21
Lewenswetenskappe V2 1 VS/September 2020 Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne VOORBEREIDENDE EKSAMEN GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V2 SEPTEMBER 2020 PUNTE: 150 NASIENRIGLYNE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 1 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

VOORBEREIDENDE EKSAMEN

GRAAD 12

LEWENSWETENSKAPPE V2

SEPTEMBER 2020

PUNTE: 150

NASIENRIGLYNE

Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 2: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 2 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE

1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee wordHou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.

2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf gegee wordSien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.

3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis wordLees alles en krediteer die relevante dele.

4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegeeAanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee wordKandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis wordKandidate sal punte verbeur.

7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied wordKandidate sal punte verbeur.

8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nieKrediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

9. Nie-erkende afkortingsAanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10. Verkeerd genommer.Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.

11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis veranderMoenie aanvaar nie.

12. SpelfouteAanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is nie.

13 Indien gewone name in terminologie gegee wordAanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.

14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en anders om)Geen krediet nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 3: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 3 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

15. As eenhede van mate nie aangedui word nieKandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui.

16. Wees sensitief vir die betekenis van 'n antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word

17. OpskrifAlle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet 'n opskrif hê.

18. Meng van amptelike tale (terme/konsepte)'n Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.

19. Veranderinge aan die memorandumGeen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder die goedkeuring van die Provinsiale Moderator nie.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 4: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 4 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.11.1.21.1.31.1.41.1.51.1.61.1.71.1.81.1.91.1.10

DBACBBBDBA (10 x 2) (20)

1.2 1.2.1 Evolusie1.2.2 Homoloë chromosome1.2.3 Australopithecus1.2.4 Interfase 1.2.5 Oorgangsfossiele1.2.6 Sitokinese1.2.7 Variasie1.2.8 Binokulêre visie/stereoskopiese visie1.2.9 Hominidae1.2.10 Diskontinue variasie/Nie deurlopend (10 x 1) (10)

1.3 1.3.11.3.21.3.3

Beide A en BBeide A en BGeeneen (3 x 2) (6)

1.4 1.4.1

1.4.2

1.4.3

1.4.4

Verdagte 1

AL die stawe van die DNA-profiel van die velweefsel stem ooreen met AL stawe van die DNA-profiel van verdagte 1

Deur die toets met die DNS-/DNA-monster verskeie kere te herhaal verseker dat hulle dieselfde resultate verkry

Deur die toets by verskillende laboratoriums te doen om seker te maak dat hulle dieselfde resulte verkry (Merk slegs die eerste EEN) (1 x 2)

Ja/ Speeksel kan gebruik wordSpeeksel bevat DNS/DNA wat selle van die binnekant van die mond bevat.

(1)

(2)

(2)

(2)(7)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 5: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 5 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

1.5. 1.5.1

1.5.2

1.5.3

Nukleus/selkern

(a) Aminosuur(b) Peptied

(a) UAU(b) ACA

(1)

(1)(1)

(2)(2)(7)

TOTAL AFDELING A: 50

AFDELING B

VRAAG 22.1 2.1.1

2.1.2

2.1.3

2.1.4

Hemofilie (a) Manlik met hemofilie/geaffeakteerde man (b) XHXh Individu 3 is manlik en sy genotipe is XhYDie Y-chromosoom is oorgeërf van sy vaderDie Y-chromosoom dra nie ‘n alleel nieDie Xh-chromosoom is oorgeërf van sy moeder wat heterosigoties is /XHXh

P1 Fenotipe Nie-geaffekteerde vrou x Nie-geaffekteerde man

Genotipe XHXh x XHY

Meiose G/gamete XH, Xh x XH,Y

Bevrugting

F1 Genotipe XHXH XHY XHXh XhY

0% *Verpligte punt

P1 en F1Meiose en bevrugting

*Verpligte 1 + Enige 5

OFP1 Fenotipe Nie-geaffekteerde vrou x Nie-geaffekteerde man

(1)

(1)(2)

(4)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 6: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 6 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

Genotipe XHXh x XHY

Meiose

Bevrugting

F1 Genotipe XHXH XHY XHXh XhY 0% *Verpligte punt

P1 en F1 Meiose en bevrugting *Verpligte 1 + Enige 5

(6)(14)

2.2 2.2.1

2.2.2

2.2.3

m-RNS/m-RNA

(a) 270(b) 90

Translasie* Elke t-RNS/t-RNA dra 'n spesifieke aminosuur Wanneer die antikodon op die t-RNS/t-RNA ooreenstem met die kodon op die m-RNS/m-RNA dan bring t-RNS/t-RNA die vereiste aminosuur na die ribosoom Aminosure word deur peptiedbindings geheg – om die

vereiste proteïen te vorm *Verpligte 1 + Enige 5

(1)

(1)(1)

(6)(9)

2.3 2.3.1

2.3.2

2.3.3

2.3.4

2.3.5

Vroulik

Die twee geslagschromosome/paar 23 is dieselfde/paar 23 is XX/ dieselfde grootte

45

Downsindroom/Trisomie 21

Tydens Anafase I/II

(1)

(1)

(1)

