2
Aloe Ferox Nuusbrief November/Desember 2018 Uitgawe 6/2018 P1 Aloe Ferox Tel: (028) 735 8100, Fax: 086 601 9219 PO Box 25, Albertinia, 6695 [email protected], www.af.co.za .co.za is verryk met ekstrakte van die Aloe ferox-aalwyn. Allergiese reaksies vir aalwyn is ongewoon. kan herhaaldelik aangewend word sonder enige newe-effekte. Dit kan wel effens brandop oop sere of skrape a.g.v. verhoogde bloedtoevoer. Die meeste van die onderstaande genesende eienskappe van die aalwyn kom in voor. VOORDELE VAN AALWYN IN KOSMETIEKPRODUKTE Vog is nodig om soepelheid aan die kollageennetwerk in die vel te verleen. Aalwyn herstel die vogbalans en verhoed dat bestaande vog verlore gaan deurdat dit n seëllaag vorm wat ook beskerm teen son, wind en sout, sowel as lugbesoedeling. 70% van die dermale vellaag bestaan uit kollageen. Die vermoë om deur al die lae van die vel te dring, beteken dit neem die nutriënte en vog tot diep in die vel en verwyd die bloedhaarvaatjies en verhoog bloedtoevoer na daardie gedeeltes. Die verhoogde bloedtoevoer verbeter die voorsiening van suurstof en nutriënte en smuleer kollageenvermeerde- ring, wat noodsaaklik is vir velvernuwing. Ouderdom veroorsaak dat die kollageenlaag verswak, wat lei tot vogverlies en veerkraggheid. Aalwyn verhoog die konsentrasie en sterkte van die kollageensamestelling, wat ʼn fermer vel en verbeterde elassiteit beteken. Vorming van plooie en diep karakterlyne word vertraag en versag. Die oplosbaarheid en opneembaarheid van bevoggers word verhoog. VOORDELE VAN AALWYN SE HELENDE EIENSKAPPE Die vermoë om deur al die lae van die vel te dring, neem nutriënte en vog tot op die diepste vlak van alle vellae en strukture, bv. bindweefsel, bloedvate en epidermale selle. Bloedhaarvaatjies verwyd en smuleer limlierakwiteit, wat tot verhoogde nutriëntvoorsiening aan die selle lei en spoediger herstel en vernuwing van selle tot gevolg het. Verhoogde bloedtoevoer verbeter suurstof- en nutriënt- voorsiening en smuleer fibroblasese akwiteit (bloed- stolling), wat ʼn belangrike rol speel in wondgenesing. Pigmentasie word onderdruk, en vertraag so die vorming van sproete, moesies en ouderdomsvlekke. Selle word beskerm teen ultravioletbestraling van die son en is wetenskaplik bewys as UVB-beskermer. Voorkom ook skade aan die vel a.g.v. oormage sonblootstelling en versnel sonbrandgenesing. Die voordele van aalwyn se helende, an-inflammatoriese eienskappe is uiters effekef in die behandeling van alle beserings en wonde. Bevorder selvernuwing by alle wonde soos bv. brand-, sny- en skraapwonde en vernuwe velweefsel 8 x vinniger as normaal. Verminder swelsel, versnel wondkontraksie en wondbreek- sterkte. Genees brandwonde en irritasie wat deur bestraling ver- oorsaak word. Het ʼn pynsllende uitwerking. Verminder inflammasie deur thromboxane (smuleer die akvering van nuwe bloedplaatjies) te beperk deur die bloedtoevoer te verhoog. VOORDELE VAN AALWYN SE ANTIMIKROBIESE EIENSKAPPE Die gekombineerde ankanker- en immuun-smulerende eienskappe maak dit uiters effekef vir die volgende: Velkanker. Behandeling van psoriase. Voorkoming van wondinfeksies. Om die oplosbaarheid en opname van medikasie soos korsoon wat vir die vel voorgeskryf word, te verhoog. LANGDURIGE SONBLOOTSTELLING IS SKADELIK Bloedrooi-gebrande kliënte is altyd op soek na verligng. Behandeling met bring ʼn sug van verligng. Alle velkleure kan ernsge sonbrand opdoen en benodig beskerming teen UVA- en UVB-strale. Sand, water (veral die see), sneeu, ys en selfs geboue weerkaats UV-strale. Sonsambrele bied slegs ±80% sonbeskerming, daarom behoort jy steeds in die skaduwee sonskerm aan te wend. Sonbrand kan binne 15 minute plaasvind, maar neem gewoonlik 2-6 ure. Volgens die Skin Cancer Foundaon penetreer 80% van die son se strale deur wolke, vog en mis. Oormage blootstelling aan die son se UV-strale is steeds die no. 1-oorsaak van velkanker. Beskerm jouself deur / aan te wend op blootgestelde vel, 15 minute voor sonblootstelling. Herhaal aanwending na swem, afdroog en ander akwiteite waar baie gesweet word.

