16
1 Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________ Krugerstraat 56 Rustenburg 0299 e-pos: [email protected] Tel. 014 596 7211 2018 Missie van die skool Die missie van die skool is die verskaffing van gebalanseerde Christelike onderwys en opvoeding aan al die leerlinge: Afrikaanse moedertaal onderrig Met hoë onderwysstandaarde, waar die Nasionale erkende Kurrikulum as riglyn dien vir onderrig wat plaasvind. Bybelonderrig ook as ‘n erkende eksamen vak. ‘n Kurrikulum waarin Christelike normes en waardes sterk na vore kom. Menslikheid, waardigheid en respek vir hulself en hul medemens ingeskerp word sonder die aftakeling van enige ander kultuur of geloof. Om aan die gesondheids en veiligheids standaarde, soos voorgelê deur die plaaslike Munisipaliteit, Departement van Sosiale Gesondheid en Welsyn en die Onderwys Departement te voldoen. Dat die kultuurgeskiedenis van die Afrikaner as taal- en kultuurgroep gedenk en eerbieding moet word Visie Die toekoms visie is daarop gerig om kinders so toe te rus dat hulle as volwassenes verantwoordelike landsburgers kan wees en goeie Christelike waardes kan uitleef. Dat Christelike Volkseie Onderrig elke ouer en leerling die grondbeginsel van die Verbond wat die Here met Abraham gesluit het, soos in Gen. 15, sal uitleef en glo. Respek sal toon vir hul medemens, hul eie waardes en kultuur. Dat hulle sal baat by onderrig in ‘n leeromgewing waarin hulle tuis en gemaklik voel. Dat die leerders se skool loopbaan vir hulle ‘n aangename herinnering sal wees en so van hulle lewenslange leerders sal maak. Om die leuse van die skool uit te leef! GELOOF OORWIN ALLES.

Handtekening van aansoeker: Datum:cvoplatina.co.za/doc/2018_CVO_Platina_AANSOEK.pdf · Dat kinders uit alle Chritenkerke welkom is in CVO Platina, ouers moet egter kennis neem dat

Embed Size (px)

Citation preview

1

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Krugerstraat 56 Rustenburg 0299 e-pos: [email protected] Tel. 014 596 7211

2018

Missie van die skool Die missie van die skool is die verskaffing van gebalanseerde Christelike onderwys en opvoeding aan al die leerlinge:

Afrikaanse moedertaal onderrig

Met hoë onderwysstandaarde, waar die Nasionale erkende Kurrikulum as riglyn dien vir onderrig wat plaasvind.

Bybelonderrig ook as ‘n erkende eksamen vak. ‘n Kurrikulum waarin Christelike normes en waardes sterk na vore kom. Menslikheid,

waardigheid en respek vir hulself en hul medemens ingeskerp word sonder die aftakeling van enige ander kultuur of geloof.

Om aan die gesondheids en veiligheids standaarde, soos voorgelê deur die plaaslike

Munisipaliteit, Departement van Sosiale Gesondheid en Welsyn en die Onderwys Departement te voldoen.

Dat die kultuurgeskiedenis van die Afrikaner as taal- en kultuurgroep gedenk en eerbieding

moet word

Visie

Die toekoms visie is daarop gerig om kinders so toe te rus dat hulle as volwassenes verantwoordelike landsburgers kan wees en goeie Christelike waardes kan uitleef. Dat Christelike Volkseie Onderrig elke ouer en leerling die grondbeginsel van die Verbond wat die Here met Abraham gesluit het, soos in Gen. 15, sal uitleef en glo. Respek sal toon vir hul medemens, hul eie waardes en kultuur. Dat hulle sal baat by onderrig in ‘n leeromgewing waarin hulle tuis en gemaklik voel. Dat die leerders se skool loopbaan vir hulle ‘n aangename herinnering sal wees en so van hulle lewenslange leerders sal maak.

Om die leuse van die skool uit te leef! GELOOF OORWIN ALLES.

2

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Toelatingsbeleid van Christelik-Volkseie skole (Soos goedgekeur deur die 9e Algemene Jaarvergadering van die BCVO op 19 Junie 2004) Die Toelatingsbeleid is: Dat die skool slegs kinders toelaat wie se ouers die Christelik-protestantse geloofsoortuiging

soos verwoord in die Drie Formuliere van Eenheid as persoonlike geloofsoortuiging bely en uitleef en dat alle ouers wel verbondsouers is.

Dat die Doopbelofte as Verbondsgelofte en volle deur ouers nagekom sal word en dat die kinders dienooreenkomstig ook in die skool volgens die Calvinisties-gereformeerde leer onderrig sal word, d.w.s. dat die onderwys daarvolgens ingerig sal word.

Dat die kind se reg tot moerdertaalonderrig erken word en derhalwe sal die voertaal en onderrigtaal van die skool Afrikaans wees.

