13
50. H OO'FS'TUK V. --~~--~~------------ GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE TOESTANDE. --_._--------------------------------- ...•---_._--- ...•-._.-- 11In die verhevenheid van die eensaamheid bespeel God die 1: "3:'}.; 71:.'-n ons sie1 die mooiste: weg van die gedreun van mensestem- H:'3 Ging daar koorstemme van die e't'J'igheicl •.• viI'die siel wat lvJ.ster.II (1). Soos die digter hier sê het die eensame , eenvoudi- ge :,21'7e in God se wye natuur die mense di.gter by die Here gebr ï ng, ED.J.iJe godsvertroue het gegr-oe L, en sterk het hulle geblyonder die G~;.j·ar8 en vele plae wat hulle ä n die eerste jare na die ontruiming getref het. Nie bloot in moeilike oomblikke of by feeste11ke ge- leenthede het hulle gebid en d.ie Bybel gevat niet Nee, gebed het t n deel van hulle daelikse Lewe geb'Ly , Daar was geen huis (2) waar op die bidplank geen Bybel met Psalm- of liederboeke gestaan het nie, en baie mense het predikasie-boeke gehad en gebrUik. M8re- en aandgodsdiens was 'n vroom gebruik waaraan die meeste burgers van ons gewes trou gebly het. ,Elke Sondag het hulle viI' die godsdiens byeengekom, op verskillende plekke, en die nagmaal het hulle in ere gehou en daar-van geestelik maar ook maatskaplik geniet, netsoos by In vriende-byeenkoms. Die toestand van die kerkorganisasie was wel bietjie ontred- der deur die ontruiming, waardeur hulle meteen van hulle kerk, pastorie en skool beroof was. Die eerste Sondag na die ontrui- ming (3) was die meeste mense saam op Renosterpoort en ds van Warmelo het, as In goeie herder, sy mense passend toegespreek en viI'hulle beduie hoe om à.ie kerksake bes te reël (4). Ds van War- melo, alhoewel goed bekend, mag hi.er darem 'n bietjie nader voorgestel word. Netsoos die y'(rlOr:ige land.dros R.A. van Nispen was/ ••• 1. Van den Heever, C., aangehaal in Eeufees-Gedenkboek 1848-1948, 7.)1 0 ;39 ti 2. Vel'k.laring van verskeie ou burgers in Pietersburg. 3. Engolbrecht, S.P., 0po cit., bl.5S e,v, 4. ibicl. ~

GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

50.

H OO'FS'TUK V.--~~--~~------------GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE TOESTANDE.--_._--------------------------------- ...•---_._--- ...•-._.--

11In die verhevenheid van die eensaamheid bespeel God die1:"3:'}.; 71:.'-nons sie1 die mooiste: weg van die gedreun van mensestem-H:'3 Ging daar koorstemme van die e't'J'igheicl•.• viI' die siel watlvJ.ster.II (1). Soos die digter hier sê het die eensame , eenvoudi-ge :,21'7ein God se wye natuur die mense di.gter by die Here gebr ï ng,ED.J.iJe godsvertroue het gegr-oe L, en sterk het hulle geblyonder dieG~;.j·ar8 en vele plae wat hulle ä n die eerste jare na die ontruiminggetref het. Nie bloot in moeilike oomblikke of by feeste11ke ge-leenthede het hulle gebid en d.ie Bybel gevat niet Nee, gebed hett n deel van hulle daelikse Lewe geb'Ly , Daar was geen huis (2)

waar op die bidplank geen Bybel met Psalm- of liederboeke gestaanhet nie, en baie mense het predikasie-boeke gehad en gebrUik.M8re- en aandgodsdiens was 'n vroom gebruik waaraan die meesteburgers van ons gewes trou gebly het. ,Elke Sondag het hulle viI'die godsdiens byeengekom, op verskillende plekke, en die nagmaalhet hulle in ere gehou en daar-van geestelik maar ook maatskaplikgeniet, netsoos by In vriende-byeenkoms.

Die toestand van die kerkorganisasie was wel bietjie ontred-der deur die ontruiming, waardeur hulle meteen van hulle kerk,pastorie en skool beroof was. Die eerste Sondag na die ontrui-ming (3) was die meeste mense saam op Renosterpoort en ds vanWarmelo het, as In goeie herder, sy mense passend toegespreek enviI'hulle beduie hoe om à.ie kerksake bes te reël (4). Ds van War-melo, alhoewel goed bekend, mag hi.er darem 'n bietjie nadervoorgestel word. Netsoos die y'(rlOr:igeland.dros R.A. van Nispen

was/ •••1. Van den Heever, C., aangehaal in Eeufees-Gedenkboek 1848-1948,

7.)10;39 ti

2. Vel'k.laring van verskeie ou burgers in Pietersburg.3. Engolbrecht, S.P., 0po cit., bl.5S e,v,4. ibicl.

~

Page 2: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

51.

was hy In Nederlander. Hy is in 1835 te Gouda gebore, studeer te

Leiden, trou in Februarie 1864, en op 1 Maart verlaat hy Holland.

