24

Fakulteit Natuur- en - UFS

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Omslag Afrikaans.inddRedaksionele samestelling Lacea Loader
Uitleg en buitebladontwerp Chrysalis advertising and publishing
Fotograwe Leonie Bolleurs Stephen Collett Reinier Brönn
Drukwerk Bloemfontein Repro Services
Landbouwetenskappe 19 - Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe 20 - Landbou-ekonomie 28 - Plantwetenskappe 33 - Vee-, Wild- en Weidingkunde 42
Natuurwetenskappe 49 - Chemie 50 - Dierkunde en Entomologie 61 - Fisika 71 - Genetika 76 - Geografie 80 - Geologie 83 - Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie 89 - Plantwetenskappe 104 - Rekenaarwetenskap en Informatika 101 - Wiskunde en Toegepaste Wiskunde 106 - Wiskundige Statistiek en Aktuariële Wetenskappe 99
Instituut 109 - Grondwaterstudies 110
Proefplaas 113 - Paradys-proefplaas 114
Statistiese gegewens 137 Woordelys 141
Kontakbesonderhede Dekaan Prof. Herman van Schalkwyk +27 51 401 2535 [email protected]
Dekaan se kantoor Me. Lorinda Rust +27 51 401 2322 [email protected]
Fakulteitsbestuurder Mnr. Johan Kruger +27 51 401 2490 [email protected]
Bemarking en skakeling Me. Stefanie Naborn +27 51 401 2531 [email protected]
Fisiese adres van dekaan se kantoor Kamer 9A, Biologiegebou, Hoofkampus, Bloemfontein
Posadres Universiteit van die Vrystaat Posbus 339 Bloemfontein Suid-Afrika 9300
Faksimilee: +27 51 401 3728 E-pos: [email protected] Fakulteit se webblad: www.ufs.ac.za/natagri
1 Verslag 2008
Voorwoord Uit die Dekaan se kantoor
D ie Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe het weer eens in 2008 gestand gedoen aan sy visie om erken te word as ’n fakulteit wat op die voorgrond van die praktyk van natuur- en
landbouwetenskappe te staan, waar die hoogste vlakke van gehalte en geloofwaardigheid weerspieël word.
Gedurende die jaar het die fakulteit nie alleen een van die leiers op die gebied van opleiding en loopbaanontwikkeling in die natuur- en landbouwetenskappe gebly nie, maar ook ’n gesamentlike poging aangewend om sy internasionale voetspoor te vergroot en sigself internasionaal te vestig. Dit blyk duidelik uit die besoek van personeel van die fakulteit aan universiteite soos die Amerikaans-gebaseerde Universiteit van Minnesota en die Virginia Polytechnic Institute en die State University (Virginia Tech), asook die uitbreiding van internasionale ooreenkomste tussen die Universiteit van die Vrystaat (UV) en hierdie instansies. Die fakulteit het ook die voorreg gehad om in Augustus 2008 ’n hoëvlak-afvaardiging van die Universiteit van Minnesota op die Hoofkampus te ontvang.
Die warboel in die internasionale markte het eerstens gelei tot baie hoë oliepryse, wat oorgespoel het na die graanmarkte en hoë voedselpryse. Dit het op sy beurt weer gelei tot hoë inflasievlakke en gevolglike hoë rentekoerse. Uiteindelik het die wisselkoers ook teenoor die vernaamste geldeenhede verswak. Gedurende die laaste helfte van die jaar is die hele situasie omvergewerp met die ineenstorting van die finansiële markte. Die fakulteit het nie hierdie marktuimeling vrygespring nie en die prys van toerusting waarvoor bestellings geplaas is, het die hoogte ingeskiet. Innoverende vaardighede moes toegepas word om op koers te bly met ons toerustingstrategie.
Alhoewel 2008 ’n uitermate moeilike jaar vir die UV was, en die instansie die spit moes afbyt met die Reitz-video en die reaksie van die nasionale en internasionale gemeenskap daarop, het die fakulteit dit nogtans reggekry om sy kernbesigheid uit te voer en uit te brei.
Die fakulteit bied multidissiplinêre en holistiese kursusse aan om vaardige en bekwame studente in die Suid-Afrikaanse arbeidsmark in te stuur en om die arbeidsmag te bemagtig. Ons algemene en uitgebreide programme word deurlopend geassesseer en verbeter
Prof. Herman van Schalkwyk.
ten einde ons deurvloeisyfers en onderriggehalte te verhoog.
Die personeel aan hierdie fakulteit het hierdie jaar onvermoeid gewerk om ons produkaanbieding te verbreed en om aan ons studente die beste gehalte onderrig in die land te bied. Ek loof hulle pogings om kapasiteit uit te brei, programme te ontwikkel en verhoudinge te versterk, binne sowel as buite grense van die fakulteit en universiteit.