Dat die kultuurgeskiedenis van die Afrikaner as taal- en kultuurgroep gedenk en eerbieding moet word.

Dat ouers punte bogenoemde moet onderskryf en aktief bevorder. Dat kinders uit alle Chritenkerke welkom is in CVO Platina, ouers moet egter kennis neem dat die Christenskap ’n leefstyl is en self ook aktiewe lidmate moet wees.

Dat slegs ouers gekeur en tot lede van die skoolvereniging toegelaat word, wat voldoen aan die vereistes soos hierbo vermeld. Slegs kinders van gekeurde ouers word tot die skool toegelaat. Hierdie lidmaatskap van die ouers aan die skoolvereniging geld slegs vir die duur van een akademiese jaar en alle ouers moet jaarliks heraansoek doen vir lidmaatskap.

Dat slegs kinders toegelaat word wat nie die dissipline en goeie orde van die skool sal ondermyn nie.

Verdere beleidsbepalings waaraan voldoen moet word: Dat ouers die wettige bestuurs- en onderrigstrukture en kommunikasiekanale van die skool in

terme van die skool se oprigtingsdokumente, aanvaar en te alle tye eerbiedig. Dat ouers en kinders hulle onderwerp aan die skoolreëls en landswette. Dat ouers alle finansiële verpligtinge soos deur die CVO-skool bepaal, stiptelik sal nakom. Dat ouers lede word van die BCVO. Aanstellingsvereistes vir onderwys- en administratiewe personeel. Naas die vereiste akademiese en opvoedkundige kwalifikasies geld bogenoemde vereistes

vir die toelating van ouers tot die skoolvereniging, mutatis mutandis vir die aanstelling van onderwys- en administratiewe personeel. Definiesiebepalings

"Volkseie" dui hier op die omvattende kultuur van die Afrikaner, m.a.w. sy ganse geestelike besittings insluitend die Afrikaanse taal.

"Ouers" omvat 'n verwysing na die kind se biologiese ouers, aannemende ouers, grootouers, persone by wie die kind in pleegsorg is of enige persoon onder wie se direkte beheer en toesig die kind geplaas is en wie deur die bestuur van die skoolvereniging gekeur en bevind word aan die beginsels voldoen en geag word die ouer van die kind te wees.

"Verbondsouers" is gelowige ouers wie se kinders gedoop is as teken daarvan dat hulle as verbondskinders ook in God se Genadeverbond ingesluit is.

"Skoolvereniging" verwys afhandende van die bepaalde skool se gekose bestuursvorm, na die artikel 21-Maatskappy, Beslote Korporasie, Trust, Gemeenregtelike Vereniging of enige ander regsentiteit van watter aard ookal wat die betrokke CVO-skool bedryf.

"CVO-skool" verwys na 'n Christelik-Volkseie Skool wat die beginsels van die toelatingsbeleid soos hierbo uiteengesit, streng toepas.

3

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

"BCVO" verwys na die Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys wat dien as 'n Artikel 21-Maatskappy bedryf word.

Algemene vereistes voor toelating: Toelating sal slegs verleen word indien die ouer al die nodige dokumente ingehandig en die aansoek en vrywarings dokument onderteken het.

Die kind se geboortesertifikaat of ID dokument. Bewys van inentings. Mees onlangse skoollastiese verslae. Afskrifte van beide ouers se ID dokumente. ‘n Oorplasingskaart van die vorige skool. Die leerder moet ook voldoen aan die ouderdomsvereistes vir die graad. Die betaling van registrasiefooi en eerste maand se skoolfonds.

Skooltye

Gr 1-3 *7h15 tot 13h15. Gr. 4-9 *7h15 tot 14h15. Gr. 10-12 *7h15 tot 14h15. Vrydae Gr 1-12 *13h15. Naskool geriewe is tot 17h15 beskikbaar teen addisionele kostes. Indien u nie u kind kan kom haal wanneer die skool uitkom nie moet u hom/haar as naskool inskryf. Leerders kan nie op die sypaadjie en in die skoolterrein rondsit nie.

Dissiplinêre beleid

Spreuke13:24 Hy wat sy seun nie dissiplineer nie, het hom nie regtig lief nie. As hy hom lief het sal hy hom dissiplineer

Elke personeellid en leiers van die skool is verantwoordelik vir die volhoubaarheid van dissipline. Orde en ‘n positiewe leeromgewing word deur die konsekwente toepassing van skool- en klasreëls

versterk. ‘n Leeromgewing sonder dissipline lei tot swak vordering en prestasie. Dissipline en die toepassing daarvan word beskou as opvoedkundige hulpverlening en het altyd die

voordeel en welsyn van die skool, gemeenskap en die individuele leerder ten doel. Die skool se dissiplinêre beleidsdokumente is beskikbaar vir ouer insae.

Skoolreëls

Nakoming van die skoolreëls soos deur die beheerliggaam vasgestel. Reëls soos uiteengesit in die aansoek om toelating.

