4
Eco-T ® (L6938) BioBestuur Reg. No. L6938, Wet No. 36 van 1947 | Eco-T Ezi-Flo® Reg. No. L9276, Wet No. 36 van 1947 Sustainable Agriculture A member of the Andermatt Group Backed by Science. Loved by Nature.

Eco-T Ezi-Flo Eco-T · Eco-T® (L6938) BioBestuur Eco-T® Gewas Gewas tipe Dosis Alle gewasse Soos groente, vrugteboorde, ornamentele blomme en Eucalyptus spp. Algemene toediening:

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Eco-T Ezi-Flo Eco-T · Eco-T® (L6938) BioBestuur Eco-T® Gewas Gewas tipe Dosis Alle gewasse Soos groente, vrugteboorde, ornamentele blomme en Eucalyptus spp. Algemene toediening:

Eco-T ® (L6938)

BioBestuurEco-T®Gewas Gewas tipe Dosis

Alle gewasse Soos groente, vrugteboorde, ornamentele blomme en Eucalyptus spp.

Algemene toediening: 1 g / 4 L water of 250 g / Ha in-voor toediening of as ‘n wortel deurdrenking. 1 g / kg saad toegedien as ‘n saad behandeling.

Verwys na etiket vir verdere toedieningsinstruksies.

Eco-T Ezi-Flo®Gewas Gewas tipe Dosis

Ry gewasse Soos mielies, soja, droëbone 1 g / kg saad, minimum 25 g / ha toegedien as ‘n saad behandeling.

Geregistreerde gebruike:

BioBestuur

Reg. No. L6938, Wet No. 36 van 1947 | Eco-T Ezi-Flo® Reg. No. L9276, Wet No. 36 van 1947

Wortelsaad wat met Eco-T Ezi -Flo® behandel is tydens ‘n kommersiële proef. Grys/groen stof is die talk en Trichoderma asperellum spore, terwyl die donker spikkels die gra�et is.

Sustainable Agriculture

A member of the Andermatt Group

Madumbi Sustainable Agriculture (Pty) Ltd+27 (0) 33 342 3984 | [email protected] | www.madumbi.co.za

Sustainable Agriculture

A member of the Andermatt Group

Backed by Science. Loved by Nature.

Eweredige plantspasiëring en ontkieming van wortel saad na saad behandeling met Eco-T Ezi -Flo® (Kommersiële wortel proef ).

Backed by Science. Loved by Nature.

Backed by Science. Loved by Nature.

Eco-T ® (L6938)

Beskikbaar in verpakkings van: 40 g, 250 g, 1 kg

Beskikbaar in verpakkings van: 1 kg, 4 kgVervaardig en Geregistreer deur:Bemark en Versprei deur:

Page 2: Eco-T Ezi-Flo Eco-T · Eco-T® (L6938) BioBestuur Eco-T® Gewas Gewas tipe Dosis Alle gewasse Soos groente, vrugteboorde, ornamentele blomme en Eucalyptus spp. Algemene toediening:

Proef data:

Die e�ek van verskeie behandelings op die ontkieming en vroeë groei ontwikkeling van mielie saailinge:

Alle eksperimentele parameters tussen behandelings 1 tot 3 was dieselfde, behalwe vir die teenwoordigheid of afwesigheid van die chemiese of biologiese saad behandelings soos hieronder uiteengesit.

Die ontkieming en vroeë ontwikkeling van van sojaboon saad onder verskillende toestande:

3. Sojaboon groei ontwikkeling na ‘n Trichoderma asperellum saad behandeling wat groei bo-op die ‘n groeimedium wat met ‘n siekte-veroorsakende patogeen (Sclerotinia spp.) ingeënt geïnnokuleer is. Die saailing word nie deur die patogeen gea�ekteer nie en groei gesond weens die beskerming wat Trichoderma asperellum bied.

2. Sojaboon wat met ʼn patogeen geïnokuleer is (Sclerotinia spp.). Die saailing is besig om af te sterf.

Die onderstaande gra�eke toon die doeltre�endheid van die plant proses aan, soos dit gemonitor was met ‘n presisie plant moniteerder wat op ‘n kommersiële planter gemonteer is.

Die data is gegenereer tydens die aanplant van mielies op ‘n kommersiële mielieplaas.

E�ektiewe aanplanting word gekenmerk deur enkel saad plasing wat deurgans teen die korrekte spasiëring geplant word.Ondoeltre�ende aanplanting verwys na verkeerde spasiëring of meer as een saad per plasing.

Eco-T® (L6938) | Eco-T Ezi-Flo® (L9276)Reg. No. L6938, Wet No. 36 van 1947 | Reg. No. L9276, Wet No. 36 van 1947

Trichoderma asperellum vir groter, gesonder en meer e�ektiewe wortelstelsels. Eco-T® en Eco-T Ezi-Flo® is die noodsaaklike eerste stap vir geïntegreerde bestuur van wortelsiektes.

