Upload
boland-gazette
View
284
Download
42
Tags:
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Helderberg Gazette 7 August 2012
Citation preview
Helderberg
Year 16 • Tuesday 7 August 2012 | Tel. 021 853 0211
Housing headache
NICOLE MCCAIN
Not even a year into realising thedream of living in their own homes,residentsofLourensiaPark,a low-costhousing project in Somerset West, saythey are watching their hard-wonhouses fall into disrepair.
Residentshavecomplainedof leaks,andmould growing on the walls. Some evensay the walls of their homes have startedto crack – and all of this after being in thehouses for under six months.CouncillorErnest Sonnenberg, theCity
of Cape Town’s mayoral committee mem-ber for Human Settlements, says AslaConstruction, the building contractor in
charge of Lourensia Park, has carried outrepairs on leaking roofs,windowsandwa-ter pipes in response to the complaints theCity has received.However, says Sonnenberg, “the City’s
Human Settlements Directorate has notreceived any complaints of cracked orcracking walls”.Sonnenberg says there is a one-year
guarantee on roof maintenance on thenew homes, and a five-year NationalHomeBuilders’RegistrationCouncilwar-ranty on structural elements, whichwould include cracks.Sonnenberg says the Lourensia Park
project isenrolledwiththeNationalHomeBuilders’ Registration Council, whosepersonnel regularly inspect the work; the
council will de-register the contractor ifit should fail to rectifyanypoorworkman-ship, he adds.Sonnenberg says residents can report
any concerns over the quality of construc-tion to their local housing office; it is thecontractor’s duty to repair any faultybuilding work.AslaConstructionhadnot responded to
Gazette’s queries by the time this publica-tion went to print.
Lourensia Park resident Chris Fairbairn showsthe cracks in the walls of his mother’s house.
PHOTO: NICOLE MCCAIN
Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 7 August 20122
Juffrou met groot dromeNICOLE MCCAIN
MacFrantzwerkmetintel-lektueel gestremde leer-linge by RR Franks Primê-re skool in Eersterivier.Dié Strand-inwoner hetonlangs, ná maande vanfondsinsameling, die El-sen-eenheid geopen, waardie leerlinge praktiese ta-ke kan leer.
Vier jaar gelede toe sy dieklas vir leergestremde leer-linge oorgeneem het, het sybesef dat haar leerlinge welander talente het.“Kinders wat leerge-
stremd ishet spesifiekevaar-dighede waarmee ek moetwerk.”Mac het toe besluit om die
ruimte van haar klaskamerte gebruik, en het ’n kombuislaat aanbou. Daar het sy koekies saam metdie kinders gebak, en springmielies geskiet.Met die sukses van haar nuwe “vakke”, hetMac besluit om die idee ’n bietjie verder uitte brei.Toe sy haar leerlinge vra wat hulle in die
klas wou hê, het hul gesê dat hul graag ’nhaarsalon sou wou hê.Mac het toe begin fondse insamel. “Ek het
vir donasies gevra, en vir donasies gevra, envir donasies gevra,” sêMac. Maar sy het nieveel hulp van die behoeftige gemeenskap ge-kry nie.Maar Mac het nie moed op gegee nie. Sy
en haar leerlinge het begin slaai, springmie-lies en hotdogs maak en tydens middageteby die skool verkoop, en het dié fondse virdie haarsalon gebruik.VolgensMac is entrepreneurskap een van
die vaardighede wat sy virhaar kinders probeer leer.“As hulle kyk na die popcornwat oorbly, en ek vra hullewat hulle sien, sê hulle‘geld’.”Mac het haar onderwys
studies begin toe haar tweekinders op skool was. Sy sêhaarempatievirkindersmetuitdagings kom omdat sy dieoudste kind in hul gesin is.“Ek was die oudste kind, enmoes altyd na my broers ensusters kyk. Ek moes altyddaar wees vir hulle.”En hierdie vermoë om om
te gee het deurgekom in alhaar eksamens. “In almy les-se, het hulle altyd opmer-kings gemaak oor die moe-der-aanslag in my aanbie-dings.”Sy het ’n ekstra jaar reme-
diërende onderrig ná haarkursus gedoen, enwas oorstelp toe sy aange-stel is in die permanente pos by RR Franks.“Dit was ’n goeie dag vir my. Kinders met
leerprobleme het soveel wat hulle moet oor-kom. Grootmense besef dit nie altyd nie.”Maar Mac sê dis belonend ommet hierdie
kinders te werk. “Dis die moeite werd omdie kinders op te hef, want op die einde vandie dag hef hulle my op.”Een van die maniere om haar kinders op
te hef, is om die Elsen-eenheid uit te brei.Tans huisves die eenheid ’n rekenaar-afde-ling, ’nsalon, ’nkombuisen ’nareavirnaald-werk en kuns.Hulle bewerk ook ’n groentetuin by die
skool.Maar Mac se drome vir die klas is groter.
