10
Dit is ’n lekker bedrywige week wat voorlê. Hoop jy skakel êrens by die kuiergeleenthede in. En ons hoop jy beleef ’n baie geseënde Getuienisfees. Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30: Ds. Richard Verreynne lei die diens. Hy lees uit Matt. 4: 18-25 en 2 Tim. 1: 8-11 Tema: Jesus Roep. DIE KERKKLOK van DEURKOLLEKTE Getuienis 9 September 2018 Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00: Ds. Dirk Coetzee lei die diens. Hy lees uit Matt. 9: 35-39. Tema: Hoe Jesus mense sien. Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30: Ds. Hendrik Saayman lei die diens. Hy lees uit Matt. 4: 8 tot 22 En Markus 3: 14. Sy tema is Jesus roep.

DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

Dit is ’n lekker bedrywige week wat voorlê. Hoop jy skakel êrens by die kuiergeleenthede in. En ons hoop jy beleef ’n baie geseënde Getuienisfees.

Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30:

Ds. Richard Verreynne lei die diens.

Hy lees uit Matt. 4: 18-25 en 2 Tim. 1: 8-11

Tema: Jesus Roep.

DIE KERKKLOK van

DEURKOLLEKTE Getuienis

9 September 2018

Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00:

Ds. Dirk Coetzee lei die diens.

Hy lees uit Matt. 9: 35-39.

Tema: Hoe Jesus mense sien.

Kerksaal, Eerstelaan 38, om 08:30:

Ds. Hendrik Saayman lei

die diens. Hy lees uit Matt. 4: 8 tot 22

En Markus 3: 14.

Sy tema is Jesus roep.

Page 2: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

Eerstens nader ons tot God deur Hom te aanbid soos Jesaja 6:1

“ Hy het op ‘n baie hoë troon gesit, en die soom van sy kleed het die tempel gevul…Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige. Sy magtige teenwoordigheid sprei oor die

hele aarde.” Ons vra dat God ons gemeente/ons volk gesond sal maak.

Ons dank die Here vir die vreugde en dankbaarheid wat daar by Overhillsgemeenskap is vir die hulp wat hulle van

ons ontvang het – hulle het vir ons gebid!

Ons doen voorbidding vir die Getuienisfees.

RINGSITTING

Sondag en Maandag is ons twee leraars by die Ringsitting in Gansbaai. Pieter en Ethel J van

Rensburg is afgevaardig om saam met hulle die Ringsitting by te woon. Ons wens hulle ’n

voorspoedige en geseënde sitting toe.

Page 3: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

ONS GEE OM

WAAR DAAR HARTSEER EN KOMMER IS … Ons dink veral aan Kelly Hanekom: BB3, Ettienne Gouws: BB5 (9689), Lida Fourie: Bb1, Wilma de Villiers: Ba2, Richard du Toit: Ba2, Piet Morton: Sb1 (4241), Frikkie von Wielligh: Bb2,

Jan Nel: Sa1 (3358), Johan Els: Sa1, Julian Luyt: Sb1 (3482),

Maria Human: Sc4, Chris Grobler: PB3 (8783), Riti Turner KB1 (4917), Dienie Truter: KB1 (3063), Marianne Oosthuizen: KP en Hantie Schoeman: PM3.

Ons dink aan Martha Kotzee van KP en haar familie na Pierre se dood. Mag hulle die Here se teenwoordigheid elke oomblik ervaar.

BOUFONDS

Indien u ‘n vrywillige bydrae tot die boufonds vir die uitbreiding van

die kerkkompleks wil maak:

Deponeer by ABSA / doen ‘n internet-betaling / betaal in by

kerkkantoor / plaas in koevert en plaas in kollektesakkie:

Merk: “BOUFONDS” Dis ’n spesiale Boufondsrekening.

Bank: ABSA

Rekeningnommer: 3220 150 320 (Tjekrekening)

Taknaam: Kleinmond (Kode: 632 005)

Rekeningnaam: NG Gemeente Kleinmond

Page 4: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar. Mag dit ’n jaar van vrede en vreugde in die Kleinmond-gesin

van ons Hemelse Vader wees.

11 September: Ledivia de Reuck (BB2) Richard du Toit (Ba2) Bekkie Galloway (HK3) Valeria Kleinhans (BB6) Martha Kleinhans (BB6) Frik le Roux (BB6) Willie Meyer (Sa3) Sandra Odendaal (BB1) Toppie Stofberg (RE) Rina Thompson (RE1) 14 September: Lindi Brits (Sb1) Salomé Du Plessis (Ba3) Lezinda Esterhuyse (Bb4) Friedel Meisenholl (BB 02) Helma Potgieter (KB 02) Hendroe van Niekerk (Sb3)

9 September: Elmarie Austin (BB1) Rina Basson (BB6) Koos Eloff (BB5) Hester Kriel (Sa3) Philip Meyer (PM5) Paulina Nel (Sb3) Rita Rheeder (Ba2) Kamé Richards (BB3) Erilene Snyman (PB3) Frieda Steenkamp (RE) Pienie Steenkamp (Bb4) Rika Theron (KB2)

12 September: Rita du Toit (KB3) Hestè Groenewald (Sc1) Marcélle Jacobs (BB2) Marlene Koen (Ba1) Martha Matthee (KP) Michael Möller (HK2) Hennie Schutte (PM3) Hannes Singleton (Bb4) Hennie Smit (PB01 Petro Swart (BB 03)

15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans (PM 04)

10 September: Schalk Boonzaaier (KB1) Gerhard Compion (Sb3) Hugo Krijnauw (PM1) Gean Morton (Sb1) Margie van Wyk (BB6)

13 September Morné de Wit (PM 01) Ita le Roux (Ba3) Maxie Steyn (Sa4)

Page 5: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

SNOEK-EN-PATAT FEES

Op Saterdag 15 September kan lidmate vanaf 11:30 tot 13:00 heerlik kom saam kuier by die kerksaal. Teen R60 kan jy

weskus-snoek en patat eet saam met tuisgemaakte brood. Bring jou eie eetgerei en drinkgoed.

