Upload
others
View
3
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
HOëRSKOOL D.F. MALHERBE
Tel.: 041-5813145 E-pos : [email protected] Faks: 041-5813118 Datum: 1 September 2010 ******************************************************************************************************
GELUKWENSINGE Hartlik geluk aan die volgende Malherbiete en hul o uers:
VRL-LEDE: Die volgende leerders is gekies: Graad 11: Graad
10: Graad 9:
Graad 8:
11FO 11SA 11SZ 11HA
Christo Marx Arutha Edwards Ruan Smith Hilton Nel
Janien Raubenheimer Chrisna Kruger Riandri Janse van Rens-burg
Karla Roach
10AN 10RO 10SM 10BO
Cornelius Greyling Chris Curtain Gregory Moir Jannie Joubert
Elzaan Goosen Kim Harris Anchen Erasmus Liezl du Preez
9SC 9HO 9VI 9GR
Llewellyn van den Berg Zhivago Scheepers Morné Labuschagne Jeandré Bronkhorst
Stefané Stoltz Lucricia Cornelius Kristen Ellis Liezl Maritz
8RT 8BR 8KI 8JO
Elandré Garcia Chris Hattingh Dawaine Booysen Jan-Stephan Scholtz
Michel van Rensburg Klara Lategan Ashleigh Le Vack Simoné Barkhuizen
VOORRAAD-OPNAME Dankie aan die Gr10’s en ouers vir hul hulp by Pick ‘n Pay voorraad-opname!!! Julle vriendelike hulp en samewerking het gesorg dat almal vroeg kon gaan - julle is ware ondersteuners.
LEERLINGRAAD - 2011 Janien Raubenheimer (Hoofmeisie) , Marinus Prinsloo (Hoofseun), Nikki De Ridder (Onderhoofmeisie), Jóvan Van Eck (Onderhoofseun). Carl Barnard, Jessica Barnard, Benjamin Bellingan, Lisé Crouse, Chris Curtain, Loftie Deyzel, Lutske Doubell, Aleesha Gerber, Marolene Gouws, Nathan Jacobs, Roché Jongkind, Marlise Keller, Celeste Kieck, Léan Kilian, Bianca Liebenberg, Christo Marx, Talana Matthee, Johan Moolman, Hilton Nel, Maryna Slabbert, Robbie Taylor, Eduan Troskie, Sasha-Lee Van Heerden, Ilse Volmer, Tiani Wilken.
BIBLIOTEEKPREFEKTE
Arutha Edwards (Hoof-Biblioteekprefek), Leigh-Ann B ain (Hoof-Biblioteekprefek), Richan Visser, Christiaan Terblanche, Tertius Badenhorst, Reinardt Herselman, Raylene Windvogel, Lucricia Cornelius, Cheswin Lottering, Mercy Kannemeyer, Alichia Kapp, Inéz Nelson, Suné Serfontein, Amaryne Buys en Shaun Vuyk.
Mnr en Mej Hoërskole-kompetisie
Amari Annandale - Beste aanbieder; Darné Claassen - Tweede plek; Aleesha Gerber - Mej Hoërskole.
Mnr Heinz DF en Voorbladnooi-kompetisie Derde Plek - Hilton Nel en Janien Raubenheimer; Tweede Plek - Stephan Cloete en Darné Claassen, 1ste Plek - Marlise Keller en Armand Korf
Mej Tiener SA Mari-Lu van Vuuren en Suné Serfontein is as finaliste aangewys in genoemde kompetisie. Ons hou duim vas vir hulle!
Landloop
Alleesha Gerber en Jamie-Lee Schlemmer is ingesluit in die metropool-span.
INTERSKOLE DF VS NICO MALAN
DEBAT EN VASVRA: DF verloor teen Nico Malan GHOLF: DF verloor 1-8. Geluk aan Juandré Bronkhorst wat sy enkels gewen het. NETBAL: Al DF se spanne verloor teen Nico Malan. SKAAK: DF wen 8-2 LANDLOOP: DF seuns verloor 16-38. DF meisies wen 23-13. DOGTERSHOKKIE:DF verloor teen Nico Malan. 1ste 1-2, 2de 0-2, 0/16A 0-6, o/16B 0-2 en 0/14 0-1. RUGBY: DF verloor die volgende: o/14 0-73, o/15 3-22, 4de 0-50, 2de 0-36 en 1ste 3-60. Die 3de span speel ge-lykop 17 elk. TENNIS: Meisies- en Seuns-span verloor teen Nico Malan. HENGEL: Het nie plaasgevind nie.