Die beheerliggaam het die reg om 'n leerder op grond van enige onaanvaarbare, wangedrag of onbevredigende optredes uit die skool te skors.

Algemene Reëls. Betrokke ouers het gelukkige kinders en dit maak u deel van u kind se leerproses.

Pak ‘n voedsame kosblik vir pouse, dit moet die kinders weer van energie voorsien vir die tweede helfte van die dag. Iets proteien op ‘n lae GI broodjie is ideal vir kinders wat moeilik konsentreer. Koeldrank/sap en broodjies of pasteie is ook by die snoepwinkel beskikbaar. Hier poog ons ook om gesondheid en goeie kos keuses in gedagte te hou.

Hou asb die kennisgewingbord, u skoolkalender en nuusbriewe dop vir gebeure by die skool. Sms’e is ‘n baie vinnige en maklike kommunikasie metode. Maak seker ons het te alle tye u regte

nommer. Geen speelgoed/selfone/i-pod mag saamgebring word. As ons dit by u kind vind sal dit tot die

einde van die kwartaal toegesluit word. Skriftelike kennis as u kind die skool verlaat en na ‘n ander skool gaan. Sodra u kind die skool terrein verlaat is hy u verantwoordelikheid en nie meer die van die skool nie.

4

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Skooldrag en Juwele Skooldrag is beskikbaar by Profesional Schoolwear in Steenstraat.

Somerdrag: Laerskool - Golfhemp en swart skoolbroek/dogters ‘n skort. Hoërskool dogters: Golf hemp met ‘n swart romp/langbroek ( geen denims / noupyp broeke / geen sweetpak broeke, dit moet ‘n skooldrag langbroek wees) Swart skoolskoene met swart kouse – Dogters mag balletskoene “PUMPS” dra.

Wintersdrag: Blou Sweetpakke vir almal. Swart skooltruie met die skoolwapen op. Blou serpe - by die skool beskikbaar. Swart skoolskoene met swart kouse. Alle klere moet asseblief gemerk wees.

Hare: Dogters: Hare moet netjies en uit die gesig wees. Dit mag nie gekleur word nie. Rekkies, strikkies, haarbande moet geel, blou of swart wees. Seuns: Hare kort, geen lyne mag ingesny word nie. As dit aan u seuns se ore raak is dit reeds te lank. Baarde geskeer. (geen bloubaarde)

Juwele: Geen oog/neus/lip en tongringe word toegelaat nie. Net die onderste oorbel mag gedra word. Seuns mag nie oorbelle dra nie. Geen nekhangers of armbande nie.

Tatoër merke: Geen sigbare tatoeëring is aanvaarbaar vir skoolgaande kinders nie. Indien u kind wel reeds getatoër is moet dit ten alle tye by die skool en tydens sportbyeenkomste bedek wees. Naels en grimering: Geen grimmering mag gedra word nie. Geen naeltips en gekleurde naels nie, dogters mag kleurlose naellak dra. Seuns se naels moet kort en skoon wees.

Gedragsreëls Daar word gehoorsaamheid verwag en die nodige respek vir die personeel word te alle tye verwag. Kru-taal en vuil praatjies is strafbaar. Indien die skool of bure se eiendom beskadig word om sodanige herstelwerk te vereis sal die koste

van die ouer verhaal word. Boeke Boeke moet oorgetrek en opgepas word. Boeke oortreksels word in u kind se skryfbehoefte pakket voorsien. Handboeke moet aan die einde van die jaar ingehandig word. Handboeke bly die eiendom van die skool. Werkboeke behoort aan die leerder en word nie weer ingehandig nie.

Gesondheidsbeleid Die nakoming van die gesondheidsbeleid. Kinders met oordraagbare siektes en kopluise mag nie

skool toe kom solank die kind siek is nie. Alle medikasie wat by die skool toegedien moet word, moet deur die ouer self in die

medisyneregister in die kantoor opgeskryf word. n Sieknota vir afwesighede is noodsaaklik

Siek kinders met die volgende simptome mag nie skool toe kom nie: Rooi oë wat dra. Uitslag met koors. Loopneus en hoes wat met koors gepaard gaan. Koors. Loopmaag en naarheid, as uitskeiding wat meer as 3 maal in ‘n uur voorkom. Kopluise en neute.

5

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Veiligheid

U kind se veilig is vir ons ‘n hoë prioriteit, daarom: Hou altyd die hek op knip en gesluit – al is daar iemand anders oppad hek toe. Dit is die gebruik

van misdadigers om eers mense se doen en late dop te hou en dan toe te slaan. Ons grootse bekommernis is nie dat ‘n kind by die hek sal uitkom nie, maar dat ‘n ongewensde persoon die terrein betree.

Kinders wat gedurende skool ure moet vroeg huistoe gaan moet deur ‘n ouer uitgeteken word.

Elektroniese Eiendom Alle elektroniese toerusting word op eie risiko die skoolterrein binne gebring. Die skool aanvaar geen

verantwoordelikheid vir enige verliese nie. Dit sluit in: selfone, skootrekenaars, flash drives, ipod’s ens.

6

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Vir kantoorgebruik:

Inskrywingsdatum: Ingeskryf deur: Datum:

Naskool: Ja Nee Klas:

Bewys van adres ID Dokumente Geboorte sertifikaat Ander:

Reg fooi betaal Kw no. Benodighede Skryfbehoete pakket

Aansoekvorm

Van:

Besonderhede van kind

Volle Name:

Noemnaam:

Ouderdom:

Geslag:

ID Nommer:

Geboortedatum:

Land van herkoms:

Huistaal:

Metode van vervoer skool toe:

Hoeveelste kind in gesin:

Vorige skool

Naam van vorige skool bygewoon Van Datum Tot datum

Broers en susters in die skool

Van van kind Naam van kind Graad Klas

Mediese fonds

Naam van hooflid

Lidnommer

Fonds naam

Skema naam

Dokter

Tel. van Dokter

Ongevalle sentrum van u keuse.

Afskif van mediese kaart moet ingesluit wees.

7

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Mediese geskiedenis

Beantwoord die volgende vrae JA NEE

Gebruik die leerder enige kroniese medikasie?

Is hy/sy ‘n asma lyer?

Was daar van te vore enige been breuke?

Eet u kind gesond?

Is u kind oorgewig?

Sukkel u kind om te konsentreer?

Is enige leerprobleme al van te vore geidentifiseer?

Epilepsie?

Watter kindersiektes het u kind al gehad? Noem

Enige inligting waarvan die skool moet weet?

Inligting van: Vader Moeder

Van

Volle Name

Noem Naam

Titel Merk met x

Mnr Dr Prof Mej Mev Dr Prof

Verwantskap tot leerder. Merk met x

Ouer Voog Ouma/ Oupa

Ouer Voog Ouma/ Oupa

Stiefpa Stiefma

ID nommer

Huwelikstatus

Kerkverband

Beroep

Werkgewer

Werks tel no.

Epos adres

Huis tel no.

Selfoon

Noodnommer en Naam van persoon.

Nommer vir sms boodskappe

Wie is verantwoordelik vir die rekening

Posadres

Woonadres

8

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Aanspreeklikheid en Vrywaring Ek, die ondergetekende verklaar dat al die inligting soos op die aansoek weergegee na my wete korrek is. Ek aanvaar dat ek my skoolgelde maandeliks op datum moet hou. Ek gee ook toestemming dat indien nodig, en ek nie beskikbaar is nie, die skool die bes moontlike mediese dienste vir my kind mag verkry. En my gegewe mediese besonderhede mag gebruik tot voordeel van my kind. Ek(ouer)_______________________________________________Tel.____________________ HET DIE OOREENKOMS MET DIE SKOOL DEURGELEES EN VERBIND MY DAARTOE. INGEVAL VAN NOOD KAN DIE SKOOL DIE VOLGENDE PERSONE KONTAK INDIEN EEN VAN DIE OUERS NIE BESKIKBAAR IS NIE:

Eerste noodkontak besonderhede (wie kontak ons in ‘n geval van nood)

Naam van Naasbestaande:

Verwantskap:

Woonadres:

Posadres:

Selfoon:

Werk telefoon:

Huisfoon:

Tweede noodkontak besonderhede (wie kontak ons in ‘n geval van nood)

Naam van Naasbestaande:

Verwantskap:

Woonadres:

Posadres:

Selfoon:

Werk telefoon:

Huisfoon:

Ek vrywaar die skool van enige aanspreeklikheid t.o.v mediese kostes rakende my kind, ek weet ek is verantwoordelik vir alle bybetalings wat die mediesefonds nie dek nie. Indien ek nie medies het nie is ek steeds verantwoordelik vir my eie mediese rekening. Kinders speel en kry van nature soms seer, dit is normaal. Ek gee vrywaring aan CVO Platina, BCVO, Rade of Organiseerders van enige toekomstige eise wat deur enige van my kinders of hulle gevolmagtigdes moontlik ingestel mag word. Ek aanvaar dat ek in persoon of my boedel verantwoordelik gehou sal word vir sodanige eis. Ek gee ook toestemming dat daar een dosis parasetemolstroop(panado) my kind gegee mag word indien dit nodig is in ‘n noodsituasie. Ek het die skool reëls en toelatingsvereites gelees en aanvaar dit. Die skool dra noukeurig sorg dat u kind voortdurend veilig sal wees. Ek is vertroud met die inhoud van die dissipline beleid en aanvaar dit so. ____________________________________________________________ Naam van Ouer wat die vorm voltooi het. _____________________ ___________________________ Handtekening Datum

9

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Onderriggeld CVO Platina is ‘n onafhanklike privaat skool. Geen subsidie of borge help om die skool te onderhou nie. Alle onkoste – salarisse, munisipale rekenings, geboue, instandhouding, fone, fotostaatmasjiene,

opleiding van personeel, heffings aan die BCVO en vele meer moet uit die skoolfonds wat ouers betaal gemaak word.

Die betaling van skoolgeld is dus ‘n absolute noodsaaklikheid. Registrasiefooi is jaarliks betaalbaar en nie terugbetaalbaar nie. Skoolgeld moet maandeliks voor die 3de betaal wees. Boete van R100.00 sal gehef word op laat

betalings. Rapporte en verslae sal teruggehou word totdat skoolfonds op datum betaal is. Die benodighede lysie is deel van u kind se daaglikse skryfbehoeftes. Indien uitstaande skoolgeld aan die skool se prokureur oorhandig moet word vir invordering is u

verantwoordelik vir die koste en rente op agterstallige skoolgeld. Tref liewer ‘n reëling met die skool en hou daarby. Dis onaangenaam om ouers te moet oorhandig vir skoolfonds.

Indien daar aansoek gedoen word om uitstel van skoolgeld moet dit gestaaf word met ‘n rede en bewyse.

Sou ‘n krediet op ‘n rekening ontstaan, sal die krediete eers na 90dae/ of op die einde van die skooljaar reggestel word.

Skoolgeld kan per debietorder, kontant of met u debiet/krediet kaart betaal word. Boete sal gehef word op betalings wat na die betalingsdatum gemaak word. Onderriggeld is oor 12 maande betaalbaar. Al gee u kennis vir 30 November en u kind verlaat die

skool betaal u ook die Desembermaandfooi. Die skoolgeld vir die jaar word oor 12maande bereken, u kind het die voorreg van die onderrig gehad. Onderwysers verdien ook betaalde verlof.

Indien u van voorneme is om u kind uit die skool te haal moet u een kalendermaand skriftelike kennis gee.

Geen kennis sal vanaf September aanvaar word nie. Dis ‘n baie belangrike deel van die jaar waar alles wat die kinders geleer het finaliteit en afronding bereik.

Hierdie ooreenkoms bly staande tot die skool ‘n skriftelike kennisgewing van u ontvang het dat u kind nie meer die skool sal bywoon

Volgens Artikel 40 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 is albei die ouers verantwoordelik vir die betaling van onderrig geld/skoolgeld ongeag die reëling tussen ouers in die geval van egskeiding of wat daar ook al mag wees. Alle korrespondensie sal dus met die ouer gevoer word by wie die kind woon. Onderriggeld vir 2018: U betaal skoolfonds soos volg: Daar word weer R50 afslag gegee indien u per debietorder betaal.

U betaal vir: Op die volgende voorgestelde datums. Gr. R Gr 1-3 Gr 4-7 Gr 8-12

Registrasie fooi/ jaarliks

Met inskrywing vir die nuwe jaar of eerste registrasie by CVO Platina

400.00 900.00 1000.00 1000.00

Skryfbehoefte pakket

Jaarliks, u kind ontvang die behoeftes kwartaalliks - penne en grys potlode soos nodig.

400.00 440.00 540.00 690.00

Januarie se skoolfonds

Voor of op die 03/01/2018 of op eerste skooldag in Jan volle bedrag.

1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Februarie 02/02/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Maart 02/03/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

April 03/04/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Mei 03/05/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Junie 01/06/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Julie 03/07/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Augustus 03/08/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

September 03/09/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Oktober 03/10/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

November 02/11/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Desember 03/12/2018 1300.00 1670.00 1670.00 1890.00

Boeke word aan die einde van elke jaar ingeneem. Boekkoste sal op u rekening geplaas word indien handboeke nie ingedien word nie. Naam en Van Ouer:_________________________________________ Ek neem kennis van die onderrig geld en verbind my daartoe.

10

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Benodighede Die onderstaande skryfbehoeftes is in die pakket waarvoor u betaal.

U moet asseblief die lysie goed wat volg aan die skool voorsien voor of op 31 Januarie. Gr R-12 12 rolle toiletpapier, 1 boks tissues, 1 koekie seep, 1 BOKS fotostaatpapier Gr 4-12

1. Atlas. 2. Bybel 1983 vertaling. 3. Verklarende Woordeboek vir beide Afr en Eng.

Die boeke is deel van u kind se skoolloopbaan wat voorlê, dit gaan gebruik word tot in Gr 12 Verpligte benodighede MOET VOOR 31 Januarie 2018 IN WEES. Bedrag van R450.00 sal op die rekening geplaas word as dit nog nie in is nie. Die benodighede moet asb by die skool in die kantoor ingehandig word. Merk dit asb.

