16

Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

  • Upload
    others

  • View
    10

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening
Page 2: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

Afrikaans Sonder

Sukkel ‘n Hersieningswerkboek vir

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

RINADA-BOEKE

ALLE REGTE VOORBEHOU. GEEN GEDEELTE VAN HIERDIE WERKBOEK MAG OP ENIGE MANIER SONDER TOESTEMMING GEKOPIEER WORD NIE.

ISBN: 978-1-928370-61-1

Page 3: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

KONTAKBESONDERHEDE: [email protected] Sel: 082 7695506 Faks: 086 2744496 Eerste uitgawe 2019 ISBN: 978-1-928370-61-1 Voorbladontwerp: Gustav Brandt

Page 4: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

INHOUDSOPGAWE

REËL

BLADSY

DIE TYE: VERLEDE TYD en TOEKOMENDE TYD 6

1. A het … ge + werkwoord na einde van sin Oefening 1 – Skool Oefening 2 – My hond

6 6 6

1. B sal … werkwoord na einde van sin Oefening 1 – Skool Oefening 2 – My hond

7 8 9

2. A is … was Oefening 1 – Leiers Oefening 2 – Entrepeneurskap

9 9 10

2. B sal … is - wees Oefening 1 – Leiers Oefening 2 – Entrepeneurskap

10 10 11

3. A sal … sou wil … wou kan … kon moet …moes Oefening 1 – ‘n Goeie leier 1 Oefening 2 – ‘n Goeie leier 2

12 12 13

3. B sal … wil/kan/moet + werkwoord na einde van sin Oefening 1 – ‘n Goeie leier 1 Oefening 2 – ‘n Goeie leier 2

13 13 14

4. A het … werkwoord + voorsetsel – na einde van sin en een woord Oefening 1 – Eerste dag op skool Oefening 2 – By die hospitaal

15 15 16

4. B sal … werkwoord en voorsetsel na einde van sin en een woord Oefening 1 – Eerste dag op skool Oefening 2 – By die hospitaal

16 16 17

5. A word … geword Oefening 1 – Barbie

18 18

5. B sal … word na einde van sin Oefening 1 – Barbie

19 19

6. A het … werkwoorde wat met be-, ge-, er-, her-, ver-, ont-, mis- Oefening 1 – In die restaurant Oefening 2 – Trevor Noah

19 19 20

6. B sal …werkwoorde wat met be-, ge-, er-, her-, ver-, ont-, mis- Oefening 1 – In die restaurant Oefening 2 – Trevor Noah

21 21 22

7. A het – gehad Oefening 1 – Barbie Oefening 2 – Paul en sy uile

22 23 23

7. B sal – hê Oefening 1 – Barbie Oefening 2 – Paul en sy uile

24 24 25

8. A het … begin, gaan, laat, hoor, kom, probeer Oefening 1 – In die klaskamer Oefening 2 – By die huis 1

25 26 26

8. B sal … begin, gaan, laat, hoor, kom, probeer Oefening 1 – In die klaskamer Oefening 2 – By die huis 1

27 27 28

9. A twee werkwoorde sonder voegwoord – het en albei werkwoorde na einde van sin en ‘ge-‘ opsioneel vir werkwoord 1

Oefening 1 – Skool Oefening 2 – Andrew en Kicker

28 29 29

Page 5: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

9. B twee werkwoorde sonder voegwoord – sal en albei werkwoorde na einde van sin

Oefening 1 – Skool Oefening 2 – Andrew en Kicker

30 30 31

10. A het … twee werkwoorde – aksies wat op dieselfde tyd plaasvind Oefening 1 – By die huis 2 Oefening 2 – Selfies

31 32 32

10. B sal … twee werkwoorde – aksies wat op dieselfde tyd plaasvind Oefening 1 – By die huis 2 Oefening 2 – Selfies

33 34 34

11. A het … twee werkwoorde – aksies wat op nie dieselfde tyd plaasvind nie Oefening 1 – Wat doen hulle? 1 Oefening 2 – Wat doen hulle? 2

34 35 35

11. B sal … twee werkwoorde – aksies wat op nie dieselfde tyd plaasvind nie Oefening 1 – Wat doen hulle? 1 Oefening 2 – Wat doen hulle? 2

36 36 37

12. A het … twee sinne met ‘n voegwoord Oefening 1 – Voel gelukkig 1 Oefening 2 – Die San

37 37 38

12. B sal … twee sinne met ‘n voegwoord Oefening 1 – Voel gelukkig 1 Oefening 2 – Die San

39 39 40

13. A dan as, wanneer, nou – toe Oefening 1 – Voel gelukkig 2 Oefening 2 – Almal aan boord

41 41 42

13. B dan as, wanneer, nou – geen verandering nie Oefening 1 – Voel gelukkig 2 Oefening 2 – Almal aan boord

43 43 44

14. A het … skeibare werkwoorde Oefening 1 – My verjaarsdagpartytjie

Oefening 2 – Sport

45 45 46

14. B sal … skeibare werkwoorde Oefening 1 – My verjaarsdagpartytjie

Oefening 2 – Sport

46 46 47

15. A het … onskeibare werkwoorde Oefening 1 – Misdaad Oefening 2 – Troeteldiere

48 48 48

15. B sal … onskeibare werkwoorde Oefening 1 – Misdaad Oefening 2 – Troeteldiere

49 49 49

VOEGWOORDE 51

1 Groep 1 Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening 3 – Kos regoor die wêreld

51 51 52 52

2 Groep 2 Oefening 1 – J’Something Oefening 2 – Supersintuie Oefening 3 – Miere

53 53 54 55

3 Groep 3 Oefening 1 – Vinnige diere Oefening 2 – Die huisvlieg Oefening 3 – Verkleurmannetjies

56 56 57 58

4 Groep 1, 2 en 3 (Gemengde oefeninge) Oefening 1 – Heuningbye Oefening 2 – Die Groot Vyf Oefening 3 – Eksamengereed

59 59 60 61

BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE 62

Page 6: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

1 Sinne met ‘wat’ Oefening 1 – Snotkop Oefening 2 – Egipte Oefening 3 – Suiker

62 62 63 64

2 Sinne met ‘waarin’, ‘waaroor’, ‘waaraan’, waarvan’, ens. Oefening 1 – Sport Oefening 2 – Boeke Oefening 3 – Voëls

65 65 66 67

3 Sinne met ‘wie se’, ‘op wie’, ‘vir wie’, ‘aan wie’, ‘oor wie’, ens. Oefening 1 – Sportsterre Oefening 2 – Skool Oefening 3 – Cleopatra

68 68 69 70

NIE ALLEEN … NIE, MAAR 71

Oefening 1 – Saam teen boelies Oefening 2 – Gorillas Oefening 3 – Spinnekoppe

71 72 73

ONTKENNENDE VORM/DIE NEGATIEF 74

1 nie … nie Oefening 1 – Mites Oefening 2 – Taylor Swift Oefening 3 – Leeus

74 74 75 76

2 Bevele Oefening 1 – Mites Oefening 2 – Maak jou eie seep Oefening 3 – Leef groen

77 77 77 78

3 Bevele met asseblief Oefening 1 – Mites Oefening 2 – Maak jou eie seep Oefening 3 – Leef groen

79 79 79 80

4 Vrae Oefening 1 – Leon Schuster Oefening 2 – Valentynsdag Oefening 3 – Taylor Swift

81 81 82 83

LYDENDE en BEDRYWENDE VORM 83

1 Teenwoordige tyd Oefening 1 – Krieket Oefening 2 – Die Winkelsentrum Oefening 3 – Ontspanning

83 84 84 85

2 Verlede tyd Oefening 1 – Krieket Oefening 2 – Die Winkelsentrum Oefening 3 – Ontspanning

86 86 87 88

3 Toekomende tyd Oefening 1 – Krieket Oefening 2 – Die Winkelsentrum Oefening 3 – Ontspanning

89 89 90 90

4 Teenwoordige, verlede en toekomende tyd Oefening 1 – Lekker eet Oefening 2 – Voëls Oefening 3 – Vincent van Gogh

91 91 93 93

5 Lydende vorm na bedrywende vorm - teenwoordige tyd Oefening 1 – Op reis Oefening 2 – Musiek Oefening 3 – Speletjies

94 94 95 96

6 Lydende vorm na bedrywende vorn - verlede tyd Oefening 1 – Op reis Oefening 2 – Musiek Oefening 3 – Speletjies

96 97 97 98

Page 7: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

Lydende vorm na bedrywende vorm - toekomende tyd Oefening 1 – Op reis

Oefening 2 – Musiek Oefening 3 – Speletjies

99 99 100 100

DIREKTE en INDIREKTE REDE 101

1 dat … werkwoord na die einde van sin en voornaamwoorde verander Oefening 1 – Vriende Oefening 2 – Roomys Oefening 3 – Aquaman

