7
Netwerke [18] 2.1 Gee ‘n volledige omskrywing van ‘n netwerk. (3) 2.2 Noem 2 goeie redes wat julle aan die skoolhoof kan uitwys waarom ‘n netwerk ‘n goeie idee is. (2) 2.3 Noem 3 hardeware komponente wat nodig sal wees om die netwerk op te stel. (3) 2.4 Gee ‘n definisie van rekenaaretiek. (2) 2.5 Die volgende aspekte word deur die gebruik van rekenaars in die werksplek beïnvloed. A OPLEIDING B GESTRUKTUREERDE STOOR VAN LÊERS C RUGSTEUN D ROOFKOPIËRING E AANVAARBARE REKENAARGEBRUIK Dui vir elk van die volgende rekenaarkwessies aan watter van dié aspekte van toepassing is. Skryf slegs die nommer en toepaslike letter of letters neer: 2.5.1 Jou vriend se boetie het ‘n nuwe rekenaarspeletjie gekry. Hy bring dit skool toe en installeer dit op die skool se rekenaar sonder om ‘n lisensie daarvoor te kry. 2.5.2 Die onderwyseres beplan ‘n oorsese reis. Sy doen al die vlug-, toer- en verblyf- besprekings by die skool op die skool se rekenaar. 2.5.3 Jy doen ‘n taak en kopieer ‘n aanhaling en gebruik dit sonder om erkenning aan die bron daarvan te gee. 2.5.4 Jy moes ‘n taak gestoor het waaraan jy die volgende dag moes werk. Jy kan toe glad nie die taak opspoor waaraan jy dringend moes werk nie. 2.5.5 Jy stuur e-pos met ‘n aanhangsel van 5 MB aan jou vriendin by jou vorige skool. 1

Dis ‘n persoonlike rekenaar. Dis ‘n kamera. Dis ‘n oor ... Web view2.5Die volgende aspekte word deur die gebruik ... beïndruk met bogenoemde advertensie oor die Nokia N95

Embed Size (px)

Citation preview

Netwerke [18]

2.1 Gee ‘n volledige omskrywing van ‘n netwerk. (3)

2.2 Noem 2 goeie redes wat julle aan die skoolhoof kan uitwys waarom ‘n netwerk ‘ngoeie idee is. (2)

2.3 Noem 3 hardeware komponente wat nodig sal wees om die netwerk op te stel. (3)

2.4 Gee ‘n definisie van rekenaaretiek. (2)

2.5 Die volgende aspekte word deur die gebruik van rekenaars in die werksplek beïnvloed.

A OPLEIDINGB GESTRUKTUREERDE STOOR VAN LÊERSC RUGSTEUND ROOFKOPIËRINGE AANVAARBARE REKENAARGEBRUIK

Dui vir elk van die volgende rekenaarkwessies aan watter van dié aspekte van toepassing is. Skryf slegs die nommer en toepaslike letter of letters neer:

2.5.1 Jou vriend se boetie het ‘n nuwe rekenaarspeletjie gekry. Hy bring dit skool toe en installeer dit op die skool se rekenaar sonder om ‘n lisensie daarvoor te kry.

2.5.2 Die onderwyseres beplan ‘n oorsese reis. Sy doen al die vlug-, toer- en verblyf-besprekings by die skool op die skool se rekenaar.

2.5.3 Jy doen ‘n taak en kopieer ‘n aanhaling en gebruik dit sonder om erkenning aan die bron daarvan te gee.

2.5.4 Jy moes ‘n taak gestoor het waaraan jy die volgende dag moes werk. Jy kan toe glad nie die taak opspoor waaraan jy dringend moes werk nie.

2.5.5 Jy stuur e-pos met ‘n aanhangsel van 5 MB aan jou vriendin by jou vorige skool.

2.5.6 Jy skryf gereeld kopieë van al jou data op ‘n DVD en stoor dit in ‘n kas by jou huis. (6)

Nuwe tegnologie [27]

3.1 Waarvoor staan hierdie simbool enwaar op ‘n rekenaar sal jy dit aantref? (2)

3.2 Om watter rede sal ‘n mens ‘n USB-hub gebruik? Verduidelik volledig. (2)

3.3 Fire-Wire word minder as USB gebruik.3.3.1 Wat is Fire-Wire? (2)3.3.2 Waarvoor word dit meestal gebruik? (1)

1

SCENARIOSlimjan, ’n vriend van jou wat verlede jaar die skool verlaat het, het sy eie besigheid op die dorp oopgemaak. Hy was nie so gelukkig om opleiding in RTT te kon ontvang nie en daarom kom hy na jou toe vir raad oor alle aspekte aangaande rekenaars vir sy besigheid. Op hierdie oomblik het hy een rekenaar met ’n skakellynkonneksie tot die internet en ’n kleurlaserdrukker.

Slimjan wil graag vir hom ’n selfoon aanskaf waarmee hy potensiëlekliënte kan kontak asook ander take mee kan verrig. Hy is baiebeïndruk met bogenoemde advertensie oor die Nokia N95 wat hygesien het. Hy het al gehoor van Slimfone, maar wil meer weet voorhy een aanskaf:

3.4 Verduidelik aan Slimjan wat ’n slimfoon is. (2)

3.5 Bestudeer bogenoemde advertensie en noem 3 eienskappe waaroor slimfone beskik. (3)

3.6 Slimjan het gehoor hy moet uitkyk vir tegnologie genaamd “BlackBerry” wanneer hy ’n selfoonkoop. Verduidelik aan hom watter eienskap “BlackBerry” tegnologie tot sy selfoon sal voeg.

(2)

3.7 Die Nokia N95 sal van 3G tegnologie gebruik maak.3.7.1 Wat is 3G? (2)3.7.2 Noem een groot voordeel van 3G. (1)

3.8 Slimfone moet aan ’n rekenaar kan koppel om data oor te dra: Hierdie koppeling kan gedoen word deur kabels of kabellose koppeling.

3.8.1 Waarom sal ’n mens ’n selfoon aan jou rekenaar wil koppel? (1)

3.8.2 Bluetooth tegnologie kan gebruik word om ’n selfoon aan ’n rekenaar te koppel. Noem nog TWEE voorbeelde waar dit gebruik kan word. (2)

3.8.3 Noem TWEE verskille tussen infrarooi en Bluetooth as kommunikasiemediums.(4)

3.8.4 Noem EEN voordeel van infrarooi-tegnologie bo Bluetooth. (1)

3.9 Verduidelik waarom draagbare toestelle ernstige sekuriteitsimplikasies het deur na TWEE toepaslike voorbeelde te verwys. (2)

EXCEL [14]

4.1 Terwyl jy gebruik maak van Funksies in Excel het die volgende foutboodskap verskyn. Verduidelik wat die oorsaak van die foutboodskap is.

#DIV/0! 4.1.1#NAME? 4.1.2#REF! 4.1.3#NUM! 4.1.4

(4)

2

Dis ‘n persoonlike rekenaar. Dis ‘n kamera. Dis ‘n oor. Dis ‘n mediaspeler.

Dis ‘n boek. DIs ‘n GPS. Dis ‘n MP3-speler. Dis ‘n oog. Dis ‘n telefoon. Dis nie net een ding nie, dis vele meer.

4.2 Jy werk met baie Funksies en Formules. Jy ondervind dat die volgende Funskies in Excel jou lewe baie maklik maak. Gee 'n verduideliking van elke funksie.

Naam van funksie Wat die funksie doenSumif 4.2.1CountA 4.2.2Large 4.2.3CountIf 4.2.4

(4)

4.3 Jy maak gebruik van die IF-Funksie. Kyk na Kolom A en Kolom B van die tabel. Wat sal die antwoord wees as jy die Funksie in Kolom B uitgewerk het?

A B4.3.1 2 40 =IF(A2>=40,"PASS","FAIL")4.3.2 3 Mr. =IF(A3="Mr.", "Male","Female")4.3.3 4 234600 =IF(A4<200000, "Rise", "No Rise"

(3)

4.4 Jy werk met die volgende Funksies. Kyk na kolom A, B en C in die tabel.Werk die antwoord uit wat in kolom D sal verskyn.

A B C DNAAM VAN DAE AFWESIG FUNKSIE

4.4.1 1 Sannie Van der Merwe =COUNT(A1:A4)4.4.2 2 Kosie Botha 6 =COUNTBLANK(C1:C4)4.4.3 4 Sartjie Grobbler 10 =COUNTA(B1:B4)

(3)

3

Memo

Netwerke [18]2.1 ‘n Groep rekenaars wat deur ‘n kommunikasiemedium verbind is

(geleid of ongeleid)en wat gebruikers toelaat om apparatuur, programmatuur, data en inligting te deel.