Ek wil ook die personeel en studente van die fakulteit gelukwens met hulle prestasies hierdie jaar – hetsy op ’n persoonlike vlak, of in hulle hoedanigheid as personeellede van hulle onderskeie departemente/ sentrums of die fakulteit. Om enkele voorbeelde te noem:
• Me. Estelle Heideman, MIV-Vigs-koördineerder van die Lengau Landbou-ontwikkelingsentrum,
2 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
het ’n beurs ont vang om vir agt weke aan leier skap pro gram me in die Verenigde State van Ame- rika (VSA) deel te neem wat vroueleiers in Suid-Afrika oplei wat ’n groot bydrae tot die voor- koming van MIV op plaas like, streek- en nasionale vlak lewer;
• By die Departement Landbou- eko no mie is prof. Johan Willemse, bekend vir sy by drae tot land bou, op die nie-uit voe ren- de raad van Absa aan ge stel;
• Prof. James du Preez, De- par te mentele Voorsitter van die De par te ment Mikro bie se, Biochemiese en Voed sel bio teg- no logie het die silwermedalje ont vang vir buitengewoon-ge- pub li seer de navorsing tydens die tweejaarlikse kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Mi kro bio lo gie wat in Grahamstad aan ge bied is. Dit was slegs die se wende keer sedert 1986 dat die medalje toegeken is;
• ’n Studie van die UV waarin prof. Hugh Patterton ’n leidende rol gespeel het, oor hoe die ver- an dering in die verpakking van DNS met selontwikkeling deur
die uit drukking van gene be ïn- vloed word, is in ’n toon aan ge- wen de in ter na sionale eweknie- be oor deelde wetenskaplike tyd- skrif, Proceeding of the National Aca demy of Sciences of the USA (PNAS), gepubliseer. Die PNAS- tydskrif het ’n impakfaktor van 10, wat beteken dat stu dies wat in hierdie tydskrif ge pub li seer word, binne ’n bestek van twee jaar deur tien ander we ten skap- like studies na verwys word;
• Prof. Riaan Luyt, professor in Chemie en hoof van die Na tuur- we ten skap pro gram op die Qwa- qwa-kampus, het ’n eremedalje van die Polymer Institute van die Slowaakse Akademie vir We- ten skap ontvang tydens ’n kon- gres in die Hoë Tatras-berge van Slowakië;
• Prof. Maryke Labuschagne van die Departement Plant we ten- skappe was die ontvanger van die Nasionale Wetenskap- en Teg no logieforum (NSTF) se toe ken ning vir na vor sings ka- pa si teits ont wik keling. ’n Span be staan de uit prof. Jan van der Westhuizen en dr. Susan Bonnet van die Departement
Che mie, en prof. Kenneth Swart en prof. Thinus van der Merwe van FARMOVS–PAREXEL het ook die innoveringstoekenning vir ’n uitstaande bydrae tot die we ten skap, ingenieurswese en teg no logie oor die afgelope tien jaar vir hetsy ’n individu of ’n span van die NSTF ontvang;
• Prof. Maryke Labuschagne het ’n tweede gesogte nasionale toe ken ning vir haar navorsing ontvang toe die 2008 Cereal Sci ence and Technology - SA’s (CST-SA) se vir navorsing en ont wik keling aan haar toegeken is; en
• Prof. Ivan Horak, buitengewone professor aan die universiteit se Departement Dierkunde en Entomologie het die derde per- soon in die geskiedenis van die UV geword om die D.Sc.-graad te ontvang.
Ten slotte wil ek graag die fa- kul teit se doserende personeel be- dank vir hulle ondersteuning en en toesiasme die afgelope jaar. Nie een van hierdie prestasies sou eg- ter moontlik gewees het sonder die belangstelling en harde werk van die administratiewe personeel nie.
Gedurende 2008 het ons almal saamgewerk om die fakulteit se leuse gestand te doen: ‘Daar is geen plaasvervanger vir uit ne- mend heid nie!” Hierdie verslag dek die aktiwiteit van die fakulteit in 2008. Dit is ’n weerspieëling van ’n jaar se toewyding van ’n span uiters vaardige akademiese en ondersteuningspersoneel.
Prof. Herman van Schalkwyk Dekaan: Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Universiteit van die Vrystaat
Die personeel wat in die dekaanskantoor werk is, van links, voor: me. Stefanie Naborn, Bestuurder: Bemarking en Skakeling, me. René Bloem, Sekretaresse, prof. Neil Heideman, Visedekaan: Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe; agter: mnr. Clasie Claassen, Assistent Administratiewe Beampte, mnr. Johan Kruger, Fakulteitsbestuurder, me. Lorinda Rust, Sekretaresse, en me. Mitzie Cloete, Tikster/Klerklike Assistent.
Personeel wat in die dekaanskantoor werk
3 Verslag 2008
van Universiteit van Minnesota
’n Senior afvaardiging van die Universiteit van Minnesota in die Verenigde State van Amerika (VSA) het ’n suk-
ses volle besoek aan die Uni ver- siteit van die Vrystaat (UV) in Mei 2008 gebring om wyses te vind om die bestaande bande tussen die twee instellings te versterk.
Die opleiding van onderwysers, ka pa si teits bou in die ge sond heids- we ten skap pe en die voorbereiding van stu dente is van die same wer- kings areas wat binne die konteks van die UV se inisiatief van stra- te giese aka de miese klusters on- der soek sal word. Stra te gieë om ar moede te verlig is ook een van die fokusareas.
Die Fakulteit Natuur- en Land- bou we ten skappe het sedert 1997 ’n same werkingsooreenkoms met die Uni versiteit van Minnesota se De par te ment Landbou-ekonomie en die uit ruil van personeel vind
op ’n ge reelde basis plaas. Die oor een koms sal uitgebrei word en beide instellings ondersoek nou die moontlikheid om dit ook by hul
ander fakulteite toe te pas. Beide in stel lings het saadgeld bewillig om die same wer kings oor een koms te formaliseer.
Tydens die besoek is, van links: prof. Herman van Schalkwyk, Dekaan: Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, prof. Robert Jones, Senior Visepresident: Sistemiese Akademiese Administrasie, Universiteit van Minnesota, dr. Meredith Quiad, Geaffilieerde Visepresident en Dekaan: Internasionale Programme, Universiteit van Minnesota, prof. Teuns Verschoor, Waarnemende Rektor van die UV en prof. Ezekiel Moraka, Viserektor: Studentesake aan die UV.
Die fakulteit het 50 jaar van die onderrig van Landbou aan die UV in November 2008 gevier. Deel van die vieringe was ’n seminaar met die tema “Uitdagings in ’n veranderende landbou-omgewing”. Van die gassprekers was, van links: mnr. Corwyn Botha, Voorsitter: Landboubesigheidskamer en Besturende Direkteur van die Kaap Agri-groep, mnr. Motsepe Matlala, President van NAFU, mnr. Hans van der Merwe, Uitvoerende Hoof: Agri SA, prof. Herman van Schalkwyk: Dekaan: Fakulteit Natuur- en Landbou¬weten¬skappe aan die UV, en mnr. Sugar Ramakarane, Hoof: Departement Landbou, Vrystaatprovinsie.
50 jaar van Landbou gevier
4 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
NSTF-wenners help om studente te werf
V erteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse Me diese Na vor sings raad (MNR) het die Hoof kampus in Julie
2008 be soek om stu dente te werf wat in die wetenskap, in-
Jong wetenskapliefhebbers het weer in Augustus 2008 in Sasolburg vir die jaarlikse Sasol TechnoX saamgetrek. Die fakulteit se uitstalling het leerders se belangstelling geprikkel deur ’n interaktiewe uitbeelding van die toepas¬sings¬velde van wetenskap. Afgevaardigdes van die Departemente Wiskunde en Toegepaste Wiskunde, Chemie, Dierkunde en Entomologie, sowel as UV-Bemarking het gereed gestaan om die vrae van die sowat 20 832 leerders wat die geleentheid bygewoon het, te beantwoord. Op die foto is Theo Viljoen, M.Sc.-student in Forensiese Entomologie aan die UV, besig om interessante feite oor insekte met leerders te deel.
Jong wetenskaplikes leer wat die fa kulteit
hul kan bied
Twee UV-akademici op Landbankraad aangestel
Prof. Herman van Schalkwyk (links), Dekaan: Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, en mnr. Theo Potgieter, verbonde aan die UV se Bestuurskool, is in Maart 2008 op die Raad van die Landbank aangestel. Prof. van Schalkwyk is as direkteur en adjunkvoorsitter en mnr. Potgieter as direkteur van die Raad aangestel. Die aanstellings is deur die Minister van Landbou en Grondsake, me. Lulu Xingwana, gedoen en is vir ‘n periode van vier jaar van krag.
Hier is van links, agter: dr. Martin Ntwaeaborwa, senior lektor by die UV se Departement Fisika en finalis in die kategorie vir swart navorsers, prof. Kenneth Swart, FARMOVS-PAREXEL, prof. Maryke Labuschagne, hoof van die Afdeling Planteteelt aan die UV se Departement Plantwetenskappe en vroulike ontvanger van die toekenning vir die ontwikkeling van navorsingskapasiteit oor die afgelope vyf tot tien jaar, en prof. Jan van der Westhuizen, Departement Chemie aan die UV; voor: me. Kedibone Aphane, Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad. Prof. Swart en prof. Van der Westhuizen was die leiers van ‘n span wat die toekenning ontvang het vir die ontwikkeling van innovasie deur ‘n korporatiewe organisasie of instelling.
ge nieurs wese en tegnologie wil studeer. Vir hier die doel het die wen ners van toe ken nings wat vroeër vanjaar deur die Na sio nale Wetenskap- en Teg- no lo gie forum (NSTF) ge maak
is, aanbiedinge gelewer om stu- dente se belangstelling te prik- kel. Die UV het vier finaliste ge- had, waarvan twee in hul on der- skeie kategorieë as die wenners aan ge wys is.
5 Verslag 2008
UV verleng uitruilooreenkoms met VSA-universiteit
’n Afvaardiging van die fa- kulteit het die Virginia Tech Uni ver si teit (VT) in die VSA in Junie 2008 besoek om
die bestaande uitruilooreenkoms tus sen die twee instellings te be- vestig en uit te brei.
Die ooreenkoms, wat sedert 1997 bestaan, is tydens die besoek vir die volgende vyf jaar verleng. Meer as 150 stu den te het reeds aan hierdie uit ruil oor- een koms deelgeneem en dit is vir VT die mees suksesvolle stu- den te-uitruilooreenkoms waar by hulle betrokke is. Hoewel land- bou studente aanvanklik aan die oor een koms deelgeneem het, is dit na ander departemente in die fa kul teit en ook na die res van die UV uitgebrei.
Hier is, van links, voor: dr. S.K. de Datta, Viserektor: Internasionale Aangeleenthede, VT, prof. Herman van Schalkwyk, Dekaan van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, UV, dr. Martin Ntwaeaborwa, senior lektor in die Departement Fisika, UV; agter: prof. Jim McKenna, Departement van Gewas-, Grond- en Omgewingsake, VT, prof. Izak Groenewald, Direkteur van die Sentrum vir Volhoubare Landbou en Landelike Ontwikkeling aan die UV en verantwoordelik vir die fakulteit se internasionale skakeling, dr. Michael Bertelsen, van VT se internasionale kantoor, dr. Aldo Stroebel, Hoof: Internasionalisering by die UV en dr. Liesel Herselman, senior lektor by die UV se Departement Plantwetenskappe.
Die fakulteit het die Itjoriseng-projek in Maart 2008 op die Hoofkampus in Bloemfontein bekend gestel. Die hoofdoel is om die vaardigheid van opvoeders in die vakke Wiskunde en Fisiese Wetenskappe vir graad 10-12 te verbeter om sodoende ook die gehalte van die leerders te verbeter. “Itjoriseng” is ‘n Sotho-woord wat beteken “verskerp jouself”. By die bekendstelling was, van links: mnr. Mzamo Jacobs, Direkteur: Kurrikulumontwikkeling van Verdere Onderrig en Leer, Departement van Onderwys, Vrystaat, mnr. Johan Kruger, Bestuurder: Onderrig en Leer aan die fakulteit, me. Elna Marais, Hoofonderwysspesialis: Kurrikulumontwikkeling, Departement van Onderwys, Vrystaat, en prof. Herman van Schalkwyk, Dekaan: Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe.
Itjoriseng-projek bekend gestel
Die fakulteit het weer eens ’n verslag uitgebring wat die werksaamhede van departemente en sentrums in 2007 uitgelig het. Die verslag is so goed ontvang dat ’n tweede oplaag gedruk moes word. Hier is van die departementele voorsitters tydens die bekendstelling van die verslag in Junie 2007.
Fakulteitsverslag van 2007 bekend gestel
6 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
129 Verslag 2008
Omgewingsbestuur Sentrum vir
Oorsig
D ie Sentrum vir Om ge wings be- stuur, wat die Bloem Water Leer stoel in Water om ge wings- be stuur insluit, het ’n be ny-
dens waar dige nismark vir hom self in Suid-Afrika geskep. Soveel só dat ander universiteite óf die naam gebruik óf die raamwerk van die Magisterprogram in Om ge wings be- stuur oorgeneem het. Die nis is ge- grond op drie interverweefde kom- po nente, naamlik die magister- en doktorale program, ’n na vor sings- komponent en kort kursusse.
Die sentrum is nou gevestig en spesialiseer in akwatiese ekologie, wat heelwat toegepaste projekte uit voer asook die nodige dienste ver skaf aan gemeenskappe in die sentrale dele van Suid-Afri ka. Bloem Water, die streek se water- diens agent skap, speel ’n sentrale rol in die ont wik ke zling van hierdie deel van die sentrum se werk. Die Bloem Water Leer stoel in Water- om ge wings bestuur het op 1 Julie 2003 begin en prof. Seaman is ook die hoof van die BloemWater Leer- stoel in Water om ge wings bestuur.
Die magisterprogram het stel sel- matig ontwikkel rondom Pro jek- be stuur, Om ge wings moni tering, Om ge wings be stuur si steme, Ge ïn- te greerde Om ge wings be stuur en Vol hou bare Ont wik ke ling, waarin ge spe sial iseer de vaardighede en dis si plines nou verweefd is.
Uit ongeveer 100 applikante, het die ma gis ter pro gram ongeveer 50 stu dente in 2008 ingeneem. Die in name neem elke jaar in diversiteit toe. In 2008 was on ge veer 30%
van die studente af komstig van die Suid-Afrikaanse Ont wik ke lings- ge meen skap (SAOG) en ’n paar uit die res van Afrika, wat dit ’n ware kon ti nen tale program maak. Die program is gegrond op 37 kon tak dae op die Hoofkampus in Bloem fontein, wat in een sessie per semester verdeel is.
Die program is geïntegreerd. Aan- ge sien die omgewing ’n baie wye veld is, is daar ’n waargenome be hoef te om gegradueerdes te ver- skaf wat ’n gesonde oorsig oor die Suid-Afrikaanse omgewing het. Die sen trum se gegradueerdes is in aan vraag by groot maatskappye, plaas like regerings en die na tuur be- waringsektor.
Die Sentrum vir Om ge wings be- stuur het in 2008 veertien jaar oud geword. Dit is gevier met ’n werks winkel en ’n formele fun ksie, waar heen al die lektore en die rol- spelers van die sentrum ge nooi is. Baie dinge het gebeur se dert die eerste studente in Julie 1994 in ge neem is. Die sentrum het die pro gram deur die jare meer vaart- be lyn ge maak, asook van die kur- susse deur lo pend en soms dras ties ver ander om aan te pas by die ver an derende be hoef tes van die ont wik ke lende dis si pline van om- ge wings bestuur soos dit in sui de- like Afrika be oefen word. Die be- lang rik heid van water word al hoe groter, bewaring is nie meer die be- lang rik ste domein van om ge wings-
Prof. Maitland Seaman.
“Gegradueerdes is in groot aan vraag by groot maatskappye, plaaslike regerings en die na tuur be waringsektor.” - Prof. Maitland Seaman.
130 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
By die viering van die 14de jaar van die sentrum se bestaan was, van links: dr. Daan Toerien, navorsingsgenoot by die sentrum, dr. Nico Avenant, navorsingsgenoot by die sentrum en Hoof: Departement Soogdierkunde, Nasionale Museum, prof. Maitland Seaman, Direkteur van die Sentrum vir Omgewingsbestuur, dr. Alex Weaver, voormalige navorsingsgenoot van die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) en dr. Pieter Zietsman, navorsingsgenoot by die sentrum en Hoof: Departement Plantkunde Nasionale Museum.
kun diges nie en om ge wings as ses- se rings het meer gesofistikeerd ge raak, om ge wings be stuur stel sels word in alle besighede verlang, vol- hou baar heids we ten skap het hom- self as ’n eie dissipline gevestig en Afrika moet beweeg van ir ra sio- nele uitbuiting na kulturele vol was- sen heid.
