Upload
others
View
19
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
E. VIER KERNNYWERHEIDS-
GEBIEDE VAN SUID-AFRIKA:
Nelson Mandela-
MetropoolPort Elizabeth-Uitenhage nywerheidsgebied
Area:
• Strek vanaf Algoabaai
weswaarts deur Despatch tot
by Uitenhage.
Area:
• Strek vanaf Algoabaai weswaarts deur Despatch tot by
Uitenhage.
Redes vir ontwikkeling:
• Historiese voorsprong bo sentra van binneland.
• Beskik oor hawe vir uitvoer van wol, het behoueringskaai, verkoelingsgeriewe en ‘n ertskaai.
• Hawe is kunsmatig vergroot.
• Hawe lê sentraal t.o.v. Suid-Afrikaanse kus.
• Goeie landbou gebied in die binneland.
• Het ‘n onsaglike hinterland - middelpunt van wolbedryf.
• Ontwikkeling van die Couga-hawe vir verdere hawe funksies.
• Die beplande Couga nywerheids ontwikkeling met yster-en-staalfabriek.
• Baie geskoolde en halfgeskoolde arbeiders.
• Spoorverbinding met Kimberley en Bloemfontein.
• Mooi natuurskoon langs kusgebied lok toerisme.
• Beplande uitbreiding van die Addo-Olifantpark wat toerisme mark sal vergroot.
Stremmende faktore:
• Gebrek aan delfstowwe - alle minerale moet vanaf binneland vervoer word.
• Beperkte kragbronne. Duur elektrisiteit.
• Beperkte watervoorraad.
• Vêr vanaf binnelandse markte.
• Het ‘n kleiner boerderyverskeidenheid en visbronne is nie so groot nie.
• Stygende spoortariewe verhoog vervoer na binneland.
• Nywerhede soos die motorbedryf soek beter standplase elders in die land.
• Arbeidsonrus in afgelope jare is stremmend vir ontwikkeling.
Soorte nywerhede:
• Montering van motors en die vervaardiging
• Rubbergoedere soos voertuig bande.
• Het ‘n groot motoronderdelebedryf.
• Skoenfabrieke en leerlooiery.
• Verwerking en uitvoer van wol.
• Katoen-tekstielfabrieke.
• Vrugte en groente-inmaakfabrieke.