Sy wil ’n houtwerk-afdeling skep, en ’n bad-kamer aanbou.Maar vir nou, probeer sy net
om fondse in te samel om dieklas te laat teël.Mackangekontakwordby
RR Franks Primêr op 021 9041295.
Mac Frantz in die Elsen-eenheidby RR Franks Primêr. Die eenheidbesit ’n rekenaar-afdeling, ’n sa-lon, ’n kombuis en ’n area virnaaldwerk en kuns.
FOTO’S: NICOLE MCCAIN
’n Haarsalon is onlangs by die Elsen-eenheid geopen.FOTO: VERSKAF
Do you know an in-spirational woman inyour community whoyou would like tosee featured in Ga-zette during Women’sMonth? SMS detailsto 32513 or send anemail to [email protected].
Mac Frantz saam met haar leerlinge by RR Franks Primêr.
Helderberg GazetteNews - NuusTuesday 7 August 2012 3
PARKEERTARIEFVERHOGINGS VIR 2012/2013Die Stad Kaapstad maak van ’n kombinasie van parkeertariewe en tydbeperkings gebruik omdie beskikbaarheid van parkeerruimte op sekere plekke te bestuur. Randsteen-parkeertarieweword deur die Raad vasgestel en jaarliks aangepas om op 1 Julie in werking te tree.Parkeergeld word gehef volgens die toepaslike tarief vir die eerste 15 minute of deeldaarvan. Parkering van langer as 15 minute, met ’n maksimum van 30 minute, sal teen dietoepaslike parkeertarief vir 30 minute aangeslaan word, waarna dit in gedeeltes van 30minute of deel daarvan betaalbaar sal wees.
Die kontanttarief in die Helderberg-omgewing is R3,00 vir 30 minute. Daar is ook ’ngerieflike 15 minute-tarief (R1,50) vir kort parkering van minder as 15 minute.
Die seisoenale parkeertarief vir Kusweg is nie meer van toepassing nie, en die standaardtariefgeld van 1 Desember 2012 tot 30 April 2013.
Die volgende parkeertariewe geld gedurende die 2012/2013-boekjaar vir die Helderberg:
Parkeertyd Parkeertariewe
0 tot 15 minute R1,50
16 tot 30 minute R3,00
Daarna, vir elke 30 minute of deel daarvan R3,00
Die volledige parkeertariefskedule vorm deel van die begrotingsverslag vir die2012/2013-boekjaar en is beskikbaar by: http://www.capetown.gov.za/en/Budget/Pages/Budget2012-2013.aspx.
Vir verdere inligting skakel Dave Lowry, hoof:vervoerprogrambestuur, departement sentrale vervoer, bytel 021 812 4401 of e-pos [email protected].
ACHMAT EBRAHIMSTADSBESTUURDER117/2012
Jonges oor vroueregteMetNasionaleVrouedagnetomdiedraai, het die Gazette met ’n paargr. 7’s van Temperence Town Pri-mêr gepraat oor vroue en hul regteen hoe hulle dié dag gaan vier.
Jamie Hugosêdie vakan-siedag is omdie stryd omvroue se reg-te te herken.“Op 9 Au-gustus in1956, hetvroue opge-staan en ge-sê hulle wil nie met ’n pass loop nie.”Jamie gaan die dag vier deur dit saammet haar ma te spandeer.
“Ons vier Vrouedag om vrouete respekteer en te waardeer,”sêMelanieMercuur. “Ons doendit want vroue is altyd daar. Asek iets nodig het, gaan ek altydna my ma toe. Ek gaan die dagvier deur alle vroue te bedanken sê hoe lief ek vir hulle is.”
Romano Ja-cobs sê hygaan die va-kansiedagvier omdathy belangri-ke vroue insy lewe het.“Die belang-rike vroue inmy lewe ismy ma, om-dat sy aanmy geboortegegee, en Helen Zille, omdat sy omgeevir mense en mense huise gee.”
Shanita Loxton sê ’n paar van die regte wat vroue op NasionaleVrouedag kan vier is veiligheid en gelykheid. “Vroue het diereg om nie deur mans geslaan te word nie, en om vry soosalmal te wees, en ook om werk te hê.”
Chante Louw sê vroue se omstandighedeis baie beter vandag as tevore. “Vandaghet vroue baie regte. Hulle kan allesdoen. Hulle kan vliegtuie ry, of doktersword.”
Vroue verdien ’n spesiale dag, sê Tyreese Farmer. “Vroue kanals doen wat mans kan doen, maar mans kan nie als doenwat vroue kan nie, soos geboorte gee. Op Vrouedag, gaanek my ma alles gee wat sy wil hê.”
FOTO’S: NICOLE MCCAIN
Maar daar isnog steedsregte watsommigevrouens niehet nie, sêAzeindriaVisser. “Inmygemeen-skap, sien ekbaie vrouewat op straat bly. Mense gee vir hullekos, klere en onderklere.”
Asemahle Masumpa stemsaam. “Vroue word nie altydrespekteer nie en sommigekeer word hulle mishandel.Ons moet hulle help. Onsmoet vroue respekteer enwaardeer en vir hulle liefdegee.”
Koper gesteelDiewe het Donderdagnag by die Khumnan-di-kleuterskool in Strand toegeslaan.Volgens die skoolhoof, Estelle Cookson,
hethulleVrydagoggendontdekdat vandaledie kinderbadkamer geplunder het. Slegstwee van die agt wasbakke was in plek ter-wyl die res op die grond gestapel was.Twee koperkrane, ’n stopkraan en koper-
waterpype is ook gebuit. Die kleuters kantans slegs een van die drie toilette gebruik.Verf en van die kinders se skryfbehoeftes
is ook gesteel. Cookson sê daar was geen te-ken van geforseerde toegang nie.DieStrand-polisiehetbevestigdat ’nsaak
van diefstal gelê is.
Estelle Cookson wys waar die ses wasbakke ge-steel is. FOTO: DELIAH BRINKHUIS
Women of worthTHEMacassar Police will host a Wom-en’s Day celebration tomorrow(Wednesday).Everyone is welcome to attend the
free event, which is set to be held in thenewcommunityhall inBurgStreet (op-posite the police station) from 10:00 to12:00.The theme for the daywill beWomen:
You are Worthy. Light refreshmentswill be served.PhoneconstableChrisyYoungon082
469 0854 for further information.
Helderberg Gazette News - Nuus Tuesday 7 August 20124
KEN DIEFEITE OOR
TUISONDERRIG
Die Wes-Kaap Onderwysdepartement vestig dieaandag van alle ouers en lede van die publiek opdie volgende:
• Enige ouer wat sy of haar kind van skoolgaandeouderdom tuis wil onderrig, moet eersgoedkeuring by die Hoof van die Wes-KaapOnderwysdepartement verkry.
• Aansoeke moet teen 30 September van diejaar gerig word, voor die aanvang van dienuwe skooljaar.
• Goedkeuring moet per leerfase verkry word:Grondslagfase (Graad 1-3), Intermediêre Fase(Graad 4-6) of Senior Fase (Graad 7-9).
• ’n Goedgekeurde kurrikulum in lyn met dieNasionale Kurrikulumverklaring moet gevolgword.
• Leerders wat met hul studie ná Graad 9 wilvoortgaan moet die Graad 9-uitgangeksamenskryf én slaagby ’n openbare- of geregistreerdeonafhanklike skool.
• Leerders wat die Verdere Onderrig enOpleidingsfase (Graad 10-12) wil voltooi, moetby ’n openbare- of geregistreerde onafhanklikeskool inskryf.
• Die vereistes soos uiteengesit in die Beleid virdie Registrasie van Leerders vir Tuisonderrig isvan toepassing.
Vir verdere inligting, kontak Deon Louw by tel. nr.021 467-2653.
