Upload
others
View
6
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Bester Fruit & Nuts
Verwelkoming
1) Rapie - VSA pekanneut toer
2) Mia - NIS vs Kraak
2) Hendri - Pekanneute vs
Kontantgewasse
3) Rapie - Gradering
4) Mia - Afsluiting
Wat kan ons leer by VSA en hier toepas?
• Ons is NIE so agter as wat ons dink nie.
• Tegnologie – Boord fotografie en Vogskedulering
Fotografeer Blaarkleur en blaardigtheid
Kaarteer die boord
Vrug diameter meters
Wat kan ons leer by VSA en hier toepas?
• Meganiese oes en boord voorbereiding
Feitlik geen oesters dus is Meganiese oes is
‘n gegewe
Kontrakteurs met voorskoonmaak geriewe
Boord voorbereiding jaarliks
• Boord snoei (hedge)
‘n Gegewe @ 25% per jaar.
VSA Bemarking
• Bemarking
Almal eet Pecan pie!
Baie alledaagse produkte wat pekans bevat
Voorbeelde van Produkte:
Neutverpakking:
Pecan Pie In-a-Jar:
Gerookte Produkte:
Roomkaas:
VSA Aanlegte:
•Uitkraak van neute
VSA kraak op grootskaal
Handsortering:
Kraakaanleg:
Waar is SA voor die VSA?
• Besproeïng
Hulle doen tans proewe met drup n mikro besproeïng! (“hot topic”)
Vloedbesproeïng
Vloedbesproeïng:
Boorgat:
Kanale:
Afvoer Slote:
Ander Praktyke:
•Bemesting
AGV hulle besproeing, bemes hulle totaal
anders as ons
Is ‘hedging’ so belangrik soos almal sê?
• JA! Lig is gratis en baie belangrik.
• Lig bestuur is kritiek vir opbrengs, kwaliteit,
alternatiewe drag & boordgesondheid
• Hedge is deel van ‘n pekan boerdery -
•‘n Pekanboom se hoogte moet 80% - 100% van sy
deursnee wees.
Hedging-voorbeeld
Gelyke Boordvloer:
Toerusting
• “a Red one or a Blue one”
• Hedger
• Boordvloer voorbereiding
Boordtrekker:
Boordvloer Voorbereider:
Boordvloer Voorbereider:
Hedger:
China
• Die Chinese neutindustrie se uitsetwaarde het gegroei van
2004 = CN¥21.5 biljoen (R19.82 biljoen)
2015 = CN¥120 biljoen (R200 biljoen)
• ʼn Optimistiese vooruitskatting is dat die Chinese
neutindustrie teen
2020 = CN¥300 biljoen (R600 biljoen)
– Wat beteken dit?
China
• +/- 33 000 HA geplant
• 2000-3500 HA in produksie
• 10 000 HA jaarliks by geplant
• 2016 produksie -1500-2600MT (+/- 750kg/HA)
China produksie vooruitskatting
0
5000
10000
15000
20000
25000
30000
35000
40000
45000
SA produksie vooruitskatting
0
5000
10000
15000
20000
25000
30000
35000
In d
op
MT
Jare
Wêreld Produksie
Land 2016 2021 (est.)
VSA 119,159.94 168,284.50
Mexiko 122,869.06 161,389.82
Suid-Afrika 11,000.00 32,200.00
Australië 2,600.00 3,924.38
China 2,050.00 39,200.00
Wêreld totaal 257,679.00 405,720.16
Produksie
• Gaan daar nie ʼn oorproduksie wees nie?
• Is daar enige ander gewas wat so baie potensiaal
toon soos pekanneute?
NIS vs Kraak
• Stadig maar seker begin die Chinese verbruikers belangstel
in neute wat reeds uit gekraak is.
• As ons die voordeel uit hierdie mark wil benut, moet ons
strategies wees.
• Potensiaal groei is daar, MAAR
• langtermyn gesondheid
• mark ontwikkeling
Voorbeeld
• OS= $6.30
• x2 = $12.60 +$3 =$15.6/kg
• Internasionale mark prys = $13.20- $14.00
• Tans kraak ons small/mediums/bande afval – nie
noodwendig in bo-staande kategorie omdat dit klein is.