De G.W. Smits het die jaar tevore alles reeds gereäl vir die aan-

steJ.ling van ds van Warmelo as predikant van die gemeente Zout-

pansberg op Schoemansdal. Te Durban geland, word hy deur diaken

1) • .i\.. V6nter uit Zoutpansberg te Pietermaritzburg met die ossewa

c,:r'cn:1?o3.1. Op1~;Junie het die kommissie van die Algemene Kerk-

voz-gader-Lng te Pot chefstroom onder 7001"8itt erskap van ds Van der

Hc:f~ byeengekom. Deur hierdie kcmn.Lae Le is ds van Warmelo as

prG zant van die Ned. Hervormde Kerk tcegelaat en is die beroep

vJ:~:Zoutpansberg goedgekeur. Op 15 ~Tunie is hy deur die kommissie

georden, en op Saterdag 30 Julie 1864 is hy deut' die konsulent

ds G.1v. Smits op Bchoemansdal plegtig as eerste predikant van die

gemeente beve st t.g, Dit was In groot fees vir Zoutpansberg; se l.r s

die president M.W"Pretorius en lede van die Uitvoerende Raad

van die Republiek was daarop aanwesig (E»).

Deur sy ywer en t oevlTydinghet ds van Warmelo die geneentheid

van sy mense gewin en die gemeente geestelik laat groei. Op 29Februarie 1865 het hy sy eerste vrou verloor; en hy hertrou op

29 April 186? met Mej. M.E. Mar~. Hy het nougeset aan die beoe-

fening van die godsdiens en aan die kerklike tug gehou. Daarom

het hy in die begin daaronder gely, dat daar geen vaste kerkplek

was nie. Hy het by die regering geprotesteer en In oproep oor

die hele land laat doen ombydraes vir 'n nuwe ker-k; skool en

pastorie in Zoutpansberg (6). Op die kerkraadsv8"rgadering van

19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid om In kerkgebou

en •n woonhuis vi]? die predikant op te rig onder die oë gesien.

Marabastad word aa ngewvs omdat die lscnrldr"oskantoor' daar voorlopig

opgerig sou word (7). Ds Van Warmelo het toe t n p'l.aaa in die na-

byheid gekoop en dit Rotterdam genoem volgens die geboortestad

van sy eerste vr cu , Hy het toe ook in ander distri1<;:te gaan kol-

lekteer vir In nood-kerkgebou en op die kerkraadsver'gadering van

14 Januarie/ •••

5. ibid., bl.19 e.v.6. ibid~, bl.59 e.v.7. ibid., bl.62 e.v.

Page 3: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

52.

14 Januarie het hy !60 kan voorlê.Die toestand in daardie dae was so onseker dat nog baie bur-

gers wegtrek (8). Ook ds van Warme10 het op 4 Mei 1868 'n beroepna Heidelberg se gemeente aangeneem en op Sondag 31 Mei 1868 houhy sy afskeidspreek op Mar'abastad. "n Vee1bewoë vier jaar se tyd[1.8+ hy in Zoutpansberg deurgebring en h8t daar 343 kinders gedoopen ~i.3'? persone as be1ydende lede van die kerk bevestig. As kon-sulent van Zoutpan~berg sou hy van Heidelberg af die be1ange vansy gsmeente bly behartig.

Na ds van Warmelo het die onderwyser Cor~elis van Boeschotenop Gondae godsdiensoefening gehou in die nood-kerkgeboutjie watdaar ondertussen opgerig is. Die kerkraad staan verder aan D.S.Mar~ toe, om in die pasgeboude pastorie sy intrek te neem, opvoorwaa.rde dat hy 'n kamer vir 'n besoekende predikant oophou.Die kerk1ike eiendomme is deur die kerkraad aan ds van Warme10·naHeidelberg te:!:'bewaring ssamgegee.

