10
1 Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside. Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin) Kampterreine: Badseloop: Vir besprekings, kontak Franscois Genis, (h)014-743 3110 of 082 852 9998, epos [email protected] Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/ 17 Maart 2017 Nr 10/2017 Sinodale nuus Skrifinterpretasie en Skrifgesag: Konferensie - Aangebied deur: Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus. Datum: 22 Maart 2017 [Registrasie vanaf 08:15; Program begin 09:00 tot 16:30] Waar: NG Lynnwood Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk Koste: R350.00 p/p VBO: 10 punte word verdien. Vir meer inligting asook die inskrywingsvorm: Kliek hier Navrae: Rika van Rensburg, [email protected] / 012-420 6738 Bybel-lees met ‘n verskil Neem asseblief kennis dat daar NIE volgende week, 21/3/2017, ‘n byeenkoms sal wees nie! Die volgende byeenkoms vind op 28 Maart 2017 om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas. ** Navrae: Kobus Myburgh (083 227 7185) of Fanie Cronjé (083 415 1452) #Imagine Die groot dag is hier!!! Die #Imagine Jeugfees word hierdie jaar van 18-20 Maart by Nampo aangebied. Inskrywings vir individue kan elektronies gedoen word by https://itickets.co.za/events/372077, of groepbesprekings kan gedoen word deur die feeskantoor, [email protected]. Ons het op sinodale vlak drie vervoerroetes om die reis na Nampo makliker te maak, skakel gerus met die koördineerders: Pretoria en omstreke EJ Leach, NG Waverley-Oos, 082 459 9727, [email protected] Brits, Rustenburg, Thabazimbi en omstreke Frans du Plessis, NG Brits, 078 095 0616, [email protected] N1 roete Polokwane - Bela Bela Jacques Erasmus, 072 653 9845, [email protected] Feeskoördineerder: Fouché de Wet, NG Stellastraat, 073 234 0156, [email protected]

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

1

Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my intekening op Verskil

Kontak ons by tel 012-440 6525; e-pos: [email protected] of kom besoek ons by Sinodehuis, Steve Bikostraat 125 (B), Sunnyside.

Noordelike Sinode se facebook (http://www.facebook.com/noordsin) en twitter (http://www.twitter.com/noordsin)

Kampterreine:

Badseloop: Vir besprekings, kontak Franscois Genis, (h)014-743 3110 of 082 852 9998, epos [email protected]

Emmarentia Geldenhuys (AcaDeo): nuwe webwerf: www.egst.co.za

Magaliesberg: Willem Rautenbach - 0717916039 of [email protected] of Facebook by

https://www.facebook.com/magaliesbergjeugkamp/

17 Maart 2017

Nr 10/2017

Sinodale nuus

Skrifinterpretasie en Skrifgesag: Konferensie - Aangebied deur: Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus. Datum: 22 Maart 2017 [Registrasie vanaf 08:15; Program begin 09:00 tot 16:30] Waar: NG Lynnwood Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk Koste: R350.00 p/p VBO: 10 punte word verdien.

Vir meer inligting asook die inskrywingsvorm: Kliek hier

Navrae: Rika van Rensburg, [email protected] / 012-420 6738

Bybel-lees met ‘n verskil

Neem asseblief kennis dat daar NIE volgende week, 21/3/2017, ‘n byeenkoms sal

wees nie!

Die volgende byeenkoms vind op 28 Maart 2017 om 11:00 by Blue Crane Restaurant plaas.

** Navrae: Kobus Myburgh (083 227 7185) of Fanie Cronjé (083 415 1452)

#Imagine Die groot dag is hier!!! Die #Imagine Jeugfees word hierdie jaar van 18-20 Maart by Nampo aangebied.

Inskrywings vir individue kan elektronies gedoen word by https://itickets.co.za/events/372077, of groepbesprekings

kan gedoen word deur die feeskantoor, [email protected].