Dr. Alex Weaver was die gas spre- ker by die 14de ver jaar dag vie ring van die Sentrum vir Om ge wings be- stuur. Hy is ’n voor ne men de na vor- sings ge noot van die Wetenskaplike en Ny wer heid na vor sings raad (WNNR) se De par te ment Natuurlike Hulp bron ne en Omgewing en hy lei ’n volhoubaarheidswetenskap-na- vor sings groep. Dr. Weaver het ook as gas spre ker aan die besprekings deel ge neem om seker te maak dat die magisterprogram al die nodige aspekte dek. Hy is ’n vorige pre- si dent van die International As so- cia tion for Impact Assessment en hy was ook baie betrokke by die ontwikkeling van om ge wings be- stuur by die WNNR en suidelike Afrika deurdat hy al verskeie uni- ver si teite ten opsigte van hul om ge- wings pro gram me geadviseer het. Die besprekings was baie vrug te-
vol en die sentrum het ’n goeie idee verkry van wat in die toe koms onder soek moet word om kom pe- terend te bly.
Die sentrum gebruik ongeveer 50 lektore om klasse aan te bied, waar van die helfte uit die regerings- en privaat sektor afkomstig is van- weë hul spesialisvaardighede.
In 2008 was daar ses studente vir hul Ph.D.-grade geregistreer. Ge du rende die April 2008-grade- pleg tig heid het me. Karissa Scott die BloemWater Prys vir die Beste Magisterstudent in Om ge wings be- stuur ontvang. Dr. Limpho Letsela het haar doktorsgraad tydens die September 2008-gradeplegtigheid ontvang.
Die sentrum het ’n na vor sings- oor een koms met die Katolieke Uni- ver si teit van Leuven, België, om navorsing op tydelike water eko- logie te doen. Ingevolge hierdie oor een koms, het ’n Ph.D.-student en twee M.Sc.-stu dente van Leuven gedurende 2007 by die sen trum aan studies gewerk wat deur die sentrum geïnisieer is.
Na aanleiding van die motivering deur die Sentrum, het die Nasionale
Na vor sings tigting (NNS) aan die UV ’n navorsingsfokusarea in Ge- ïn te greerde Water hulp bron be stuur toegeken. Hierdie na vor sings area vorm deel van die UV se Stra te- gie se kluster-inisiatief en fokus op Water be stuur in Water skaars- areas. Prof. Seaman is die tydelike ko ör di neerder van die kluster. Stu- die beurse vir die magister- en dok- to rale studente vorm deel van die toe kenning van die NNS.
Onder die sambreel van die Water- klus ter, is die eerste jaar lik se Oran- je ri vier-op vang ge bied-simposium by die UV van 12-13 November 2008 gehou. Die tema van die eer ste Oranjeriviersimposium was “Die Oranjerivier-opvanggebied – Die hulpbron”. Me. Nolene Morris, Hoof uit voe rende Be amp te van BloemWater, het die simposium amp telik ge open. Dr. Anthony Turton (voor ma lige Na tuur like hulp- bron- en Om ge wings een heid ge- noot: WNNR - Wetenskaplike en Ny wer heid na vor sings raad) was ver ant woor de lik vir die pro gram- rede. Verskeie personeel van die sen trum het referate by die sim po- sium gelewer.
Personeel van die sentrum het ver skeie konferensies in 2008 by ge woon. Prof. Seaman het ’n re fe raat gelewer, te wete “The Orange River Basin as field of water-related training and study at the University of the Free State, South Africa” by ’n sessie van die Uni ver si ties Part ner ship in Trans- boundary Water by ’n wêreld water- kon gres in Montpellier, Frankryk. Hy het ook die Wêreld water week in Stockholm, Swede, bygewoon. Marthie Kemp het die 51ste Jaarlikse Sim po sium van die In ter na tional As so cia tion for Vegetation Sci ence in Stel len bosch van 7-12 Sep tem- ber 2008, bygewoon. ’n To taal van 251 deelnemers van 37 lande het die simposium by ge woon. Die hooffokus van die sim po sium was die verband tus sen ve ge ta sie we- ten skap en evo lu sionêre navorsing. Die program het drie parallelsessies ingesluit, twee plakkaatsessies en ’n uitstappie.
Linda Rossouw, ’n doktorale stu- dent van die sentrum, het ’n re fe- raat gelewer by ’n internasionale kon fe ren sie georganiseer deur die North American Lake Management
131 Verslag 2008
Society van 11-14 November 2008 by Lake Louise, Alberta, Kanada. Die titel van die referaat was “Environmental water re quire- ments: Determining water quality required in non-perennial river systems, South Africa”.
Verskeie projekte en veldwerk is deur die sentrum uitgevoer. Bio- moni te rings verslae word deur die sentrum aan BloemWater ver skaf vir die Modderrivier en ver wante riviere. Twee terreine word by die Caledon- en 13 by die Mod- der rivier en sy belangrike sy tak ke gemonitor, asook twee ter reine by die Rietrivier.
Die sentrum is betrokke by ’n projek saam met die Water na vor- sings kom mis sie (WNK) om “Om ge- wings water ver eis tes vir nie-stand- hou dende riviere” te bepaal om as ’n uit ein de like basis vir water- toe ken ning in die droër ge deel tes van Suid-Afrika te dien. Die Suid- Afrikaanse Na sio nale Waterwet vereis dat die om ge wings re serwe vir elke be lang rike waterliggaam bepaal word voordat lisensies uit ge- reik kan word. Metodes wat tans be skik baar is vir die bepaling van om ge wings water be no digd hede in Suid-Afrika is gegrond op stand hou- den de riviere. Aanvanklik is die ge- skikt heid van bestaande metodes deur ’n reeks gevallestudies be- paal. Die gevallestudies het die na- vor sers in staat gestel om die leem- tes in kennis te identifiseer en na aanleiding daarvan die na vor sings- be hoeftes.
