6
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL STEL 2: 2012 MODELVRAE MEMORANDUM

ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

  • Upload
    lmuziva

  • View
    53

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

Citation preview

Page 1: ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 5

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

STEL 2: 2012 MODELVRAE

MEMORANDUM

Page 2: ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

1

VRAAG MOONTLIKE ANTWOORDE PUNT

1.1 B/Eerste vlug van die arend. 1

1.2 'n Arend leer vlieg. 1

1.3 'n Arend in 'n hoenderhok. 1

Neem kennis:

Bogenoemde 2 antwoorde moet nie dieselfde wees as die titel nie.

1.4 Eerste vlug van die arend. 1

2.1 Hy het hom tussen die hoenders geplaas.

Hy het hom in die hoenderhok geplaas. 1

2.2 C/die kuiken tussen sy hoenders geplaas. 1

2.3 ... het hy dit tussen sy hoenders geplaas. 2

2.4

Onwaar. Hy het die kuiken tussen sy hoenders geplaas.

Geen punt as net onwaar geskryf is nie.

'n Rede moet verskaf word.

2

2.5

Die plaasboer het die kuiken gevind./Die kuiken gedra homself soos die ander hoenders./Die plaasboer het die kuiken leer vlieg./Die kuiken het geleer om te vlieg./Die kuiken kan vlieg.

1

3.1 C/nie maklik tou opgegooi nie. 1

3.2

.... nie maklik tou opgegooi het nie,

Al die woorde moet geskryf wees, as een woord weggelaat is word, geen punte toegeken nie.

2

3.3 nie maklik tou opgegooi het nie. 1

3.4 Onwaar. Hy het nie maklik tou opgegooi nie. 2

GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL STEL 2 MODELVRAE MEMORANDUM 2012

Page 3: ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

2

Geen punt as net onwaar geskryf is nie. 'n Rede moet verskaf word.

3.5 Die plaasboer. 1

4.1 A/hom leer vlieg het. 1

4.2 B/Die voël het geleer om te vlieg en was vry. 1

4.3 ... hom geleer het om te vlieg. 2

4.4 Hy het die voël geleer om te vlieg deur hom daagliks op sy arm te tel en te motiveer./Hy het die voël daagliks met woorde motiveer. 2

4.5

Onwaar. Die voël het leer vlieg omdat die plaasboer dit leer vlieg het.

Geen punt as net onwaar geskryf is nie, sonder ‘n rede.

2

5.1 D/... ons potensiaal moet ontwikkel. 1

5.2 Ons leer om ons potensiaal te ontwikkel. 2

5.3

Waar. Die plaasboer het die voël geleer om sy potensiaal te bereik, ons moet du sons potensiaal bereik.

Geen punt as net waar geskryf is nie, sonder ‘n rede.

2

5.4 ...ons ons potensiaal moet ontwikkel. 2

5.5

Ons moet ons potensiaal ontwikkel.

As die woorde potensiaal of moontlikhede nie genoem word nie, geen punte ongeag die antwoord.

2

6.1

Ja, hy het die kuiken as ‘n arend herken.

Nee, want hy het dit tussen sy hoenders geplaas omdat hy gedink het dat dit ‘n hoender was.

Geen punt vir net ja of nee sonder rede nie.

2

6.2 Waar. Hy het gesien dat die kuiken ‘n arend was.

Geen punt as net waar geskryf is sonder rede nie. 2

6.3 C/die kuiken as ‘n arend herken. 1

7.1 ... dag 1

7.2 D/dag en smag. 1

7.3 ... smag. 1

7.4 Dag. 1

Page 4: ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

3

8.1 D/dag en smag 1

8.2 dag 1

8.3 smag 1

8.4 dag 1

9.1 B/blare al bibberend. 1

9.2 bibberend 1

9.3 bibberend 1

10.1 B/gedra 1

10.2 gedra 1

10.3 gedra 1

10.4 Geforseer

gedra 2

11.1.1 Die plaasboer het die voël geleer om te vlieg. 1

11.1.2 Die plaasboer sal die voël leer om te vlieg. 1

11.2.1 voëls 1

11.2.2 plaasboere 1

11.3.1 A/m leer die voël vlieg. 1

11.3.2 B/w sal die voël leer vlieg. 1

11.4 ...leer ...sal ... neem 2

11.5.1 Hy neem die voël nou uit.

Enige relevante sin. 2

11.5.2

Hy sal die voël uit neem.

2

12.1.1 kleiner 1

12.1.2 groter 1

12.2.1 kleiner 1

12.2.2 grootste 1

Page 5: ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

4

12.3 A kleiner 1

12.4.1 kleiner 2

12.4.2 grootste

13.1 die ...’n paar ..beide ...baie

Hierdie aantwoorde moet streng in volgende wees 4

13.2 D/baie 1

13.3 ‘n 1

13.4 die 1

14.1 b.nw. 1

14.2 Byvoeglike naamwoord 1

14.3 D/byvoeglike naamwoord 1

14.4 standvastig 2

14.5 volhard 1

15.1

Voltooi paragraaf

nuut....swart...rubber handvatsels...agterwiel en raam...sagte rubber (leer)...blits.

Aanvaar enige woord wat pas in konteks van die paragraaf.

6

15.2

&

15.3

Assesseringsrubriek vir 15.2 en 15.3 paragrawe in Eerste Addisionele taal Kriteria Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 4 Punte 0 Punte 1 Punte 2 Punte 3 punte

Inhoud

Geen formele brief/ dialoog/ informele brief/ dagboek inskrywing/ paragraaf.

Een aspek (wie,wat,waar of hoe m.b.t. brief / dialoog/ dagboekinskrywing/ paragraaf.

Twee of drie aspekte wie,wat,waar of hoe m.b.t. brief/dialoog/ dagboekinskrywing/-paragraaf

Korrekte sinstruktuur. Drie of vier aspekte wie,wat,waar of hoe m.b.t. brief/dialoog/ dagboekinskrywig/ paragraaf.

Punte 0 Punte 1 Punte 2 Punte 3 punte

6

Page 6: ANA Set2 Grade 5 Afrikaans FAL Memo

5

Taalstrukture (160-170 woorde).

Taalgebruik

Geen teken van formaat teenwoordig

Kopieer sinne of onvoltooide sinne geen onderwerp of gesegde). 8 of meer foute in taalgebruik,tye, spelling en leestekens. 0 –1 sinne in lengte.

1 element van formaat teenwoordig

6-7 foute in taalgebruik,tye,

spelling en leestekens , woord orde.

2-3 sinne in lengte.

2 elemente van formaat teenwoordig bevat 4-5 foute in taalgebruik,tye,

spelling eleestekens , woord orde.

4-5 sinne in lengte.

Alle elemente van die formaat is teenwoordig Planmatig en

doelgerig. Uitstekende

gebruik van worde, korrekte spelling en leestekens;

2-3 foute in leestekens, woord orde , spelling en tye.

6-8 sinne in lengte.