die ses maande tot einde Desember 2012. n Aggressiewe bemarkingstrategie, toenemende klant lojaliteit en sterk Kersfees-handel het bygedra tot ‘n verbetering in die groep se markaandeel in die hoogs mededingende familie aansit-restaurant-mark. Inkomste het ook voordeel getrek uit die insluiting van die DoRego’s handelsmerk wat op 1 Maart 2012 deur die groep aangekoop is. Restaurantomset vir die groep vir die ses maande periode het toegeneem met 17,5%, met omset in Suid-Afrika wat toegeneem het met 16,5%. Omset in Spur Steak Ranch restaurante het met 16,5% toegeneem, met omset van bestaande restaurante wat met 13,7% toegeneem het. Groei is gedryf deur die voortgesette sukses van Spur se ontbyt- en weekdag promosie-veldtogte, en ‘n verhoogde vraag na die handelsmerk se gehalte en goeie waarde-aanbiedinge. Die “Spur Family Card” bevorder steeds lojaliteit teenoor die handelsmerk en lidmaatskap het toegeneem tot meer as 1,4 miljoen. Dit is verantwoordelik vir 29% van Spur se restaurantomset gedurende die periode. Panarottis Pizza Pasta se omset het met 30,6% toegeneem en die handelsmerk het voordeel getrek uit voortgesette waarde aanbiedinge gedurende die week, nuwe en opgeknapte restaurante en die bekendstelling van ‘n nuwe spyskaart. Bestuur het voortgegaan om te fokus op kwaliteit en diensstandaarde. Omset van bestaande restaurante het toegeneem met 19,7%. Omset van John Dory’s Fish Grill Sushi restaurante het met 11,9% toegeneem, terwyl bestaande restaurante se omset met 9,7% toegeneem het. Die integrasie van die DoRego’s konsessie kitskosketting gaan voort om momentum te kry. Nege nuwe konsessierestaurante is geopen en bestuur se doelwit is om konsessiehouers te lok om die handelsmerk se voetspoor buite sy huidige teenwoordigheid in Gauteng, die Vrystaat en die Oos-Kaap uit te brei. Die DoRego’s handelsmerk se beeld is versterk, nuwe spyskaarte is ontwikkel en ondersteuning is aan konsessiehouers gegee om konsekwente standaarde en kontroles te verseker. Geen vergelykende omset is gerapporteer vir DoRego’s nie, aangesien die handelsmerk eers in Maart 2012 aangekoop is. Omset in die groep se internasionale bedrywighede het in Rand-terme met 26,4% toegeneem. Spur het die tendens in die bedrukte Britse restaurantekonomie weerstaan met n verblydende groei in omset. Afrika lewer steeds stabiele groei, terwyl handelstoe- stande in Australië staties gebly het. Internasionale uitbreiding het voortgegaan om te fokus op Afrika en die groep het sy bestuurspan versterk om groei op die vasteland te ondersteun. ‘n Tweede Spur konsessierestaurant is in Kenia geopen en n Panarottis Express konsessierestaurant is in Mauritius geopen. Die groep het ‘n groeiende handelsmerk-teenwoordigheid in Mauritius, met nege restaurante. Die Spur restaurant in Staines, Engeland is in Oktober 2012 omgeskakel van n konsessierestaurant na ‘n restaurant in maatskappybesit. Drie-en-twintig nuwe restaurante is gedurende die tydperk oor die vier handelsmerke in Suid-Afrika geopen. FINANSIëLE PRESTASIE Konsessiefooi-inkomste in Spur het toegeneem met 16,7% tot R92.1 miljoen, Panarottis met 31,6% tot R8.3 miljoen en John Dory’s met 6.5% tot R5.8 miljoen. Konsessiefooi-inkomste in DoRego’s het R4.9 miljoen beloop. Vervaardiging en distrubisie inkomste het met 85,7% tot R113.1 miljoen toegeneem. Dit sluit inkomste van die DoRego’s verspreidingsentrum van R39.2 miljoen in, asook hoër volumes deur die groep se sousvervaardiging fasiliteit en uitgekontrakteerde verspreidingsnetwerk, toeskryfbaar aan hoër verkope deur plaaslike restaurante. Internasionale omset, wat bestaan uit konsessie-inkomste en restaurantomset van restaurante in groepbesit, weerspieël die verbetering van handelsprestasie in Afrika en die Verenigde Koninkryk, en het toegeneem met 26,7% tot R91.1 miljoen. Wins voor inkomstebelasting vir die ses maande het toegeneem met 25,8% tot R111.3 miljoen. Dit sluit in ‘n wins van R6.4 miljoen (2011: R1.1 miljoen), wat die netto impak is van ‘n koste van R8.6 miljoen (2011: R1.2 miljoen) ten opsigte van die groep se aansporingskema en ‘n krediet van R15,0 miljoen (2011: R2.3 miljoen) ten opsigte van die verwante verskansingsinstrument. Vergelykbare wins voor inkomstebelasting, met die uitsondering van die aansporingskema krediet, die bydrae deur DoRego’s, buitelandse valuta winste/verliese en ander eenmalige items in die huidige en vergelykbare tydperke, het met 17,2% toegeneem. Die belastingkoers vir die tydperk het verminder tot 30,3% (2011: 33,7%) as gevolg van die beëindiging van Sekondêre Belasting op Maatskappye. Die groep se wesensverdienste het met 33,1% tot R77.4 miljoen toegeneem, met verwaterde wesensverdienste per aandeel wat toegeneem het met 35.3% tot 89,9 sent per aandeel. Hierdie prestasie is in lyn met die verdienste-leiding in die groep se handelsverklaring wat op 19 Februarie 2013 op SENS uitgereik is. ‘n Tussentydse kontantdividend van 55,0 sent per aandeel is verklaar, ‘n toename