8
Baie welkom 8 November 2015 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof. Oggenddiens Glo en bely Fanie van der Schyff "As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons en ons word gered" (Rm 10:9,10) Aanddiens God hou jou vas Arrie van der Hout Ons almal smag na voorspoed in die lewe. In die proses het ons soms struikelblokke, maar ook die troos dat ons `n vashouplek het. Diensgroep projekte ‘n Bedrag van R80.000 is oorgedra aan die kerk na verdeling van die wins van die afgelope biltongfees . Verdere toeseggings van die Diensgroep Projekte hierdie afgelope jaar was R81,450 aan o.a. vir.Karmel; hulp en bystand aan verskillende individue vir aankope van yskas; rekenaar; komberse en algemene bystand; bydraes aan TOIBO; Residentia- Sunnyside ; die Help-Net fonds en die E-bediening van die Gemeente. Dit te danke aan die ondersteuning van die gemeente maar bo alles ons dank aan die Hemelse Vader. Eredienste: Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff Skriflesing: Romeine 10: 8-17 (:9,10) Sang: Sk 1-2:1,2,3 Ps 134a:4 Sk 10-2 Sk 14-1:1,2,3 Sk 13-3 Duxbury: 18:30 Arrie van der Hout Skriflesing: Psalm 73 Sang: Ps 25 :2,6 Ps 73 :10,11,12 Sk 10-2 (Onse Vader) Sk 13-3 (Amen) Residentia-Sunnyside Araratsaal 09:30 Hierdie dienste word deur die ander belanghebbende kerke gereël Einde-van- die-jaar konsert Lees binne … Eljadahuis: LEKKERNY PAKKIES DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA BEROEPENUUS SONDAG 8 November 2015 GEEN ONTVANG AUGUSTUS- DANKOFFER

Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

Baie welkom 8 November 2015 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

Oggenddiens

Glo en bely Fanie van der Schyff

"As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons en ons word gered" (Rm 10:9,10)

Aanddiens

God hou jou vas Arrie van der Hout

Ons almal smag na voorspoed in die lewe. In die proses het ons soms struikelblokke, maar ook die troos dat ons `n vashouplek het.

Diensgroep projekte ‘n Bedrag van R80.000 is oorgedra aan die kerk na verdeling van die wins van die afgelope biltongfees . Verdere toeseggings van die Diensgroep Projekte hierdie afgelope jaar was R81,450 aan o.a. vir.Karmel; hulp en bystand aan verskillende individue vir aankope van yskas; rekenaar; komberse en algemene bystand; bydraes aan TOIBO; Residentia-Sunnyside ; die Help-Net fonds en die E-bediening van die Gemeente. Dit te danke aan die ondersteuning van die gemeente maar bo alles ons dank aan die Hemelse Vader.

Eredienste: Duxbury: 09:30 Fanie van der Schyff Skriflesing: Romeine 10: 8-17 (:9,10) Sang: Sk 1-2:1,2,3 Ps 134a:4 Sk 10-2 Sk 14-1:1,2,3 Sk 13-3

Duxbury: 18:30

Arrie van der Hout Skriflesing: Psalm 73 Sang: Ps 25 :2,6 Ps 73 :10,11,12 Sk 10-2 (Onse Vader) Sk 13-3 (Amen)

Residentia-Sunnyside

Araratsaal 09:30 Hierdie dienste word deur die ander belanghebbende kerke gereël

Einde-van-

die-jaar

konsert

Lees binne …

Eljadahuis: LEKKERNY PAKKIES

DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA

BEROEPENUUS SONDAG

8 November 2015

GEEN ONTVANG

AUGUSTUS-

DANKOFFER

Page 2: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

Gelukwense Want die Here verbly Hom in sy volk; met sy redding hef Hy die hulpeloses op.