VESTIGING ENREGISTRASIE VAN ’N
ONAFHANKLIKE SKOOL
Die Wes-Kaap Onderwysdepartement vestig dieaandag van alle ouers, leerders en lede van diepubliek op die volgende:
• Geen persoon mag ’n onafhanklike skoolvestig of instandhou of leerders inskryf by so’n skool sonder ’n sertifikaat van registrasievan die Wes-Kaape Onderwysdepartement(WKOD) nie.
• Ouers word aangemoedig om eers vas testel of ’n Onafhanklike Skool geregistreer isvoordat hul kind daar geregistreer word.
• Aansoeke vir die registrasie van ’n onafhaklikeskool moet aan die WKOD voorgelê word, via’n onderrigdistrikskantoor, teen 30 Junie vandie jaar voor die skool van voorneme is om inwerking te tree.
• Vir registrasiedoeleindes moet die skoolvoldoen aan akkomodasie-, onderrig-, enbestuursvereistes soos voorgeskryf in diebeleid vir registrasie.
• ’n Minimum van 20 potensiële leerders wordvir registrasie vereis.
• Onderwysers wat aangestel is by ’nonafhanklike skool moet toepaslikgekwalifiseer en geregistreer wees by dieSuid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO).
• Enige persoon wat ’n ongeregistreerdeonafhanklike skool bedryf is skuldig aan ’nmisdryf en dit is strafbaar met ’n boete ofgevangenisstraf.
Vir verdere inligting, kontak Saul Philander bytel. nr. 021 467-2580.
Human Communications C94744A
BELANGRIKEKENNISGEWINGOnderwys
A Ramadan giftThe annual Ahlan Wa Sah-lan outreach programmeheld by the Gift of the Giv-ers Foundation and Voiceof the Cape Radio Stationembraced hundreds ofpeople late last month.
Held at Masjidul UmmahMosqueinRusthof, theeventmarked the first of four suchevents.More than 300 peopleattended the recital of theQur’an at Masjidul Ummah,after which they enjoyedfruit and a hot, nutritiousmeal provided by the Gift ofthe Givers.
The annual project selectsmosques in poorer areas,andeverySundayduring themonth of Ramadan the com-munity is invited to join inthe recital and completion ofthe Qur’an. This is followedby Iftar, a meal to break thefast.The Ahlan Wa Sahlan out-
reach programme has beenrunning for 13 years. Thenext events are set to takeplace atNurul IslamMosquein Ocean View, Al JaamiaUthmania Mosque in Bonte-heuwel and Masjid SabrMosque in ParkwoodEstate.
More than 300 people attended the Gift of the Givers event at MasjidulUmmah Mosque in Rusthof.
Danger: pupils running amokJAMEY THOMAS
TheCityofCapeTown’sTrafficServ-ices is assessing whether a scholarpatrol or part-time traffic officer isneeded at the pedestrian crossing atDanie Ackermann Primary School.This comes after two pupils were
run over by a car in front of theschool last Wednesday.Minutes before school started, the
girls, Thina Koyi (8) and Zethu Nka-litshana (7), had bought snacks froma vendor opposite the school next tothe sports grounds.On their way back, they were
struck by a car. Thankfully, bothgirls are recovering well at home,with the worst injury being the lossof one of Zethu’s front teeth.School principal Keith Arendse
says he and his staff were in a meet-ing at the time. They only becameaware of the accident when a crowdhad gathered at the scene.Arendse says a teacher ismeant to
ensure that all the pupils are on theschool premises after the bell rings,and that the gate is closed. But he isunsure whether the teacher was onduty that morning, and whether thegate was closed.To aid pupils’ safety, a pedestrian
crossingwith a traffic light has beenplaced in frontof theschool.Arendsesays the school alsohada scholar pa-trol previously, but because olderpupilsdisregarded it, itwasdisband-ed. “They used shortcuts, and the lit-tle ones followed them,” he says.Chief Inspector Merle Lourens,
spokesperson for the City of CapeTown’s Traffic Services, says the de-
partment is not aware of having putany road-safety programmes inplace at Danie Ackermann Primary.Arendse says it is the traffic de-
partment’s responsibility to appointa traffic attendant to assist pupilsacross the road. Lourens, on theother hand, says Traffic Services isnot responsible for ensuring thatscholar patrols are instituted.“Traffic Services assists with im-
plementation and training on re-
quest from a school,” she says.She goes on to say, however, that
the situation at the school will belooked into.Last week Gazette visited the
school and witnessed the chaos thaterupted after the bell rang to signalthe close of day. This journalist didnot see a single pupil cross the streetusing the pedestrian crossing. In-stead, they crossed the roadwherev-er they wished to.