OS_Prys varisie tussen maande
$0.33
$0.07
$0.02
$-0.04
$-0.10
$-0.05
$-
$0.05
$0.10
$0.15
$0.20
$0.25
$0.30
$0.35
Jun-16 Jul-16 Aug-16 Sep-16 Oct-16
Variance between months
XL_Prys variasie tussen maande
-$0.12
$0.09
$0.21
-$0.45 -$0.50
-$0.40
-$0.30
-$0.20
-$0.10
$0.00
$0.10
$0.20
$0.30
Jun-16 Jul-16 Aug-16 Sep-16 Oct-16
Variation in price
L_Prys variasie tussen maande
$0.20
$0.82
$-
$0.10
$0.20
$0.30
$0.40
$0.50
$0.60
$0.70
$0.80
$0.90
Jun-16 Jul-16 Aug-16 Sep-16 Oct-16
Variation in price
Prys variasie tussen maande
• Jun-Jul = OS
• Aug-Sep = XL
• Sep-Okt = L
Prys vergelyking
>55% 2015 2016 2017
OS R 70.00 R 93.00 R 85.05
XL R 65.00 R 84.00 R 77.63
L R 60.00 R 75.00 R 71.55
M R 52.00 R 57.00 R 56.70
S R 30.00 R 43.00 R 41.85
Wisselkoers R 12.00 R 15.00 R 13.50
Wins per HA – huidige prys
Wisselkoers 13.50 Huidige pryse
Oes per hektaar +- (kg) 1,500.00
Gemiddelde prys per kilogram 82.00
Imkomste per hektaar 123,000.00
Uitgawes per hektaar 45,000.00
Arbeid 5,000.00
Bemesting 15,000.00
Elektrisiteit 2,000.00
Ekstras 12,000.00
Oes 8,000.00
Water 3,000.00
Wins per hektaar 78,000.00
Wins per HA- as prys halveer
Wisselkoers 13.50 As pryse halfveer
Oes per hektaar +- (kg) 1,500.00
Gemiddelde prys per kilogram 41.00
Imkomste per hektaar 61,500.00
Uitgawes per hektaar 45,000.00
Arbeid 5,000.00
Bemesting 15,000.00
Elektrisiteit 2,000.00
Ekstras 12,000.00
Oes 8,000.00
Water 3,000.00
Wins per hektaar 16,500.00
Gelykbreekpunt is R30.00 per kilogram
Produsente Opsies:
• Betalings opsies - Opsie 1 – Dagprys, opeenvolgende Vrydag
- Opsie 2 – Voorskot R60, 80% van voorraad (voor einde Aug prys,
geen rente op agteskot)
- Opsie 3 – Wisselkoers/$ vas maak, later lewer,
rente voordeel van volle bedag (prys voor einde
Augustus, prima minus 2%)
Gradering
• Wat is ‘n gradering per definisie?
Gradering
• Inname proses by BFN
Vloeidiagram
Weegbrug
Vog
Put
Voor-skoonmaak proses Afval
Verwyder dowwe neute
uit goeie produk
Klas/ Sif
Nat Produk
Vloeidiagram
- Bepaal die Kultivar - Bepaal grootte d.m.v. telling
- Bepaal die bande afval - Bepaal die kern %
Klas/ Sif
Buffer Area/ Opberging
Seleksie Area Buffer Area/ Opberging Uitlaai
Kraakaanleg
Swak kern produk en
bande afval
Realisasie vs Gradering
Aftrekkings is:
• 0 .6% verwerkingsverlies, altyd van toepassing.
• Vog tot op 3.5% indien van toepassing.
• Bepaalde Persentasie Dowwe neute indien van toepassing
• Vreemde materiaal en geweegde sand/stof indien
teenwoordig
• SAPPA Heffing, altyd van toepassing.
• Beskadig & Gevlek word aangekoop steeds aangekoop vir
kraakmark
• PPECB kostes vir BFN
• Oneetbaar
DANKIE?
(082 771 9363)
(082 677 4555)