(Psalm 149:4)

08/11 Brandt Gouws 082 924 6359

08/11 Carina Potgieter 083 650 7812

09/11 Janet Williams 072 216 6328

10/11 Eduan de Langen 082 442 3252

10/11 Sunel Duursema 082 660 6581

10/11 Erna Kruger 082 453 2417

10/11 Leoné Pieters 082 581 7585

11/11 Alida Kruger 073 950 7716

13/11 Eldie Kruger 072 123 2963

14/11 Rita Naude 079 929 3610

14/11 Henk Schalekamp 082 926 0708

DAGBOEK

Naasteliefde Die Diensgroep vir Siekes van Brooklyn-gemeente wil graag oud en jonk, met enige ongesteldheid of siekte, pyn of ongeluk bystaan met ’n besoek aan huis of hospitaal, telefoonoproep of sms. Ons dra graag ons siek mense op aan die Here en ons gemeente. Stel ons in kennis stel sodat ons ons onderneming gestand kan doen. Kontak Bets Engelmohr by 082 320 9133, Anita Cilliers by 082 928 0767 of Elzabe Barnard by 072 546 4612. Kontak gerus een van die predikante vir meer sensitiewe persoonlike sake.

Einde-van-die-jaar

konsert Residentia-Sunnyside

18 November 2015. Almal word hartlik uitgenooi na ‘n genotvolle uurlange program in die Troyestraat kerkgebou op 18 November om 17:00. Kunstenaars wat gaan optree is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon), Henk Delen (trompet), Annelize Viljoen (sang) en Philip Loots (orrel). Geniet daarna ‘n ligte vingerete en kom nog voor donker tuis! Toegang is gratis – ‘n “sagte” kollekte sal gevra word. Dit sal baie beteken vir Residentia inwoners. Sien julle graag! Daar word voorsiening vir parkering gemaak.

Voorbidding: Noord-Korea Bid vir die taale Christene wat in gevangeniskampe is. Bid dat hulle in st om die Here met vreugde te dien, ten spyte van die onmenslike omstandighede wat hulle moet verduur.

Maandag: UP eksamens begin 12:00 KVA 19:00 Dissipelskapkafee

Dinsdag: 08:30 Predikante-

toerusting

Gelukwense Baie geluk aan al die jongmense wat vandag belydenis van geloof aflê. Ons bid die Here se seën op jul pad vorentoe.

Agapé-fondsinsameling Agapé is besig met die laaste fondsinsameling van vanjaar. Ons verkoop servette en geskenksakkies met Afrikaanse woorde op. Die servette kos R20 per pakkie van 25 en die geskenksakkies kos R10 per pakkie waarin 10 sakkies is. Ondersteun ons gerus en moenie hierdie lekker winskopie misloop nie. Te koop by Agapé-lede.

Woensdag: 18:00 Diakonie 19:00 Kerkraad 18:30 Hodos bediening

Kerssangdiens Let asseblief daarop dat die Kerssangdiens skuif van 25 Oktober na 22 November om 17:00.

Page 3: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

Weeklikse samestelling, druk, elektroniese en fisiese verspreiding van Hart&Hand

SLEU

TEL

[w] weekliks [g] gereeld [s] soms

Volg die pad van hoe Hart&Hand sommige weke saamgestel, geproduseer en versprei word

KERKKANTO OR PRETOR IA [w] Ontvang berigte, preekstukke, kennisgewings en bydraes. Kopie word in ’n templaat van Hart&Hand geplaas en opgelaai na wolkfasiliteit Dropbox

TAAL-VERSORG ING PRETORIA [w] Hart&Hand-templaat word deur die taalversorger van Dropbox afgelaai. Taalversorging word gedoen en die templaat word weer in Dropbox opgelaai

GRAFIESE VERSORG ING VICTORIA-WES [g]

Hart&Hand-templaat word deur die grafiese versorger van Dropbox afgelaai. Grafiese versorging word gedoen en die templaat word weer in Dropbox opgelaai

ELEKTRONIESE VERSPREIDING SWAZILAND [s] Hart&Hand-templaat word deur die elektroniese verspreider verbind met ‘n e-pos- verspreidingsprogram en aan lidmate en ander met e-posadresse gestuur.

DRUKKERY PRETORIA [w] Hart&Hand- templaat word deur kerkkantoorpersoneel afgelaai en per e-pos aan drukkery gestuur. Gedrukte eksemplare word in kerk geplaas.