Ons het op sinodale vlak drie vervoerroetes om die reis na Nampo makliker te maak, skakel gerus met die koördineerders: Pretoria en omstreke – EJ Leach, NG Waverley-Oos, 082 459 9727, [email protected] Brits, Rustenburg, Thabazimbi en omstreke – Frans du Plessis, NG Brits, 078 095 0616, [email protected] N1 roete Polokwane - Bela Bela – Jacques Erasmus, 072 653 9845, [email protected] Feeskoördineerder: Fouché de Wet, NG Stellastraat, 073 234 0156, [email protected]

Page 2: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

2

Kerklike fees- en biddae 2018 – Vind hierdie Inligting op bladsy 51 van die 2017 Jaarboek.

Kollega nuus

Emeritaat Chris Nel [Limpopo] emeriteer op 26 Maart 2017.

Verjaarsdagwense Hartlik geluk aan die volgende persone met die herdenking van hul geboortedag: 17/03 Daniel Dannhauser [Emeritus, 073 590 7910] 19/03 Jan van den Berg [Emeritus, 083 415 4938, [email protected]] 20/03 Chris Nel [Emeritus, 082 576 2994, [email protected]] 23/03 Roelf Opperman [Kameeldrif, 082 335 1156, [email protected]] Dawie Swart [Emeritus, 082 707 5293] 24/03 Dieter de Bruin [ Ring van Daspoort, 083 375 3457, [email protected]] ***************************************************************************************************** 19/03 Dot Olivier [Magalieskruin, 012-548 1300, [email protected]] 21/03 Liezel Smit [Pretoria, 012-343 8903, [email protected]] 22/03 Dorette Horn [Wonderboom, 012-567 2396, [email protected]] Vena Grundlingh [Pietersburg-Moeder, 015-291 3445, [email protected]]

Gemeente nuus

Florauna: Vier ‘n Oorwinningsfees waartydens Jesus se lydensweg herdenk word. Enige iemand is welkom om die Kruisstasies te besoek vanaf 22 – 26 Maart 2017 [8:00 tot 19:00], asook tydens

Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies is gratis.

'n Kontant Teetuin met heerlike koek en tert is beskikbaar vanaf 22– Maart tot Sondag, 26 Maart 2017

‘n Feesmark word vanaf 23 Maart [15:00] tot 25 Maart [19:00] aangebied. Verskeie produkte en dienste word

aangebied. (Stalletjies is ook nog beskikbaar) Kom besigtig ook antieke en eksotiese motors wat ten toon gestel gaan word.

Navrae & volledige program: Kontak die kerkkantoor soggens by 012-565 5724.

Wonderboompoort: Klokkespel-uitvoering deur Gottfried Schiele: Saterdag 25 Maart 2017 Koste: Ete + Klokkespel R80 per persoon Tyd: Ete begin 08:00 daarna klokkespel Adres: Denyssenlaan 488, Monuntain View Navrae: Gawie 082 923 8536 of [email protected]

Magaliesberg Gesinskerk [Marikana]: Magalies Musiekfees: Saterdag 6 Mei 2017.

Waar: Buffelspoort (ATKV) - Hekke open 19:00; Verskeie stalletjies! Kaartjies: @ R150 – koop deur Ticketpro – kinders 7 jaar en jonger = gratis. Verskeie kunstenaars: Irene-Louise [19:00]; Joki Rothman en Hiram Koopman [20:00]; Adam [21:00] en Heuwels

Fantasties [22:00] Navrae: Wilna van Gass, 082 415 8171

Ander nuus

UP Fakulteit Teologie Uitnodiging na Derde A.S. Geyser Gedenklesing - Donderdag, 30 Maart 2017

[Lees hier meer...]

Uitnodiging na lesing deur Prof Jürgen Moltmann – Maandag, 3 April 2017 [17:00]

Tema: The Unfinished Reformation

Page 3: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

3

Waar: NG Universiteitsoord

(NB) Die Uitnodiging word apart aangeheg by die Verskil. Parkering: Druk asseblief die aangehegte uitnodiging uit – dit dien as toegang tot die parkering aan die oorkant

van Universiteitsoord en moet aan die sekuriteitsbeampte getoon word

Excelsus nuus - Besoek die webblad by www.excelsus.org.za vir die jongste nuus!

Jeugbediening - Navorsingsimposium: 12-13 September 2017

Prof Malan Nel skryf in die volgende inligtingstuk oor 'n opwindende navorsingsimposium oor jeugbediening vir almal

wat in navorsing oor hierdie bedieningsterrein geïnteresseerd is. Dit sluit persone in wat onderrig gee in jeugbe-

diening, wat navorsing daaroor doen, asook professionele persone in aanverwante velde, soos sosiologie, sielkunde

en ander.

Die simposium vind van 12-13 September by die Universiteit van Pretoria plaas, en is geaffilieer met internasionale

navorsingsinisiatiewe oor jeugbediening.

Nuusbriewe

Bybel-Media nuus [Besoek http://bybel-Media.co.za]

Lees in hierdie week se nuusbrief meer oor die jongste Kerkbode en die April-uitgawe van LiG. [Kliek hier]

CLF-nuus

Lees hierdie week meer oor die Reformasie 500 – April pamflet: Vrygemaak om te bely en CLF se Menswaardigheid

Pamfletreeks. [Kliek hier]

Teo.co.za-nuusbrief [Besoek http://teo.co.za/]

Gebedslys

Hiermee ‘n vriendelike uitnodiging aan ons lesers om enige sake vir voorbidding aan ons te stuur by [email protected]. Lydenstyd. Dankie vir reën wat geval het. Groot waternood in die Kaap. Persone wat sukkel met hulle gesondheid en tuis of in hospitale verpleeg word.

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

Andrew Murray, Pretoria: Vakature - Gemeentebestuurder Kliek hier vir volledige inligting;

Sperdatum vir aansoeke is 24 April 2017 Vir enige navrae, kontak Stefan Botha gerus by 0828732528 / [email protected].

2016 Proponente Kontakbesonderhede van die proponente wat in 2016 gelegitimeer is:

o Bernard Barnard [072 275 7392; [email protected]] o Eddie Brown [082 305 3972; [email protected]] o Antje du Plessis [Kontak haar by [email protected]] o Berenice Esterhuyzen [072 794 5928; [email protected]] o Jaco Heymans [084 264 4895; [email protected]] o Danielle Laubscher [082 496 9024; [email protected]]

Page 4: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

4

o Christo Schoeman [082 775 4988; [email protected]] o Bernice Serfontein [083 417 5133; [email protected]] o Dirk Steyn [079 023 8539; [email protected]] o Marileen Steyn [082 701 3258; [email protected]] o Stanwin Street [079 525 5695; [email protected]] o Anandie Vosloo [083 251 7213; [email protected]]

Vakatures in Kerkbode geadverteer Besoek: http://kerkbode.christians.co.za/category/vakatures/

Lys van leraars en emeriti wat aangedui het dat hulle beskikbaar is om deeltyds of op ‘n kort termyn uit te help - Kliek hier

Ten slotte

Fietsryers kry vlerke... Kliek hier

BYLAES

Skrifinterpretasie en Skrifgesag

Konferensie aangebied deur: Noordelike Sinode in samewerking met Excelsus

22 Maart 2017 te NG Lynnwood

Sprekers: Andries Kritzinger, James Kirkpatrick en André van Niekerk

Program: 08:15 Registrasie 09:00 Verwelkoming 09:15 Sessie 1 Skrifinterpretasie, Skrifgesag en 'n verantwoordelike hermeneutiek Aanbieder: dr James Kirkpatrick met tyd vir bespreking 10:45 Tee 11:15 Sessie 2 Belydenisskrifte en die kanonisiteit van die Bybel Aanbieder: dr Andries Kritzinger met tyd vir bespreking 12:45 Ete 13:30 Sessie 3 Skrifinterpretasie, Skrifgesag en 'n verantwoordelike etiek Aanbieder: dr André van Niekerk met tyd vir bespreking 15:00 Tee 15:20 Sessie 4 Toemaak van die gesprekke Elke aanbieder het 15 minute om die gesprek rakende sy tema toe te maak 16:15 Afsluiting 16:30 Verdaag