van 37,5% teenoor die vorige periode. VOORUITSIGTE Die groep is aktief besig met nuwe bemarkingsveldtogte oor al sy handelsmerke om die huidige momentum in verkope te behou en markaandeel te groei. Die “Spur Family Card” sal gebruik word om lojaliteit te bevorder deur die verhoging van die gemiddelde besteding per klant, die verhoging van die frekwensie van restaurant besoeke en deur addisionele voetverkeer te lok. Die groep beplan om elf nuwe Spur Steak Ranch restaurante, sowel as een Panarottis Pizza Pasta en twee DoRego’s restaurante in Suid-Afrika in die volgende ses maande oop te maak. Internasionale uitbreiding sal tweede Spur restaurante in Tanzanië, Nigerië en Swaziland insluit, sowel as ‘n DoRego’s restaurant in Namibië. KONTANTDIVIDEND Aandeelhouers word in kennis gestel dat die maatskappy se raad van direkteure op Woensdag, 6 Maart 2013 die besluit geneem het om ‘n tussentydse bruto kontantdividend van R53.7 miljoen vir die ses maande geëindig 31 Desember 2012 te verklaar, wat gelykstaande is aan 55,0 sent per aandeel, onderhewig aan die toepaslike belasting gehef in terme van die Inkomstebelastingwet (Wet No 58 van 1962, soos gewysig) (“dividendbelasting”), vir elk van die 97 632 833 uitgereikte aandele. Die dividend is verklaar uit inkomste-reserwes. Die maatskappy het Sekondêre Belasting op Maatskappye (“SBM”)-krediete beskikbaar in die bedrag van R1 484 019 wat gelyk is aan 1.52 sent per aandeel. Gevolglik, sal 1.52 sent per aandeel van die verklaarde dividend, nie onderhewig aan dividendbelasting wees nie en 53.48 sent per aandeel mag onderhewig wees aan plaaslike dividendbelasting teen n koers van 15%. Die netto dividend, na die toepassing van die SBM-krediete, is 46.978 sent per aandeel vir aandeelhouers wat aanspreeklik is om dividendbelasting te betaal. Die maatskappy se inkomstebelasting verwysingsnommer is 9695015033. In ooreenstemming met die bepalings van Strate, die elektroniese vereffenings- en bewaringstelsel wat deur die JSE Beperk gebruik word, is die toepaslike datums vir die dividend as volg: Gebeurtenis Datum Laaste dag om cum die dividend te verhandel Woensdag, 27 Maart 2013 Dividend begin “ex dividend” verhandel Donderdag, 28 Maart 2013 Rekorddatum Vrydag, 5 April 2013 Betalingsdatum Maandag, 8 April 2013 Die aandeelhouers van die maatskappy wat in die maatskappy se register aangeteken is soos op die rekorddatum sal geregtig wees om die dividend. Aandelesertifikate mag nie tussen Donderdag, 28 Maart 2013 en Vrydag, 5 April 2013, beide dae ingesluit, gedematerialiseer of rematerialiseer word nie. ‘n Opsomming van die groep se restaurantbasis soos op 31 Desember 2012 is soos volg: AANTEKENINGE Uitvoerende Voorsitter: A Ambor Hoof Uitvoerende Beampte P van Tonder Uitvoerend: M Farrelly, R van Dijk Nie-uitvoerend: K Getz, D Hyde, M Kuzwayo, K Madders MBE (Brits), M Morojele Maatskappysekretaris: R van Dijk Aandelekode: SUR ISIN: ZAE000022653 Geregistreerde Kantoor: Edison Weg 14, Century Gate Business Park, Century City, 7441 Oordragsekretaris: Computershare Investor Services (Edms) Bpk, Marshallstraat 70, Johannesburg, 2001 Borg: Sasfin Capital (’n Afdeling van Sasfin Bank Bpk) Ons Handelsmerke www.spurcorporation.co.za Direkteure Spur Corporation Beperk (Registrasienommer 1998/000828/06) VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN FINANSIëLE POSISIE Ongeouditeerd Ongeouditeerd Geouditeerd op R’000 op 31 Des 2012 op 31 Des 2011 30 Junie 2012 BATES Nie-bedryfsbates 433 063 373 187 417 552 Eiendom, aanleg en toerusting 74 273 72 286 73 492 Ontasbare bates en klandisiewaarde 321 346 282 765 320 986 Beleggings en lenings 8 804 5 881 8 818 Uitgestelde belasting 7 580 10 336 7 776 Bedryfshuurregte 1 774 1 919 1 826 Afgeleide finansiële bates 19 286 - 4 654 Bedryfsbates 234 662 226 997 186 462 Voorraad 10 237 9 933 10 304 Belasting ontvangbaar 6 479 5 201 5 488 Handels- en ander debiteure 92 671 79 742 71 866 Kontant en kontantekwivalente 125 275 132 121 98 804 TOTALE BATES 667 725 600 184 604 014 EKWITEIT Totale ekwiteit 461 807 442 414 425 606 Gewone aandelekapitaal 1 1 1 Aandelepremie 6 6 6 Aandele teruggekoop deur filiaalmaatskappye (65 929) (38 941) (60 510) Buitelandse valuta-omskakelingsreserwe 4 946 608 54 Behoue verdienste 527 713 479 926 490 815 Totale ekwiteit toeskryfbaar aan ekwiteitshouers van houermaatskappy 466 737 441 600 430 366 Nie-beherende belang (4 930) 814 (4 760) AANSPREEKLIKHEDE Nie-bedryfslaste 90 355 71 991 80 578 Langtermynlenings betaalbaar 429 503 446 Werknemersvoordele 13 110 1 766 4 520 Afgeleide finansiële laste - 350 - Bedryfshuurverpligting 6 051 7 699 6 564 Uitgestelde belasting 70 765 61 673 69 048 Bedryfslaste 115 563 85 779 97 830 Oortrokke bankrekening 1 839 7 093 1 854 Belasting betaalbaar 7 716 7 143 6 052 Handels- en ander krediteure 105 604 70 791 89 004 Aandeelhouers vir dividend 404 752 920 TOTALE EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE 667 725 600 184 604 014 2013