❸ ❺

TYDLYN VIR VOORBERE IDING TOT DR UK

M A A N D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

RO

UK

OP

IE

TA

AL

VE

RS

OR

GIN

G

GR

AF

IES

E

VE

RS

OR

GIN

G

EL

EK

TR

ON

IES

E

VE

RS

PR

EID

ING

DR

UK

KE

RY

Page 4: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

TOERUSTING VIR GROEPE EN GESINNE Teks: Matteus 18:21-35

1. Lees/Luister: Lees as groep of gesin saam deur Matteus 18:21-35. Uitroeptekens: Wat in die gedeelte staan vir jou uit? Dit kan gedagtes, woorde of ’n vers wees wat vir jou uitstaan. Deel dit met mekaar, maar moenie dit te veel bespreek nie. Luister na mekaar.

2. Vraagtekens: Watter vrae kom vir jou na vore uit die teks? Vrae wat begin met wie, wat, waar, wanneer, hoekom, ens. is goed om te vra. Probeer om vrae met ’n ja- of nee-antwoord te vermy. Hier is ’n paar vrae wat spesifiek kan help met die gedeelte: a. Wat is die sentrale gedagte van Matteus 18:21-35? b. In watter maniere kan jy 'n beperking op vergifnis plaas? c. Hoekom moet 'n Christen vrygewig wees met vergifnis d. Hoe kan die verwesenliking van hoeveel ons deur God vergeweis ons help om iemand

anders te vergewe ? e. Waar in die afgelope week het jy gesukkel om iemand te vergewe?

3. Hoe kan jy in die week wat kom iemand help om hulleself of iemand anders te vergewe?

Hande en voete: Nadat julle die gedeelte klaar gelees en bespreek het, wat kan julle prakties gaan doen? Vra mekaar twee vrae: a. Wat is die moontlike toepassing van die teks? Hoe help die teks in die algemeen

mense om Jesus te volg, God te eer, mekaar te dien en om ander mense dissipels van Jesus te maak?

b. Wat wil God hê ek moet hierdie week gaan doen? Maak dit persoonlik deur te begin met “Ek dink God wil hê ek moet ...” Hoe help hierdie teks jou persoonlik om God te eer, ander te dien en om ander mense dissipels van Jesus te maak?

4. Bid: Bid as gesin of groep saam vir die volgende: a. Bid vir spesifieke behoeftes binne die groep of gesin. Vra mekaar oor gebedsversoeke.

Vra vir God wysheid oor hoe om spesifieke situasies te hanteer. b. Bid vir gemeentelede en vir jou familie. Vra dat God verheerlik sal word deurdat ons

mekaar dien en getrou sal wees in ons volg van Jesus. c. Bid vir mense in die gemeenskap en oor die wêreld. Bid vir mense by die werk, skool,

universiteit, ens. Bid dat God se liefde en genade vir hulle duidelik sal word deurdat ons dit getrou aan hulle sal uitleef. Bid dat God ons oë sal oopmaak om hulle te sien soos Hy hulle sien en dat ons hulle so lief sal hê soos wat Hy hulle lief het.

Probeer mekaar die geleentheid gee om saam te bid. Gee elkeen ’n kans om vir net een van die bogenoemdes te bid.

ELJADAHUIS LEKKERNY PAKKIES Soos in die verlede wil ons ook weer graag hierdie jaar vir die mense van die Eljadahuis elkeen 'n lekkerny pakkie gee. By die deure sal 'n sakkie wees met 'n lysie van die lekkernye wat ons graag daarin wil sit: 1x pak Bakers Kips (200g) 2x pakkies Toppers Bakers koekies (125g elk) 2x Beacon toffies 150g elk (rooi pakkie) 1x botteltjie Brooke's Sweeto koeldrank (200ml) Indien jy wil deel aan hierdie projek, neem geus 'n pakkie(s) en bring dit voor of op 6 Desember terug Daar word ook nog steeds nie-bederfbare kosse en blikkies soos groente, vis en vleis , koffie, tee, suiker en boksmelk benodig vir die daaglikse kosgee van mense by die huis. Ons benodig ook ekstra kosse om vir die mense kospakkies te kan gee vir Desember wanneer die huis geluit is. Kos en pakkies kan in die saal se voorportaal geplaas word.

Weektema:

Die probleem: Ons vergewe nie

Page 5: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

AUGUSTUS-

DANKOFFER

"Die Augustus-Dankoffer

is jare gelede ingestel

om'n besondere en

bewuste geleentheid

te skep vir 'n spesiale

bydrae as deel van ons

dankbaarheidslewe.”