Gr. 1-3

1. 1 dik hardebank skrifte (toonhandboeke)

2. 4 96 bl werkboeke 3. Plastiek boekoortreksels 4. 12 Gryspotlode (wat by die

skool in die kas gehou word en vir u kind gegee kan word as hy/sy dit nodig het)

5. Inkleurpotlode 3stelle vir die jaar.

6. Uitveër 7. Skêrpmaker met houertjie

aan 8. Liniaal 9. Gom 10. Skêr 11. 1 Prestik (Bostik maak) 12. 20 bladsy Flip File

Gr. 4-7

1. 12 Penne (Blou) 2. 8 Grys potlode 3. Gom 4. Skêr 5. Uitveër, Liniaal 6. Inkleurpotlode 7. Skêrpmaker 8. Gewone Sakrekenaar

(Sharp) word in die klas gehou.

9. Highlighters 10. 1 Prestik (Bostik maak) 11. Passerstel met gradeboog

(word in die klas gehou) 12. Flip File (20 sakkies) 13. 7 Werkboeke (96 bladsy) 14. Plastiek boekoortreksels 15. 1 Eksamenskryfblok

Gr. 8-12

1. 12 Penne (Blou) 2. 12 Grys potlode 3. Gom 4. Skêr 5. Uitveër, Liniaal 6. Inkleurpotlode 7. Skêrpmaker 8. Highlighters 9. 1 Prestik (Bostik maak) 10. Passerstel met

gradeboog (word in die klas gehou)

11. Wiskundige sakrekenaar (word in klas gehou)

12. Flip File (50 sakkies) 13. 11 Werkboeke (192

bladsy) 14. Plastiek boekoortreksels 15. 4 Eksamenskryfblokke

11

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Aansoek vir Naskoolsorg Hiermee doen ek aansoek vir naskool versorging vir : Naskool geld R450 per maand vir CVO Platina leerders. Naskool geld R700 per maand vir ander Skole.

Naam Graad

Die volgende word aangebied by die naskoolklas: Gekookte middag ete. Verversings teen 14h30 Huiswerk onder toesig van een van die personeel van 14h00 tot 15h00 Alle graad 1 tot 4 leerders is welkom. Ouer leerders word gekeur. Handtekening van ouer:_____________________________________________

12

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

CVO Platina Skool Vakkeuse: Gr 10 – 12

Leerder se Naam en Van:________________________________________

Groep A

X - Vakke is verpligtend. aak ‘n kruisie in die keuse blokkie

Groep B

Kies enige 3 (drie) van die volgende vakke. Let op die beperkings en neem kennis dat vakke met ‘’n sterrejie (*) is nie ‘n universiteitstoelatingsvak nie. Maak ‘n kruisie in die blokkie.

Besigheidstudies Kan saam met enige vak geneem word. Maak ‘n keuse tussen Besigheidstudies of Geografie om universiteits toelating te verseker.

Toerisme* Kan saam met enige vak geneem word.

Verbruikerstudies* Kan saam met enige vak geneem word.

Geografie Kan saam met enige vak geneem word. Maak ‘n keuse tussen besigheidstudies of Geografie om universiteits toelating te verseker.

RTT* Slegs indien ons ‘n onderwyser vir die vak kan aanstel.

Bogenoemde inligting en implikasies t.o.v vakkeuses is aan my verduidelik. HANDTEKENING: ______________________ _______________________ OUER/ VOOG LEERDER DATUM: ___________________________

Afrikaans Huistaal x Verpligtend

Engels Eerste Addisionele taal x Verpligtend

Wiskunde

Of

Wiskunde Geletterheid

Moet ten minste 50% in Wiskunde in graad 9 behaal het. LET WEL: Verandering van Wiskunde na Wiskunde Geletterdheid kan gedoen word. Slegs in die Gr 10 jaar.

Christelike Lewensoriëntering x

13

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Krugerstraat 56 Rustenburg 0299 e-pos: [email protected] Tel. 014 596 7211 DEBIETORDEROPDRAG VAN: (NAAM VAN SKULDENAAR)__________________________ DATUM:______________ (ADRES)_________________________________________________ ________________________________________________________ Geagte Heer, Die besonderhede van my/ons bankrekening is soos volg: NAAM VAN REKENINGHOUER: ______________________________________________________ BANK: _____________________TAK NAAM EN DORP: ___________________________________

REKENINGNOMMER

TAKNOMMER

TIPE REKENING

TJEK SPAAR TRANSMISSIE

Naam van Leerder/s: ___________________________________ Bedrag maandeliks betaalbaar: ___________________________ Datum waarop D/O moet deurgaan by u bank. Enige datum tussen die 25ste en die 1ste. Die datum wat vir u geskik is_____________________ Handtekening van rekening houer: ____________________________________________ Onderteken te RUSTENBURG op _______dag van____________________________ 20_____ ___________________________________________ HANDTEKENING SOOS GEBRUIK VIR U BANKSAKE ________________________ _____________________ BYGESTAAN DEUR HOEDANIGHEID (indien regtens nodig)