Pupils of Danie Ackermann Primary dodge cars as they cross De Beers Road insteadof using a nearby pedestrian crossing. PHOTO: JAMEY THOMAS.
The battle of RedlineThingsgotuglywhenyetanotherprotestwasstagedat theRedlinefactory inStrandonWednesday.Matterssoonturnedviolentas
employees and protestersclashed, leaving one protesterinjured.Police were called in to dis-
perse the crowd.The protesters then made
their way down Main Road togather in front of the offices ofDistrictMail and Gazette.The protest broke out despite
the fact that the protesters hadpromised they would give thecompany a month to respond totheir demands.Going against what the group
toldGazette previously, commu-nity member Monwanbisi Ras-
menisays theyhadgiventhe fac-tory a onlyweek to respond, andtook action after four womenweresentaway fromthe factory.Gazettewas unable to confirm
this statement with Redline di-rectors Robert Schlusche andNicolaas van den Bergh.The disgruntled locals started
their protest on 25 July, claim-ing the company, which manu-factures disposable breathalys-ers, failed to respond to theirCVs, and was appointing em-ployees on the basis of race.Redline production manager
Stephen Latsky said after thelast protest that the companyhadapproached theDepartmentof Labour for assistance in com-piling an equity plan.
The crowd of job seekers gathered outside the offices of the DistrictMail andGazette. PHOTO: MUHAMMAD BRINKHUIS
Helderberg GazetteNews - NuusTuesday 7 August 2012 5
Helderberg Gazette General - Algemeen Tuesday 7 August 20126
ONLINE BUSINESSAnnual Returns, CC'sCompanies & Websites
( 021903 8062or
0 ATTENTION 0Elite House Office Cleaningp r o v i d e s s e r v i c edaily/weekly for SpringCleans, Windows & Ironing.From R80 per shift (Dalien 0823355027/0218526122
EmergencyPlumbers andElectriciansFor all plumbing andelectrical problems!
BE YOUR PROBLEM BIGOR SMALL, MAKE IT
MINE GIVE ME A CALL!10% Pensioners discount
on labour( 082 823 219602185647270860758595
JUMPING CASTLES enwaterglybaan te huur. Tel:Charmaine by 8533999 of0835139493.
NEW HORIZON'S DEKORBlindings, sonskerms en
vlieësiwwe.Skakel Fabian:
021886 6453/083 348 [email protected]
1 2 10 CASH LOANSLENINGS TOT R200 000
Swartlys welkomGoedkeuring in 5 minute
021 696 8028
GELD NODIG?EK KAN U HELPSwartlys welkom
SMS Naam, Van, ID,Gross & Netto( 073 038 6886
Athlone (021) 638 0531Bellville (02l) 949 6070
Sambo GraniteSambo Granite
3811
LH
35
9B
F
30mm granite & Engineered tops
From R750 - R1500per linear meter incl.
vat + installation + templates
TOMBSTONES from R850Full packages from R4500+7NewDesigns lncl. installation&vat
Factory/Showroom
18 SALES POSITIONSAVAILABLE
OFFERING:. R8 00000 p.m.. Full training. Commission + incentivesREQUIREMENTS:. Own vehicle & cellphone. Immediately availableFor an interview call 021851 9842.
WE ARE RECRUITINGy o u n g , v i b r a n t a n dambitious individuals. Whois self motivated and lookingfor an opportunity in the callcentre industry, if you arelooking for an opportunity tomake good money then weare looking for YOU to joinour dynamic team!!!
We offer:. Fun call centre trainingand place you. Daily bonuses. Great earning potential
Candidate must be able tospeak English and Afrikaansfluent.
Call Amy: 071 255 9348
Deeltydse werk vir handigeman. Gebou instandhouding. Verf, teël, plumbing.Loon tussen R160 & R240pd.Bel Louis 082 570 1263
BETTY'S BAY: Large modern 3 bed, 2 bath, doublegarage plus grannyflat.Sea views. Private sale.R1.25mil. 0823761461/021855 2369.
