61

Click here to load reader

ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !! (Gr. 12 = 2014)

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

LEWENSWETENSKAPPE

ASSESSERING IN

Dr. Willem Stolk

Goudveld-Hoërskool

WELKOM

!! CAPS !!

www.lewenswetenskappe.co.za

(Gr. 12 = 2014)

Page 2: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Om die konsep van assessering te begryp is dit allereers nodig om te weet wat ons met

die studie van lewenswe-tenskappe wil bereik.

Die doel bepaal uiteindelik die strategie en omvang van assessering.

www.lewenswetenskappe.co.za

Doelwitte is die basis van enige assessering

Page 3: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Die identifisering van probleme, maar ook die doeltref-fende oplossing daarvan;

Lewenswetenskappe is daarop gerig om leerders met vaardighede toe te rus,

naamlik:

Moet kan inligting versamel, dit kan ontleed, kan or-ganiseer en krities kan evalueer;

Moet effektief kan kommunikeer deur gebruik te maak van visuele, simboliese en taalvaardighede in verskil-lende vorme;

1. Identifiseer en die oplos van probleme

2. Versameling die en interpretasie van inligting

3. Kommunikasie vaardighede aanleer

Page 4: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Moet sy/haar wetenskaplike- en tegnologiese vaardig-hede doeltreffend kan aanwend om sodoende sy/haar plig en verantwoordelik teenoor die omgewing na te kom.

Lewenswetenskappe is daarop gerig om leerders met vaardighede toe te rus,

naamlik:

Moet ander mense doeltreffend kan inspireer om die omgewing sinvol te kan bestuur en te bewaar;

Moet sy/haar begrip van die wêreld as 'n stel verwante stelsels aan ander kan demonstreer.

6. Plig teenoor omgewing. (Burgerskap)

4. Inspireer mense vir bestuur & bewaring van

sy omgewing

5. Verwante stelsels. LW is nie ‘n geïsoleerde

wetenskap nie.

Page 5: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Moet kan besef dat die oplossings vir probleme nooit in isolasie kan werk nie;

Lewenswetenskappe is daarop gerig om leerders met vaardighede toe te rus,

naamlik:

Moet oor deeglike kennis beskik rakende die negatie-we impak van die mens op sy omgewing;

Moet deeglike bewus wees van die wyses waarop bio-tegnologie asook die kennis van Lewenswetenskappe die mensdom in die verlede gebaat het.

7. Oplossings kan nie in isolasie plaasvind nie

8. Negatiewe inpak van mens op omgewing

9. Kennis van hoe LW mensdom gebaat het in

verlede

Page 6: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

'n bewustheid by leerders van wat dit beteken om 'n verantwoordelike burger te wees in terme van sy/

haar omgewing en die lewens-styl keuses wat daarvolgens gemaak word.

Ter opsomming:

Die studie van Lewenswetenskappe is dus primêr die ontwikkeling van … ;

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 7: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

NB !!! NB !! NB !! NB !! NB !!

Dit wat ons met die studie van Lewenswetenskappe wil bereik bepaal dus die metode asook die

omvang van enige assesseringsopdrag,

Enige assessering teen daardie agtergrond, asb !!

Page 8: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Wat presies word met assessering bedoel ?

“Assessering is die proses van die insameling van inligting uit verskillende bronne ten einde 'n

begrip te ontwikkel van dit wat leerders weet. Dit gaan ook gepaard met wat hulle met hulle kennis

en ervaring kan vermag deur dit in hulle leefwêreld te kan toepas.”

1. Proses van insameling van inligting.2. Begrip ontwikkel van wat ‘n

leerder weet.3. Leerders moet weet wat hulle met hulle kennis kan

vermag.

Page 9: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Assessering neem normaalweg twee vorme aan, nl.

Formatiewe assessering

Summatiewe assessering

Page 10: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Informele soort assessering.

Vind plaas gedurende die normale instruk-sionele prosesse.

Geen rekordhouding vind plaas nie.

Sluit metodes in soos:

Formatiewe assessering

Page 11: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Formatiewe assessering

Normale observasie tydens klassituasies.

Normale vraag en antwoord.

Klasgesprekke oor gegewe onderwerpe.

Vasvraekompetisies in spanverband.

Formatiewe assessering is normaalweg in ‘n “ontspanne situ-asie”.

Geen druk om te presteer soos met eksamens of toetse nie.

Ensovoorts

Page 12: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Formele soort assessering.

