29
BESLOTE KORPORASIES ONR314

BESLOTE KORPORASIES

  • Upload
    kirby

  • View
    89

  • Download
    23

Embed Size (px)

DESCRIPTION

BESLOTE KORPORASIES. ONR314. Agtergrond. Wet op Beslote Korporasies 69 van 1984 BK op 1 Jan 1985 deur Wet op BKs in die lewe geroep Bekend as “ kleinsakekorporasie ” BK’s voldoen aan die redelike behoeftes van die tipiese kleinsakeman. Oogmerke v BK. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: BESLOTE KORPORASIES

BESLOTE KORPORASIESONR314

Page 2: BESLOTE KORPORASIES

Agtergrond

•Wet op Beslote Korporasies 69 van 1984•BK op 1 Jan 1985 deur Wet op BKs in die lewe geroep•Bekend as “kleinsakekorporasie”•BK’s voldoen aan die redelike behoeftes van die tipiese kleinsakeman

Page 3: BESLOTE KORPORASIES

Oogmerke v BK•Eenvoudiger, goedkoper en buigsame ondernemingsvorm•Afsonderlike regspersoonlikheid•Een van die bekendste ondernemingsvorms•Groot aantal BK’s geregistreer

Page 4: BESLOTE KORPORASIES

YearClose

CorporationsPublic

CompaniesPrivate

CompaniesNon Profit

(Section 21)Limited by Guarantee

External

Companies

2000 77000 304 29595 987 2 127

2001 86396 269 27572 1353 3 132

2002 107307 252 29580 1652 0 139

2003 110721 252 29330 1931 0 141

2004 128750 211 33754 1760 0 144

2005 186078 333 41213 2214 1 144

2006 228304 270 36152 2113 0 149

2007 225065 281 32745 2214 0 174

2008 264571 190 26562 2098 2 154

2009 231146 136 21935 2166 0 131

2010 177085 98 22571 1901 0 142

2011 11407 2 2167 200 0 12

Page 5: BESLOTE KORPORASIES

Redes vir ‘nuwe’ Regsvorm

•Mpye-reg word al hoe meer ingewikkeld•Mpy-wet word ontoepaslik vir behoeftes van bona fide klein onderneming•Soek regsvorm met regspersoonlikheid sonder om te onderwerp aan vereistes v Mpye-reg•Eenvoudiger, goedkoper regsvorm•Addisionele regsvorm

Page 6: BESLOTE KORPORASIES

Onderskeidende kenmerke

•Lede MOET natuurlike persone wees!•Regsvereistes en omgewing eenvoudiger as Mpy-wet•Bv BK-Wet = 83 artikels v Mpy-wet =225 artikels en 5 Bylaes•BK= regspersoon geskeie van lede, ewigdurende voortbestaan•Lede beskik oor beperkte aanspreeklikheid tov BK skulde

Page 7: BESLOTE KORPORASIES

… Onderskeidende kenmerke

•Beskik oor bevoegdhede van natuurlike persoon vir sover deur regspersoon uitgeoef kan word•Minimum Formaliteite•Enkel persoon kan BK vorm en hoef nie noodwendig winsbejag te wees•Geen aandele/ aandelekapitaal nie

Page 8: BESLOTE KORPORASIES

… Onderskeidende kenmerke

•Geen streng kapitaalhandhawingsreëls nie= moet net solvent + likied bly – kan bystand vir aankoop van lede belang verleen•Vryheid om interne verhoudinge + bestuur v BK te reël•Lede het gelyke seggenskap in bestuur, geen direkteure

Page 9: BESLOTE KORPORASIES

… Onderskeidende kenmerke

•Wet gedekriminaliseer = lede word persoonlik aanspreeklik gehou as Wet oortree of belange van skuldeisers in gevaar stel•Kodifikasie van gemeenregtelike vertrouens- en sorgsaamheidsverpligtinge•Minder omvangryke rekeningkundige en openbaarmakingsverpligtinge

Page 10: BESLOTE KORPORASIES

BK v Venootskap• BK• 1 -10 lede• Slegs natuurlike

persone= lede• Regspersoon

• Ewigdurende voortbestaan

• Lede vertrouensverhouding teenoor BK

• Word as entiteit belas

• Vennootskap• 2- 20 lede• Regspersone mag lede

wees• Nie regspersoon nie=

vennote aansprklk• Verandering in

lede=vennootskap ontbind

• Vennote vertrouensverhouding teenooroor mekaar

• Elke vennoot word afsonderlik belas

Page 11: BESLOTE KORPORASIES

BK v Bedryfstrust•SELFSTUDIE

Page 12: BESLOTE KORPORASIES

Voordele van ‘n BK•Eenvoud van Bestuur = geen direksie slegs lede•Eenvoudige (informele) besluitnemingstruktuur•BK kan met min formaliteite ledebelang bekom en selfs fin bystand verleen aan lid•Hoef nie gereeld opgawes in te dien nie•BK mag aandele in ‘n Mpy hê, maar nie anders om nie

Page 13: BESLOTE KORPORASIES

Nadele van ‘n BK

•Elke lid is verteenwoordiger van die BK en kan namens BK verpligtinge aangaan, SONDER medewete van ander lede•Gebrek aan formaliteite vergemaklik bedrog•Ledetal tot 10 beperk – fin vermoë en omvang van die korporasie word verontagsaam

Page 14: BESLOTE KORPORASIES

BK’s en die Maatskappywet 2008

▫Geen nuwe BK’s na inwerkingtreding van die Wet

▫Bestaande BK’s kan ter enige tyd omgeskakel word in ‘n mpy onder die nuwe Wet

▫Die wet maak sekere wysigings tot die BK-wet bv: ondernemingsredding, jaarlikse finansiele state en oudit.

