21
DIGKUNS EN SANDKUNS • KOMMUNIKASIE: BOODSKAP/STORIE/DIALOOG MET LESER/KYKER • KOMMENTAAR OF PROTES? • SANDKUNS EN “WOORDE”: DOEL BAIE DIESELFDE / TEMA EENDERS

DIGKUNS EN SANDKUNS

  • Upload
    charo

  • View
    95

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

DIGKUNS EN SANDKUNS. KOMMUNIKASIE: BOODSKAP/STORIE/DIALOOG MET LESER/KYKER KOMMENTAAR OF PROTES? SANDKUNS EN “WOORDE”: DOEL BAIE DIESELFDE / TEMA EENDERS. METAPOëSIE. GEDIGTE OOR DIGTERSKAP: DOEL VAN GEDIGTE VERDUIDELIKING VAN GEDIGTE SOSIO-POLITIEKE KONTEKS VAN GEDIGTE. WOORDE. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: DIGKUNS EN SANDKUNS

DIGKUNS EN SANDKUNS

• KOMMUNIKASIE: BOODSKAP/STORIE/DIALOOG MET LESER/KYKER

• KOMMENTAAR OF PROTES?

• SANDKUNS EN “WOORDE”: DOEL BAIE DIESELFDE / TEMA EENDERS

Page 2: DIGKUNS EN SANDKUNS

METAPOëSIE

• GEDIGTE OOR DIGTERSKAP:

• DOEL VAN GEDIGTE

• VERDUIDELIKING VAN GEDIGTE

• SOSIO-POLITIEKE KONTEKS VAN GEDIGTE

Page 3: DIGKUNS EN SANDKUNS

WOORDE

• Die pen vs die swaard

• Versoening vs geweld

Page 4: DIGKUNS EN SANDKUNS

AGTERGROND

• Vincent Oliphant kry kritiek omdat hy nie protesgedigte skryf/bydra tot die struggle teen apartheid nie

• “Woorde” is sy repons op hierdie kritiek:

• Hy wil versoening en ‘n gevoel van medemenslikheid tussen alle Suid-Afrikaners in post-1994 SA bepleit.

• Gedig in 1998 gepubliseer

Page 5: DIGKUNS EN SANDKUNS
Page 6: DIGKUNS EN SANDKUNS

KONTRAS/TEENSTELLING

• Pen (spreker se woorde): sing, kaal, bid, pleit, wens, medeburgers, medemens

• Positiewe kommunikasie

• TEENOOR:

• Swaard: bose magte, kromme note,byt, koeëls, grofgeskut, grense

• Negatiewe kommunikasie – woorde wat geweld aanmoedig.

• ‘n Politieke stryd is soos ‘n figuurlike oorlog

Page 7: DIGKUNS EN SANDKUNS
Page 8: DIGKUNS EN SANDKUNS

MY WOORDE IS SWAK:

• My woorde kan nie bose magte tot ‘n val bring nie• My woorde is nie ‘n dak wat skuiling gee nie/wakker

nie ‘n groepsgevoel aan nie /nie opruiend nie• My woorde kan nie kromme note (die moeilike

swaarkry) keer nie • My woorde is kaal (eenvoudig/opreg/leeg (VJ):geen

politieke agenda nie (?)• My woorde het nie die byt van koeëls en grofgeskut

nie.(spreker wil nie sy woorde gebruik om GEWELD aan te moedig nie.)

Page 9: DIGKUNS EN SANDKUNS
Page 10: DIGKUNS EN SANDKUNS

MY WOORDE:

• Bid

• Pleit

• Wens

• Beklemtoon mense is dieselfde = medeburgers van die lewe

• Wil grense (tussen mense)vergeet

• Wil hê mense moet mens(lik) en medemens(lik) wees.

Page 11: DIGKUNS EN SANDKUNS
Page 12: DIGKUNS EN SANDKUNS
Page 13: DIGKUNS EN SANDKUNS

“grense”

• Letterlik: apartheid/skeiding (woongebiede, treine, ens.)

• Figuurlik: vooroordele / ons/hulle ingesteldheid (“mure” tussen mense)

• Post-1994: lett. steeds ter sake, maar herhaling van MEDE en MENS (R 17 + 19 +20) wys hoe belangrik die fig. interpretasie is.

Page 14: DIGKUNS EN SANDKUNS

WIE’S HY

DIGTERS EN DIGTERSKAP:

Die “belangrike” digter en die gewone mense is almal digters

Page 15: DIGKUNS EN SANDKUNS
Page 16: DIGKUNS EN SANDKUNS

VRYE VERS

• Geen vaste rymskema (tog bietjie rym in gedig)

• Geen vaste ritme

• Lengte van versreëls wissel

• Lengte van strofes wissel

• (Hierdie gedig het WEL hoofletters en leestekens)

• Herhaling van woorde (wie’s hy/ djulle)

Page 17: DIGKUNS EN SANDKUNS
Page 18: DIGKUNS EN SANDKUNS

TEMA

• Almal wat taal speels en kreatief gebruik, is digters.

• Digterskap is dus nie net om in studeerkamer te skryf nie.

• Digterskap kan ook PROTESTEER teen wat verkeerd is (“God tien hulle roep”)

Page 19: DIGKUNS EN SANDKUNS

“POET” “DJULLE”

METODE Skryf (“pen ennie ink”) Praat (“gladde bek”, “roep”

PLEK Studeerkamer (allen) Op straat (tussen ander) (“innie straat”)

TYDSVERLOOP Dink eers, skryf dan (intellektueel)

Geen tydsverloop “soema net daar” (instinktief)

Page 20: DIGKUNS EN SANDKUNS

TEGNIESE ASPEKTE

• Kaapse Afrikaans: taal wat straatverkopers gebruik; Small wys hulle taal is ook digterstaal.

• (Bundel “Sê sjibollet”; sjibollet verwys na woorde/uitspraak wat verskil van die standaardwoorde/-uitspraak)

• Vrae (strofe 1) (nie retories nie):

a)wil leser laat nadink oor digters en digterskap

b)skep spanning

c) “Wie’s hy?’ word beklemtoon deurdat dit herhaal word, aksentteken (r4) en alleen in kort versreël

Page 21: DIGKUNS EN SANDKUNS

TEGNIESE ASPEKTE

MAAR vrae word beantwoord in strofe 2

• Herhaling van woorde: skep eenheid in gedig (vrye vers) / kernwoorde: hy/djulle/poet(s)