Ek/ons magtig u om my/ons rekening by bogenoemde bank (of ‘n ander bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas) te debiteer met die bedrag nodig vir die betaling van die maandelikse/kwartaalikse/jaarlikse verpligting verskuldig ten opsigte van die paaiement/premie soos met u ooreengekom. Alle sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening deur u word behandel asof dit deur my/ons persoonlik onderteken is. Ek/ons verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur ‘n rekenaar verwerk sal word deur middel van ‘n stelsel bekend as Bankserv-Magneetbanddiens, en ek verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my/ons bankstaat of op ‘n bygaande strokie gedruk sal wees. Ek/ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorder opdrag te betaal. Hierdie magtiging kan deur my/ons gekanselleer word deur u skriftelik 30 dae kennis te gee wat per vooruitbetaalde geregistreerde pos versend word, maar ek/ons verstaan dat ek/ons nie op ‘n terugbetaling van die bedrae geregtig is wat u onttrek het terwyl die magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie. Die ontvangs van hierdie opdrag deur u word as ontvangs daarvan deur my/ons bank (soos die geval mag wees) geag OORDRAG: Ek/ons erken dat die party wat hiermee gemagtig is om die trekking(s) teenoor my/ons rekening te behartig, geen van sy/hulle regte aan ‘n derde party mag afstaan of sedeer sonder my/ons skriftelike toestemming wat vooraf gekry is nie, en dat ek/ons geen van my/ons verpligtinge ingevolge hierdie kontrak aan ‘n derde party mag delegeer sonder die skriftelike toestemming wat vooraf van die gemagtigde party verkry is nie

14

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Krugerstraat 56 Rustenburg 0299 e-pos: [email protected] Tel. 014 596 7211

2017 LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

Voltooi asseblief die aangehegte vorm deeglik in DRUKSKRIF.

_____________________ ____________________________ _____________________________ HANDTEKENING: BCVO HANDTEKENING: VADER/VOOG HANDTEKENING: MOEDER/VOOG

PA/VOOG MA/VOOG

1. Lidnommer:

Tipe lid: Ouer; Onderwyser; Skool Admin; BCVO Personeel; Erelid; Privaat Individu

(Vul tipe lid in):

Titel en volle voorname:

Mnr./Mev./Prof./Dr./Ds.

Van:

ID Nommer:

Huwelikstatus:

Woonadres:

Kode Kode

Posadres:

Kode

Kode

E-pos-adres:

Kerkverband: APK NG NHK GK

Ander (spesifiseer):

Gemeente:

Beroep:

Selfoonnommer:

Landlyn: Tel. Nr.

Skool waarby u

betrokke is:

Kinders op skool: Naam Graad

Kind 1:

Kind 2:

Kind 3:

Kind 4:

2. Ander instelling

Dui aan: Ander onderwysinstansie of ander instansie

Naam van instansie:

15

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Toelatingsbeleid van Christelik-Volkseie skole (Soos goedgekeur deur die 9e Algemene Jaarvergadering van die BCVO op 19 Junie 2004)

1. Die Toelatingsbeleid van CVO-skole staan op twee grondbeginsels: 1.1 Die Christelike Portestantse Geloof (Calvinisties-gereformeerd), gegrond op die Bybel soos uitgelê

deur slegs die drie belydenisskrifte (Drie Formuliere van Eenheid) te wete die Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en die Dordtse Leerreëls.

1.2 Die uitleef van die Afrikanerkultuur, in besonder die kultuurbeskouing dat kultuur die gehoorsaamheid aan die Bybelse kultuuropdrag is en dat die Afrikaner se uitlewing daarvan onder andere vergestalt word in die Gelofte van Desember 1838 en die herbevestiging daarvan in Desember 1880.

2. Die Toelatingsbeleid is: 2.1 Dat die skool slegs kinders toelaat wie se ouers die Christelik-protestantse geloofsoortuiging soos

verwoord in die Drie Formuliere van Eenheid as persoonlike geloofsoortuiging bely en uitleef en dat alle ouers wel verbondsouers is.

2.2 Dat die Doopbelofte as Verbondsgelofte en volle deur ouers nagekom sal word en dat die kinders dienooreenkomstig ook in die skool volgens die Calvinisties-gereformeerde leer onderrig sal word, d.w.s. dat die onderwys daarvolgens ingerig sal word.

2.3 Dat die kind se reg tot moerdertaalonderrig erken word en derhalwe sal die voertaal en onderrigtaal van die skool Afrikaans wees.

2.4 Dat die kultuurgeskiedenis van die Afrikaner as taal- en kultuurgroep gedenk en eerbieding moet word.

2.5 Dat ouers punte 2.1, 2.2, 2.3 en 2.4 moet onderskryf en aktief bevorder. 2.6 Dat slegs ouers gekeur en tot lede van die skoolvereniging toegelaat word, wat voldoen aan die

vereistes soos hierbo vermeld. Slegs kinders van gekeurde ouers word tot die skool toegelaat. Hierdie lidmaatskap van die ouers aan die skoolvereniging geld slegs vir die duur van een akademiese jaar en alle ouers moet jaarliks heraansoek doen vir lidmaatskap.