Page 15: BESLOTE KORPORASIES

Oprigting en Omskepping

•BK verkry regspersoonlikheid en korporatiewe status•As ‘n BK tot stand gebring word bly dit voortbestaan totdat gederegistreer/ ontbind word•Oprigting – regulasies tov die indiening van sekere dokumente is gepubliseer

Page 16: BESLOTE KORPORASIES

Vereistes vir Registrasie•Nie van toepassing

Page 17: BESLOTE KORPORASIES

BK Samestellende Dok’e•Samestellende dokumente bestaan uit die volgende:

Stigtingsverklaring enSamewerkingsooreenkoms(opsioneel)

Page 18: BESLOTE KORPORASIES

•Stigtingsverklaring• Verstrek info oor die BK•Indien enige verandering of toevoeging daartoe gemaak word moet ‘n gewysigde stigtingsverklaring (CK2) by die Registrateur ingedien word

Page 19: BESLOTE KORPORASIES

•Samewerkingsooreenkoms•reël interne aangeleenthede (nie strydig met Wet)•Soos aandeelhouersooreenkoms v Mpy•SWO moet deur of namens elke lid onderteken word(hou by geregistreerde kantoor)•Insae= slegs lede

Page 20: BESLOTE KORPORASIES

CK 1 of Stigtingsverklaring

•Brondokument•Sit korporatiewe struktuur uiteen•Moet deur al die lede of gevolmagtigdes onderteken word wat by registrasie lede gaan wees•Moet afskrif van sv en bewys van registrasie hou by geregistreerde kantoor•Insae= enige persoon

Page 21: BESLOTE KORPORASIES

Inhoud van CK1Volle naam v BKHoofbesigheid wat BK gaan bedryfDatum van einde van boekjaarPosadresNaam en Posadres van BK se Rek.

Beampte + skriftelike toestemmingVolle name,ID nommers en woon- en

posadres v elke lid vd BKGrootte in % van elke lid se belangBydrae v elke lid aan BK

Page 22: BESLOTE KORPORASIES

Naam van BK•Naam: beginpunt v registrasie is kies naam wat wenslik is vir Registrateur. Mag nie ooreenstem met name van ander besighede nie en moet “aanvaarbaar” wees

•Naamsverandering: Selfstudie! Hoe om te werk te gaan om naam te verander? Wat is gevolge? Paragraaf 26.14-17

Page 23: BESLOTE KORPORASIES

Voorskrifte oor Naam•Die afkorting BK moet by die naam gevoeg word(of ekwivalent in amptlike taal bv CC)•Volle geregistreerde naam + registrasienommer (leesbaar) moet:

Aan buitekant v geregistreerde kantoor en elke ander kantoor vertoon word

In alle kennisgewings en publikasies vd BK wees insluitend tjeks, briewe, fakture en kwitansies

Page 24: BESLOTE KORPORASIES

•Die uitreiking van kennisgewing of publikasie sonder die melding van die BK naam of registrasienommer stel die lid of enige ander persoon:

Skuldig aan misdryfAanspreeklik teenoor die houer vd tjek ens.

Page 25: BESLOTE KORPORASIES

Wysiging van CK1•Art 15 van die Wet bepaal dat enige verandering in stigtingsverklaring bwv indiening by die Registrateur van gewysigde stigtingsverklaring (CK2)•Lees

Page 26: BESLOTE KORPORASIES

Omskeppings•Aangesien nuwe wet ‘n einde bring aan die BK behandel ons nie omskepping van ‘n Mpy na ‘n BK nie•MAAR Die omskepping van BK na Mpy en die uitwerking daarvan

Page 27: BESLOTE KORPORASIES

BK na Mpy•Los par.26.25•Kennisgewing van omskepping moet ingedien word•Bevat die volgende: ▫Skriftelike verklaring van goedkeuring (75%

van houers van ledebelange)▫‘n AVO soos die Maatskappywet van 2008

vereis▫Voorgeskrewe indieningsgeld

Page 28: BESLOTE KORPORASIES

BK na Mpy (vervolg)•Elke lid = aandeelhouer•Aandele gehou hoef nie in verhouding te wees met ledebelang nie

•Regspersoon voor omskepping bly voortbestaan maar in vorm van ‘n mpy

•Alle bates, laste, regte en verpligtinge gaan oor aan mpy

•Regsaksies word voortgesit deur/ teen nuwe mpy•Aanspreeklikheid van ‘n skuld bly voort- bestaan

Page 29: BESLOTE KORPORASIES

Dros v Telefon