Gestandardiseerde toetsing vir alle leer-ders op ‘n gegewe tydstip.

Rekordhouding vind plaas en word gebruik vir gradering en promosiedoeleindes.

Sluit metodes in soos:

Summatiewe assessering

Page 13: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Summatiewe assessering

Formele werksopdragte en take.

Kwartaaltoetse.

Eksamens.

Olimpiades.

Leerders word verantwoordelik gehou vir hulle vlakke van ken-nis op ‘n bepaalde oomblik.

Vlakke van prestasie bepaal toekomsbesluite en toekomsver-wagtinge.

Page 14: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Identifisering,

NB !! NB !! NB !!

Assessering is dus die...

die versameling, en

die interpretering ...

van inligting rakende die leerder se prestasies en vordering.

www.lewenswetenskappe.co.za

1. Wat wil u assesseer en hoekom ? (doelwit)

2. Die wyse waarop u asses-sering gaan doen.

1. Die opstelling van asses-seringsopdrag.

2. Die uitvoering daarvan deur die leerders.

1. Bepaal leerder se kennisvlakke en

vaardigheidsvlakke.

Page 15: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Daar is vyf stappe van assessering, nl.

1. Insameling van data van die leerders se prestasie.

2. Die beoordeling van hierdie data.

3. Die rekordering van die data.

4. Die interpretering van die data.

5. Terugvoering aan alle belanghebbendes. (personeel, leerders en ouers)

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 16: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Met ALLE assesserings is die volgende vereistes baie

belangrik.

1. Die volle leerinhoud (soos in sillabus) moet gedek word.

2. Soveel vaardighede as moontlik moet ingesluit wees.

3. Wye reekse van vraagstelling moet gebruik word. (Nie net veelkeuse, of waar of onwaar, tipe vrae nie.

4. Al die intelligensievakke moet tydens die assesseringsopdragte bereik word, d.w.s daar moet hoë orde vrae sowel as lae orde vrae gestel word.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 17: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Swak punte tydens assessering

1. Te veel klem word geplaas op kennisvrae (geheue) en te min op vaardigheidskonsepte.

2. Te min vrae en opdragte word gestel ten opsigte van hoër ver-standelike denke.

3. Gebrekkige interne sowel as eksterne moderering van assesse-ringsopdragte vind plaas.

4. Dit skep tekortkominge ten opsigte van billikheid en deursigtig-heid.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 18: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Summatiewe Assesseringsprogram vir

alle S.A. – Skole

Skoolgebaseerde Assesseringsprogram (SBA)

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 19: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

GRAAD 10 - 11

Kwartaal Opdrag Totaal

1Prakties 20-40

25%

25%

Toets >=50

2

Prakties 20-40

25%Toets >=50

Junie-Eksamen 150

3Prakties 20-40

25%Toets >=50

4

Navorsingsprojek 10025%

Toets >=50

November-Eksamen 150 + 150 =300

80 % (Verwerk na

60)75%

Praktiese Eksamen 60

20% (Verwerk na

15)

N/Projek kan in ENIGE kwartaal afgehandel

word, maar word eers verreken in Kw. 4

Page 20: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VEREISTES VIR VRAESTELLE VIR NOVEMBER-EKSAMEN

GR 10 & 11

2 x Geskrewe Eksamens (80%)

2½ ure elk 150 punte Verwerk na 60 punte Assesseer vaardighede, inhoud en konsepte

1 x Praktiese Eksamen (20%)

1 uur 60 Punte Verwerk na 15 Punte Stel op na gelang van beskikbare bronne Assesseer praktiese kennis en vaardighedewww.lewenswetenskappe.co.za

Page 21: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

GRAAD 12(25% + 75 % = 100 %)

Kwartaal Opdrag Totaal

1

Prakties 20-4033%

50%

Toets >=50

2

Prakties 20-40

33%Toets >=50

Junie-eksamen 150

3

Prakties (Nie vir DE) 20-40

33%Toets >=50

Navorsingsprojek 100

Finaal November-eksamen (x2) 150 + 150 300 75%

!!! NB !!!Kwartaal 1 tot 3

Punte verwerk na

50 %

!! NB !!Junie- en Sept-

eksamens

Punte verwerk na

50 %

Verwerk na 25 % vir DE Finale eksamen word na 75 % verwerk

Page 22: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VRAESTELLE NOVEMBER EKSAMEN

GR 12

2 x Geskrewe eksamens. 2 ½ uur elk. 150 Punte elk. Assesseer vaardighede, inhoud en kon-septe

(Onthou doelwitte van LW). Eksterne eksamen oor al die werk wat in die

jaar behandel is, sowel as die Omge-wingstudie van Gr. 11.