2.2 Duur toerusting kan gedeel word.Meer as een persoon kan toegang tot data verkry op verskillende rekenaars.Inligting en data kan van een rekenaar na ‘n ander oogedra word sonder beperking en frustrasies van diskette.Data kan sentraal op een of meer rekenaars gestoor word en sodoende kan veiligheid van data verseker word.‘n Netwerk maak dit moontlik dat mense maklik en effektief met mekaar kan kommunikeer deur e-pos, kletskamers ens. ‘n Enkele internetverbinding kan gedeel word.‘LAN’ speletjies (Enige 2)

2.3 Netwerkapparatuur KommunikasiemediaNetwerkkaartNetwerkbedryfstelsel

2.4 Die morele riglyne waarby die gebruikers van rekenaars moet hou in die werksomgewing.

2.5.1 D2.5.2 E2.5.3 D2.5.4 B2.5.5 E2.5.6 C

Nuwe tegnologie [6]3.1 Dit staan vir USB.

Die simbool kom voor langs die USB-poort op die rekenaar.

3.2 Die toename van verskillende USB-toestelle het daartoe gelei dat rekenaars maklik oor te min USB-poorte beskik. ‘n USB-hub prop jy in ‘n enkel USB-poort in en dit gee jou toegang tot meer USB-poorte waaraan jy jou ander toestelle kan koppel.

3.3.1 Fire-Wire: ‘n hoë-spoed data-oordrag tussen toestelle en die rekenaar.

3.3.2 Om video-kameras of sekere tipes eksterne hardeskywe aan ‘n rekenaar te koppel. (Enige 1)

3.4 Kan of ’’n PDA met selfoonfasiliteiteü of ’’n selfoon met PDA-fasiliteiteü wees3.5 Beskik oor ʼn bedryfstelselhet vermoë om as PIM te dienvermoë om e-pos te stuur of te ontvangvermoë om as MP3-speler op te treekamera/video-eienskappevermoë om as modem op te tree vir ’’n skootrekenaarkabellose konnekteerbaarheid

4

vermoë om ekstra programme te laai

3.6 E-pos kan direkü na jou foon gestuur word, hoef nie te konnekteer üom vir nuwe e-pos te kyk nie

3.7.1 sellulêre kommunikasie tegnologiewat hoeveelheid data wat foon kan stuur of ontvang verhoog ü

3.7.2 foon altyd aan Internet gekoppel ü

3.8.1 dikwels enige plek waar foonnommers gestoor is – wil data back-up in geval van diefstal/skade aan foon ü

3.8.2 tussen selfoon en handvrye kopstuk ükoppel koordlose sleutelborde, muise, drukkers aan rekenaar ütussen 2 bluetooth toestelle bv. selfoon en selfoon

3.8.3 enige 2 van

Infrarooi BluetoothToestelle moet in sig wees Kan deur mure gaanKort reikafstand, < 2 m Langer reikafstand tot 100 mKoppel slegs 2 toestelle op ’n slag Kan baie toestelle koppelGebruik hitte (infrarooi) Radio seine

3.8.4 Veiliger as Bluetooth omdat net 2 toestelle op slag koppel – maak dit moeilik om infrarooi konneksies te onderskep

3.9 maak dit makliker om belangrike data te steel – maatskappye moet bv. digitale kameras en mobiele stoormedia verban

belangrike data kan op draagbare toestelle gestoor wees – ernstige implikasies indien dit gesteel word of inhoud is nie beskerm met wagwoorde of enkripsie nie

Excel [14]

4.1.1 Can’t divide by 0. ü

4.1.2 Doesn’t recognize the spelling of the function used. ü

4.1.3 Cell that you referred to doesn’t exist anymore. ü

4.1.4 Used a number with text in calculation. ü4.2.1 Add up cells that comply to certain criteria ü

4.2.2 Count all the text or numbers ü

4.2.3 Get the largest number or nth highest number ü

4.2.4 Count the number/text that comply to certain criteria ü

4.3.1 FAIL ü

4.3.2 Male ü

4.3.3 No Rise ü

4.4.1 3 ü

4.4.2 4 ü

4.4.3 3 ü

5