Inkomste 40.4% GEKONSOLIDEERDE RESULTATE Verwaterde … › ... › 2014 › 07 › interim_results_afr… · R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 Verandering 30 Junie 2012 Inkomste 331

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

20

84

8s/

INT-

Dec

12/A

fr

VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN VERANDERING IN EKWITEIT Gewone aandelekapitaal en Behoue verdienste aandelepremie Ander en nie-beherende R’000 (netto van tesourie-aandele) reserwes belang Totaal

Saldo op 1 Julie 2011 (38 934 ) (4 270 ) 451 440 408 236

Totale omvattende inkomste vir die jaar - 4 324 113 737 118 061Wins vir die jaar - - 114 382 114 382

Ander omvattende wins - 4 324 (645 ) 3 679

Transaksies met eienaars, direk getoon in ekwiteit

Bydraes deur en uitkerings aan eienaars (21 569 ) - (65 416 ) (86 985 )Uitkerings aan aandeelhouers - - (65 416 ) (65 416 )Impak van aansporingskema (insluitende belasting) (5 799 ) - - (5 799 )Koop van eie aandele (15 770 ) - - (15 770 )

Verandering van belange in eienaarskap van filiaalmaatskappye wat nie ’n verlies in beheer tot gevolg het nie - - (13 706 ) (13 706 ) Verkryging van nie-beherende belang in filiaalmaatskappy - - (13 706 ) (13 706 )

Totale transaksies met eienaars (21 569 ) - (79 122 ) (100 691 )

Saldo op 30 Junie 2012 (60 503 ) 54 486 055 425 606

Totale omvattende inkomste vir die periode - 4 892 77 268 82 160Wins vir die periode - - 77 533 77 533

Ander omvattende inkomste - 4 892 (265 ) 4 627

Transaksies met eienaars, direk getoon in ekwiteit

Bydraes deur en uitkerings aan eienaars (5 419 ) - (40 540 ) (45 959 )

Uitkerings aan aandeelhouers - - (40 540 ) (40 540 )Koop van eie aandele (5 419 ) - - (5 419 )

Totale transaksies met eienaars (5 419 ) - (40 540 ) (45 959)

Saldo op 31 Desember 2012 (65 922 ) 4 946 522 783 461 807

Vir en namens die DireksieA Ambor (Uitvoerende Voorsitter) KaapstadP van Tonder (Hoof Uitvoerende Beampte) 6 Maart 2012