Geen Praktiese Eksamen nie.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 23: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Inhoud en konsepte per kwartaal per vraestel

Page 24: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VRAESTEL 1 (GR. 10)

Onderwerp Tyd (weke)

Gewig

Die chemie van lewe 2½ 23 ( 16%)

Selle: Die basiese eenhede van lewe 3 25 ( 17%)

Seldeling: Mitose 2 18 ( 12%)

Plant- en dierweefsel (Plant) 1 9 ( 5%)

Plant- en dierweefsel (Dier) 2 20 ( 13%)

Organe – Plante (Blare) ½ 5 ( 3%)

Ondersteuning- en vervoersisteme in plante 3 25 ( 17%)

Vervoersisteme in diere 3 25 ( 17%)

17 150

Page 25: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VRAESTEL 2 (GR. 10)

Onderwerp Tyd(weke)

Gewig

Ondersteuning in soogdiere (Mense) 3 30 (20%)

Biosfeer tot ekostelsels 6 60 (40%)

Biodiversiteit en klassifikasie 1 10 (7%)

Geskiedenis van lewe op aarde 5 50 (33%)

15 150

www.lewenswetenskappe.co.za

Poog sover as moontlik om die onderwerpe binne die gegewe tydperke klaar te maak.

Poog sover om so na as moontlik aan die gewigstoekenning te hou binne die

vraestelle

Page 26: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VRAESTEL 1 (GR. 11)

Onderwerp Tyd (Weke)

Gewig

Energie & omskakelings: Fotosintese 3 27 (18%)

Voeding by diere 3 27 (18%)

Energie & omskakelings: Selrespirasie 1½ 15 (10%)

Gaswisseling 2½ 22 (15%)

Ekskresie by mense 2½ 23 (15%)

Bevolkingsekologie 4 36 (24%)

16½ 150

www.lewenswetenskappe.co.za

Poog sover om so na as moontlik aan die gewigstoekenning te hou binne die

vraestelle

Page 27: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VRAESTEL 2 (GR. 11)

Onderwerp Tyd(weke)

Gewig

Biodiversiteit: Klassifikasie van mikro-organismes

3 30 (20%)

Biodiversiteit in plante en voortplanting 3 30 (20%)

Biodiversiteit by diere 2 20 (13%)

Menslike impak op die omgewing: Huidige krisisse (Ook Gr.12)

7 70 (47%)

15 150

www.lewenswetenskappe.co.za

Poog sover om so na as moontlik aan die gewigstoekenning te hou binne die

vraestelle

Page 28: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VRAESTEL 1 (GR. 12)

Onderwerp Tyd(weke)

Gewig

Meiose 1 11 (7%)

Voortplanting by Vertebrate ½ 6 (4%)

Menslike voortplanting 3 31 (21%)

Menslike reaksies op omgewingskwessies 4 40 (27%)

Menslike endokriene stelsel 1½ 15 (10%)

Homeostase by mense 1 11 (7%)

Plante en hul reaksies op die omgewing 1 11 (7%)

Menslike impak op die omgewing (van Gr 11)

(2½) 25 (17%)

14½ 150 www.lewenswetenskappe.co.za

Page 29: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

VRAESTEL 2 (GR. 12)

Subject Time (weeks)

Weighting

DNA: Die kode van lewe 2½ 27 (19%)

Meiose 1 12 (7%)

Genetika & Oorerwing 4 45 (30%)

Evolusie deur middel van natuurlike seleksie 2 23 (15%)

Menslike evolusie 4 43 (29%)

13½ 150

www.lewenswetenskappe.co.za

Maak u leerders bewus van die gewigstoekennings binne die vraestelle.

Page 30: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

KOGNITIEWE VLAKKE - GRAAD 10 – 12 Vir alle toetse, eksamens, praktiese opdragte,

projekte en opdragte.

Ken Wetenskap

pe

Verstaan Wetenskap

pe

Toepassing van

Wetenskaplike Kennis

Analiseer en Evalueer

% 40% 25% 20% 15%

150 (Eks) 60 38 30 22

Nuttige Werkwoorde

NoemStaafGee ByskrifteBenoemLysDefinieerBeskryfens.

VerduidelikVergelykRangskikGee voorbeeldeIllustreerBerekenVeralgemeenens.