co · • Voordelig vir maagkwale en stimuleer aptyt by pasiënte met anoreksie en uitteringsiektes. • -kapsules word nie aanbeveel tydens swangerskap of borsvoeding nie. In Julie

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: co · • Voordelig vir maagkwale en stimuleer aptyt by pasiënte met anoreksie en uitteringsiektes. • -kapsules word nie aanbeveel tydens swangerskap of borsvoeding nie. In Julie

Aloe Ferox Nuusbrief November/Desember 2018 Uitgawe 6/2018 P1

Aloe Ferox Tel: (028) 735 8100, Fax: 086 601 9219

PO Box 25, Albertinia, 6695 [email protected], www.af.co.za

.co.za

is verryk met ekstrakte van die Aloe ferox-aalwyn. Allergiese reaksies vir aalwyn is ongewoon. kan herhaaldelik aangewend word sonder enige newe-effekte. Dit kan wel effens “brand” op oop sere of skrape a.g.v. verhoogde bloedtoevoer. Die meeste van die onderstaande genesende eienskappe van die aalwyn kom in voor.

VOORDELE VAN AALWYN IN KOSMETIEKPRODUKTE • Vog is nodig om soepelheid aan die kollageennetwerk in

die vel te verleen. Aalwyn herstel die vogbalans en verhoed dat bestaande vog verlore gaan deurdat dit ‘n seëllaag vorm wat ook beskerm teen son, wind en sout, sowel as lugbesoedeling. 70% van die dermale vellaag bestaan uit kollageen.

• Die vermoë om deur al die lae van die vel te dring, beteken dit neem die nutriënte en vog tot diep in die vel en verwyd die bloedhaarvaatjies en verhoog bloedtoevoer na daardie gedeeltes.

• Die verhoogde bloedtoevoer verbeter die voorsiening van suurstof en nutriënte en stimuleer kollageenvermeerde-ring, wat noodsaaklik is vir velvernuwing.

• Ouderdom veroorsaak dat die kollageenlaag verswak, wat lei tot vogverlies en veerkragtigheid. Aalwyn verhoog die konsentrasie en sterkte van die kollageensamestelling, wat ʼn fermer vel en verbeterde elastisiteit beteken.

• Vorming van plooie en diep karakterlyne word vertraag en versag.

• Die oplosbaarheid en opneembaarheid van bevogtigers word verhoog.

VOORDELE VAN AALWYN SE HELENDE EIENSKAPPE • Die vermoë om deur al die lae van die vel te dring, neem

nutriënte en vog tot op die diepste vlak van alle vellae en strukture, bv. bindweefsel, bloedvate en epidermale selle.

• Bloedhaarvaatjies verwyd en stimuleer limfklieraktiwiteit, wat tot verhoogde nutriëntvoorsiening aan die selle lei en spoediger herstel en vernuwing van selle tot gevolg het.

• Verhoogde bloedtoevoer verbeter suurstof- en nutriënt-voorsiening en stimuleer fibroblastiese aktiwiteit (bloed-stolling), wat ʼn belangrike rol speel in wondgenesing.

• Pigmentasie word onderdruk, en vertraag so die vorming van sproete, moesies en ouderdomsvlekke.

• Selle word beskerm teen ultravioletbestraling van die son en is wetenskaplik bewys as UVB-beskermer. Voorkom ook skade aan die vel a.g.v. oormatige sonblootstelling en versnel sonbrandgenesing.

Die voordele van aalwyn se helende, anti-inflammatoriese eienskappe is uiters effektief in die behandeling van alle

beserings en wonde. • Bevorder selvernuwing by alle wonde soos bv. brand-, sny-

en skraapwonde en vernuwe velweefsel 8 x vinniger as normaal.

• Verminder swelsel, versnel wondkontraksie en wondbreek-sterkte.

• Genees brandwonde en irritasie wat deur bestraling ver-oorsaak word.

• Het ʼn pynstillende uitwerking. • Verminder inflammasie deur thromboxane (stimuleer die

aktivering van nuwe bloedplaatjies) te beperk deur die bloedtoevoer te verhoog.

VOORDELE VAN AALWYN SE ANTIMIKROBIESE EIENSKAPPE Die gekombineerde antikanker- en immuun-stimulerende eienskappe maak dit uiters effektief vir die volgende: • Velkanker. • Behandeling van psoriase. • Voorkoming van wondinfeksies. • Om die oplosbaarheid en opname van medikasie soos

kortisoon wat vir die vel voorgeskryf word, te verhoog.