Die gemeente was nou arm en die toestand het treuriger entreuriger geword, en kerkleiers soos ouderling P.J.L. Venter, di-aken P.W. Geyser e,a. trek in 1869 ook Hoäveld toe (9). Soos In

ligstraal in die duisternis het toe in 1870 die goeie tyding ge-kom, dat die regering .:el,OOOas skadevergoeding viI'die verwoes-ting van kerk en skool op Schoemansdal toeges~ het. Ter willevan die aanhoudende onsekerheid in die·distrik, besluit die kerk-raad om die bedrag op rente uit te sit en ter bewar-ä ng aan ds vanWarrnelo te laat (10),

As konsulent het ds van Warmelo reëlmatig Zoutpansbeg besoek.Met sy besoek in -Su1ie-Augustus 1871 word die bouval1ige nood-kE~rkie op Maraba13tad afgekeur, en word die wae nhuts van landdrosM<l~r~in gebruik geneem om godsdiensoefeninge en ook skool te hou.Vanweë die onsekerheid is die bou van 'n nuwe kerk nog uitgestel~

Ds. J.G. Kriel, predikant van die Ned, Gereformeerde Kerkge-meerrte op Lydenburg, het ook in Zoutpansberg 'n gemeente opgerig

wat/., •8. ibid.9. ibid" bl.65 e.v.

10, ibid.

Page 4: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

53.

i'Jatreëlmatig sy kerkdienste in die kerkie op Renosterpoort gehouhet, So het Zoutpansberg dus twee gemeentes gekry.

Nieteenstaande In Volksraadsbesluit van 1874, wat vaslê datnu-aangestelde predikante deur die gemeente self en nie meer deurdie regeI'ing besoldig saf, \ilTordnie, het die gemeente van Zout-par x·g na 1 n vol tydse predikant en na ! n kerkgebou verlang.

'!.:;t.::.rbemiddeling van ds van 'Vvarmel0het ds F. G.L. Bicoard5:8 voltydse beroep as predikant vir Zoutpansberg aangeneem en op24 ,~"llie1875 is hy op Houtboschberg deur ds van Warmelo bevestig.D:i.i; hst vir die gemeente swaar gegaan om reëlmatig &:150 vir die8E •..•..,:-;:.':.8 van die nuwe predikant in te samel en ds Biocard het ditdikvmls ondervind.

Alles het na die Eerste Vryheidsoorlog egter reëlmatiger ver-loop. Alhoewel daar nog steeds nie 'n dorp was nie, is tog in1883 besluit om maar In hulp-kerk op Marabastad te bout Dit hetgebeur, en op 6 Oktober 1883 is die kerkie ingewy.

Die houding van sendeling St, Hofmeyr (11) van die KaapseNed. Gereformeerde Kerk, wat nou en dan In kerkdiens vir burgerswaargeneem het, het baie aanstoot gegee en wrywing in hierdie ge~wes verwek. Dit was een van die oorsake wat die pogings tot ver-enlging van die Hervormde en die Gereformeerde Kerke in Zoutpans •.•berg laat misluk het. Dit is ook die Zoutpansbergse volksraads-leà.e J.A. Rabé en M.J. Pos wat, die eerste, protes by d ï e Volks-raad aangeteken het teen die voorstel om die Verenigde Kerk onderdie naam van "Ned. Hervormde of Gereformeerde Kerk van die ZuidAfrikaansche Republiekr! as staatskerk te proklameer, en hulle hetverder teen die JlAkte van Korporasie", wat die eiendomme van bei-de Kerke aan die Verenigde Kerk vJ"OU oo rrna.ak , opgekom (12).

Op/ •.•11. St. Hofmeyr is ook die skrywer van: Twintig Jaren in Zout-

pansberg. Dis ln soort dagboek van die skrywer se sende-lingswel"'k onder die na'tur-e L'le in hierdie gewes tydens diejare 1865-1885.

12~ Fngelbrecht, SftP., bl.82 e,v,Bosman, H.S., Een Terugblik op Kerkelijke en Godsdienstige

1108standen in de TransvHu1, bl.33.Gerdener, G.A., Ons Kerk in die Transgariep of Geschiedenis

van die Ned. Gereformeerde Kerke in Natal, Vrystaat enTransvaal, bl.337.

Page 5: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

54.Op 3 Februarie 1885 het die vereniging van die twee Kerke in

die hele Republiek tag werk1ikheid geword, alhoewel daar 'n helepaar kwessies onopgelos gebly het.

In Zoutpansberg - Pietersburg was toe net uitge1ê - het naheelwat moeite op 29 Oktober 1886 op Marabastad die vereniging totsts.r:6.gekom en is daar met voorwaardes beidersyds ooreengestem.Se,sr:[Mlndelater met die Kerkviering op Marabastad op 1 en 2 Mei1887 het daar egter weergeski11e opgerys en is die vereniging toeongedaan gemaak. Die Ned. Hervormde Kerk het Marabastad as kerk-plek behou, die Ned. Gereformeerde Kerk Renoaterpoort.