Sodra die navorsingsbehoeftes geïdentifiseer is, is die volgende stap om die metodes te wysig of te ontwikkel om die behoeftes te bevredig. Deur al die fases was die navorsing interdissiplinêr, met spe sialiste van die bedryf wat ’n groot bydrae gelewer het tot elke
fase van die proses. Belangrike by draes in hierdie verband het gekom van spanlede van Rhodes Uni ver si teit, die Universiteit van Kaapstad, die WNNR en die Uni- ver si teit van die Vrystaat (UV).
Kommunikasie van al die fases van die werk, regdeur die streek, word beskou as belangrik vir die sukses van die projek. Om dit te be- werk stel lig is ’n kom mu ni kasie stra- tegie ontwikkel wat sal verseker dat al die belanghebbende partye weet wat gedoen word en in staat is om toepaslike bydraes tot die proses te maak soos wat die proses vorder.
Die sentrum is ook gekontrakteer om te help met die ontwikkeling van ’n intervensieplan vir die Na- sio nale Wei dings bio di ver si teits pro- gram, onder die beskerming van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bio- di ver si teits in sti tuut (SANBI). Die in ter ven sieplan, bekend as die “Vry- staat rivier-ekosisteemprojek – die Koranna- en Sepane-spruit in die Mod derrivier Opvanggebied” is ont- wik kel as ’n demonstrasieprojek om die bio di ver si teit en rivier-eko si- steem diens te aan te spreek.
Die sentrum het ook verskeie werks win kels deur die jaar vir die om ge wings ge meen skap en algemene publiek aan ge bied.
Me. Louise Zietsman van die sentrum identifiseer makro-invertebrates vir die
South African Scoring System by Sepane- spruit, Vrystaatprovinsie.
Personeel Direkteur en BloemWater Leerstoelhoof: Prof. Maitland Seaman Senior Lektor: Dr. Jan Roos Lektor: Me. Marinda Avenant Geassosieerde Navorsers: Drs. Ziets Zietsman, James Brink, Nico Avenant, Daan Toerien Kursuskoördineerder: Me. Marthie Kemp Senior Professionele Beampte: Me. Marie Watson (Makro-Invertebrates) Professionele Beamptes: Mee. Marilie Carstens (GIS), Eloise Lambrecht (Makro- Invertebrates), Limpho Letsela (Sosiologie), Bettie Phillips (Finansies), Tascha Vos (Waterkwaliteit en Alge), Ansophi van der Merwe (Ekologie), Louise Zietsman (Makro-Invertebrates), Sanet Neethling (Bemarking), mnre. Jurie du Plessis (Vis), Juan Potgieter (Vis) Boodskapper: Me. Evodia Khalata
Kontakbesonderhede Prof. Maitland Seaman Fakulteit van Natuur- en Landbouwetenskappe Sentrum vir Omgewingsbestuur Universiteit van die Vrystaat Posbus 339 Bloemfontein Suid-Afrika 9300
Telefoon: +27 051 401 2863 Faksimilee: +27 051 401 2629 E-pos: [email protected] Webtuiste: www.ufs.ac.za/cem
132 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Navorsingsartikels Avenant, N.L. & Du Plessis, J.J. 2008. Sustainable small stock farming and ecosystem conservation in southern Africa: A role for small mammals? Mammalia 72: 258-263.
Avenant, N.L., Watson, J.P. & Schulze, E. 2008. Correlating small mammal com munity characteristics and habitat integrity in the Caledon Nature Reserve, South Africa. Mammalia 72: 186-191.
Vanschoenwinkel, B., Gielen, S., Seaman, M. & Brendonck, L. 2008. Any way the wind blows: Frequent wind dispersal drives species sorting in ephemeral aquatic communities. Oikos 117: 125-134.
Vanshoenwinkel, B., Gielen, S., Vandewaerde, H., Seaman, M.T. & Brendonck, L. 2008. Relative im por- tance of different dispersal vectors for small aquatic invertebrates in a rock pool metacommunity. Ecography 31: 567-577.
Verslae Carstens, M. & Lamprecht, E. 2008. Survey of stream ecology and general landscape along the R712 between the koppie at Weltevrede and Sterkfontein Dam Nature Reserve. Verslag aan Terraworks, Bloemfontein, Suid-Afrika.
Seaman, M.T., Roos, J.C., Watson, M. & Vos, A.T. 2008. State of the Modder River, Second term 2008 – A biomonitoring report. Verslag aan BloemWater, Bloemfontein, Suid-Afrika.
Seaman, M.T., Roos, J.C., Watson, M. & Vos. A.T. 2008. State of the Modder River, First term 2008 – A biomonitoring report. Verslag aan BloemWater, Bloem- fontein, Suid-Afrika.
Seaman, M.T., Roos, J.C., Watson, M., Avenant, M.F., Vos. A.T. & Du Plessis, J.J. 2008. State of the Modder River, Third term 2008 – A biomonitoring report. Verslag aan BloemWater, Bloem fon tein, Suid-Afrika.
Seaman, M.T., Watson, M., Avenant, M.F., Vos. A.T. & Du Plessis, J.J. 2008. State of the Modder River 2006 to 2008 – A biomonitoring report. Ver- slag aan BloemWater, Bloem fon tein, Suid-Afrika.
Konferensiebydrae Avenant, M.F. 2008. Environmental water assessments in non-perennial rivers. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Sym- po sium, The Orange River Basin: The
Resource”, Sentrum vir Om ge wings be- stuur, Universiteit van die Vrystaat, Bloem fon tein, Suid-Afrika. 12-14 No- vember.