G/BAY: Large modern 4bed, 3 bath, 3 garage, pool,spa. Fully fenced. Safe andsecure. R1.25mil. Pvt sale.
0823761461/021855 2369.
GORDON'S BAY 3 Bed,garage. Mews. R625 000.STRAND Broadlands. 3Bed, tiled, extra kitchen BICfully enclosed R340 000.0218552369/0823761461
GORDON'S BAY 2 Bed,ground floor in upmarketgolf security complex. Bath& shower. Parking bay.Safe & secure. R399 000.0823761461/021855 2369.
0 Alle OPRUIM & VERWYDER van tuin &bouafval • Saag van bome& tuinwerk • Vervoerwerk •Braaihout te koop!
DIRK 082 8484 213
ALL FRIDGE ANDDOMESTIC REPAIRSMobile Workshop
WENTZEL083 897 2928081 443 3396
BUILT IN CUPBOARDS &KITCHENS
Bed rooms , Van i t i e s ,K i t c h e n s , D o o r s &Skirtings. Contact us for acompetitive quote.Quality service guaranteed079 779 [email protected]
ELECTRICAL appliances,repairs to fridges, stoves,washing machines, tumbledryers, dishwashers, etc.Established 30 years in theHelderberg. Qualified tradediploma. Paul Clark (021)8565132.
HOUSEHOLD REPAIRSFridges, stoves &
w/machines. We also buy& sell secondhand
appliances( Deon 0218508532
0735754400
INGEBOUDE KASTESlaapkamers, kombuise,muureenhede, hang vandeure en skirtings. Gratiskwotasies en beste diens!Kontak 0837040115.
10
12
LH
38
AE
C
Tune-insInstallations &repairs24 hrs/7 daysProblem solving
Top TV, HD,ViewExtra
Ons lesers se SMS-meningsPadveiligheid
)Ek isnie snaaksnie,maarditwasnou so pas die vierde keer die weekwat ’n bejaarde persoon amper ’n on-geluk reg voormy veroorsaak het. Ekvoel daar moet ’n wet ingestel wordwat vereis dat bejaardes vanaf 68 jaarwéér getoets moet word om te bepaalof hulle nog padwaardig is. Hulle stopeenvoudiggladnieby’nstopstraatnieof kyk nie waar of voor wie hulle inrynie. Ek weet nie of hulle reaksies niemeer so flink is en of hulle dalk niemeer lekker afstand kan skat of kansien nie, maar dit kan regtig nie soaangaan nie. Ek weet nie meer wie isdie gevaarlikste nie, ’n taxi, ’n kindsonder lisensie of ’n bejaarde nie. Ekkryhulle jammerenweethullehetnieandervervoerbehalweashulle self rynie, maar genademens kan nie ander
mense op die paaie se lewens ook ingevaar stel nie. C. Botha
WhereareHarmonyPark’s lifeguards?
) Iwould like toknowwhobuilt thetidalpoolsatHarmonyParkandwhy?Now the City of Cape Town puts theblame on Western Province Lifesav-ing who did not build the pools, themunicipality did. So they must stopmaking excuses and sort out theirmess. Or don’t they care about thelives of our people? Concerned Strandresident
Eskomvehogings) Daar moet ’n slang in die gras
wees, want dis partytjie op partytjieenonslydaarondermetdieverhogingvan krag pryse wat elke keer styg.Wanneer houhulle op?Dis die tweede
keer in hierdie jaar. ’n Mens kan niemeer by hou nie en kry nie elke keerdieselfde eenhede krag vir jou R100nie. Ek is ’n pensionaris en spandeerR400 elkemaand vir krag. Ek gebruikslegs twee ligte saans endaarwordge-sê die krag gaan alweer op. Dis ridicu-lous!
Ouers moet na hul kinders omsien)Mense gee drank en dwelms die
skuld vir hul slegtheid. Ek is ’n enkel-ma van vier en het my kinders alleengrootgemaak. Ek verdien R1 900 permaand. My jongste kind is nou gr. 10;as jy wil kan jy dit doen. Nie ek óf mykinders gebruik dwelms of drank nie.