Ds Biccard, na baie moei11khede deurgema.ak te hê, het sy be-diening as predikant neerge1ê en die kerkraad het die op 23 Ju1ie1887 aanvaar. Da Goddefroy, wat in September 1887 as predikantvan, die Ned. Hervormde Kerk van die gemeenteel Pretoria, Middelburgen Standerton bevestig ä s, het die konsu'lentakap vir die gemeenteZoutpansberg aange neem en hlerdie funksie tct in 1903 vervul (13).

Ondertussen word Pietersburg in 1885-1886 uitgelê (14) invervanging van Schoemansda1. Die Ned. Hervormde Kerk het by diebeplanning van die dorp korrespondensie ocr kompeneasie met dieUitvoerende Raad gevoer. Deur U.R.B. art.42 van 24 Februarie 1865verkry die Ned. Hervormde Kerk ëf:300"ir aankoop Van die huis toereeds deur ds Biccard op Sterkloop (Upsala) bewoon (15) om ditdaarna as pastorie te behou, met daarby 4 goewermentserw'e en in-dien moontlik In kerkplein (16j.

Pas op 22 Januarie 1888, .juis toe vir die eerste keer dsGoddef'roy vä r In nagmaalsviering as kcnau'l errt op Maraba,stad was,besluit die kerkraad om die sink-kerkgebou wat daar in 1883 opge-rig was na Pietersburg te verplaas.

Deur/ •••13. Engelbrecht, op. cit., bl.S8 e.v.14. Sien hoofstuk VIII.15. R 4877/84 BicCH-1"daan staatspresidento

16. B.B. 180/85 Staatssekretari8 aan dg L.G.F. Biccard, 25 Febr.1885. Volgens U.R.B. art.42, d"d. 24 Febr.1885, re minuteR 942/83 oor korresnondensie met die sekretaris van dieNedo Herovormdê Kerk:Boukommiggie van Zoutpansberg.

Page 6: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

55.Deur die vereniging van die twee kerkgemeenskappe gedurende

die paar maande van Oktober 1886 tot Mei 1887, het daar verwarringontstaan oor die beeit van die toegestane e~ve en kerkplein, enhet die oorplasing maar bly aansleep.

In 1889 het die Ned. Hervormde of Gereformeerde Kerk vanZoc~.;pp,:J.sbergte Pietersburg f n voltydse predikant aangestel in diepSl'fOTd van P.J. Boshof • Die Verenigde Kerk wou nou ook ao meteen! n lr.erkop Pietersburg bou , Hulle r-Lg !n boukommissie op onderVOCI'C:i.tterskap van landdros Mar~ en belê I n vergadering oor dieb01.:;}:::,,T-;Dsiesop 24 September 1.888 in die landdroskantoor. MatthiasJ Jen, lid van die Ned& Hervormde Kerk, waS toe juis in dieh ofaaaL naas die kantoor be säg , en so verneem hy , of hy wil ofnie, dat die boukommissie van die Verenigde Kerk besluit om diekerk van die Hervormdes op Marabastad so spoedig moontlik telaat afbreek, en die materiaal dan vir die kerk van die VerenigdeGemeente op Pietersburg te laat gebruik. M. Jorissen kon sy eiekerk somaar nie laat steel nie. Hy versoek 'n paar vriende enlede van sy kerk, die GebI'S. Roos en 'n paar VenterIs, om dievolgende aand met ossewa en breekwerktuie op Marabastad te wees:die bedoeling was om nog dieselfde nag die kerk af te breek en inveiligheid te bring. Ek gee nou die woord aan M. Jorissen eelfwat die afbraak georganiàeel" en 'n relaas daaroor geskrywe hetvil"die almanak van die Hervormde Kerk, 1936, wat Engelbrecht 80

aanhaal (17):IfWijbegonnen die avond om acht uur met dat werk. Erwas juist ook In grote grasbrand in dB richting vanBloedrivier die de hele nacht aanhield, zodat we gra-tis verlichting hadden, 'VIJ'aardoorhet werk zeer gehol-pen werd.