Inskrywingsvorm:

Skrifinterpretasie en Skrifgesag Stuur hierdie vorm saam met bewys van betaling aan Rika van Rensburg, e-pos: [email protected]

Page 5: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

5

INSKRYWINGSVORM Persoonlike

inligting

Van

Naam

Instelling of gemeente

E-pos

Kontaknommers Sel

Telefoon

Registrasie

Fooi R350,00 per persoon

Kursus Skrifinterpretasie en Skrifgesag

Kursusdatum 22 Maart 2017 (08:15 – 16:30)

Plek van aanbieding NG Gemeente Lynnwood

Sussexlaan 439, Lynnwood, Pretoria

Sluitingsdatum 15 Maart 2017

Instruksies Vorm Stuur bewys van betaling aan [email protected]

Verwysing VBO gevolg deur u voorletters en van

Bevestiging Ontvangs van inskrywings geskied per e-pos. Kontak Rika van Rensburg vir navrae by 012 420 6738 (08:00 – 13:00)

Bankbesonderhede vir elektroniese betalings: Bank: ABSA Naam van rekening: TSO Rekeningnommer: 142 0830 463 Takkode: 632005 Tak: PRETORIA

Terug

Kursusse en ander byeenkomste

UP Fakulteit Teologie: Uitnodiging na Wydingsdiens en Simposium en derde AS Geyser Gedenklesing ‘Gateway to the future … Oopmaak van die hekke …’ Derde A.S. Geyser Gedenklesing - Donderdag, 30 Maart

2017 om 14:00, Universiteit van Pretoria [Lees hier meer]

Excelsus nuus

Sertifikaatkursus in Bedieningsvernuwing Excelsus (die Sentrum vir Bedieningsontwikkeling aan die Fakulteit Teologie by UP) het in samewerking met

Shepherd in Bloemfontein en Communitas in Stellenbosch ‘n Sertifikaatkursus in Bedieningsvernuwing geloods.

Die voorlopige datums vir die eerste drie modules is:

o 28-30 Maart 2017 o 23-25 Mei 2017

o 15-17 Augustus 2017 Koste: R830.00 per module [R7 470.00 vir die volle 3 jaar]

Page 6: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

6

Vir meer besonderhede kontak Rika van Rensburg by [email protected] of 012-420 6738.

_____________________________________________________________

Sertifikaatkursus in Bedieningsontwikkeling Excelsus het verlede jaar begin met ‘n Sertifikaatkursus in Bedieningsontwikkeling vir predikante in die beginfase (1-5 jaar) van hulle bediening. Dit is ‘n intensiewe kursus wat bedoel om predikante in dié fase te help om op ‘n dieper en meer grondige vlak georiënteer te word ten opsigte van hulle bediening. Die kursus word in die formaat van nege blokke (van 3 dae elk) oor die loop van drie jaar aangebied. Persone wat inskryf, verbind hulle vir die volle drie jaar van die kursus en woon 3 kontaksessies per jaar by. Persone wat die volle kursus voltooi, verwerf 180 VBO-punte (dws 60 punte per jaar). Vir meer besonderhede kontak Rika van Rensburg by [email protected] of 012 420 6738. Besoek ook

www.excelsus.org.za / Facebook-blad]

Terug

UP Fakulteit Teologie

Uitnodiging na Wydingsdiens en Simposium en derde AS Geyser Gedenklesing

‘Gateway to the future … Oopmaak van die hekke …’

Derde A.S. Geyser Gedenklesing Donderdag, 30 Maart 2017 om 14:00, Universiteit van Pretoria

Die hoof van die Department Nuwe-Testamentiese Wetenskap in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria, prof Gert Steyn, en prof Andries van Aarde, emertius professor in die Dekaan se Kantoor, nooi u vriendelik

uit na die Derde A.S. Geyser Gedenklesing wat op 30 Maart 2017 om 14:00 in die Ouditorium van die Merensky

Biblioteek op die Universiteit van Pretoria se Hatfieldkampus aangebied sal word. Die lesing, getitel ‘There is only one Church!: Albert Geyser’s ecclesiology in Vertraagde Aksie’, maak deel uit van die die Fakulteit Teologie se eeufeesvieringe in 2017 en sal aangebied word deur dr Wim Dreyer, dosent in die Departement Kerkgeskiedenis en Kerkreg en voormalige voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika. U word ook hartlik uitgenooi om na afloop van die lesing verversings saam met dr Dreyer en sy Gerda te geniet.

RSVP asseblief teen 20 Maart 2017 deur ’n e-pos aan [email protected] te stuur.

Terug

Navorsingsimposium oor Jeugbediening

Youth Ministry Research Symposium

An Invitation to participate

A Call for Papers Youth Ministry Research Symposium An Invitation to participate A Call for Papers As you may know well, the International Association for the Study of Youth Ministry meets every second year. The last one was in Sydney in January of this year, 2017. Since the founding of the Association it has become ‘custom’ that regions organise conferences of the same nature and on behalf of the Association, sometimes with the same theme as the previous International meeting. Such regional conferences have been organised for our African region in South Africa and most recently in Nairobi, Kenya. The next one is planned for 2018, possibly in Zambia. It has also become custom that we in South Africa have a Southern African meeting concerning youth ministry in the same year as the International meeting. Such a meeting is being planned for this year again. 1. Purpose: The purpose of this meeting will be to discuss the state of current research in Youth Ministry, as well as research questions that might require urgent (research) attention. 2. For Whom: We want to bring together people who are currently involved with youth ministry research projects:

➢ people teaching youth ministry,

➢ masters and PhD students and students who plan on getting involved in the study-field in the future,

➢ Colleagues in related fields of study like Sociology, Psychology and others.

Page 7: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

7

3. Where: The University or Pretoria.

4. When: September, 12 (by 09:30) – September 13 (15:30). 5. Costs: Not known yet, but we will keep it as affordable as possible. We hope that everyone can buy lunch at one of the several eating places on Campus. We may even do that for one or two of the refreshment times. We will know the exact cost of this by middle May, 2017. You will have to arrange your own accommodation. When you notify us of your plan to attend, when you submit an abstract of your research, and you need information on housing, I will let you have a few suggestions as to accommodation in the area of the Campus. 6. How? (A call for participation)

6.1 We plan for two plenary inputs: One on a subject concerning Youth Ministry itself, and one on the current state of youth ministry research in South Africa. 6.2 We plan for three breakaways, age-specific discussion groups: Children, early and mid-adolescents, emerging adults. We will organize three such sessions with a possibility for 6 persons, per age-specific group, making short 15 minute inputs on their research and then another hour for discussion on the specific inputs but also on the general theme of the state and the need for youth ministry research as to this age-specific group. In case more submissions are received we will make provision. 6.3 We plan for a third open session where we will try focus on the holistic picture and future developments. 7. What now? If you are interested we need an indication from you:

I will attend: Yes/No I want to present and attach an abstract of my presentation. I would like to present in the age-specific group for:

➢ Children

➢ Adolescents

➢ Emerging Adults

We need this information by the end of May, 2017. 8. Please fill out number 7 and cut, paste and send it back to me: [email protected]

Malan Nel and Willem Semmelink (Local organisers)

Terug

Bybel-Media Nuusbrief 5/2017

Kerkbode van 17 Maart vertel ... ... hoe straatmense in Sunnyside, Pretoria, op eenvoudige maniere gehelp word om hulle menswaardigheid te herwin. Lees ook Marinda van Niekerk van die middestad-bediening Pen se droom vir haar land en gemeenskap. In Witrivier is daar ‘n interessante nuwe ontwikkeling met hulle kategese, waar die klem verskuif het van kopkennis van die geloof, na die praktiese leef van die geloof. Kerkbode vertel die storie van Vrystaatse gemeentes se betrokkenheid in die Caprivi, en hoe Moreletapark vroue in die plakkerkamp langs hulle kerkterrein oplei as huiwerkers. Lees ook oor die konferensie oor die huwelik wat deur die gemeente Raslouw aangebied is. Daar is ook nuus oor ‘n kunsuitstalling op Wellington, oor die eeufees van Tukkies se fakulteit teologie die verskilmakers van die eeu wat deur hulle aangewys is, en oor Bybel-Media en CordisTrust se boekpryse.