UITSLAE
KARATE: Marizanne Joubert het deelgeneem aan die Nelson Mandela Bay Karate Assosiasie se Nasionale Vrouedag kompetisie en het ‘n goue medalje in die Kumite-afdeling verower. Danica Loock het ’n silwer medalje ontvang in die kumite afdeling. Jannie en Marizanne Joubert het aan die K & J karate klubkompetisie deelgeneem. Jannie behaal Goud in die Kata-afdeling en silwer in Kumite. Marizanne behaal Goud in beide die Kata– en Kumite-afdeling. Danica het gegradeer vir haar Junior Swartbelt in die Shotokan Karate styl. Jannie en Marizanne is gekies om aan die 2010 KSA Kadette & Junior Kampioenskap deel te neem. Jannie ontvang silwer in Kata- en brons in Kumite-afdeling. Marizanne ontvang silwer in kumite-afdeling. LANDLOOP : Jamie-Lee Schlemmer het tydens die OP Kampioenskap in die o/14 - o/19 groep 2de geëindig en in haar ouderdomsgroep 1ste. Aleesha Gerber het 2de geëindig en 2de in haar ouderdomsgroep. Landloop te Pearson: Do/14 Jamie-Lee Schlemmer - 1ste in haar ouderdomsgroep en 1ste in die dogtersafdeling. Do/16 Raylene Windvogel - 5de en Bianca Liebenberg 7de. Do/17 Aleesha Gerber 2de, Marolene Gouws 3de en Nikki de Ridder 8ste. So/15 Corné Labuschagne 9de en Johannes Senekal 10de. RUGBY: DF vs VP: o/14 verloor 5-34; o/15 wen 12-0; 3de vs HTS Newton wen 17-0; 2de vs VP wen 29-5; 1ste wen 24-12. DF vs Andrew Rabie: o/14 verloor 5-7; o/15 wen 20-7; 3de wen 24-10; 2de wen 10-7 en 1ste verloor 3-8. NETBAL: DF vs VP: o/14A verloor 8-16; o/14B verloor 9-18; o/16A wen 12-5; o/16B wen 20-10; o/19A wen 40-13 en o/19B wen 13-5. DF vs Andrew Rabie: o/14B wen 17-4; o/14A gelykop 13 elk; o/16B wen 13-6; o/16A wen 17-10; o/19B wen 14-5 en o/19A wen 31-9. HOKKIEDOGTERS: DF vs VP: o/16A verloor 0-6; o/16B verloor 0-5; 2de verloor 0-5 en 1ste verloor 0-4.1ste span vs Theodor Herzl: wen 3-1. o/14 vs Strelizia: wen 4-0. HOKKIESEUNS: 1ste vs VP: verloor 1-3. 1ste vs Woodridge: wen 4-2. DF vs Daniël Pienaar: gelykop 1 elk. MUURBAL: DF vs Framesby: wen 4-1. DF vs Daniël Pienaar: wen 3-2. DF vs Kirkwood wen 4-1. GHOLF: Mieke de Ridder het aan die volgende deelgeneem: Junior Ope - Strokeplay 3de, Fancourt Dames Ope - Betterball 3de. Mieke is gekies vir die o/18 OP meisiespan wat aan die Hexangular Interprovinsiale toernooi in Somerset Wes sal deelneem. Sy is ook gekies as kaptein van die span. OP en Grens Dames Amateur Kampioenskap: Strokeplay 1ste. Mieke ontvang ‘n trofee as kampioen in die B-afdeling, die trofee vir die Junior met die beste netto telling oor 36 gate asook die prys vir die 2de beste netto telling oor die 1ste 18 gate. Mieke verteenwoordig die OP A-span: Matchplay Foursomes (36 gate): OP vaar uitstekend deur 3 van die 4 trofees te verower. Nomads Junior Masters - 3de. Suid-Kaap Dames Amateur Kampioenskap: 3de in B-afdeling Strokeplay - (36 gate) en 2de Foursomes (18 gate)