(1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Gamete XH Xh

XH XHXH XHXh

Y XHY XhY

1 punt vir korrekte gamete1 punt vir korrekte genotipe

Page 7: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 7 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

skei homoloë chromosome by chromosoompaar 21 nie Nie-disjunksie vind plaas 'n Abnormale gameet vorm met 24 chromosome/ekstra

chromosome by paar 21 As die abnormale gameet met 'n normale gameet/23

heg, word ontstaan Downsindroom met 'n chromosoomgetal van

47 (Enige 6) (6)(10)

2.4 2.4.1

2.4.2

Genetiese manipulasie/Genetiese modifikasie/Genetiese ingenieurswese

(a) Piesangs is maklik bekombaar. Jy het nie nodig om 'n

kliniek of 'n hospitaal vir 'n inspuiting, te besoek nie/jy kan dit in 'n winkel koop.

Dit is makliker om 'n piesang met hepatitis B-entstowwe in, te eet as om 'n inspuiting te kry, wat gesteriliseer moet word en deur 'n ervare persoon/verpleegster/ dokter toegedien moet word

Piesangs hoef nie versigitig geberg te word nie en word maklik toegedien waar 'n entstof verkoel en toegedien moet word

(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 2)

(b) Duur/navorsingsgeld kan vir ander behoeftes gebruik

word/die insetkoste aan die begin sal hoog wees Meng in met die natuur/Etiese kwessies Potensiële gesondheidsimpak op die mens Onsekerheid oor die langtermyn effekte op die

omgewing (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2)

(1)

(4)

(2)(7)

[40]

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 8: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 8 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

VRAAG 3

3.1 3.1.1

3.1.2

3.1.3

3.1.4

3.1.5

Tim White

'n Kleiner kranium/brein en moderne mense het 'n groter kranium/brein

Gesig is skuins/Voorkop skuins na agter en in moderne mense is dit minder na agter/plat gesig

Wenkbrouriwwe prominent en in moderne mense minder prominent

Groter oogtande en moderne mense het kleiner oogtande

Diastema (spasies tussen tande) bestaan endie moderne mens het geen diastema

Meer uitstaande kakebeen (Prognant) en die moderne mens het 'n meer geronde kakebeen of minder uitstaande kakebeen (Nie-prognant)

Swak ontwikkelde ken en moderne mens het goed ontwikkelde ken(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3 x 2)

Hulle kon vir gereedskap (potte, messe, wapens ens.) gesoek het, dit is 'n kultuurbewys van menslike evolusie.

Verhoogde bewustheid van die omgewing in die waarneming van gevaar/voedselDie bevryding van die hande om werktuie te gebruik/om voorwerpe/wapens en kinders te draBlootstelling van 'n groot oppervlaktevir termoregulering/verloor liggaamshitte aan die omgewing in warm toestande/verminder oorverhittingVertoning van geslagsorgane/borsteas deel van hofmakery (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 2)

H. erectus/H. Habilis/Australopithecus

(1)

(6)

(2)

(4)

(1)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 9: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 9 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

3.2

3.1.6

3.2.1

3.2.2

Breinvolume van verskillende homo spesies

SPESIE BREINVOLUMEH. habilis 600 cm3

H. erectus 860 cm3

H. sapiens 1300 cm3

Tabel (1)Opskrif van die tabel (1)Kolomme en rye opnames (1)Korrekte inligting (2)

FFBBffbb

a) ffBB

b) ffBB OF ffBb

c) Min trosse en groot vrugteBaie trosse en groot vrugte Min trosse en klein vrugte Baie trosse en klein vrugte

(5)

(2)

(1)

(1)

(4)(8)

3.3 Vanweë die lukrake rangskikking van chromosome by die ewenaar tydens metafase kan enige een van die twee allele van 'n eienskap sorteer met enige twee van 'n ander eienskap (Ft) en (Bb)

die allele van verskillende gene beweeg onafhanklik van mekaar na die gamete

Hulle kan dus in verskillende kombinasies in die gamete voorkom/Vervolgens bied FfBb die volgende kombinasies FB, Fb, fB, fb (3)

3.4 3.4.1

3.4.2

3.4.3

Die gemiddelde hoogte van die plante neem af soos die hoogte bo seevlak toeneem

OFDie gemiddelde hoogte van die plante neem toe soos die hoogte bo seevlak afneem

- Alle sade van verskillende hoogtes is onder dieselfde omgewingstoestande geplant - Daar is dieselfde hoeveelheid sade vir elke hoogte gebruik- Sade van dieselfde spesie (Achillea millefolium) is gebruik- Verskillende hoogtes bo seevlak moet konstant gehou word (Enige 2)(Merk slegs 1ste TWEE)- Daar is variasie in die hoogte/lengte van hierdie

(2)