1. Die ongeouditeerde verkorte tussentydse gekonsolideerde resultate vir die ses maande geëindig 31 Desember 2012 is opgestel in ooreenstemming met die erkennings-en metings- beginsels van die Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFVS), die aanbieding en openbaarmakingsvereistes van IAS 34 Tussentydse Finansiële Verslagdoening en die SIACA finansiële verslagdoening riglyne soos uitgegee deur die Rekeningkundige Praktykeraad, die vereistes van die Suid Afrikaanse Maatskappywet (No.71 van 2008), en die Johannesburgse Effektebeurs se noteringsvereistes. Die rekeningkundige beleid en metodes van berekening toegepas in die voorbereiding van hierdie finansiële resultate is in ooreenstemming met die wat toegepas is in die voorbereiding van die groep se jaarlikse finansiële state vir die jaar geëindig 30 Junie 2012.

2. Soos bekend gemaak op SENS op 29 November 2012, het mnr. Dean Hyde se aanwysing op die raad van direkteure, effektief vanaf 26 November 2012, verander van nie-uitvoerende direkteur na onafhanklike nie-uitvoerende direkteur, na aanleiding van die sluiting van ‘n transaksie waar mnr. Dean Hyde al sy direkte en indirekte belange in Spur-groep konsessierestaurante verkoop het.

3. Aandele uitgereik min aandele terruggekoop deur beide ‘n volfiliaalmaatskappy en aandeleaansporingstrust.4. Met ingang van 1 Maart 2012 het die groep die DoRego’s-kitskosrestaurant-konsessie en verspreidingsentrum besighede as lopende saak verkry. Die Groep het die oorblywende

35%-belang in John Dory’s Franchise (Edms) Bpk. met ingang van 25 Januarie 2012 verkry.5. Met ingang vanaf 1 Oktober 2012, het die groep ‘n 100%-belang in Trinity Leasing Limited (“Trinity”), ‘n maatskappy geinkorporeer en met residensie in die Verenigde Koninkryk,

vir £40,000 verkry. Trinity besit die huur en handel bates van Arapaho Spur in Staines in die Verenigde Koninkryk. Voor die transaksie is Arapaho Spur bedryf onder ‘n meester- konsessieooreenkoms met ‘n eksterne derde party in die Verenigde Koninkryk. Die koopsom is vereffen by wyse van die vermindering van ‘n lening ontvangbaar vanaf die verkoper. Die koopprystoekenning in ooreenstemming met IFVS 3 - Besigheidskombinansies is nog nie finaal bepaal nie aangesien inligting wat vereis word om in staat te wees om die billike waarde van die bates en laste te bepaal, nog nie deur die verkoper verskaf is nie. Die waarde van die koopprys is voorlopig toegeskryf aan eiendom, aanleg en toerusting. Die entiteit het R3.478 miljoen tot inkomste bygedra en ‘n verlies voor en na inkomstebelasting van R0.257 miljoen vir die tydperk.

Konsessie-handelsmerk Suid-Afrika Internasionaal Totaal

Spur Steak Ranches 259 36 295Panarottis Pizza Pasta 58 12 70John Dory’s Fish Grill Sushi 28 - 28DoRego’s 77 1 78Totaal 422 49 471

VERKORTE GEKONSOLIDEERDE BEDRYFSEGMENTVERSLAG Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd

maande geëindig maande geëindig jaar geëindig

R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 30 Junie 2012

Eksterne inkomste Vervaardiging en distribusie (verwys voetnota a) 113 088 60 886 142 821Konsessie - Spur 92 114 78 916 155 433Konsessie - Panarottis 8 382 6 370 12 952Konsessie - John Dory’s 5 847 5 490 11 092Konsessie - DoRego’s 4 912 - 2 498Ander Suid-Afrika 16 070 12 538 34 395Totale Suid-Afrikaanse segmente 240 413 164 200 359 191Ongeallokeerd - Suid-Afrika 98 60 205Totaal Suid-Afrika 240 511 164 260 359 396

Verenigde Koninkryk 55 521 40 608 81 631Australië 29 479 27 057 53 140Ander Internasionaal 6 125 4 281 9 277Totale Internasionale segmente 91 125 71 946 144 048 TOTALE EKSTERNE INKOMSTE 331 636 236 206 503 444

Wins/(verlies) voor inkomstebelasting Vervaardiging en distribusie (verwys voetnota a) 33 043 28 419 55 662 Konsessie - Spur 82 492 69 927 136 447Konsessie - Panarottis 5 291 3 778 7 866Konsessie - John Dory’s 3 474 2 832 5 818Konsessie - DoRego’s 2 353 - 928Ander Suid-Afrika 274 401 1 427Totale Suid-Afrikaanse segmente 126 927 105 357 208 148Ongeallokeerd - Suid-Afrika (verwys voetnota b) (15 045 ) (20 607 ) (36 445 )Totaal Suid-Afrika 111 882 84 750 171 703 Verenigde Koninkryk 993 43 694 Australië (verwys voetnota c) 79 1 060 (682 )Ander Internasionaal 3 652 3 036 5 305 Totale Internasionale segmente 4 724 4 139 5 317Ongeallokeerd - Internasionaal (verwys voetnota d) (5 303 ) (440 ) (1 920 )Totaal Internasionaal (579 ) 3 699 3 397 TOTALE WINS VOOR INKOMSTEBELASTING 111 303 88 449 175 100