FINANSIËLE VERSLAG

Jun-15 Jul-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 279,462 303,522

Uitgawes 280,886 243,421 Surplus/Tekort

Werklik -1,424 60,101

Aug-15 Sept-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 290 392 227833

Uitgawes 342 047 278942 Surplus/Tekort

Werklik -51655 -51109

INKOMSTE BERAAM

R550 000

91 % bydraes tot op

3 November ontvang

=

R 498 000

BILTONG- FEES 2015

R161 440.92 INKOMSTES EN UITGAWES

Page 6: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

Jun-15 Jul-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 279,462 303,522

Uitgawes 280,886 243,421 Surplus/Tekort

Werklik -1,424 60,101

Aug-15 Sept-15 Begrote bydraes 248,644 248,644

Bydraes 290 392 227833

Uitgawes 342 047 278942 Surplus/Tekort

Werklik -51655 -51109

AUGUSTUS-

DANKOFFER

"Die Augustus-Dankoffer

is jare gelede ingestel

om'n besondere en

bewuste geleentheid

te skep vir 'n spesiale

bydrae as deel van ons

dankbaarheidslewe

INKOMSTE BERAAM

R550 000

86% bydraes tot op

15 Oktober ontvang

=

R 472 900

FINANSIËLE VERSLAG

BILTONG- FEES 2015

R161 440.92

‘n Verstommende hofuitspraak!

“Wie kan ons voor die regter daag? Gods uitverkore kind verklaag? Waar is die mond wat durf verdoem as God sy kind regverdig noem? Dis Christus wat die skuld wou dra, die dood vir ons gesterf het, ja, wat opgewek in glorie sit en altyddeur vir ons wil bid.

Katkisasiekamp Aan alle hoërskool katkisante! Ons hou volgende jaar `n katkisasiekamp by kamp Raynard. Die datum is 15 tot 17 Januarie en dit kos R 200 per persoon. Kom geniet `n heerlike naweek waar ons God en mekaar beter gaan leer ken. Vir enige navrae skakel vir Fanie (0834466096) of Chris (0827583550)

Vakature Die Direksie van Residentia, wat binne ‘n bejaardesorg omgewing funksioneer, nooi hiermee toepaslike gekwalifiseerde/ervare persone om aansoek te doen vir die pos van: Hoofbestuurder: Versorging (Adminburo, Pretoria) Stuur u CV aan Chris Cilliers, Posbus 27279, Pretoria, 0132, faks 012 341 1416, epos [email protected] Die sluitingsdatum is 16 November 2015.

Wie sal ons, van die skuldstraf vry, van Christus en sy liefde skei? Verdrukking of vervolgingsnag? Benoudheid wat ons hier nog wag? Geen skepsel in die skepping wyd, geen ding in tyd of ewigheid – niks kan ons van Gods liefde skei wat ewig-vas in Christus bly” (Sk 5-4:1,2,3,6)

Page 7: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

TUINWOONSTEL TE HUUR Beskikbaar van 1 Desember 2015, 3 slaapkamers, 1 studeerkamer, 1 vol badkamer, groot oopplan-kombuis met ingeboude kaste, aparte opwas. Oopplan-sit/eetkamer, onderdakparkering vir 3 voertuie. Top sekuriteit. Ideaal vir bejaarde egpaar (geen trappe) of jong getroudes. Huur is R7 500 per maand met water en elektrisiteit ekstra. Deposito van R7 500 betaalbaar voor of op 1 Des. Kontak Millie Kriek by 082 4367 460, Rabiestraat 176, Meyerspark

TUINWOONSTEL GESOEK 1- of 2-slaapkamer-tuinwoonstel word gesoek. Kontak Ansie by 076 254 1242 of 072 501 8584.

ADVERTENSIEBLAD Koste? Geen! • Hoekom? So kan ons mekaar ondersteun deur kennis te neem van produkte of dienste van medegelowiges. • Wat? Enige iets wat vir ’n medegelowige van waarde kan wees. • Formaat? Slegs teks, geen grafika nie, anders raak die e-pos te groot en stadig vir gewone telefoonlyne. • Waarheen? Stuur u advertensie na die kerkkantoor by: [email protected]

Wanneer? Sommer nou. • Advertensies sal slegs drie weke geplaas word. Indien u dit weer geplaas wil hê, moet u die bewoording verander en weer instuur.