101 101 102 103

2 of … werkwoord na die einde van sin en voornaamwoorde verander Oefening 1 – Vincent van Gogh Oefening 2 – Brood Oefening 3 – Die Jonas-broers

104 104 105 106

3 Vraagwoorde Oefening 1 – Emosies Oefening 2 – Beurtkrag Oefening 3 – Maak biltong

107 107 108 109

4 Bevele Oefening 1 – Skool Oefening 2 – In die tuin Oefening 3 – Koekbak

110 110 111 112

5 Verlede tyd - het gesê dat Oefening 1 – Desmond John

Oefening 2 – Reis na Venesië Oefening 3 – Netetiket

113 113 114 115

6 Direkte rede na Indirekte rede Oefening 1 – Soweto Oefening 2 – Eksamengereed Oefening 3 – By die hotel

116 116 117 118

DIE INFINITIEF 119

1 om …te Oefening 1 – Coca-Cola Oefening 2 – Luiperds Oefening 3 – Buffels

119 119 120 120

2 behoort …te Oefening 1 – Die Amasone Oefening 2 – Hoenders Oefening 3 – Luidiere

121 121 122 123

3 hoef nie … te (ww) nie Oefening 1 – Anakondas Oefening 2 – Kopi luwak-koffie Oefening 3 – Leef groen

124 124 125 126

VRAAGWOORDE/VRAE 126

Oefening 1 – Kameelperde Oefening 2 – Toring van Pisa Oefening 3 – Magnum PI

126 127 128

GEMENGDE SINSTRUKTUUROEFENINGE 129

Oefening 1 – Spinnekop Oefening 2 – Ons sintuie

Oefening 3 – Universiteit toe Oefening 4 – Mauritius Oefening 5 – Jeremy gaan op ‘n afspraak Oefening 6 – Rugby Oefening 7 – Skool toe

129 130 132 133 134 135 137

REËLS en VOORBEELDE 139

Meervoud Verkleining VOORBEELDE VAN:

139 139

Page 8: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

Teenwoordige- en verlede deelwoorde Trappe van vergelyking Intensiewe vorm Geslag Voorsetsels Telwoorde en rangtelwoorde Sinonieme en antonieme Afkortings Samestellings Byvoeglike naamwoorde Bywoorde

140 140 140 140 140 141 141 141 141 141 141

WOORDSTRUKTUUROEFENINGE 142

Oefening 1 – Vreemde geregte Oefening 2 – Fortnite Oefening 3 – Ontdek Hermanus Oefening 4 – ‘n Avontuur wag op jou Oefening 5 – Die Toring van Pisa

142 143 144 145 146

Page 9: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

VERLEDE TYD

1. A. het … ge-

John skop die rugbybal op die veld. John het die rugbybal op die veld geskop.

Oefening 1 – Skool

1. Die kinders sit doodstil in die klas.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

2. Hulle luister aandagtig na die streng onderwyser.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

3. Die kwaai onderwyser gee elke dag baie huiswerk.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

4. Net een ongehoorsame leerder doen nie sy huiswerk nie.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

5. Jan lees nie sy storie in sy boek nie.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

6. Die leerders eet al hulle toebroodjies in die klas.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. Die stout leerders raas baie in die klas.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. Ek skryf altyd netjies en leesbaar in my boek.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

9. My onderwyser hou baie van my geskiedenistaak.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

10. Ek help dikwels my vriendin met haar huiswerk.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

Oefening 2 – My hond

1. Ek neem elke dag my hond vir ‘n stappie na die park.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

2. Ek maak seker dat my hond genoeg oefening kry.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

Page 10: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

3. Honde raak gou oorgewig en lui.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

4. My hond volg ‘n gesonde dieet.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

5. Ek gee nie vir my hond tafeloorskiet nie.

…………………………………………………………………………………………………………………………………………..

6. Ek gooi daagliks vir ‘n halfuur ‘n bal vir my hond.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. My hond hardloop in die agtertuin om oefening te kry.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. My hond swem saam met my in die swembad.

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

9. Ek hou my hond gesond en fiks.

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

10. Ek vat my hond gereeld na die veearts vir ‘n ondersoek.

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

1. B. sal …werkwoord aan die einde

John skop die rugbybal op die veld. John sal die rugbybal op die veld skop.