En as jy dit liewer by die huis wil eet, is jy welkom om dit as ’n wegneem-ete te kry. Daarvoor is houers beskikbaar. Daar sal

ook basaar-poeding teen R10 ’n bakkie te koop wees. Ten bate van die boufonds. Kaartjies is by die kerkkantoor en Albertyn

Apteek beskikbaar tot 11 September.

WEEK SE AKTIWITEITE Sondag 18:15 Getuienisfees: kerksaal Maandag 18:15 Getuienisfees: kerksaal Dinsdag 16:30 Gebedsgroep bid saam in die konsistorie

18:15 Getuienisfees Donderdag 16:00 Kooroefening Saterdag 11:30 Snoek-en-patat fees

Page 6: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

LENTE-TEE Op 29 September om 10:00 word daar by die sentrum in Bettysbaai ’n tee

aangebied teen R60 per persoon. Kom geniet ’n koppie tee en verversings en luister na die vertellings van twee bekende vroue. Die gasspreker is Benescke Janse van Rensburg

(bekende skrywer en omroeper). Rista Watts doen ’n voordrag oor “Daar is ’n tyd vir alles.” .

Kaartjies is by die kerkkantoor, Albertyn Apteek en die dienswerkers in Hangklip beskikbaar.

En hulle probeer weer by die kerkkantoor inkom! Gelukkig nie daarin geslaag nie – net ’n paar penne gesteel.

Page 7: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

BESTEL UIT DIE BEEK

VROEGTYDIG

Bestel vroegtydig teen R160. Die gewone prys is R185.

Leraars:

Ds. S Sass 072 352 8347 [email protected]

Dr. CN Malan 072 198 7279 [email protected]

Kerkkantoor: 0282713470 [email protected]

Webwerf: www.ngkkleinmond.co.za

Facebook: NGK Kleinmond.

Page 8: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

Die Getuienisfees 2018 is hier!! Saterdagaand tot Dinsdagaand

Jesus roep …

Die Getuienisfees is die geleentheid waartydens ons as gemeente biddend moet fokus op ons getuienis as kerk van die Here en waarheen ons op pad is. Kyk asb. na die volgende prente en dink oor hoe ons gemeente is.

‘n Kerk wie se lidmate Sondae in ‘n

gebou bymekaar kom – soos ‘n klub of

vereniging, die leraar moet preek, werk

en besoeke doen volgens hulle

behoeftes, ‘n kerk gerig op wat sy eie

lidmate nodig het.

‘n Kerk wat baie aandag gee aan

Christen-aktiwiteite in die gemeente,

met lewende, sterk kleingroepe wat vir

mekaar omgee, wat dien en saam

aanbid, nie gefokus op ander buite die

kerk nie.

‘n Kerk met ‘n sterk roeping om op

verskillende maniere en plekke diens te

lewer in die gemeenskap, met of sonder

evangelisasie. Deur dié dienslewering

‘n “Missionale” kerk – gerig op

gestuur wees, wat uitreik na buite en

ook in die eie gemeentelewe ingestel

is om deur woorde en dade te getuig

Page 9: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

kom mense tot bekering en word deel

van die kerk.

van God se verlossingsplan deur

Jesus.

Die aandbyeenkomste van vanaand tot Dinsdagaand is elke aand in die kerksaal in 1ste Laan. Dit begin om 18:15 met heerlike samesang. Daarna kom die hoofspreker, ds Richard Verreynne, eerste aan die woord Hierna is daar ‘n pouse waar tee, koffie en toebroodjies bedien word. Daar is ook weer uitstallings om te besigtig en geestelike boeke om te koop. Na die pouse is die 2de spreker aan die woord. Ander sprekers is:

Sondagaand

Ds. Dirk Coetzee van

Kingfisher

Maandagaand

Dr. Ali Behardien

Bekeerde Moslem

Dinsdagaand

Ds. Hendrik Saayman

Kleinmond

BOUFONDS Indien u ‘n vrywillige bydrae tot die boufonds vir die uitbreiding van die kerkkompleks wil maak:

Deponeer by ABSA / doen ‘n internet-betaling / betaal in by kerkkantoor / plaas in koevert en plaas in kollektesakkie: Merk: “BOUFONDS” Dis ’n spesiale Boufondsrekening. Bank: ABSA

Rekeningnommer: 3220 150 320 (Tjekrekening) Taknaam: Kleinmond (Kode: 632 005) Rekeningnaam: NG Gemeente Kleinmond

Page 10: DEURKOLLEKTE Getuienis...Sep 09, 2018  · Petro Swart (BB 03) 15 September: Tewis Jooste (Sa1) Isbel Kloppers (Bb4) Linda le Roux (BB 06) Annieria Mcfarlane (KP) Wollie Wolmarans

SATERDAG 15 SEPTEMBER Entrepreneurswerkswinkel

om 1 uur by Umzinkulu vir almal met tuisbedrywe. Dis gratis. Meer inligting by dr. Chris (3913)

Strandskoonmaak:

Saterdag maak ons gemeenskap strand skoon. Meld jou aan:

Strandmeer: 08:30 by die bruggie, Kleinmond hawe: 09:00 waar bote ingaan.

Bettysbaai: 09:00 by hoofstrand, Pringlebaai: 09:00 waar bote ingaan.

Bring die volgende saam indien moontlik: tuinhandskoene, broodsakkie