HUIS VIR OOM PIET (102): Gemeenskapsleiers van Sir Lowry’s Passis op soek na alternatiewe behuising vir ’n bejaarde van die dorp.Piet Bosman woon reeds vir meer as 30 jaar lank op die dorp envier inOktober sy102deverjaarsdag. Tanswoonhyensy vrou Johanna(86) saam met vriende in ’n huis in die informele gebied in Uitkyk.Die egpaar deel die huis met ’n ander gesin en hul plaasdiere. OomPiet was vir die grootste deel van sy lewe by die konstruksiebedryfbetrokke. Gemeenskapsleiers het die wens uitgespreek dat oom Pietsy eie huis moet kry en mense word gevra om bydraes ten opsigtevan boumateriaal te maak. FOTO: NICOLE MCCAIN
NuusredakteurDeliah Brinkhuis
JoernalisNicole McCain
Advertensie konsultantMuhammad Brinkhuis
Kontak ons
Helderberg GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 7 August 2012 7
Stal uit vir goeie doelDie Ruime Sentrum se jaarliksekunsuitstalling vind Vrydag 31Augustus en Saterdag 1 Septem-ber plaas.Alle fondse wat hier ingesa-
melword is ten bate van die Pik-kewouters Kleuterskool enRuimte Nasorgsentrum.Die uitstalling word op 31 Au-
gustusom19:00amptelikgeopenen toegang is gratis.Die uitstalling is oop op Sater-
dag van 9:00 tot 15:00. Demon-
strasieswordelkeuurdeurkun-stenaars aangebied.Na die vorige suksesvolle uit-
stallingsbiedhulleweereensdiegeleentheid aan plaaslike kun-stenaars om uit te stal en hullewerk te koop aan te bied.’n Verskeidenheid kunsvor-
me sal vertoon word.Vir meer inligting en om uit
te stal kontak Christina by 021854 8234 of e-pos [email protected].
Lydia Steyn of Ma, soos haar gemeenskap haar noem, is ’n baken van hoopin die gemeenskap van Smartie Town. Lydia en haar man, Pieter, deel gereeldkos uit aanminderbevoorregte families en Lydia bied ook ’n paar opleidingskur-susse soos naaldwerk aan vir die vroue van dié gemeenskap. Sy werk ookmet die jeug, en het met behulp van Gladys Geswindt, ’n jeuggroep begin.Daar is egter steeds ’n groot behoefte aan voedsel in die gemeenskap. Hieris Lydia Steyn, (tweede van links) by Gertie Owies, Gladys Geswindt en LatiefhaRose, die vroue wat haar bystaan. Vir meer inligting, kontak Lydia Steyn by078 906 1161. Foto: Nicole McCain
Seminaar oor depressie’n Seminaar oor depressiewordWoensdag 15Augustusvan 18:30 tot 21:00 by die NG-kerk Helderberg, in die Jop-pe-lokaal, aangebied.Gawie Malherbe (psigia-
ter),ElizeMorkel (sielkundi-ge) en die klinies pastorale
terapeut, Pilot Loots, sal asgassprekers optree.Die seminaar is gratis. Do-
nasies ten bate van die Hel-derberg Beradingsentrum iswelkom.Bel Marietjie 083 356 1404
of e-pos [email protected].
Helderberg
Year 16 • Dinsdag 7 Augustus 2012 | Tel. 021 853 0211
Van Sir Lowry’s se ‘kryt’ tot goue-wenners?Toe Piet Brummer ’n maand gelede sybokssakkeopdie takvan ’nboombuitedievoormalige spoorwegstasie in Sir Lowry’sPass opgehang het, het hy geen idee gehaddat soveel kinders in die sport sou belang-stel nie.
“Ek het net gekom, die sakke opgehang,” sêPiet. “En hulle het gekom...”
Piet het nou byna 20 jong mannetjies, som-migevanhullenog indie crèche,wat syklassebywoon en ook sowat tien ouer seuns wat hytouwys maak.
Piet vertel dat hy stukke tou opgesny hetvir springtoue, en die “kryt” is net ’n tou vas-
gemaak aan ’n paal en ’n boom en Piet se kar.Piet het self die sakke en handskoene gekoop.
Piet sê hy kom uit ’n familie van boksers– sy pa en sy broers het almal geboks.