2.7 Dat slegs kinders toegelaat word wat nie die dissipline en goeie orde van die skool sal ondermyn nie. 3. Verdere beleidsbepalings waaraan voldoen moet word: 3.1 Dat ouers die wettige bestuurs- en onderrigstrukture en kommunikasiekanale van die skool in terme

van die skool se oprigtingsdokumente, aanvaar en te alle tye eerbiedig. 3.2 Dat ouers en kinders hulle onderwerp aan die skoolreëls en landswette. 3.3 Dat ouers alle finansiële verpligtinge soos deur die CVO-skool bepaal, stiptelik sal nakom. 3.4 Dat ouers lede word van die BCVO. 4. Aanstellingsvereistes vir onderwys- en administratiewe personeel. Naas die vereiste akademiese en opvoedkundige kwalifikasies geld bogenoemde vereistes vir die toelating

van ouers tot die skoolvereniging, mutatis mutandis vir die aanstelling van onderwys- en administratiewe personeel.

5. Definisiebepalings: 5.1 "Volkseie" dui hier op die omvattende kultuur van die Afrikaner, m.a.w. sy ganse geestelike besittings

insluitend die Afrikaanse taal. 5.2 "Ouers" omvat 'n verwysing na die kind se biologiese ouers, aannemende ouers, grootouers, persone

by wie die kind in pleegsorg is of enige persoon onder wie se direkte beheer en toesig die kind geplaas is en wie deur die bestuur van die skoolvereniging gekeur en bevind word aan die beginsels voldoen en geag word die ouer van die kind te wees.

5.3 "Verbondsouers" is gelowige ouers wie se kinders gedoop is as teken daarvan dat hulle as verbondskinders ook in God se Genadeverbond ingesluit is.

5.4 "Skoolvereniging" verwys afhangende van die bepaalde skool se gekose bestuursvorm, na die artikel 21-Maatskappy, Beslote Korporasie, Trust, Gemeenregtelike Vereniging of enige ander regsentiteit van watter aard ookal wat die betrokke CVO-skool bedryf.

5.5 "CVO-skool" verwys na 'n Christelik-Volkseie Skool wat die beginsels van die toelatingsbeleid soos hierbo uiteengesit, streng toepas.

5.6 "BCVO" verwys na die Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys wat dien as 'n Artikel 21-Maatskappy bedryf word.

Verklaring Ek/ons, die ondergetekende/s, bevestig deur die ondertekening van hierdie toelatingsbeleid, dat:

Ek/ons die aangehegte dokument in sy geheel bestudeer het en die inhoud daarvan verstaan;

16

Handtekening van aansoeker: _____________________________ Datum: ______________

Ek/ons die beginsels en waardes, soos hierin uiteengesit, volkome onderskryf as my persoonlike oortuiging, geloof en beginsels.

Ek/ons onderneem om onverwyld met die Direksie/Opvoedingsraad in verbinding te tree, indien ek my onderskrywing van bostaande toelatingsbeleid in heroorweging neem.

Ek/ons bevestig dat alle gegewens verstrek waar en juis is.

Ingeval van 'n skool, bevestig ons ook dat aan die vereistes soos verwoord in die Diensooreenkoms tussen BCVO en CVO-skole voldoen word en dat ons onverwyld met die BCVO Direksie in verbinding sal tree indien enige van die gegewens wat op toelating tot BCVO betrekking het, verander.

Ek/ons verstaan dat die verandering van enige van die gegewens wat betrekking het op toelating tot lidmaatskap van BCVO, daartoe mag lei dat my/ons lidmaatskap in heroorweging geneem word en dat indien die verandering sodanig is dat ek/ons nie meer aan die vereistes vir lidmaatskap voldoen nie, my/ons lidmaatskap opgeskort sal word.

Ek/ons verstaan ook dat lidmaatskap van BCVO slegs vir een akademiese jaar geld en dat ek/ons elke jaar opnuut aansoek om lidmaatskap moet doen.

Ek erken dat alle besonderhede hierbo waar is.

Onderteken te RUSTENBURG op die …………. dag van …….……......…….......20...............

Volle naam: …...………………………………………………………………...……………........…………

Handtekening: ……………………………………

VADER/VOOG

Onderteken te RUSTENBURG op die …………. dag van ….………………….…..20………...

Volle naam: ...........………………………….………………………………………………….….…………………

Handtekening: .……………………………………

MA/VOOG

_____________________ _____________________ BCVO HANDTEKENING DATUM

SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK: BCVO LIDMAATSKAP (Merk met x)

Ledegeld vir privaatlede is R250.00 per jaar

Ledegeld betaal: JA NEE

Lidmaatskap goedgekeur: JA NEE