WOONSTEL TE HUUR, LYNNWOOD In die gewilde Nine-One-Nine-kompleks in Lynn-wood. Baie veilige kompleks geleë in sekuriteits-buurt, 2 slaapkamers met ingeboude kaste, badkamer met stort, kombuis, woongedeelte met balkon. Daar is ’n toesluitmotorhuis met ’n outomatiese deur plus ’n afdak vir ’n tweede voertuig. Baie parkering vir besoekers. Naby WNNR en maklike toegang tot N1. Sowat 4 km van UP. R8 000 per maand. Kontak Alta van Niekerk by 082 339 3309.

KAMERS TE HUUR IN KOMMUNE 1.5 km vanaf hoofkampus. Dumbartonweg 167, Lisgonpark (net onder die uniegeboue)R2800 p/m deposito verlang Kontak: Jan Reek 082 573 0401"

ADVERTENSIES

DATUM ONDERWERP AANBIEDER Nov 9

Judas Iskariot Fanus

16 Hoe argeologiese ontdekkings in Israel help om die Bybel beter te verstaan

Coenie Scheepers

DISSIPELSKAPKAFEE

Frankfort Riviertoer Datum: 2 tot 6 Desember 2015 Waar:

Zorgvliet (Tweeling-distrik) Wie:

Alle hoërskoolleerders Hoeveel:

R750 per kind Tema:

Dissipelskap (Wie, Waar, Waarom?) Inskrywingsvorm:

Beskikbaar op Riviertoer Facebook: riviertoer.frankfort

Katkisasie-

afsluiting Ons nooi al die Gr 1 - Gr 6 kinders vir die Katkisasie-afsluiting Sondagoggend 8 Nov direk na kerk. Almal kom by die klimraam after die kerk bymekaar. Hoop om almal daar te sien!

Page 8: Einde-van- AUGUSTUS Eljadahuis: die-jaar DANKOFFER … · 2020. 1. 31. · is Jannie du Toit en Susan Mouton met sy immer gewilde musiek en ons eie musici Geertje de Beer (saksofoon),

Kantoor

Rentia de Beer en Ela Mostert Posbus 11168, Hatfield, 0028 012 362 0069 086 639 1789 (Faks)

E-pos

WEBtuiste

Sondae Administrasiehulp

[email protected]

www.gkbrooklyn.org.za

Anita Cilliers en Arnline Kuun Sondae in die kerkkantoor Musiekdirekteur – Duxburyweg:

Philip Loots 082 614 9415

Reëlings

Datum Plek Diensbeurt Kollekte Skinkbeurt

8 Nov Duxbury Ouderling Willem Daling Diaken Esté-Marié Pieterson

Onder die diens Diakonale werk By die deure Uitreikfonds

Ronel Elsabé Kotie

15 Nov

Duxbury Ouderling Henk Delen Diaken Fanus Nortjé

Onder die diens Diakonale werk By die deure Emeritaatsfonds

Esther

Ter approbasie As diakens: Coenraad Steyn, Kobus van der Westhuizen, Louw Steyn en Ilse de Villiers.

Predikante verbonde aan die gemeente:

Fanie van der Schyff (Hoofsaaklik lidmate bo 30jr)

012 348 2467 083 446 6096 [email protected] Chris de Beer (Hoofsaaklik lidmate onder 30jr) 012 362 0320 082 758 3550 [email protected]

Fanus Heystek (Residentia-Sunnyside) 012 542 3662 073 777 1254 [email protected]

Baie dankie vir jou

finansiële bydrae! Met meer bydraes groei ons impak! Bank: ABSA, Hatfield-tak Takkode: 334 745, Rekeningnommer: 540 340 110 Naam: Gereformeerde Kerk, Pretoria-Brooklyn. Indien jy enige bydrae elektronies inbetaal, gebruik jou noemnaam, voorletters en van as verwysing. Baie dankie!

Bankbesonderhede: Diakonale kas ABSA-tjekrekening, Diakonie Gereformeerde Kerk Brooklyn, rekeningnommer: 540 280 126 (Tak – Hatfield).