Het afbreken veroorzaakte natiuur-Läjk veel geraas enongeveer om negen uur l;::t&rü de :.1ee1"Ignatlus Mar~, zoonvan de landdrost D. S. Marê, d5J.l ongeveer 600 tredenonderkant het kerkgebou wçonde, kijken, wat er aan dehand was. Hij zeide: li~'ratmaal: jV.llie hä er-, Julliepleeg oortreding en di.efstall" Paul Roos zeide: "8alek die skroefhamer op sy kop laat val?JIWaarop ik aanMaré zeià.e:"Lnge naas het is gevaarli jk voor jou hier,loop slaap! IJ waarop hi j ·V'Jegging.Ik heb vroeger enlater nooit zo hard gewe r-ktuIa die nacht, en waar-schijnlijk mijn maats ook niet. Om vijf uur de vol-gemle morgen was het !31nk en de geve Ls op de wage ns

geladen/ •••I? Engelbrecht, op. cit., bl.96 e.v.

Page 7: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

56.geladen gereed om naar Pietersburg te vertrekken.Slechts'het houten geraamte stond nog, en dit werdook dadelijk afgebroken door de heer Johnston, 'ntimmelcomanen lid van de Hervormde Kerk. Om achtuur was al het materüaaä op mijn erf te "Pietersourgopgestapeld en onder toezicht van de heren Roos enVenter, met mijn orders om niemand daarbij toe telaten. 11

Na die ont(lekJtingvan die agn, kerkroof is daar nog hefti00:' gs-lebatJv0fjI'; maar die geregtelike aksie teen die Hervormdef(:i.Il06 ..1'G e het desniet emin niks bereik nf,e , (I n dergelike misdaad (! )is lmmers onbekenCi in die wetboek van Van der Linden) en die ge-mee "g het in besit van sy wettige eiendomme gebly (18). Die ver-he .._.l',.g tussen beide gemee ntieshet geleidelik verbeter en op 4

,Tunu'-ü"ie1892 is die laaste rnoeilikheid oor die besit van kerk-goed bygelê (19).

Hoe die dorp Pietersburg sy kerke gekry het, salons in Involgende hoofstuk sien.

Die isolasie en die gemeenskaplike gevare wat die mense, watna 1867 in hierdie distrik oorgebly het, moes trotseer, het diesaamhorigheidsgevoel en die vriendskapsband onder mekaar versterk.Hulle het deur onderlinge hU\r(elik80 te sê een groot familie ge-word. In die begin was die wedersydse betrekkinge wel enigsinsdeur onsekerheid en angs beperk, maar na In paar jare het hulleonbekommerd gelewe; daar het geen vername gebeurtenis in die eenof ander familie voorgeval nä e, of almal het daarvan geweet endaarmee gesimpatiseer.. Van die geleentheid word dan ook gebruikgemaak om by mekaar te gaan kuä er-, Vind daar êr-e na t n gelukkigevoorval plaas, dan span die vriende van die hele omgewing vere-of ossewa in om fees toe te gaan. Op pad word meer vriende opge-laai en saam word dlt In feestelike stoet. Met bevlagde jukke enwaens ry hulle sing-sing die kUierplek binne en bly daar twee ofdrie dae lank. Daar word gesels, gespeel, gesing en gelag, en bybeurte skuif groepe aan rondom die welversorgde en oorlaaidefeestafels. Die jongeres ver-maak hu11e met perdry , skyfskiet,jukekei, koordtrE:::ken ander speLe ; è_ieoueres praat oor jag,

boerdery/ •••18. ibid., bl.lOO.19Q ibid.

Page 8: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

57.boerderyen politiek. Almal het gelukkig gevoel en met Int/totsiena cp In ander kuierplek" word afskeid geneem. Langs'n grootompad, ('_'11 ander vrl,snde en verwant e te besoek, word. è.an huis toegery en dit kon wel tot l4 dae duur voor hulle Weer tuis was (ZO).

Blye voorvalle soos geboortes, troufeeste, verjarings, nagrnaals-vilSl"'inge,kerkdienste en kerkfeeste, en treuriges soos sterftes,sioktes en plae het aldus die geleentheid gebied om saam te komen om sosiaal op te groei.

Woon die verwante te ver,dan word by uitsondering af en toe'n brief geskryf. Hierdie brief word aan die veldkornet oorhan-eng "ilÏatdan sal sorg dra dat dit by die poeagent op Marabastadafgelewer word. Vanaf 1871 en tot 1889 was daar In kontrak viI'In week11kse posverkeer tussen Pretoria en Marabastad (21). Ditis deur nature11e van Sebedie1a per ossewa waargeneem. Burgerswat langs die posroete gewoon het, het In eie possak kan hê mits5/- per kwartaal te betaal.

Posseëls, reeds aangekondig deur 'n Volksraadsbesluit vanJunie 1869 om teen 1 Januarie 1870 in omloop te kom, is pas op1 Mei 1871 ingevoer (22). ViI' die èerste keer het die Zoutpans-bergers toe by hul veldkornet of by die posagent seë1s kan aan-skaf: groene van 1/-, b10ue van 6d., perse van 3d" en rooie vanld. (23). Amptenare en burgers op kommando mog posvry korrespon-deer mits op die koevert te vermeld I1InD.ienst".