VoorspelPas toeDemonstreerLos opImplementeerBeoordeelens.

SelekteerDifferensieerAnaliseerGee redesBespreekKatagoriseerens.

Page 31: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

PRAKTIESE EKSAMENS

Moet die hele jaar se werk insluit. Word beplan na gelang van hoeveel leerders kan op een slag

geakommodeer word ? Tyd moet gebaseer word op die soort prakties wat beplan word. Vaardighede wat geassesseer kan word:

Volg die instruksies en voer die eksperiment uit. Hanteer die toerusting Doen observasies Rekordeer inligting Metings Interpreteer Ontwerp / Beplan ‘n ondersoeke of ‘n eksperiment Nie al bogenoemde aspekte is verpligtend nie!

Page 32: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Voorstelle oor hoe om die praktiese eksamen te

administreer

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 33: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

1 2 3

4 5 6

Verskillende stasies met vrae wat beantwoord moet word.

Al die stasies het dieselfde tyds- en puntetoekenning.

Opsie 1

Vrae kan op uitkenningsbasis wees, bv. die dele van die hart.

OogHart

Nier

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 34: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

1 2 3

Kort Prakties

Teorie Vrae

Teorie Vrae

Drie stasies met vrae wat beantwoord moet word.

Opsie 2

Bv. styseltoets

Stasie 1 kan ‘n eenvoudige, vinnige, dog doeltreffende eksperiment insluit.

www.lewenswetenskappe.co.za

Stasie 2 & 3 kan gewone teorie of uitkenningsvrae wees, bv. die verskillende dele van die hart en oog.

Page 35: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Opsie 3

“Cat from a Hat” – metode.

Elke leerder trek ‘n eksperiment vanuit ‘n hoed.

Leerder moet ‘n eksperiment opstel deur gebruik te maak van gege-we instruksies wat met eksperiment verband hou.

Elke eksperiment het ‘n kontrolelys en/of antwoorde en/of samevat-ting wat voltooi moet word.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 36: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Basiese toets en eksamenvaardighede

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 37: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Maak seker dat u leerder toegerus is met:

Die korrekte skryfbehoeftes.

Dit sluit in: penne, potlode, liniale (30 cm), uitveërs, ensovoorts.

Sakrekenaars is belangrik.

Stukkies tou vir afmetings.

Passers en ander meetinstrumente.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 38: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Maak seker dat u leerders vertroud is met die struktuur van die vraestel.

NB !!! Voorsien die leerders van “ou” toets- en eksamenvraestelle.

NB !!! Verwys die leeders na departementele webwerwe waar heel-wat “ou “ vraestelle vir hersiening beskikbaar is.

NB !!! Leerders moet “ou” vraestelle as oefenvraestelle gebruik.

NB !!! Baseer die leerders se daaglikse huiswerkoefeninge op vrae wat in “ou” vraestelle gevra is.

NB !!! Laat u leerders per geleentheid “ou” vraestelle onder u toesig skryf (soos met eksamenomstandighede, leer hom tydsaspekte, ens.)

NB !!! Dit maak hulle vertroud met die struktuur van die vraestel as-ook die tydsaspek waarbinne die vrae beantwoord moet word.

Page 39: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Maak seker dat u leerders vertroud is met die struktuur van die vraestel.

NB !!! U leerders moet dwarsdeur die jaar ervaring opdoen in alle moontlike tipe vrae wat in ‘n toets- of eksamenvraestel gevra kan word.

NB !!! Behandel die memorandums van die vraestelle met u leerders sodat hulle kan sien hoe die punte toegeken word.

NB !!! NB!!! U leerders moet “afgerig” word In die beantwoording van toets en eksamenvraestelle.

Geen stress

www.lewenswetenskappe.co.za

? ? ? ? ?

Page 40: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Departementele Voorskrifte: Struktuur van Vraestelle

Afdeling Punte Toekenning Totale

Punte

A 50 50

B 4 Vrae van 20 punte elk 80

C Paragraaf wat 17 punte tel + 3 punte vir die sintese van die vraag

20

Totaal 150

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 41: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Beantwoord AL die vrae.

Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.

 Begin die antwoord van elke vraag aan die bokant van 'n NUWE bladsy.

Nommer die antwoorde korrek volgens die NUMERINGSTELSEL wat in die vraestel

gebruik word.

Bied jou antwoorde aan volgens die INSTRUKSIES van elke vraag.

ALLE tekeninge moet met potlood gemaak word en die byskrifte in blou / swart ink.