Avenant, N.L. & Du Plessis, J.J. 2008. Effective small mammal sampling and its implications for wildlife management. Plakkaat aangebied tydens die “Southern African Wildlife Management Association (SAWMA) Conference: Biodiversity Conservation: The Science Management Interface”, Mpekweni Beach Resort, Port Alfred, Suid-Afrika. 16-19 September.
Carstens, M. 2008. Using remote sensing to observe the extent of water in the Seekoei River, A tributary of the Orange River. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Symposium, The Orange River Basin: The Resource”, Sentrum vir Omgewingsbestuur, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Suid- Afrika. 12-14 November.
Du Plessis, J.J. & Avenant, N.L. 2008. A review of information on the ecology of black-backed jackal Canis mesomelas and caracal Caracal caracal to facilitate in the management of these two damage-causing animals in the livestock and wildlife ranching industries in South Africa. Referaat gelewer tydens die “Southern African Wildlife Management Association (SAWMA) Conference: Biodiversity Conservation: The Science Man age ment Interface”, Mpekweni Beach Resort, Port Alfred, Suid-Afrika. 16-19 September.
Lamprecht, E. 2008. Data extrapolation from macroinvertebrate communities in the Upper Orange River Catchment Area, South Africa. Is it viable? Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Symposium, The Orange River Basin: The Resource”, Sentrum vir Omgewingsbestuur, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Suid- Afrika. 12-14 November.
Letsela, L. 2008. Sustainability chal- len ges of rural water supply in Lesotho. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Sym posium, The Orange River Basin: The Re source”, Sentrum vir Om ge wings bestuur, Uni ver- si teit van die Vrystaat, Bloem fon tein, Suid-Afrika. 12-14 November.
Potgieter, J. 2008. A Study of the fish community structure of a “closed system” reservoir. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Symposium, The Orange River Basin: The Resource”, Sentrum vir Om- ge wings be stuur, Universiteit van die
Vrystaat, Bloemfontein, Suid-Afrika. 12-14 November.
Roos, J.C. 2008. Water quality and eutrophication assessment of the Vaal River System. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Symposium, The Orange River Basin: The Resource”, Sentrum vir Omgewingsbestuur, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein, Suid-Afrika. 12-14 November.
Rossouw, L. & Vos, A.T. 2008. Environmental water requirements: Determining water quality required in non-perennial river systems, South Africa. Referaat gelewer tydens die 28ste “International Symposium of the North American Lake Management Society”, Château Lake Louise, Alberta, Kanada. 11-14 November.
Seaman, M.T. 2008. The Orange River Basin – Why it is important to us at the UFS. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Sym po sium, The Orange River Basin: The Resource”, Sentrum vir Om ge- wings be stuur, Universiteit van die Vry- staat, Bloemfontein, Suid-Afrika. 12- 14 November.
Seaman, M.T. 2008. The Orange River Basin as field of water-related training and study at the University of the Free State, South Africa. Referaat gelewer tydens die 13de “World Water Congress: Session on Universities Partnership in Transboundary Waters”, Montpellier, Frankryk. 1-4 September.
Vos, A.T. 2008. Influence of flow and nutrients on algae (periphyton and phytoplankton) in the Modder River. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Sym po sium, The Orange River Basin: The Resource”, Sen trum vir Om ge wings be stuur, Uni ver- si teit van die Vrystaat, Bloem fon tein, Suid-Afrika. 12-14 November.
Vos, A.T. 2008. The use of algae as index of water quality in non-pe ren nial systems. Referaat gelewer tydens die 1ste “Annual Orange River Basin Sym- po sium, The Orange River Basin: The Resource”, Sentrum vir Om ge wings- be stuur, Universiteit van die Vry staat, Bloem fontein, Suid-Afrika. 12-14 November.
Watson, M. 2008. Methodologies and in ver te brates in the Orange River Sys- tem. Referaat gelewer ty dens die 1ste “An nual Orange River Basin Sym po sium, The Orange River Basin: The Re source”, Sentrum vir Om ge wings be stuur, Uni ver- si teit van die Vrystaat, Bloem fon tein, Suid-Afrika. 12-14 No vember.
