6
Datum: _________________ Homework - Ontkennende Vorm (Negative Form) Homework Day 1 A. Skryf die sinne oor in die ontkennende vorm. 1. Die seekoei slaap in die water. 2. Die kameelperd eet blare. 3. Die renoster staan onder ‘n boom. 4. Die luiperd jag die sebra. 5. Die olifant speel in die water. 6. Die buffel drink water. Homework Day 2 B. Skryf die sinne in die Negatiewe Vorm en begin met NEE. 1. Karen is ‘n vinnige swemmer. 2. Die voëls bou neste in die boom. 3. Koos sny die gras met ‘n grassnyer. 4. Peet grawe gate in die tuin. 5. Rina plant nuwe plantjies. 6. Sport hou die kinders gesond.

Homework Day 1 - Clarendon Park Primary School...2020/08/24  · Die seekoei slaap in die water. 2. Die kameelperd eet blare. 3. Die renoster staan onder ‘n boom. 4. Die luiperd

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Datum: _________________ Homework - Ontkennende Vorm (Negative Form)

    Homework Day 1

    A. Skryf die sinne oor in die ontkennende vorm.

    1. Die seekoei slaap in die water.

    2. Die kameelperd eet blare.

    3. Die renoster staan onder ‘n boom.

    4. Die luiperd jag die sebra.

    5. Die olifant speel in die water.

    6. Die buffel drink water.

    Homework Day 2

    B. Skryf die sinne in die Negatiewe Vorm en begin met NEE.

    1. Karen is ‘n vinnige swemmer.

    2. Die voëls bou neste in die boom.

    3. Koos sny die gras met ‘n grassnyer.

    4. Peet grawe gate in die tuin.

    5. Rina plant nuwe plantjies.

    6. Sport hou die kinders gesond.

  • Leesstuk- Die keiser se klere (bl 20-23)

  • Datum: _________________ Homework - Ontkennende Vorm (Negative Form)

    Homework Day 1

    A. Skryf die sinne oor in die ontkennende vorm.

    1. Die seekoei slaap nie in die water nie.

    2. Die kameelperd eet nie blare nie.

    3. Die renoster staan nie onder ‘n boom nie.

    4. Die luiperd jag nie die sebra nie.

    5. Die olifant speel nie in die water nie.

    6. Die buffel drink nie water nie.

    Homework Day 3

    B. Skryf die sinne in die Negatiewe Vorm en begin met NEE.

    1. Nee, Karen is nie ‘n vinnige swemmer nie.

    2. Nee, die voëls bou nie neste in die boom nie.

    3. Nee, Koos sny nie die gras met ‘n grassnyer nie.

    4. Nee, Peet grawe nie gate in die tuin nie.

    5. Nee, Rina plant nie nuwe plantjies nie.

    6. Nee, sport hou nie die kinders gesond nie.

  • Datum: __________ Wilde Diere

  • Datum: __________ Memo – Wilde Diere