VOETNOTAS:

a) Sluit inkomste van R39.200 miljoen (R23.485 miljoen vir die jaar geëindig 30 Junie 2012) en wins voor inkomstebelasting van R1.435 miljoen (R0.948 miljoen vir die jaar geëindig 30 Junie 2012) ten opsigte van die DoRego’s-verspreidingsentrum vir die huidige jaar in (verwys aantekening 4).

b) Sluit ‘n debiet ten opsigte van kontantvereffende aandeelgebaseerde betalings van R8.590 miljoen (2011: R1.211 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012 R3.965 miljoen) en ‘n billikewaarde-wins ten opsigte van ‘n verbandhoudende skans van R15.027 miljoen (2011 R2.277 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012 R7.479 miljoen) in. Ingesluit is ook regskoste van R0.247 miljoen (2011: R2.901 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012: R3.171 miljoen) met betrekking tot die geskil met die voormalige minderheidsaandeelhouer van John Dory’s Franchise (Edms) Bpk. Die vorige jaar sluit omsigtigheidsondersoekkostes van R0.725 miljoen in ten opsigte van die verkryging van DoRego’s en ander verkrygings wat nie voortgegaan het nie. Die resultate vir die jaar geëindig 30 Junie 2012 sluit ‘n winskoopwins van R3.694 miljoen ten opsigte van die verkryging van DoRego’s in (verwys aantekening 4).

c) Die resultate vir die jaar geëindig 30 Junie 2012 sluit ‘n waardedaling van klandisiewaarde ten bedrae van R1.564 miljoen in.d) Sluit ‘n buitelandse valutaverlies van R1.148 miljoen (2011: wins van R1.627 miljoen; jaar geëindig 30 Junie 2012; wins van R2.288 miljoen) in.

REKONSILIASIE VAN WESENSVERDIENSTE

Wins toeskryfbaar aan gewone aandeelhouers 77 438 58 199 33.1 113 884 Wesensverdienste-aanpassings: Waardedalings van klandisiewaarde - - 1 564 Winskoopwins - - (3 694 ) (Wins)/verlies met verkoop van eiendom, aanleg en toerusting (netto van belasting) (17 ) (21 ) 41

Wesensverdienste 77 421 58 178 33.1 111 795

VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd maande geëindig maande geëindig % jaar geëindig R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 Verandering 30 Junie 2012

Inkomste 331 636 236 206 40.4 503 444

Bedryfswins voor finansieringsinkomste 108 521 85 130 27.5 168 936Netto finansieringsinkomste 2 782 3 319 6 164

Wins voor inkomstebelasting 111 303 88 449 25.8 175 100Inkomstebelastinguitgawe (33 770 ) (29 846 ) (60 718 )

Wins vir die tydperk 77 533 58 603 32.3 114 382

Ander omvattende inkomste/(verliese): 4 627 4 355 3 679Wisselkoersverskille op die omskakeling van buitelandse bedrywighede 6 358 (467 ) (3 603 )Wisselkoers (verlies)/wins op netto beleggings in buitelandse bedrywighede (2 308 ) 6 472 9 774Belasting op wisselkoers (wins)/verlies op netto beleggings in buitelandse bedrywighede 577 (1 650 ) (2 492 )

Totale omvattende inkomste vir die tydperk 82 160 62 958 30.5 118 061 Wins toeskryfbaar aan: Eienaars van die maatskappy 77 438 58 199 33.1 113 884 Nie-beherende belang 95 404 498 Wins vir die tydperk 77 533 58 603 32.3 114 382 Totale omvattende inkomste toeskryfbaar aan: Eienaars van die maatskappy 82 330 63 077 30.5 118 208 Nie-beherende belang (170 ) (119 ) (147 )Totale omvattende inkomste vir die tydperk 82 160 62 958 30.5 118 061

Per aandeel (sent) Basiese verdienste 89.93 66.73 34.8 130.71 Verwaterde verdienste 89.93 66.49 35.2 130.34

VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN KONTANTVLOEI Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd

maande geëindig maande geëindig jaar geëindig

R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 30 Junie 2012

Bedryfswins voor bedryfskapitaalveranderinge 110 625 89 363 171 060 Bedryfskapitaalveranderinge (1 945 ) (20 192 ) 6 378Kontant deur bedrywighede voortgebring 108 680 69 171 177 438Netto rente ontvang 2 782 3 319 6 164Belasting betaal (29 730 ) (28 172 ) (58 578 )Uitkerings betaal (41 056 ) (28 640 ) (65 108 )Netto kontantvloei van bedryfsaktiwiteite 40 676 15 678 59 916Kontantvloei van beleggingsaktiwiteite (11 601 ) (1 738 ) (72 122 )Kontantvloei van finansieringsaktiwiteite (2 438 ) (2 709 ) (4 652 )Netto beweging in kontant en kontantekwivalente 26 637 11 231 (16 858 )Effek van wisselkoersveranderinge (151 ) 87 98Netto kontant en kontantekwivalente aan die begin van die tydperk 96 950 113 710 113 710

Netto kontant en kontantekwivalente aan die einde van die tydperk 123 436 125 028 96 950

Inkomste 40.4%

Verwaterde WVPA 35.3%

Dividend per aandeel 37.5%

ONGEOUDITEERDE VERKORTE GEKONSOLIDEERDE RESULTATE

EN KONTANTDIVIDENDVERKLARINGvir die ses maande geëindig 31 Desember 2012

VOORBEREI ONDER DIE TOESIG VAN DIE HOOF FINANSIëLE BEAMPTE, RONEL VAN DIJK GR(SA)

BYKOMENDE INLIGTING Ongeouditeerd ses Ongeouditeerd ses Geouditeerd

maande geëindig maande geëindig % jaar geëindig

R’000 31 Des 2012 31 Des 2011 Verandering 30 Junie 2012

Uitgereikte aandele (000’e) (aantekening 3) 86 019 87 214 86 256Geweegde gemiddelde aantal uitgereikte aandele (000’e) 86 112 87 214 87 124 Verwaterde geweegde gemiddelde aantal uitgereikte aandele (000’e) 86 112 87 529 87 377Wesensverdienste per aandeel (sent) 89.91 66.71 34.8 128.32Verwaterde wesensverdienste per aandeel (sent) 89.91 66.47 35.3 127.95 Netto batewaarde per aandeel (sent) 536.87 507.27 5.8 493.42Dividend per aandeel (sent) 55.0 40.0 37.5 87.0

HANDELSOORSIGSpur Corporation se inkomste het toegeneem met 40,4% tot R331.6 miljoen in die ses maande tot einde Desember 2012. ’n Aggressiewe bemarkingstrategie, toenemende klant lojaliteit en sterk Kersfees-handel het bygedra tot ‘n verbetering in die groep se markaandeel in die hoogs mededingende familie aansit-restaurant-mark. Inkomste het ook voordeel getrek uit die insluiting van die DoRego’s handelsmerk wat op 1 Maart 2012 deur die groep aangekoop is.Restaurantomset vir die groep vir die ses maande periode het toegeneem met 17,5%, met omset in Suid-Afrika wat toegeneem het met 16,5%.Omset in Spur Steak Ranch restaurante het met 16,5% toegeneem, met omset van bestaande restaurante wat met 13,7% toegeneem het. Groei is gedryf deur die voortgesette sukses van Spur se ontbyt- en weekdag promosie-veldtogte, en ‘n verhoogde vraag na die handelsmerk se gehalte en goeie waarde-aanbiedinge. Die “Spur Family Card” bevorder steeds lojaliteit teenoor die handelsmerk en lidmaatskap het toegeneem tot meer as 1,4 miljoen. Dit is verantwoordelik vir 29% van Spur se restaurantomset gedurende die periode. Panarottis Pizza Pasta se omset het met 30,6% toegeneem en die handelsmerk het voordeel getrek uit voortgesette waarde aanbiedinge gedurende die week, nuwe en opgeknapte restaurante en die bekendstelling van ‘n nuwe spyskaart. Bestuur het voortgegaan om te fokus op kwaliteit en diensstandaarde. Omset van bestaande restaurante het toegeneem met 19,7%.Omset van John Dory’s Fish Grill Sushi restaurante het met 11,9% toegeneem, terwyl bestaande restaurante se omset met 9,7% toegeneem het.Die integrasie van die DoRego’s konsessie kitskosketting gaan voort om momentum te kry. Nege nuwe konsessierestaurante is geopen en bestuur se doelwit is om konsessiehouers te lok om die handelsmerk se voetspoor buite sy huidige teenwoordigheid in Gauteng, die Vrystaat en die Oos-Kaap uit te brei. Die DoRego’s handelsmerk se beeld is versterk, nuwe spyskaarte is ontwikkel en ondersteuning is aan konsessiehouers gegee om konsekwente standaarde en kontroles te verseker. Geen vergelykende omset is gerapporteer vir DoRego’s nie, aangesien die handelsmerk eers in Maart 2012 aangekoop is.Omset in die groep se internasionale bedrywighede het in Rand-terme met 26,4% toegeneem. Spur het die tendens in die bedrukte Britse restaurantekonomie weerstaan met ’n verblydende groei in omset. Afrika lewer steeds stabiele groei, terwyl handelstoe-stande in Australië staties gebly het.Internasionale uitbreiding het voortgegaan om te fokus op Afrika en die groep het sy bestuurspan versterk om groei op die vasteland te ondersteun. ‘n Tweede Spur konsessierestaurant is in Kenia geopen en ’n Panarottis Express konsessierestaurant is in Mauritius geopen. Die groep het ‘n groeiende handelsmerk-teenwoordigheid in Mauritius, met nege restaurante. Die Spur restaurant in Staines, Engeland is in Oktober 2012 omgeskakel van ’n konsessierestaurant na ‘n restaurant in maatskappybesit.Drie-en-twintig nuwe restaurante is gedurende die tydperk oor die vier handelsmerke in Suid-Afrika geopen.