LANGDURIGE SONBLOOTSTELLING IS SKADELIK Bloedrooi-gebrande kliënte is altyd op soek na verligting. Behandeling met bring ʼn sug van verligting.

• Alle velkleure kan ernstige sonbrand opdoen en benodig beskerming teen UVA- en UVB-strale. • Sand, water (veral die see), sneeu, ys en selfs geboue weerkaats UV-strale. • Sonsambrele bied slegs ±80% sonbeskerming, daarom behoort jy steeds in die skaduwee sonskerm aan te wend. • Sonbrand kan binne 15 minute plaasvind, maar neem gewoonlik 2-6 ure. • Volgens die Skin Cancer Foundation penetreer 80% van die son se strale deur wolke, vog en mis. • Oormatige blootstelling aan die son se UV-strale is steeds die no. 1-oorsaak van velkanker. • Beskerm jouself deur / aan te wend op blootgestelde vel, 15 minute voor sonblootstelling. Herhaal aanwending na swem, afdroog en ander aktiwiteite waar baie gesweet word.

Page 2: co · • Voordelig vir maagkwale en stimuleer aptyt by pasiënte met anoreksie en uitteringsiektes. • -kapsules word nie aanbeveel tydens swangerskap of borsvoeding nie. In Julie

Aloe Ferox Nuusbrief November/Desember 2018 Uitgawe 6/2018 P2

-kapsules bevat Sutherlandia (Kankerbos), Olyfblaar en Aloe ferox-volblaarpoeier,

wat oor die volgende medisinale eienskappe beskik: • Versterk immuniteit en bevorder die algemene gesondheid. • Voordelig in die behandeling teen kanker, tuberkulose, virale hepatitis, anoreksie en ander

uitteringsiektes. • Help om kroniese moegheid, griep, asma, hipertensie en diabetes te beveg. • Word gebruik vir emosionele en geesteswelsyn en is voordelig in die behandeling van angs-

tigheid, geïrriteerdheid, stres en depressie. • Antiseptiese en anti-inflammatoriese eienskappe help die liggaam veg teen patogene soos

virusse en bakterieë. • Voordelig vir maagkwale en stimuleer aptyt by pasiënte met anoreksie en uitteringsiektes. • -kapsules word nie aanbeveel tydens swangerskap of borsvoeding nie.

In Julie 2016 het ek 'n ligte beroerte gehad as gevolg van baie hoë suiker. Ek was 9 dae in die hos-pitaal. My suiker kon nie eens gemeet word nie, so hoog was die telling. Ek was toe ook op 'n vol-le bloeddrukpil per dag. Toe my suiker 12 was, is ek ontslaan en moes ek my suiker onder beheer hou by die huis. Ek het gehoor van en dit begin gebruik. My suiker het gedaal tot 4.5 en my bloeddrukpil is verminder na 'n halwe per dag. Ek eet nog baie verkeerd, maar help definitief om my suiker te beheer. My moeder gebruik dit ook nou vir haar hoë suiker en sy is ook net so suksesvol met . Ons kan net met lof praat oor hierdie goeie produk. Ek kry ook nie meer so gou en gereeld verkoue nie. Ek gebruik nou vir ongeveer 'n jaar en het nog glad nie 'n ge-neesheer gaan sien oor verkoue of griep nie. Gewoonlik was ek elke 3 tot 4 maande siekerig. Ek is baie bly dat ek van hierdie produk gehoor en dit begin gebruik het. Dankie vir ! Dit het my lewe verander. Lynette Murray, Joubertina

Kom knap jou bemarkingsvernuf op en verbeter so jou verko-pe deur die laaste verspreider-opleidingskursus van 2018 by Aloe Ferox by te woon of bepreek sommer nou al jou plek vir

2019. Onthou, die kursus is gratis. Skakel 028 735 8100 of stuur ‘n e-pos na [email protected] vir meer inligting.

• 5-7 Desember 2018 - Afr. • 20-22 Mei 2019 - Afr. & Eng. • 19-21 Augustus 2019 - Eng. • 2-4 Desember 2019 - Afr.

Kersgeskenke sal teen ongeveer mid-del Oktober beskikbaar wees. Besoek gerus www.aalwyn.co.za om die Kersgeskenk-blaadjie af te laai. Hou ook ons Facebook-blad dop vir meer besonderhede.

Geskenk 3

Geskenk 1

Geskenk 2

Geskenk 4

Kersgeskenke