In LiG se Paasfees-uitgawe vertel geliefde sangeres, Juanita du Plessis hoe sy steeds Boontoe kyk. Ons gee idees vir

saamdoendinge dié Paasfees en dink na oor die ware wingerdstok – Jesus Christus. Ons kuier by akteur Ben Kruger, meesterkok en ouderling. En hoor die verhaal van God wat werklose vroue verander in kreatiewe koninginne. Leer ook hoe om kos-etikette reg te lees, kry raad oor die moets en moenies langs jou kind se sportveld en die tien maniere waarop jy jou huwelik kan bou.

Inligting, Navrae en Diensverskaffing: Skakel 0860 26 33 42 óf 021 864 8210

Of stuur jou bestelling per e-pos na: [email protected]

Page 8: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

8

Of koop met jou kredietkaart op die webtuiste: www.bybelmedia.org.za , klik dan op winkel, óf tik die produknaam in.

Terug

CLF [Christelike Lektuurfonds]

Reformasie 500 – April-pamflet Vrygemaak om te bely: Die Reformasie het ons losgemaak van ʼn lewe waarin jy letterlik vir jou sondes moes gaan betaal/boet. Ons is vrygemaak om eerlik in ons gebrokenheid voor God te kan staan en ons gebrokenheid te bely. Ons moderne mense het bietjie verleer en vergeet om te bely en daarom kyk ons in hierdie pamflet na hoe ʼn eerlik en opregte belydenis lyk.

Wees bereid om jou spyt reg uit te spreek teenoor God en medemens

Aanvaar verantwoordelikheid vir jou dade

Wees bereid om jou foute reg te maak

Die ander persoon moet kan sien dat jy opreg jammer is

Vra om vergifnis en spreek mekaar vry

Wees sagter met mekaar Bestel gerus hierdie pamflet vir julle gemeente en loop saam met Christelike Lektuurfonds die Reformasie-pad van vrymaking gedurende 2017. Januarie tot Maart se pamflette “Vrygemaak deur ʼn God wat Hoop gee”, “Vrygemaak om met vreugde te dien” en “Vrygemaak vir hierdie lewe” is ook nog beskikbaar indien julle dit misgeloop het. Vir bestellings en navrae skakel 021 8736964 of stuur ʼn e-pos na [email protected]. Die pamflette is ook aflaaibaar op www.clf.co.za of deur CLF se gratis slimfoon-toep.

Seisoen van Menswaardigheid Pamfletreeks In die Suid-Afrikaanse samelewing is daar verskeie individue en sosiale groeperinge wat nie menswaardig behandel word nie. As Christene het ons ʼn roeping ontvang om uit te reik na mekaar met die waardes van liefde, respek, luister en omgee. Hierdie publikasie leer ons van ʼn nuwe wêreld met nuwe moontlikhede: ʼn Leefwêreld waar ons God se skepping met deernis en respek hanteer. Die reeks bestaan uit die volgende ses pamflette: 1. Wanneer siekte langer saamstap 2. Rassisme 3. Geslagsgelykheid 4. Die mens se rol in God se skeppingsverhaal (Ekologie) 5. Gestremdheid 6. Armes en rykes Pamflette word in beide Afrikaans en Engels versprei en kan gratis bestel word op ons webtuiste http://bit.ly/2mOHCNU of deur CLF se kantoor te skakel by 021 873 6964, of deur ʼn e-pos te stuur na [email protected]

Terug

Vakatures, aflosposte en aflos-aanbiedinge

Die volgende predikante is beskikbaar vir preekbeurte en/of afloswerk: Pieter Berrange [082 925 3634, [email protected]]