VAN NAAM MERIETE/EREKLEURE
A
ANNANDALE AMARI MERIETE DOGTERSHOKKIE
B
BAIN LEIGH-ANN MERIETE ATLETIEK
BARNARD CARL EREKLEURE BRANDERPLANKRY
MERIETE ATLETIEK
BARNARDO TOSHKA MERIETE ATLETIEK
EREKLEURE SKAAK
BELLINGAN CHANTé EREKLEURE MODELWERK
BELLINGAN BENJAMIN MERIETE ATLETIEK
BOUWER DANAé EREKLEURE TENNIS
BRONKHORST WERNER MERIETE KRIEKET
BROWN MEAKE MERIETE DOGTERSHOKKIE
C
CURTAIN CHRIS MERIETE TENNIS
CLAASSEN MARINé MERIETE KRIEKET
CLAASSEN DARNé MERIETE ATLETIEK
COETZER MARELI MERIETE DOGTERSHOKKIE
CRONJé JP MERIETE SEUNSHOKKIE
D
DE JAGER LIZé MERIETE DOGTERSHOKKIE
DE KLERK DANIELé MERIETE TENNIS
DE RIDDER NIKKI MERIETE LANDLOOP
MERIETE ATLETIEK
DE RIDDER MIEKE EREKLEURE BINNENSHUISE KRIEKET
EREKLEURE GHOLF
MERIETE ATLETIEK
DEYZEL LOFTIE MERIETE SEUNSHOKKIE
DOUGLAS KEENEN MERIETE ATLETIEK
DUNN MARNUS MERIETE ATLETIEK
SPORTPRYSUITDELING
MERIETE EN EREKLEURE
E
ELLIS KRISTEN EREKLEURE VARSWATER HENGEL
ELLIS COLLEEN EREKLEURE VARSWATER HENGEL
G
GARCIA ANDRIES MERIETE ATLETIEK
MERIETE RUGBY
GERBER MONIQUE EREKLEURE FIETSRY
EREKLEURE DUATHLON
GERBER ALEESHA MERIETE NETBAL
EREKLEURE ATLETIEK
GERMISHUIZEN MELISSA MERIETE ATLETIEK
GOUWS MAROLENE MERIETE LANDLOOP
EREKLEURE ATLETIEK
GREYLING CORNELIUS MERIETE TENNIS
GROBLER MARé SERTIFIKAAT NOODHULP
H
HULSMAN PIERRE MERIETE SEUNSHOKKIE
J
JANSE VAN RENSBURG RIANDRI MERIETE KRIEKET
JOUBERT JANNIE EREKLEURE KARATE
JOUBERT MARIZANNE EREKLEURE KARATE
K
KORF ARMAND MERIETE ATLETIEK
L
LABUSCHAGNE CORNé MERIETE LANDLOOP
LOOCK DANICA EREKLEURE KARATE
LE ROUX JAQUES MERIETE KRIEKET
M
MARAIS CLARISSA MERIETE KRIEKET
MEIRING RYNO MERIETE ATLETIEK
MERIETE RUGBY
P
PIKE JON-MARC MERIETE TENNIS
PRINSLOO KAREL EREKLEURE FIETSRY
EREKLEURE ATLETIEK
PRINSLOO MARINUS EREKLEURE FIETSRY
PRINSLOO RUAN MERIETE GHOLF
PIENAAR RIEGARDT MERIETE ATLETIEK
PIENAAR MARIZANNE MERIETE ATLETIEK
R
RAUBENHEIMER JANIEN MERIETE NETBAL
S
SCHLEMMER JAMIE-LEE MERIETE LANDLOOP
MERIETE ATLETIEK
EREKLEURE TWEEKAMP
EREKLEURE OOPWATERSWEM
SERFONTEIN SUNé EREKLEURE MODELWERK
SLABBERT MICHELLE SERTIFIKAAT NOODHULP
SMITH JONé MERIETE DOGTERSHOKKIE
STRYDOM ZANRI MERIETE ATLETIEK
STOLK MARTIN MERIETE ATLETIEK
T
THERON ANNIKA MERIETE DOGTERSHOKKIE
TROSKIE EDUAN MERIETE GHOLF
V
VAN DEN HEEVER COENIE MERIETE KRIEKET
VAN GEND RAYNARD MERIETE RUGBY
VAN VUUREN SHANICE EREKLEURE JUKSKEI
MERIETE ATLETIEK
VAN VUUREN MARI-LU MERIETE ATLETIEK
VENTER CONRAD MERIETE ATLETIEK
MERIETE SEUNSHOKKIE
VIVIER EBEN EREKLEURE SEILJAG
VIVIER JOHAN EREKLEURE SEILJAG
VAN WINKEL ROZAAN MERIETE ATLETIEK
W
WINDVOGEL RAYLENE MERIETE LANDLOOP
BEKERWENNERS: SPORT
ATLETIEK
D.F Malherbe-beker vir beste naelloper dogter ALEESHA GERBER Leonardo de Villiers Trofee vir beste junior dogter middel/langafstand atleet JAMIE-LEE SCHLEMMER Andre Diedericks Trofee vir die beste senior dogter middel/langafstand atleet MAROLENE GOUWS Huisman-beker vir die beste meisie baanatleet ALEESHA GERBER W.S. Vorster-beker vir die beste seun baanatleet KAREL PRINSLOO Liza Claasen-beker vir die beste meisie veldatleet ROZAAN VAN WINKEL Dr.S.v/d Westhuizen-beker vir die beste seun veldatleet RIEGARDT PIENAAR Dr.A.P. Burger-beker vir die beste enkelprestasie MAROLENE GOUWS Mej.S.van Heerden-beker vir die junior Victor Laudorum BRIAN WOLMARANS Mej.A.E. Williams-beker vir die junior Victrix Laudorum ZANRI STRYDOM H.E.Franzsen-beker vir die senior Victor Laudorum ARMAND KORF R.J. Honiball-beker vir die senior Victrix Laudorum ALEESHA GERBER KRIEKET D.F. Malherbe-beker vir die beste dogterspeler MIEKE DE RIDDER Maskew Millar-beker vir die beste senior bouler WERNER BRONKHORST Sporthaven-beker vir die beste senior kolwer CLINTON WOLMARANS GHOLF D.F. Malherbe-beker vir die beste Junior speler MIEKE DE RIDDER T.van Zyl-beker vir die beste speler MIEKE DE RIDDER HOKKIE Dogters D.F. Malherbe-beker vir die beste vordering 0/14 DANNIKA DIDLOFF D.F. Malherbe-beker vir die beste speler 0/14 MIEKE DE RIDDER D.F. Malherbe-beker vir die beste vordering 0/16 NATASHA JAPHTA / ZUANDRé WILLEMSE
D.F. Malherbe-beker vir die beste speler 0/16 SIMONé FERREIRA D.F. Malherbe-beker vir die beste vordering 0/18 MAROLENE GOUWS D.F. Malherbe-beker vir die beste speler 0/18 MEAKE BROWN Anria Kruger beker vir volharding en sportmangees WELMAY MIGGELS Seuns Fourie-beker vir beste vordering (junior) JAN-STEPHAN SCHOLTZ Bellingan-beker vir die beste speler (junior) LOUELLE BOTHA Fourie-beker vir die beste vordering (senior) JOHAN VIVIER Brad Dirker-beker vir die mees belowendste speler JP CRONJé
LANDLOOP Personeel-beker vir die beste dogter landloopatleet JAMIE-LEE SCHLEMMER MUURBAL Lemmer wisseltrofee vir die beste seunspeler RUAN VAN WYK NETBAL Malherbe Dames Netbalbeker vir die beste vordering 0/14 JESSICA BADENHORST Jenny Sharp-beker vir die mees belowende 0/14 speler DANNIKA DIDLOFF Markram-beker vir die beste vordering 0/16 ANCHÜN VAN ZYL Malherbe Dames Netbal-beker vir die mees belowende 0/16 speler ZANRI STRYDOM DF Malherbe beker vir beste vordering senior JANIEN RAUBENHEIMER Thomasbeker vir die beste senior speler DANICA LOOCK RUGBY Van Zyl trofee - 0/14 speler met meeste potensiaal WILLEM NORTJé Olympics Voetbalklub-beker vir die beste span prestasie 3DE - EDUAN TROSKIE Nardo Vorster-beker vir die beste vordering junior ARNO CLAASSEN