Hoekom Eco-T ® en Eco-T Ezi-Flo® gebruik?Kenmerke VoordeleBeheer van wortel vrot siektes veroorsaak deur bv. Fusarium spp., Pythium spp., Rhizoctonia spp. en Phytophthora spp.

Versterk die siekte beheer program en komplimenteer chemiese swamdoders in ‘n GPB-benadering. Ideale produk om na grond sanitasie en beroking toe te pas

Verhoogde wortel groei as gevolg van verhoogde ouksien beskikbaarheid

Behandelde wortel stelsels is. Groter wortel stelsel verseker meer doeltre�ende kontak met voedingstowwe

Verhoogde voedingstofmobilisering weens voedingstofmineralisering

Optimaliseer die doeltre�endheid van nutriëntopname en help dus om die grootste opbrengs te verseker vir die geld wat op kunsmis spandeer word

Verminder plantstres as gevolg van Sistemiese weerstand aktiveringVerwys na ‘Hoe werk Eco-T®’ vir besonderhede oor sistemiese weerstand.

Verhoog die plant se toleransie om abiotiese (bv. droogte) en biotiese (bv. siektes) druk beter te weerstaan

Veelsydigheid Hierdie veelsydige formulasies stel die produsent in staat om die produk toe te dien as ‘n saadbehandeling, ‘n in-voor behandeling of as ‘n grond deurdrenking op ‘n wye verskeidenheid gewasse

Gebruikersvriendelik Gebruikersvriendelike 250 g of 1 kg (Eco-T ®) en 1 kg of 4 kg (Eco-T Ezi-Flo®) houers met `n maatkoppie

Bykomende voordele

Die Ezi-Flo®-formulering bestaan uit talk en gra�et teen ‘n optimale verhouding spesi�ek vir gebruik in beide meganiese en luggesteunde planters. Eco-T Ezi-Flo® reguleer die vloei van saad om korrekte spasiëring en plant van enkel sade te verseker as gevolg van die smeermiddel-e�ek van die talk en gra�et. Dit verseker eenvormige plantdigtheid wat kan bydra tot optimale plantpotensiaal.

Hoe werk Eco-T ® en Eco-T Ezi-Flo®?Trichoderma asperellum, die aktiewe bestanddeel in Eco-T ®, is ‘n voordelige swam wat ‘n simbiotiese verhouding met plant wortelstelsels vorm wat aan die plant verskeie voordele bied. T. asperellum is aggressief en groei en koloniseer die wortelstelsel baie vinnig. Dus T. asperellum ding aggressief mee teen siekte veroorsakende swampatogene vir ruimte en voedingstowwe in die wortelsone. T. asperellum parasiteer ander patogeniese swamme deur rondom die patogeen hifes te kronkel, hulle ontwikkeling te beperk en te penetreer (via ensiematiese uitskeidings) om dit uiteindelik te vernietig. T. asperellum aktiveer sistemiese weerstand, ‘n toestand van verhoogde immuniteit teen ‘n infeksie wat volg na ‘n aanvanklike gelokaliseerde besering of deur die teenwoordigheid van induserende organismes soos T. asperellum. In reaksie produseer die plant sekere stowwe wat gevolglik weerstand in die plant veroorsaak.

1. Sojaboon groei in ‘n vermikuliet groei medium – onbehandeld (Geen produk of patogeen teenwoordig nie).

321

Ondoeltre�ende aanplanting Doeltre�ende aanplanting

Aanplanting MET Eco-T Ezi-Flo®

1007550250

Plantdoeltre�endheid (%)

2

98

Aanplanting SONDER Eco-T Ezi-Flo®

Plantdoeltre�endheid (%)

83

1007550250

17

Die elektron mikrograwe hierbo illustreer hoe T. asperellum werk.

1. Mielie saad behandel met T. asperellum voor plant.

2. Mielie saad behandel met ‘n standaard chemiese saadbehandeling swamdoder sowel as T. asperellum.

3. Mielie saad behandel met ‘n standaard chemiese saadbehandeling swamdoder.

Page 3: Eco-T Ezi-Flo Eco-T · Eco-T® (L6938) BioBestuur Eco-T® Gewas Gewas tipe Dosis Alle gewasse Soos groente, vrugteboorde, ornamentele blomme en Eucalyptus spp. Algemene toediening:

Page 4: Eco-T Ezi-Flo Eco-T · Eco-T® (L6938) BioBestuur Eco-T® Gewas Gewas tipe Dosis Alle gewasse Soos groente, vrugteboorde, ornamentele blomme en Eucalyptus spp. Algemene toediening: