Upload
werner-schroeder
View
244
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Weeklikse Afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid
Citation preview
Vandag: 08:00 – Biduur – Gebedskamer
09:00 – Doop – Ds Corneil du Plessis
09:00 – Lofland
09:00 – Loftjokkers - Vanessa
16:30 – Woordskool – Die Bybel
16:30 – Woordskool – Issues - Eerlikheid
18:00 – Dakdiens – Ds Jaques Grobler
18:30 – INPAS Dr Bruno de Meyer(Die Moslem
sendeling)
11 September 2011
Besoekers en nuwe intrekkers Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 011 869-1072 in die kerkkantoor. Vergaderings: Kerkraadsvergadering 19 September 2011 om 19h00 in die ou konsistorie. Gebed van die week Ons nooi die gemeentelede uit om saam met die gebedspan of in hul huise as volg te bid:
Bid dat ons sal help om as volg ‘n positiewe verskil te maak: nederig sal maak (dat ons aan die eie ek kan sterf en nie beter as ander probeer wees nie), dat ons nie ‘n voorgee gees sal hê nie (maar werklik vir mekaar sal omgee omdat die Heilige Gees in ons almal woon)
LAUDATE DOMINUM”. Die Albertonse Mannekoor bied op Sondag 18 September om 15.00 in die NG Kerk Alberton-Wes (Forestraat) hul jaarlikse gewyde musiekfees aan. Soos in die verlede neem die Cantare Kinderkoor en die Albertonse Dameskoor weer deel. Die kore tree op drie gallerye op wat vir ‘n besonderse klank sorg. Kaartjies kos R50 vir volwassenes en R20 vir laerskoolkinders. Tee/koffie ingesluit. Kaartjies beskikbaar by koorlede en by die deur. INPAS diens – 18 September 2011 Kom luister Sondag 18 September om 18h30 na Matthys Roets. Manne van die Woord Kom luister 14 September om 06h00 in die oggend na Freek Vermaak wat ‘n passie het vir woordbedieninge in gevangenisse by die Boma.
Datum Tyd Gebeurtenis
12 September Maandag
17:00 18:00 19:00 19:00
Creative Creative Divorce Care in Koffiekame Gebedsgroep - Tannie Ali 082 463 5101
13 September Dinsdag
13:00
Gemeente Gebedstyd
14 September Woensdag
06:00
06:00 13:00 15:30 19:00 19:00
Manne van die Woord by Boma Spreker Freek Vermaak(Het ‘n passie vir woordbedieninge in gevangenisse) Randhart CSV Kinderkrans Woordskool - Ware aanbidding Woordskool – Ek en My Ouers
15 September Donderdag
10:00
Senior Selgroep
18 September Sondag
08:30 09:00 16:30 16:30 18:00 18:30
Biduur in gebedskamer Belydenisaflegging, Nagmaal – Ds Jaques Grobler Woordskool – Die Bybel Woordskool – Issues - Pornografie DAKdiens – Jaques Grobler INPAS: Matthys Roets
Ellen van Deventer 011 869-7277 / 073 530 9428
Marlene Visagie: 011 869-4045 / 082 385 9319
Miller Willemse 011 869-7888/ 082 360 1025
Maritza de Jager (082 341 2195) en Karin Grobler (079 894 9673) is byde geopereer
gedurende die week en dit gaan goed met hulle.
Carin Mijné se moeder is oorlede - Innige meegevoel met haar gesin.( 072 202 7588)
L I E F E N L E E D
Kontakbesonderhede:
Kerkkantoor:
Phantomstraat 34, Raceview,
Mev. Amanda Human
Tel: 011-‐869-‐9700
Faks: 011-‐869-‐1072
Leraars:
Ds. Werner Schroeder
082-‐688-‐1562
Ds. Corniel du Plessis
011-‐907-‐6785
Ds. Willem Struass
011-‐907-‐5758
Ds. Jaques Grobler
082-‐812-‐6785
V E R J A A R S D A E
11 September
Sondag
Johan van Graan, Tewis van der Ryst, Ricardo Williams, Lize van der Merwe,
Cariena Jansen, Jo-Anne du Plessis, OOm Anton Swanepoel.
12 September
Maandag
Brian Watson, George Norman, Corne Jooste, Michelle Vorster, Christelle
Stapelberg, Marais Wessels, Liam Horne, Carien Scheepers.
13 September
Dinsdag
Gerhard Mentz, Natalie Geldenhuis, Mari Rothman, Francina Basson, Tannie
Mien Botha, Oom Chris Stadler, Charlotte Mouton, Danie Williams, Marethie
Marais, Ronel Coetzee.
14 September
Woensdag
Jaco de Vrye, Elize Pieters, Rouviere Gibson, Graeme Coetzee, Deon van Zyl,
Edelien Jäger.
15 September
Donderdag
Kegan Frazer, Petro Coetzee, Clinton Norman, Piet Strydom, Lenette
McMaster, Herman, Joey Swanepoel, Sharon van Staden.
16 September
Vrydag
Heinrich Nel, Andries Strydom, Danie Linde.
17 September
Saterdag
Aston Deuchar, Jevan Bole, Ruan Klut, Wanda van der Merwe, Anton van den
Heever.