Anton Binneman [083 236 3590, [email protected]]

Gerhard Bothma [082 412 3479, [email protected]]

Corrie Greeff [082 928 5586, [email protected]]

Zachie le Roux [083 799 5911, [email protected]]

Ernst Muller [012-527-0015 of 082-656-1107, [email protected]]

Fanie Steyn [012-997 5003, 082 441 1500, [email protected]]

Stanley Strydom [083 299 1090, [email protected]]

Page 9: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

9

Wynand van Beek [083 265 1118, [email protected]] Danie van Niekerk [082 045 6881, [email protected]]

Die volgende emeriti het aangedui dat hulle beskikbaar is vir preekbeurte:

Jannie Botha [083 303 9767 of 012-344 3768, [email protected]]

Henk Gous [083 267 0108, e-pos: [email protected]]

Hennie Horn [082 743 9238 of 012-548 5796, [email protected]]

Anton Jordaan [083 380 0346, [email protected]]

Casper Krüger [082 387 1099 of 012-348 3205: [email protected]]

Martin Lazenby [079 493 4957, [email protected]]

Louis Louw [012-9931574 of 072 461 663, [email protected]]

Barend Piek [072 185 4297, [email protected] of [email protected]] Bertus van der Westhuyzen [082 788 4466, [email protected]]

Louis van Deventer [012-567 6566 of 082 567 0945, [email protected]]

Terug

Teologiese studente en proponente: * Neem asseblief kennis dat die “rubriek” ontstaan het nadat ons navraag ontvang het vanaf gemeentes wat leraars se hulp op ‘n kort termyn nodig het, asook leraars wat beskikbaar is om deeltyds of op ‘n kort termyn te help.

Andrew Murray Pretoria

Advertisement to recruit a Congregational Manager

The Dutch Reformed Church of Andrew Murray Pretoria (AMP), wishes to appoint a Congregational Manager to work half a day (mornings), on Monday’s to Friday’s, and Sunday’s 07:30-10:30; as well as irregular times, as per the services and organised events to support the pastor and congregation. The congregation of AMP is a growing family-sized faith community striving to be a real spiritual family. The congregants are people from all walks of life, many different faith backgrounds, multicultural and multilingual. We are warm, inviting and accepting and we strive to live what we confess to believe, with our vision of being a faith community where anyone is welcome, nobody is perfect and anything is possible. We are looking for a suitably qualified and experienced individual who has the calling to become involved in the life of the church as a member of the congregation and will embrace and reflect the values of the church. Someone who can build relationships with our neighbours and collaborate with the sexton of the Reforming church, who share our facilities. Someone who can follow direction. A self-starter, who is organised and can plan and take initiative and carry out a variety of duties to ensure the smooth running of the church and manse at the premises at 501 White street, Bailey’s Muckleneuk, Pretoria. This includes, but is not limited to: • Duties related to church services/events such as preparing the premises and co-ordinating the requirements with the appropriate church council members and clearing up after said events.

• Maintenance of the church and manse and grounds.

• Supervision/Management of grounds staff.

• General administration of the church office.

• Administration of the pastor’s schedule and appointments as per his instructions.

• Communication (internal and external) on behalf of the congregation. Minimum qualifications and skills:

• No formal post school qualifications required, but recommended;

• Fully bilingual in English and Afrikaans (written and spoken);

• Own a vehicle and a driver’s licence;

• Practical experience in utilising the programs in Microsoft Office;

• Ability to run electronic devices (e.g. sound system, PC’s, data projection), or willingness to learn;

• Some knowledge of general maintenance;

• Financial acumen;

Page 10: Ek wil asb inteken op Verskil / Kanselleer asb my ...noordsin.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/3/... · Paasnaweek vanaf 14 April 2017 tot 17 April 2017 - Toegang na die kruisstasies

10

• Previous experience as a sexton or church administrator would be an advantage but not a requirement. Remuneration: Negotiable

Closing date for application: If you are interested, email your CV to [email protected] close of business 24/04/2017.

Terug

Ten slotte

Terug