D.F. Malherbe-beker vir die junior speler met meeste potensiaal ZHIVAGO SCHEEPERS
Ben Kilian-beker: 2de span speler met meeste toewy-ding & sportmangees JOE SCHOLTZ
Park Rugbyklub-beker vir die beste vordering senior Benjamin Bellingan/André J v Vuuren
Landbank-beker vir die eerste span - meeste wedstryde RAYNARD VAN GEND D.F. Malherbe beker vir die beste senior speler ANDRIES GARCIA SKAAK Van der Berg-beker vir die beste vordering in skaak RYNO VAN APPEL Jacques van Wyk skild - beste speler (skaakkampioen) TOSHKA BARNARDO Eduard en Ruan Prinsloo wisseltrofeë(meeste wed-stryde) RUAN PRINSLOO TENNIS
Hanekom-beker vir die senior seunskampioen JON-MARC PIKE Winnie Walker-beker vir die senior dogterskampioen DANAé BOUWER
Liebenberg-beker vir die veelsydigste sportdogter junior MIEKE DE RIDDER Roets-beker vir die veelsydigste sportseun junior MARTIN KELLER Lynette Mey-beker vir die veelsydigste sportdogter senior ALEESHA GERBER J. van Tonder-skild vir die veelsydigste sportseun senior RUAN PRINSLOO
SPESIALE BEKERS EN -TOEKENNINGS
HERWINNINGSPROJEKHERWINNINGSPROJEKHERWINNINGSPROJEKHERWINNINGSPROJEK
Die meeste van u is reeds bewus daarvan dat ons nou ‘n geruime tyd by die skool besig is om rommelrommelrommelrommel bymekaar te maak. Dit is eerstens ‘n poging om die skool skoner en netjieser te hou, maar ook om fondse in te samel. Die Herwinningsmaatskappye betaal vir ons leë koeldrankbottels en –blikkies, melkbottels en ou koerante. Ons sal dit waardeer as u asseblief al hierdie weggooigoed saam met u kind skool toe kan stuur, of u kan dit by die sifdraadhok regoor die hokkievelde aflaai (langs die ou snoepie). 17 September is Nasionale Herwinningsdag Nasionale Herwinningsdag Nasionale Herwinningsdag Nasionale Herwinningsdag en dit sal wonderlik wees as ons elkeen ons deel kan doen om ons ekologiese voetspoor te verklein!
Vriendelike DF groete P. HAUMAN SKOOLHOOF
GOUE GEDAGTES Geduld is die gewilligheid om te word wat ons kan wees; nie doodse berusting om te bly soos ons is nie.
-Robert Thomas-
SKUD-TEMBER FEES
24 SEPTEMBER 2010
D.F hou fees!! Pretdraf, Ontbyt saam met Susan Coetzer - All
Bran vir die siel! (kaartjies @ R80,00 per persoon), teetuin Gaskunstenaars: Mc Earl Agemi, Daniel Hoffman, Danie
Vivier, River Road Band, Chezane, Dans enigma en DF se eie divas.
Vleisbraai-kompetisie: Skud Tember oor die Kole. Berei 'n driegang maal
oor kole, geborg deur Marina Sout, SA Restaurant en Bayfm. Inskrywing
R100,00 per deelnemende paar - uitstekende pryse op die spel!!!!!! Stalletjies, genoeg om te eet en kindervermaak.
Boeremusiek Gilde verskaf musiek vir die aand se groot skoffel in die tent!
Kom geniet Skud-tember fees op Erfenisdag saam met ons.