FINANSIëLE PRESTASIE

Konsessiefooi-inkomste in Spur het toegeneem met 16,7% tot R92.1 miljoen, Panarottis met 31,6% tot R8.3 miljoen en John Dory’s met 6.5% tot R5.8 miljoen. Konsessiefooi-inkomste in DoRego’s het R4.9 miljoen beloop.Vervaardiging en distrubisie inkomste het met 85,7% tot R113.1 miljoen toegeneem. Dit sluit inkomste van die DoRego’s verspreidingsentrum van R39.2 miljoen in, asook hoër volumes deur die groep se sousvervaardiging fasiliteit en uitgekontrakteerde verspreidingsnetwerk, toeskryfbaar aan hoër verkope deur plaaslike restaurante.Internasionale omset, wat bestaan uit konsessie-inkomste en restaurantomset van restaurante in groepbesit, weerspieël die verbetering van handelsprestasie in Afrika en die Verenigde Koninkryk, en het toegeneem met 26,7% tot R91.1 miljoen.Wins voor inkomstebelasting vir die ses maande het toegeneem met 25,8% tot R111.3 miljoen. Dit sluit in ‘n wins van R6.4 miljoen (2011: R1.1 miljoen), wat die netto impak is van ‘n koste van R8.6 miljoen (2011: R1.2 miljoen) ten opsigte van die groep se aansporingskema en ‘n krediet van R15,0 miljoen (2011: R2.3 miljoen) ten opsigte van die verwante verskansingsinstrument.Vergelykbare wins voor inkomstebelasting, met die uitsondering van die aansporingskema krediet, die bydrae deur DoRego’s, buitelandse valuta winste/verliese en ander eenmalige items in die huidige en vergelykbare tydperke, het met 17,2% toegeneem.Die belastingkoers vir die tydperk het verminder tot 30,3% (2011: 33,7%) as gevolg van die beëindiging van Sekondêre Belasting op Maatskappye.Die groep se wesensverdienste het met 33,1% tot R77.4 miljoen toegeneem, met verwaterde wesensverdienste per aandeel wat toegeneem het met 35.3% tot 89,9 sent per aandeel. Hierdie prestasie is in lyn met die verdienste-leiding in die groep se handelsverklaring wat op 19 Februarie 2013 op SENS uitgereik is.‘n Tussentydse kontantdividend van 55,0 sent per aandeel is verklaar, ‘n toename van 37,5% teenoor die vorige periode.

VOORUITSIGTE

Die groep is aktief besig met nuwe bemarkingsveldtogte oor al sy handelsmerke om die huidige momentum in verkope te behou en markaandeel te groei. Die “Spur Family Card” sal gebruik word om lojaliteit te bevorder deur die verhoging van die gemiddelde besteding per klant, die verhoging van die frekwensie van restaurant besoeke en deur addisionele voetverkeer te lok.Die groep beplan om elf nuwe Spur Steak Ranch restaurante, sowel as een Panarottis Pizza Pasta en twee DoRego’s restaurante in Suid-Afrika in die volgende ses maande oop te maak. Internasionale uitbreiding sal tweede Spur restaurante in Tanzanië, Nigerië en Swaziland insluit, sowel as ‘n DoRego’s restaurant in Namibië.