Navorsingsuitsette
Navorsings Uitsette: 2007-2008
ARG Departement Argitektuur GGK Departement Grond-, Gewas- en Klimaatwetenskappe
BOR Departement Bourekenkunde en Konstruksiebestuur
IGS Instituut vir Grondwaterstudies
CEM Departement Chemie MBV Departement Mikrobiese, Biochemiese en Voedselbiotegnologie
SM Sentrum vir Mikroskopie PLK Departement Plantwetenskappe
SVL Sentrum vir Volhoubare Landbou en Landelike Ontwikkeling
RKW Departement Rekenaarwetenskap en Informatika
DK Dekaanskantoor SSB Departement Stads- en Streekbeplanning
DRK Departement Dierkunde en Entomologie SRB Afrika-onderrigsentrum in Ramprisikobestuur (DiMTEC)
FSK Departement Fisika VWW Departement Vee-, Wild- en Weidingkunde
GEN Departement Genetika STAT Departement Wiskundige Statistiek en Aktuariële Wetenskappe
GEOG Departement Geografie WISK Departement of Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
GEOL Departement Geologie
139 Verslag 2008
Nasionaliteit Jaar Jaar
0 1
Internasionale studente
Nagraads 710 41 40 684 1475
Deeltyds 230 6 2 36 274
*TOTAL 2432 113 80 1938 4563
2008 Voorgraads 1667 51 37 1227 2982
Nagraads 755 40 43 701 1539
Deeltyds 260 5 1 19 285
* TOTAL 2682 96 81 1947 4806
Vergelyking vir die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe: 2007-2008
Studentegetalle: 2007-2008
Studente getalle
Woordelys
Cereal Chemists AACE - Association for the
Ad vance ment of Cost Engineering
AEON - African Earth Observation Network
AGU - American Geophysical Union
gical Sciences Research Council
C CAB - Centro de Astrobiología CePHMa - Sentrum vir Plant ge sond-
heids bestuur CIDB - Construction Industry De-
vel opment Board CIOB-SA - Chartered Institute of
Building – South Africa
wing sake en Toerisme DiMTEC - Afrika-onderrigsentrum in
Ramprisikobestuur DMISA - Rampbestuursinstituut van
Wheat DWB - Departement van Water-
wese en Bosbou DWT - De par te ment van We ten-
skap en Tegnologie
Proteomika
sels GMO - Geneties gemanipuleerde
Suid-Afrika GVSA - Grondkundevereniging van
sion Electron Micro scopy
Agri be sig heids be stuurs ver- eniging
IAU - In ter na tional Astro no mical Union
ICEC - International Cost En gi nee- ring Council
ICRISAT - In ter na tional Crops Research Institute for the Semi-Arid Tropics
ICSU - In ter na tional Council for Science
IDC - In dus trial De vel op ment Cor po ra tion
IGS - In sti tuut vir Grond water- studie
IMWV - International Mine Water Association
INCRoP - Insects on New Crops Programme
IPMP - In ten siewe Pro jek be stuurs- program
ISI - Internasionale Statistiese Instituut
IUGS - Union of Geological Sciences
IUMS - International Union of Microbiological Societies
K KANSA - Kankervereniging van
Suid-Afrika KI - Kunsmatige inseminasie
Institute LNR - Landbounavorsingsraad LUR - Lid van die Uitvoerende
Raad
Economic Education
MVO - Memorandum van ooreenkoms
Space Administration NASSP - Nasionale Astrofisika- en
Ruim tewetenskapprogram NBN - SA Nasionale
Bioinformatikanetwerk NCEE - National Council on
Economic Education in the United States
NECSA - Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika
NIOB - Navorsingsinstituut vir Onderwysbeplanning
NNS - Nasionale Na vor sing stig- ting
NRO - Nie-regeringsorganisasies NSTF - Nasionale Wetenskap- en
Tegnologieforum NWKV - Nasionale Wolk wekers ver-
enig ing
Quantity Surveyors PNT - Proteïennavorsingstrust
Chartered Surveyors RPO - Rooivleisprodusente-
Vereniging van Fisici in Geneeskunde en Biologie
SACPLAN - South African Council of Planners
143 Verslag 2008
SACPVP - Suid-Afrikaanse Raad vir die Eien dom waar deer ders- pro fessie
SAEFO - Suid-Afrikaanse Stigting vir Ekonomiese en Fi nan- siële Onderwys
SACQSP - Suid-Afrikaanse Raad vir die Bou re ke naars pro fessie
SAGV - Suid-Afrikaanse Genetiese Vereniging
SAISC - Suider-Afrikaanse In sti- tuut vir Staalkonstruksie
SAKBD - Suid-Afrikaanse Kom mis- sie vir Besproeiing en Droog leg ging
SAKI - Suid-Afrikaanse Kookolie- inisiatief
SANBI - Suid-Afrikaanse Nasionale Bio di versi teits in sti tuut
SANPAD - Suid-Afrika-Ne der land na- vor sings pro gram oor Al ter- na tiewe in Ontwikkeling
SANSA - Suid-Afrikaanse Nasionale Opname van Arachnida
SAOG - Suider-Afrikaanse Ont wik- ke lings ge meen skap
SAP - Suid-Afrikaanse Polisie- diens
SASA - Suid-Afrikaanse Statistiese Vereniging
SASHS - Suider-Afrikaanse Ver- enig ing vir Tuin bou we- tenskappe
SAVM - Suid-Afrikaanse Ver- eniging vir Mikrobiologie
SAVRI - Suid-Afrikaanse Ver eni- ging van Raadgewende Ingenieurs
SAVV - Suid-Afrikaanse Voer kraal- vereniging
SAVVV - Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde
SAWMA - Southern African Wildlife Management Association
SAWSS - Suid-Afrikaanse Ver eni- ging vir On kruid we ten- skap
SEG - Vereniging van Eko no- miese Geoloë
SEM - Skan deer elek tron mi kro- skoop
SHOSO - Sentrum vir Hoër on der- wys stu dies en -Ont wik ke- ling
SKA - Square Kilometre Array SUT - Sentrale Universiteit vir
Tegnologie
skoop THRIP - Technology and Human
Resource for Industry Pro- gramme
TRAC - Trans African Concessions (Pty) Ltd.
U UJ - Universiteit van Johan nes-
burg
UK - Uni ver si teit van Kaapstad UNESCO - United Nations Edu ca tio-
nal, Scientific and Cultural Organisation
UOWP - Uitgebreide Open bare- werke-program
UPS - On onder broke kragbron US - Universiteit van
Stellenbosch UV - Universiteit van die Vry-
staat UVN - Uni versiteit van die Ver-
enig de Nasies UWK - Universiteit van die Wes-
Kaap
eienaars in Suid-Afrika VK - Verenigde Koningryk VSA - Verenigde State van
Amerika VSABR - Vereniging van Suid-Afri-
kaanse Bourekenaars
Witwatersrand WNK - Water na vor sings kom-
missie WNNR - Wetenskaplike en Ny wer-
heid na vor sings raad
144 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
_Omslag Afrikaans.pdf