In Ander ophefmakende nuwigheid vir ons burgers was toe diegebruik van die poshoring ingevoer is. Sodra die poskantoor ofdie huis van die posagent ln sig was, moes die posryer die horingblaas. Om vals alarm te vermy <~;'ord op straf van f,5 boete die ge-bruik van horing of trompet aan ander voertuigbestuurders verbied.

Die poshoring se geska1 het as In tydaanwyser geword in dieeenvouclige/•••

ZD. Verklaringe van ou burgers te Pietersburg.21. S-Cr.u:-~tskoerantnr 389, 1 Aug, 1tY'1"

f;taatskoel"ant nr- 527, 27 Mei 1875.,'ï'r-a.navaaj, Government Ga.~ette nr- :32, L? Nov. 1877.

22. VoR~Bo art.42, 18 Junie 1869. De locale Wetten ble330.",., ~ I " , - ., .

;G.')_ EfC[l.!1:;gl:C08ran'c m:) 32:~; ~L9A:cu,'J_l 18710Bien cok: Posweae in die Zuid Afr. Republiek tot 1877, deur

P.J. Grob1er, onuitgegewe proefskrif, bl.72.

Page 9: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

58.

eenvoudige egale lewe van die burgers.Gasvryheid was in eer en geen vreemde het In plaas veroyge-

gaan of hy word uitgenooi met 'n: "Hoe gaan dit, neef'? Kom sitmaar byt ••• lCry maar, neef!" en dergelike uitdrukkings. En dievreemdeling het geëet en gebid asof hy tuis was. Swart koffie,met suiker en koek vir vrou en kind, of koffie en 'n pyp vir diemans, wa.e die eenvoudige en onafskeidelike geselle van elke byeen-kC:::J.8. In die eerst e en moeilike jare, v1rordvir my ge s ê , het mensapal....tymaal gebrande koring of semels of gar-e met hul koffie gemengen En,~tkervl.r 80n- en feesdae voorbehou; maar hulle het nooit hull;br)3:3trOOG I1 volledig ontbeer nie. Smouse en winkels en bet eredae het hierdie euwel gou opgelos (24).

Die kulturele ontwikkeling van die burgers het baie gely deurhulle afgesonderde lewe en hulle bekommerdheid oor die stoflikebestaan. Die omstandighede dwing hulle tot 'n geestelike selfge-noegsaamhei~, wat onvermydelik tot verstarring en kulturele agter-uitgang lei. Hulle is wars van nuwighede en vooruitgang, an houhulle tevrede met fn minimum, of selfs met absoluut geen, skool-opvoeding. Voor die stigting van die dorp Pietersburg word selfsgeen melding gemaak van kultuurwerksaamhede niet

Na 8choemansdal se ontruiming is daar in die eerste jaregeen sprake van onderwys nie; selfs die huislike onderrig het am-per heeltemaal ontbreek (25). Die ywerige, regskape en bekwameonderwyser Cornelis van Boeschoten was die eerste om 'n skooltjieop Fort Klipdam op te riga Nieteenstaande tal van moeilikhede hethy daar met toewyding net viI' tn paar kinders skool gehou (26).

Die oorf3ake van die gemis aan belangstelling vir skoolonder-wys an van d:Le geringe skoolbywoning in hierdie distrik kan totdie volgende" herlei word (27). Di t geld eweneena vir lat ere

jare/ ...24. ibid.

Hofmeyr, op. cit., bl.59.Merensky., De Transvaal Republiek en de Hollandsche Boeren,

bl.70. Hierdie skrywer skat de.t toe elke familie 75 tot100 kgr. koffie verbruik per jaar.

Hudson, op. cit., blo132.ibid.,R 190/69 Van Nispen aan staatspresident, Marabastad,1April 1869.

Enge1brecht, op. cit., bl.48.Hudson, op. cit., b1.145.

25.26 .•

27.

Page 10: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

59.jare.1. Daar was 'n tekort aan werksmense in die eerste jare en, omre-

de van besuiniging, het die ouers ook later hul kinders vanjongs af laat werk. Op die onomheinde plase moes die kindersdie vee oppas of op die uitkyk staan vir naturelle wat oralsromls1)verween kwaad stig.

2. EmJ:nlge mense was so arm, dat hulle nie in staat was om dieskoolgeld te betaal nie. Hierdie sJ:,)01geldwas van 4/6 tot(; f d I Ik' d ~ d,--';--per maan vo gens n a n 2'3 ouo.er om.