Teken DIAGRAMME en VLOEIDIAGRAMME slegs wanneer dit gevra word om dit te doen.

Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig almal volgens skaal geteken nie.

Grafiekpapier mag NIE gebruik word NIE.

Leerders mag 'n nie-programmeerbare SAKREKENAAR, GRADEBOOG en 'n KOMPAS,

waar nodig gebruik.

Skryf NETJIES en LEESBAAR.

U moet toesien dat leerders vertroud is met die instruksies wat met die beantwoording van vraestelle

gepaard gaan.

Page 42: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Vraag 3 Vraag 4

50 20

4.

Begin elke nuwe antwoord van elke vraag bo-aan ‘n nuwe.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 43: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Vraag 1

1.11.21.31.41.5

50

Vraag 1

1.11.21.41.31.5

50

Vraag 1

1.1 1.21.3 1.41.5

50

xx

Nommer die vrae net soos in die vraestel

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 44: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op Slegs A, Slegs B , Beide A en B of Geeneen van die items in KOLOM II. Skryf Slegs A, Slegs B, Beide A en B of Geeneen langs die vraagnommer in jou ANTWOORDEBOEK.

1.3.1A1.3.2B1.3.3A & B1.3.4 Geeneen

Leerder A

1.3.1Slegs A 1.3.2Slegs B 1.3.3Beide A & B1.3.4 Geeneen

Leerder B

Beantwoord die vrae na gelang van die instruksies by elke vraag.

Page 45: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Lys TWEE abiotiese faktore (2)

1. Grond

2. Blom

3. Water

Punt A

1. Grond

2. Blom

3. Water

Punt B

2

1MAX

Beantwoord die vrae na gelang van die instruksies by elke vraag.

Page 46: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Ontwikkeling van taalvaardigheid: onderwysers wat Lewens-wetenskappe onderrig behoort bewus te wees dat hulle ook betrokke is by die onderrig van taal oor die kurrikulum heen.

Dit is veral belangrik vir leerders vir wie die taal van leer en onderrig (TLO) nie hul huistaal is nie.

Dit is belangrik om leerders te voorsien van geleenthede om hul taalvaardighede te ontwikkel en te verbeter , veral in die konteks van die leer van Lewenswetenskappe.

Dit is dus van kardinale belang om leerders die geleentheid te bied om wetenskaplike tekste te lees asook verslae, paragra-we en kort opstelle te skryf as deel van die assessering, veral in (maar nie beperk tot) die informele assessering van leer-ders.

Terloops:Lewenswetenskappe is deel van leerders se

taalontwikkeling.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 47: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Leer leerders om die vraag te verdeel in paragrawe volgens die spesifieke patroon soos wat in die vraag gevra word.

Gewoonlik word 'n aantal vrae in die vraag gevra: leer hulle om hierdie kernkonspte van die vrae te identifiseer en dan afsonderlik te beantwoord.

Identifiseer vooraf moontlike langvrae uit elke afdeling van die werk wat gedoen is en gee die leerders oefeninge om te doen.

Belangrik:Leerders moet deeglik voorberei word vir die

beantwoording van die 20 punt vraag in Afdeling C

Punte Punte vir die sintese van die langvraag

3 Goed gestruktureerd - demonstreer insig en begrip vir die vraag.

2 Klein gapings of irrelevante inligting in die logiese vloei van die beantwoording van die vraag.

1 Poging aangewend, maar groot gapings en irrelevante inligting in die logiese vloei van die beantwoording van die vraag.

0 Geen poging

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 48: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Belangrik:Leerders moet die regte wetenskaplike terminologie

gebruik

Terminologie is die “taal” van Lewenswetenskappe.

Gebruik korrekte terme in die klas.

Voorsien leerders van terminologielyste (per onderwerp).

Moet beide die term, asook die definisie, vir die term ken en

verstaan.

Speel “termspeletjies” in u klas. (Flash kaarte, Blokkies-raaisels,

vind die woord, ens.)

Sweephaar

Flagellumx

Page 49: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

ASSESSERINGS-INSTRUMENTE

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 50: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

‘n Assesseringsinstrument is 'n metode van insameling van inligting oor 'n leerder se prestasie en begrip oor 'n sekere onderwerp.

Met assesseringsinstrumente, kan 'n onderwyser of 'n gesaghebbende figuur, meet hoe goed of sleg 'n leerder 'n bepaalde onderwerp begryp.

Gebruik verskillende tipes van toetse, vrae, rubrieke en roetine waarnemings.