KONTANTDIVIDENDAandeelhouers word in kennis gestel dat die maatskappy se raad van direkteure op Woensdag, 6 Maart 2013 die besluit geneem het om ‘n tussentydse bruto kontantdividend van R53.7 miljoen vir die ses maande geëindig 31 Desember 2012 te verklaar, wat gelykstaande is aan 55,0 sent per aandeel, onderhewig aan die toepaslike belasting gehef in terme van die Inkomstebelastingwet (Wet No 58 van 1962, soos gewysig) (“dividendbelasting”), vir elk van die 97 632 833 uitgereikte aandele.Die dividend is verklaar uit inkomste-reserwes. Die maatskappy het Sekondêre Belasting op Maatskappye (“SBM”)-krediete beskikbaar in die bedrag van R1 484 019 wat gelyk is aan 1.52 sent per aandeel. Gevolglik, sal 1.52 sent per aandeel van die verklaarde dividend, nie onderhewig aan dividendbelasting wees nie en 53.48 sent per aandeel mag onderhewig wees aan plaaslike dividendbelasting teen ’n koers van 15%. Die netto dividend, na die toepassing van die SBM-krediete, is 46.978 sent per aandeel vir aandeelhouers wat aanspreeklik is om dividendbelasting te betaal. Die maatskappy se inkomstebelasting verwysingsnommer is 9695015033. In ooreenstemming met die bepalings van Strate, die elektroniese vereffenings- en bewaringstelsel wat deur die JSE Beperk gebruik word, is die toepaslike datums vir die dividend as volg:

Gebeurtenis DatumLaaste dag om cum die dividend te verhandel Woensdag, 27 Maart 2013Dividend begin “ex dividend” verhandel Donderdag, 28 Maart 2013Rekorddatum Vrydag, 5 April 2013Betalingsdatum Maandag, 8 April 2013Die aandeelhouers van die maatskappy wat in die maatskappy se register aangeteken is soos op die rekorddatum sal geregtig wees om die dividend. Aandelesertifikate mag nie tussen Donderdag, 28 Maart 2013 en Vrydag, 5 April 2013, beide dae ingesluit, gedematerialiseer of rematerialiseer word nie.

‘n Opsomming van die groep se restaurantbasis soos op 31 Desember 2012 is soos volg:

AANTEKENINGE

Uitvoerende Voorsitter: A AmborHoof Uitvoerende Beampte P van Tonder Uitvoerend: M Farrelly, R van Dijk Nie-uitvoerend: K Getz, D Hyde, M Kuzwayo, K Madders MBE (Brits), M Morojele Maatskappysekretaris: R van Dijk

Aandelekode: SUR ISIN: ZAE000022653

Geregistreerde Kantoor: Edison Weg 14, Century Gate Business Park, Century City, 7441Oordragsekretaris: Computershare Investor Services (Edms) Bpk, Marshallstraat 70, Johannesburg, 2001Borg: Sasfin Capital (’n Afdeling van Sasfin Bank Bpk)

Ons Handelsmerke

www.spurcorporation.co.za

Direkteure Spur Corporation Beperk (Registrasienommer 1998/000828/06)

VERKORTE GEKONSOLIDEERDE STAAT VAN FINANSIëLE POSISIE Ongeouditeerd Ongeouditeerd Geouditeerd op

R’000 op 31 Des 2012 op 31 Des 2011 30 Junie 2012

BATESNie-bedryfsbates 433 063 373 187 417 552 Eiendom, aanleg en toerusting 74 273 72 286 73 492Ontasbare bates en klandisiewaarde 321 346 282 765 320 986Beleggings en lenings 8 804 5 881 8 818 Uitgestelde belasting 7 580 10 336 7 776 Bedryfshuurregte 1 774 1 919 1 826Afgeleide finansiële bates 19 286 - 4 654

Bedryfsbates 234 662 226 997 186 462Voorraad 10 237 9 933 10 304Belasting ontvangbaar 6 479 5 201 5 488 Handels- en ander debiteure 92 671 79 742 71 866Kontant en kontantekwivalente 125 275 132 121 98 804

TOTALE BATES 667 725 600 184 604 014

EKWITEITTotale ekwiteit 461 807 442 414 425 606Gewone aandelekapitaal 1 1 1 Aandelepremie 6 6 6Aandele teruggekoop deur filiaalmaatskappye (65 929 ) (38 941 ) (60 510 )Buitelandse valuta-omskakelingsreserwe 4 946 608 54Behoue verdienste 527 713 479 926 490 815Totale ekwiteit toeskryfbaar aan ekwiteitshouers van houermaatskappy 466 737 441 600 430 366Nie-beherende belang (4 930 ) 814 (4 760 ) AANSPREEKLIKHEDENie-bedryfslaste 90 355 71 991 80 578 Langtermynlenings betaalbaar 429 503 446Werknemersvoordele 13 110 1 766 4 520 Afgeleide finansiële laste - 350 -Bedryfshuurverpligting 6 051 7 699 6 564 Uitgestelde belasting 70 765 61 673 69 048

Bedryfslaste 115 563 85 779 97 830Oortrokke bankrekening 1 839 7 093 1 854Belasting betaalbaar 7 716 7 143 6 052Handels- en ander krediteure 105 604 70 791 89 004Aandeelhouers vir dividend 404 752 920

TOTALE EKWITEIT EN AANSPREEKLIKHEDE 667 725 600 184 604 014

20

13