3. I:5,o mense was meestendeels onverskillig en het nie die opvoe-en onderwys na waarde geskat niet

4. By party ouers was daar 'n gebrek aan inisiatief: hulle hetdaar teen opgesien om hul kinders elke dag ver weg skool toete stuur of ~m hulle by 'n vriend of verwant in die kos tedoen. Soms het hulle as volg geredeneer: indien die regeringwil h§ dat ons kinders skool toe gaan, wel dan moet hy maarsorg dat daar orals skole kom (~)

Hulle het nie besef dat opvoeding en onderwys eers en veral'n saak van die ouers en nie van die regering ls nie, en dat dieonderwys onder toesig van die kerk en nie van die staat moetstaan nie, soos dit in die eerste wette van die Republiek beduieis (28).

Deur wet nr 4 van 1874 kon die partikuliere inisiatief inonderwyssake bes oorgedra word op In plaaslike skoolkomitee watuit 6 gekose burgers sou bestaan (29). Dié skoolkomitees wasniks nuuts nie. Dis sulk In komitee van burgers wat reeds in1869 besluit om die skoolt Jie van Klipdam na Marabastad oor teplaas. Onderwyser van Boeschoten het skoon protesteer teen hier-die besluit, op grond dat daar naby Kljpdam meer kinders is asrond Marahastad. Die skool moes digby die landdros se kantoorwees en van Boeaeho'b en moes na Marabastad verhuis (30). Hier hethy as antwoord op sy k:J..agtebr·iefvan 5 Okt ober 1868 (31)

verhoging! •••2t:J. De loeale vvetten, 1849-1885, bl.15S.29. ibid, bl.574. .30. Hudson, op.cit., bl.145.31. R 1233/68 Van Boeschoten aan staatspresident, Klipdam,

5 Okt. 1868.

Page 11: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

60.verhoging van salaris gekry en het dan ook belowe om op die nuweplek weer sy bes te doen (32). Later, in 1872, is hy na Pretoria,waar hy tot ~iaarnemende staat sekretaris opgeklim het. Die waen-

huis van D.S. Maré, waarin op Sondae godsdiens gehou word , het asklaskamer gedien. Hudson, in sy deeg1::'}r.ewerk oor die skooltoe,..at and e in Zoutpansberg, wys daarop dat die skoo1t jie op Maraba-stadltot die einde van 1871 amper net in naam bestaan het f a1hoe-T,i\;81daar in die hele distrik die gr-o otate behoefte aan onder-wyawas. Op drie ander plekke is da.r-em in d:1.esewentiger jare pogingsaangewend om onderwys aan die kinders te verstrek. Skoo1meesterskon ccrc SI' beswaar-Lä k gevind word. Ver-e er-s was daar in 1869 virdie hele Republiek net 25 onderwysers (33) en hulle het versegom na die verre noorde te kom waar die besoldiging, wat eweredigwas met die getal skoolgaande kinders, nocdsaaklikeR;'wys ba Le ge-ring was. Ook het woonfasiliteite ontbreek. Drie juffroue vandie omtrek het toe maar begin skoolhou: Carolina Eberhardt op dieplaas Kalkbank (plaas van B.J.Vorster) vir 18 kinders, FranciscaEberhardt op die plaas Nooitgedacht (P.P. Hugo) vil' 13 kinders,en Catherina Visser op die plaas Kaa1spruit (J.J. Strydom) vir 13kinders. In 1876 is tydelik In skooltjie by Renosterpoort opge-rig, en 'n ander op Houtboschberg (Kronenburgskoo1tjle). Verderhet die Switserse sendeling P. Berthoud vanaf 1876 probeer in Spe-lonken In skoolt jie in die lewe t;Jhou; op Waterval ~mrd in 1883

ook skoolonderv-rys gege e,Zoutpansberg 't'J"aSin daardie jare nie die enige plek waar dit

swaar gegaan het om !n b'l.ywe nde skoo1 te h ê nä,e , Ons lees metverbasing dat daar in die hele Repu1:iliekin 1882 net 9 ingerigteckof,e was (34).

Die/ •••32. R 148/69 Van Boeschoten aan staatspresident, Marabastad,

1 Febr. 1869.Bot~. A. K., Dj.e Ontl\j'"ikkelingvan Onderwys in Transvaal ,

1806-19bl, blo6.:\:)11. ~ bI" 16,.!{üdson op, cJ:00' bls.140, 1410 D1e skrYvver haal ook die ge-

tuianis aan van:~c Kerron, A H1story of E~ucation in S.Afrlca, bl.42.~alherbe, E.G., Education in S.Africa, b1.263.