Oefening 1 – Skool

1. Die kinders sit doodstil in die klas.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

2. Hulle luister aandagtig na die streng onderwyser.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

3. Die kwaai onderwyser gee elke dag baie huiswerk.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

4. Net een ongehoorsame leerder doen nie sy huiswerk nie.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

Page 11: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

5. Jan lees nie sy storie in sy boek nie.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

6. Die leerders eet al hulle toebroodjies in die klas.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. Die stout leerders raas baie in die klas.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. Ek skryf altyd netjies en leesbaar in my boek.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

9. My onderwyser hou baie van my geskiedenistaak.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

10. Ek help dikwels my vriendin met haar huiswerk.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

Oefening 2 – My hond

1. Ek neem elke dag my hond vir ‘n stappie na die park.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

2. Ek maak seker dat my hond genoeg oefening kry.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

3. Honde raak gou oorgewig en lui.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

4. My hond volg ‘n gesonde dieet.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

5. Ek gee nie vir my hond tafeloorskiet nie.

…………………………………………………………………………………………………………………………………………..

6. Ek gooi daagliks vir ‘n halfuur ‘n bal vir my hond.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. My hond hardloop in die agtertuin om oefening te kry.

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. My hond swem saam met my in die swembad.

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

Page 12: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

9. Ek hou my hond gesond en fiks.

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

10. Ek vat my hond gereeld na die veearts vir ‘n ondersoek.

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

VOEGWOORDE

GROEP 3 - dat, nadat, omdat, voordat, sodat, totdat, as, of, mits, sodra, sedert, wat, wie, alhoewel, aangesien, terwyl, toe

Werkwoord skuif na die einde van die sin.

John gaan vroeg in die bed klim. Hy het die hele dag hard gewerk. John gaan vroeg in die bed klim omdat hy die hele dag hard gewerk het. Oefening 1 – Vinnige diere

1. Sebras ontduik hule prooi met sigsagbewegings. Hulle wil nie leeukos word nie.

Sebras ontduik hule prooi met sigsagbewegings omdat ………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

2. ‘n Leeu keer ‘n sebra vas. Die sebra staan op sy agterpote.

Nadat ……………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………..

3. Die sebra staan op sy agterpote. Hy probeer sy aanvaller skop en byt.

Die sebra staan op sy agterpote terwyl …………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

4. Die eidereend migreer na warmer gebiede. Dit word winter in hul noordelike habitat.

Die eidereend migreer na warmer gebiede sodra …………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

5. Hulle vlug van gevaar weg. Hulle kan snelhede van tot 113 km/h aanteken.

As …………………………………………………………………………………………………………………………………………

6. Die swerfvalk is die vinnigste dier op die planeet. Hy kan ‘n gemiddelde snelheid van tot 320 km/h bereik.

Die swerfvalk is die vinnigste dier op die planeet aangesien …………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. Hy sien sy prooi doer onder op die grond raak. Hy duik hoog uit die lug op hom af.

Toe ………………………………………………………………………………………………………………………………………

Page 13: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. Jy sal hierdie valke amper orals in die wêreld aantref. Jy is in die poolstreke of reënwoude.

Jy sal hierdie valke amper orals in die wêreld aantref tensy …………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………..

9. Jy wil graag die Suid-Afrikaanse nasionale dier, die springbok sien. Jy kan die nasionale Kruger Wildtuin besoek.

Indien …………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

10. Die wildebeeste moet baie vinnig kan weghardloop. Hulle kom vinnig van gevaarlike roofdiere weg.

Die wildebeeste moet baie vinnig kan weghardloop sodat …………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE

Verbind die volgende sinne met wat

Begin met sin 2. Onderwerp – wat (groep 3 – werkwoord na einde van sin) … sin 1 – moenie onderwerp herhaal nie, skryf sin van werkwoord af sonder enige woordordeverandering.