Hyhet ook as ’n professionele bokser geveg.“Ek was ’n bokser gewees, en ek het besluit
dat ek wil oordra wat ek weet,” sê Piet.Hy sê die sport is goed vir die seuns wat hy
mee werk.“Dit boost hul selfvertroue, en gee hulle dis-
sipline. Endit geehulle iets omnauit te sien.”Die klasse vanaf 15:00 daagliks, is gratis en
Piet nooi kinders om by die oefensessies aante sluit. Vir inligting, bel Piet Brummer by082 079 8308.
Piet Brummer (agter, regs) en sy groep aspirant-boksers oefen elke dag buite die spoorwegstasie inSir Lowry’s Pass.
C-Jay Steyn (9) wys Pieter Wilschut (9) en Marcus Ontong (11) hoe om die bokssak te slaan. Que-QueCarter (18) hou die sak vir C-Jay. FOTO’S: NICOLE MCCAIN
UKONYUKA KWEMIRHUMO YOKUPAKAKUNYAKA-MALI KA-2012/2013IsiXeko saseKapa sisebenzisa imirhumo yokupaka nemilinganiselo yamaxesha ohlunekeyoukulawula ukufumaneka kweendawo zokupaka kwiindawo ezithile. Imirhumo yeendawozokupaka ezisecaleni lendlela imiselwa liBhunga kwaye iyalungiswa rhoqo ngonyaka,ukususela ngomhla wo-1 Julayi.
Indawo yokupaka iza kuhlawulwa ngomrhumo ofanelekileyo imizuzu yokuqala eli-15 okanyeinxalenye yayo. Indawo yokupaka isithuba esingaphezu kwemizuzu eli-15, ukuya kwelonaxesha lininzi lemizuzu engama-30, iza kuhlawulwa ngomrhumo ofanelekileyo wokupakaimizuzu engama- 30. Emva koko, indawo yokupaka iya kuhlawulelwa ukonyuka kwemizuzuengama-30 okanye inxalenye yayo.
Umrhumo wommandla wase-Helderberg zi-R3,00 ngemizuzu engama-30. Kungenjalo,umrhumo ofanelekileyo wemizuzu eli-15 (R1,50) uyafumaneka wendawo yokupaka ixeshaelifutshane elingaphantsi kwemizuzu eli-15.
Umrhumo wamaxesha athile we-Beach Road awusasebenzi kwaye kuza kusetyenziswaumrhumo wesiqhelo ukususela ngomhla woku-1 Disemba 2012 ukuya kowama-30 Epreli 2013.
Imirhumo yeendawo zokupaka zase-Helderberg yonyaka-mali ka-2012/2013ishwankathelwe ngezantsi apha:
Ixesha lokupaka Imirhumo yokupaka
Imizuzu eli-0 ukuya kweli-15 R1,50
Imizuzu eli-16 ukuya kwengama- 30 R3,00
Emva koko, ngemizuzu engama-30 okanye inxalenye yayo R3,00
Ishedyuli yemirhumo yeendawo zokupaka epheleleyo iyinxalenye yengxelo yohlahlo-lwabiwo-mali yonyaka-mali ka-2012/2013 ingafunyanwa ngeqhagamshela lewebhusayithiyesiXeko saseKapa: http://www.capetown.gov.za/en/Budget/Pages/Budget2012-2013.aspx
Ngengcaciso engenye Dave Lowry, Intloko yoLawulolweNkqubo yezoThutho: ISebe lezoThutho eliLawulayoUmnxeba: 021 812 4401 I-imeyile:[email protected]
ACHMAT EBRAHIMUMPHATHI WESIXEKO117/2012
DRUM ROLL: The drummies of Hottentots-Holland High School (HHH) did magnificentlyin the WP championships in Potchefstroom– the school came away with a second placefor display, and several drummies on the HHHsquad were selected as members of the WPdrummie team. They also took part in theSA championships in Potchefstroom, andachieved fourth place overall. Seen here(back row, from left) are Kimberleigh Oransie,Robin Kroutz, Syntyché vanWyk and ChanelleBaatjies. Middle: Michaela Collins, Jonu-Reeze Rass, Suraya Wood, Candice Wilsonand Kayla Theron. Front: Natasha February,Edlin Coert, Allison Collins, Adenisha Jefthaand Emma Byneveldt.