NB !!! Die tipe assesseringsinstrumente sal bepaal wat die leerder se vordering in 'n bepaalde vak is.

Ontwerp van Assesseringsinstrumente

www.lewenswetenskappe.co.za

Toetse, eksamens, navorsingsprojekte, take, rubrieke, ander tipe opdragte, ens.

(NB !!! Beplanning is noodsaaklik NB !!!)

Page 51: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Ontwerp van Assesseringsinstumente

Ontwerp assesseringsinstrumente wat u sal voorsien van gel-dige, regverdige en betroubare resultate. NB!!!!!!!!!!!!!!!!!

Wees billik en tree altyd in belang van die leerder op.

Om leerders doelbewus te pobeer “vasvra” is heeltemal on-opvoedkundig.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 52: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

!!!! Beplan u assesseringsinstrument deeglik !!!!!!!

Hoekom wil u assesseer?

Vorm van assessering?

Wat (doelwitte, vaardighede, ens.) wil u assesseer?

Watter metode / Hoe om te assesseer ?

Wie sal die assessering doen ?

Bepaal die gewig / skaal / vlakke vir die instruksies in die

assessering.

Beplan u assesseringsinstrument aan die hand van die volgende aspekte.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 53: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Rubriek as Assesseringsinstrument

Rubrieke is beoordelingskale wat gebruik word om met pre-stasiebeoordelings.

Hulle word formeel omskryf as “scoring” gidse.

Dit bestaan uit spesifieke pre-gevestigde prestasiekriteria, wat gebruik word in die evaluering van leerders.

Enkele Voorbeelde

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 54: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

RUBRIEK VIR PRAKTIESE OPDRAG

Punte Beskrywing

5 Demonstreer 'n volledige begrip van die probleem. Daar is aan al die vereistes van die opdrag voldoen.

4 Demonstreer ‘n aansienlike begrip van die probleem. Daar is aan al die vereistes van die opdrag voldoen.

3 Toon gedeeltelike begrip van die probleem. Die meeste vereistes van die taak is ingesluit.

2 Toon min begrip van die probleem. Baie vereistes van die taak word vermis.

1 Toon geen begrip van die probleem.

0 Geen reaksie / Geen poging is aangewend nie.

Page 55: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

PRAKTIESE FAKTORE BY DIE NASIEN VAN TOETSE, VRAESTELLE, ENS.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 56: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Al die moontlike antwoorde op die memorandum voorkom.

Die korrekte puntetoekenning per frase of per woord aange-dui

word op jou memorandum.

U vooraf die memorandum baie goed bestudeer.

Al die onderwysers wat dieselfde vraestelle nasien, dieself- de

standaarde handhaaf.

Memobesprekings vooraf plaasvind.

Maak seker met u memorandums dat ...

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 57: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Hou in gedagte

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 58: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

u die riglyne gebruik wat op die voorkant van die Graad 12-nasionale memorandums verskyn. (Op internet beskikbaar)

u met langer vrae, die hele antwoord lees, en dan eers die punte toeken.

. u onthou dat antwoorde op 'n ander manier beantwoord kan word en steeds reg is (NB !!!!!)

Maak seker met u memorandums dat ...

Om vraag-vir vraag te merk het baie voordele

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 59: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Leerders het die nodige studievaardighede, maar dit is nodig dat hulle daarin onderrig word.

In CAPS is ons terug na die gebruik van handboeke.

Die gevaar is dat onderwysers bloot kan begin met die voorlees van die handboek aan die leerders.

Gebruik al die opvoedkundige middele tot u beskik-king.

Die internet is ‘n fantastiese bron van kennis.

Fantastiese animasies oor ‘n wye verskeidenheid van aspekte is op die internet beskikbaar.

www.lewenswetenskappe.co.za

Page 60: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Jaarpunt

Te hoog

Te laag

+ 10%

-10%

!!!! BAIE BELANGRIK !!!!

Moenie valse verwagtinge by leerders oor hulle prestasies skep nie.

Die punte moet objektief sy/haar werklike kennis en vaar-dighede reflekteer.

Page 61: ASSESSERING IN Dr. Willem Stolk Goudveld-Hoërskool WELKOM !! CAPS !!  (Gr. 12 = 2014)

Baie, baie dankie !!!!

Vir enige navrae, kontak my by

Epos:

[email protected]

Outeur van webwerf:

www.lewenswetenskappe.co.za

!! Veilige Terugreis !!

www.lewenswetenskappe.co.za