Alessio moet Vrydag na skool bly. Alessio het sy huiswerk by die huis vergeet. Alessio wat sy huiswerk by die huis vergeet het, moet Vrydag na skool bly. Oefening 1 – Snotkop

1. Snotkop dra ‘n goue ketting om sy nek. Snotkop is die koel Suid-Afrikaanse rapper.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

2. Hy het ‘n stukkie grond in Bethulie in die Vrystaat. Snotkop bly permanent in Simonstad in die Kaap.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

3. Hy ervaar vrede in Bethulie. Snotkop kan net homself in Bethulie wees.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

4. Snotkop is ook mede-eienaar van ‘n slaghuis. Hy is mede-eienaar van ‘n gastehuis en restaurant.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

Page 14: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

5. Hy ry graag op sy motorfiets in die dorp rond. Snotkop het ‘n motorfiets.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

6. Hy het toe ‘n ander rigting ingeslaan. Snotkop het Koos Kombuis hoor sing.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. Hy is ‘n skaam introvert. Snotkop hou baie daarvan om op die verhoog te wees.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. Hy is mal oor die ritme van haar musiek. Snotkop hou van Yvonne Chaka Chaka se musiek.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

9. Hy dra altyd ‘n pet en ‘n goue ketting. Snotkop is vol energie met ‘n stoutseunglimlag.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

10. Snotkop mis sy pa. Hy het ‘n slegte verhouding met sy pa gehad.

Snotkop wat …………………………………………………………………………………………………………………………

………………………………………………………………………………………………………………………………………………

LYDENDE VORM – Verlede tyd

Jan het die ronde bal in die tuin geskop. Die ronde bal is deur Jan in die tuin geskop.

Oefening 1 – Krieket

1. Die seun het krieket gespeel.

Krieket …………………………………………………………………………………………………………………………………

2. Die seuns het elke dag krieket gespeel.

Krieket …………………………………………………………………………………………………………………………………

3. Die seuns het gewoonlik krieket op die krieketveld gespeel.

Krieket …………………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

4. Hulle het die rooi bal ver geslaan.

Die rooi bal …………………………………………………………………………………………………………………………

Page 15: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

5. Die blondekopseun het ‘n honderdtal aangeteken.

‘n Honderdtal ………………………………………………………………………………………………………………………

6. Die briljante krieketspeler het in elke wedstryd ‘n honderdtal aangeteken.

‘n Honderdtal ………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………..

7. Die seun het die bal oor die grenslyn geslaan.

Die bal …………………………………………………………………………………………………………………………………

8. Die skeidsregter het die bouler se hoed in sy hand vasgehou.

Die bouler se hoed ………………………………………………………………………………………………………………

…………………………………………………………………………………………………………………………………………….

9. Die kolwer het die bal sonder moeite vir ‘n ses geslaan.

Die bal …………………………………………………………………………………………………………………………………

10. Die toeskouers het die wedstryd baie geniet.

Die wedstryd ………………………………………………………………………………………………………………………

DIREKTE EN INDIREKTE REDE

dat = groep 3 – werkwoord skuif na die einde van die sin. Voornaamwoorde verander.

“Ek moet vandag al my kos opeet,” sê Mary. Mary sê dat sy vandag al haar kos moet opeet.

Oefening 1 – Vriende

1. “Binnekort moet ons ‘n ou liedjie op ons kitare speel,” sê Tiaan.

Tiaan sê dat …………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

2. “Ek luister na die ritme van die liedjie,” sê Zane vir Tiaan.

Zane sê vir Tiaan dat ……………………………………………………………………………………………………………

3. “Ek speel die kitaar uitstekend,” sê Tiaan.

Tiaan sê dat …………………………………………………………………………………………………………………………

4. “Ek geniet dit om na jou kitaarspel te luister,” sê Zane.

Zane sê dat …………………………………………………………………………………………………………………………

5. “My kitaar was ongelooflik duur,” sê Zane.

Zane sê dat …………………………………………………………………………………………………………………………

Page 16: Afrikaans Sonder Sukkel - km-edubooks.co.zakm-edubooks.co.za/wp-content/uploads/2019/05/...VOEGWOORDE 51 1 Groep 1 51Oefening 1 – Jan Bloukaas Oefening 2 – Karen Zoid Oefening

6. “My pa gaan volgende maand vir my ‘n nuwe kitaar koop,” sê Tiaan.

Tiaan sê dat ………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………………………………………………………………………………………………………………………

7. “Ek verkies die elektriese kitaar bo die baskitaar,” sê Zane.

Zane sê dat ………………………………………………………………………………………………………………………

…………………………………………………………………………………………………………………………………………

8. “Ek dink ons moet nou ophou speel,” sê Tiaan.

Tiaan sê dat ………………………………………………………………………………………………………………………

9. “Ek wil vir my meisie gaan kuier,” sê Zane.

Zane sê dat ………………………………………………………………………………………………………………………

10. “Jy het meisies op jou brein,” sê Tiaan vir Zane.

Tiaan sê vir Zane dat …………………………………………………………………………………………………………