33":::4.

Page 12: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

61.Die skoolkom1tees self was ook baie wisselvallig in hulle be-

staan. Die skoolkomitee vir die hele distrik, onder aie voorsit-rerszap van D• .s. Maré, het in 1870 die volgende led.e gehad.: C.J.

Rabe, W. van der Mer1rJ'e,P; Vercueil, H. van Rensburg, S. Mynhardt(35). Twee van hulle moes elke maand die skole besoek, en dieskoolkomi tee moe s daar-by eens per maand saamkom om I n rapport opte stel vir die Algemene Skoolkomitee te Pretoria. Ook moes hulleteen Nuwejaar elie prysuitdeling v cor-e ï.t en vir di~ geleentheid "n

fesie organiseer. Die groot afstE:./ieen stof1ike belange wasdikwols oorsaak dat komiteelede bedank.

Die ontwikkeling van die onderwys is baie vorentoe gehelpdeur die nuwe onderwyswet van 1884 voorgedra deur S.J. du Tolt,superintendent van onderwys. Hierdie wet verwag die inisiatiefvan die oue r-s , die kerkrade en die gemeent es, en die staat steunnet daardie privaatskole. Hierdie skoolpolitiek was redellker envir die regering baie goedkoper as die staatspolitiek van presi-dent Burgers. Die superintendent self het baie we~k verrig enmet In groot mate van sukses (36); in 1890 was daar reeds 300 sko-le met 7,000 kinders.

In Zoutpansberg gaan dit ook stadig vorentoe. In 1888 isdaar 5 wykskole met 105 kind.ers. In 1889 is op die nuwe dorpPietersburg 1n distrikslwol geopen, wat in 1899 82 leerlinge ge-tel het. Die volgende tabel gee In oorsig van die geleidelikegroei van die onderwys :1.nPi.etersburg en omgewing (37) •jaar dorps kool }!,ykskole 1.1e. jaar dorpsk. wyksk. ll..~1889 1 3 64 1894 1 18 1'7()1890 1 5 98 1895 1 1151891 1 9 118 1896 1 '7 1391892 1 13 187 1897 1 8 15H1893 1 15 14t± 18G8 1 12 265

Volgens In inspeksierapport van inspekteur de Jonge, watsedert 188H eerste offisiële skoolopsiener was, is die oor-sake

van die swak skooä.byworü ng ; dllt die onderwys nie verpligtend ä snie on dat die ouer s omrerskillig ls of 'n wisselvallige of

trekkende/ •• 0~~~,---------ç --35. Staatskoerant nr 343, 1870.36. Bot, op. cit.; bl.16.37. Hudson, op, cit., bl.143o

Page 13: GODSDIENSTIGE, 'MAATSKAPLIKE EN KULTURELE …daktari.antenna.nl/pietersburg/pietersburg05.pdf · 19 Augustus op Klï.pdam, word die noodsaak:likheid omIn kerkgebou en •n woonhuis

62.trekkende lewe lei (38). Dit mag stellig vil" Zoutpansberg gesêword. Hudson haal daarby nog aan, c1at daar al tyd maar min geser-tifiseerde ondenrysers in die distrik was (3~). Volgens die Jaar-verslag van 1893 was daar op die 22 onderwysers wat daardie jaarin die IC skooltjies van die hele distrik skool gehou het, net eengese~tifiseerde! En in 1899 was daar bloot 3 permanente skoolge-boue , Die hele skoolorganisasie wa s onbestendig en vlottend, BO-

we 1 wat die aantal okole as wat d,-1..e akc olplekke en die byworü ngbet ref. Hier volg die distrik se ver-naams t e skoolplekke, watmeteen ook aangee waar die meerderbeid van die burgers gewoon het:P5.otersburg (82 leerlinge), Waterval naby Marabastad, Gladdeklip-kop naby Renosterpoort, Kalkbank, Spelonken, Houtboschberg,Sweethome (noordwes van Marabastad), Rietvlei (L. ':['richardt),'VJarmberg. Die Onderveld het voor 1900 nie een skool t jie gehad

Oor die kulturele belangstelling wat in die dorp Pietersburggeheers het salons later handel. So kan ons hierdie hoofstukoor die godsdienstige, maatskaplike en kulturele toestand van dieburgers van die distrik besluit met: hulle was vroom, gasvry entevrede, maar ongeletterd.

~-----------------~-----

38. DelJal'"Gementvan OnderlNys, Inspekteursrapport 1889, bl.o8.39. Hudson, op. oir., bl.149.