(2)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 10: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 10 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

plantspesie (Achilea millefolium) - Sommige plante is kort by hoë hoogtes bo seevlak en ander is lank by laer hoogtes bo seevlak. - Die lang plante het oorleef op lae hoogstes bo seevlak, want daar is nie sterk winde en strawwe omgewingstoestande by die by lae hoogtes bo seevlak nie - Kort plante het oorleef by hoë hoogtes bo seevlak, want hulle is nie vernietig deur die sterk winde en strawwe omgewingstoestande nie- Die alleel vir kort plante word by hoër hoogtes bo seevlak aan die nageslag oorgedra en - die alleel vir lang plante is by lae hoogtes bo seevlak oorgedra na die nageslag. - Hoër hoogtes bo seevlak sal ‘n grooter verhouding kort plante hê - Laer hoogtes bo seevlak sal ‘n grooter verhouding lang plante hê

(Enige 6) (6)(10)

TOTAL AFDELING B:

[40]

80

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 11: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 11 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

AFDELING C

VRAAG 4

Die bevolking van 'n enkel spesie perdevlieë*verpligte punt is geskei deur 'n geografiese versperring (woestyn)*verpligte

punt en die bevolking het in twee verdeel Daar is nou geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie aangesien elke bevolking aan verskillende omgewingstoestande

blootgestel kan word/kan die seleksiedruk anders wees Natuurlike seleksie vind onafhanklik in elk van die twee

bevolkings plaas sodanig dat die individue van die twee bevolkingsgroepe baie

verskil van mekaar genotipies en fenotipies Al sou die twee bevolkingsgroepe weer meng sal hulle nie met mekaar teel nie Die twee bevolkingsgroepe is nou verskillende spesies

Meganismes vir voortplantingsisolasie wat help om spesies apart te hou

Hulle gebruik spesie-spesifieke hofmakery Mannetjies sing liedjies om die wyfies te lok en wyfies reageer nie eens op ander mannetjies se liedjies nie

Ander maniere waarop hulle spesies van mekaar kan hou

Teling/broei op verskillende tye van die jaar Onvrugbare nageslag Voorkoming van bevrugting Enige 3

Inhoud: Sintese:

(2* + 9)

(3)

(3)

(17)(3)

(20)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 12: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 12 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriterium Toepaslikheid (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)Algemeen Alle inligting verskaf is

relevant tot die vraag.Idees is in 'n logiese volgorde vir elke proses gegee.

Alle aspekte vereis deur die opstel is volledig aangespreek.

In hierdie opstel

Slegs inligting van toepassing op spesiasie, voortplantings-isoleringsmeganismes en hofmaakgedrag by die spesie (Geen irrelevante inligting)

Spesiasie, spesie-spesifiek hofmaakgedrag en voortplantingsisolerings-meganismes in 'n logiese volgorde beskryf

Verpligte punte 2/2 Spesiasie 6/9Spesie-spesifieke hofmaakgedrag 2/3 Voortplantings-isolerings-meganismes 1/3

Punt 1 1 1

OF

SIEN VOLGENDE BLADSY VIR ALTERNATIEWE LANGVRAAG

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

TOTAAL AFDELING C:GROOTTOTAAL:

20150

Page 13: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 13 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

ALTERNATIEWE LANGVRAAG VIR SKOLE WAT OPSIE 1 GEKIES HET OP DIE ADENDUM

AFDELING C

VRAAG 4

Verskille

Tydens replisering vorm beide DNA/DNS stringe 'n templaat waarop DNA/DNSgevorm word Tydens transkripsie gaan slegs een string van DNA/DNS 'n

templaat vorm waarop RNA/RNS gevorm word Tydens replisering Bind A=T tydens transkripsie bind A=U Tydens replisering word twee identise stringegevorm wat in die selkern bly Tydens replisering word 'n bRNA/RNS gevormen verlaat die selkern (Enige

8)

Ooreenkomste

In beide prosesse dien DNA/DNS as templaat Beide prosesse vind in die selkern plaas In beide prosesse bind G=S

Belangrikheid van replisering

Verdubbeling van genetiese materiaal vorm identiese dogterselle en dus is die DNA/DNS is identies in die nuwe selle gevorm deur mitose (Enige

4)

Belangrikheid van transkripsie

Die kode wat deur mRNA/bRNS verskaf is word gebruik vir die vorming van 'n proteien/proteïensintese

Inhoud: Sintese:

(8)

(3)

(4)

(2)

(17)(3)

(20)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Page 14: GRAAD€¦  · Web view2021. 2. 17. · Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld

Lewenswetenskappe V2 14 VS/September 2020Graad 12 Voorb. Eksam. Nasienriglyne

ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL

Kriterium Toepaslikheid (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)Algemeen Alle inligting

verskaf is relevant tot die vraag.

Idees is in 'n logiese volgorde vir elke proses gegee.

Alle aspekte vereis deur die opstel is volledig aangespreek.

In hierdie opstel

Slegs inligting van toepassing op verskille tussen replisering en transkripsie, ooreenkomste en belangrikheid van die 2 prosesse(Geen irrelevante inligting)

Verskille tussen replisering en transkripsie, ooreenkomste en belangrikheid van die 2 prosesse in 'n logiese volgorde beskryfNB!Leerders verbeur hierdie punt indien verskille in 'n tabel gegee is

Verskille 5/8Ooreenkomste 2/3Belangrikheid 4/6

Punt 1 1 1

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

TOTAAL AFDELING C:GROOTTOTAAL:

20150