36
Illustrasies deur Tanja Joubert

Goeie Nag, Goeie Dag stories vir Klein ore

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die regte stories help kinders om ‘n goeie nag en goeie dag te beleef omdat dit ewige lewenswaardes aan kinders oordra. Die pragtig geïllustreerde Goeie Nag Goeie dag stories vir klein ore gebruik die kinderheld, Bomani Meerkat, as storieverteller. Bomani is nie verniet die bobaasstorieverteller van die Kalahari, en met hom aan die spits sal elke klein oor gespits wees om alles in te neem wat hy vertel, sodat klein kinders ‘n goeie nag en goeie dag ervaring sal hê. Maar met Bomani se hulp gaan GNGD vir klein-ore ook kinders tussen 4-7jaar help om hulle luistervermoë, emosionele intelligensie, telvaardighede en ander vaardighede op te skerp.

Citation preview

Illustrasies deur Tanja Joubert

ontwikkelingsfases temperamente

geloofsvorming leesvaardighede luistervaardighede telvaardighede probleemoplossing woordeskat spraakvormingemosionele ontwikkeling