8
1 “Hoe lief het ek U woning, Heer. Ek wil u in u tempel eer . . . .(Ps. 84-2:1) ONS WEBWERF: (WWW.MONTANAPOORT.CO.ZA) Gaan loer so bietjie en lees lekker. 2018-05-20 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 18 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE Feesdienste Ontmoetingsdienste Aanbidding Lofprysing Danksegging “GELOOFD SY GOD VIR SY GENADE, SO WONDERBAAR EN GROOT AAN MY, SY GUNSGENOOT . . . .” (PS. 31-1:17) VREUGDEVOLLE WEEK TOEGEWENS! BLYDSKAP EN DANKBAARHEID OOR DV VOLGENDE SONDAG SE NAGMAAL. DANKIE DAT JY ‘N MONTANAPOORTER WIL WEES. MONTANAPOORT: Die Woord van God, gebed en liefde! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld” GEDAGTE VIR MEIMAAND: “Wees ‘n hemelse ambassadeur op aarde . . . .

$57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

1

“Hoe lief het ek U woning, Heer.

Ek wil u in u tempel eer . . . .” (Ps. 84-2:1)

ONS WEBWERF: (WWW.MONTANAPOORT.CO.ZA) Gaan loer so bietjie en lees lekker.

2018-05-20

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 18 NOMMER 34 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00

HARTLIK WELKOM IN BEIDE VANDAG SE EREDIENSTE

Feesdienste Ontmoetingsdienste Aanbidding Lofprysing Danksegging

“GELOOFD SY GOD VIR SY GENADE, SO WONDERBAAR EN GROOT AAN MY, SY GUNSGENOOT . . . .” (PS. 31-1:17)

VREUGDEVOLLE WEEK TOEGEWENS! BLYDSKAP EN DANKBAARHEID OOR

DV VOLGENDE SONDAG SE NAGMAAL.

DANKIE DAT JY ‘N MONTANAPOORTER WIL WEES.

MONTANAPOORT: Die Woord van God, gebed en liefde!

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld”

GEDAGTE VIR MEIMAAND: “Wees ‘n hemelse ambassadeur op aarde . . . .”

Page 2: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

2

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING

OGGENDEREDIENS – 10H00 AANDEREDIENS – 19H00

Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek

ONTMOETINGSDIENS ONTMOETINGSDIENS Votum en groetseën Votum en groetseën Lofsang: Psalm 42-1:1 en SB 2-4:3 Lofsang: Lied 334:1,2 Geloofsbelydenis WOORDDIENS VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Gebed van die gemeente Wet van die Here Sing: Lied 334:3,4 Sing: Lied 514:1 Skriflesing: 1 Korintiërs 13 WOORDDIENS Preekteks: 1 Korintiërs 13:13 Gebed van die gemeente Kategismus: Sondag 2 Vr en antw 4 Skriflesing: Johannes 4:1-15 en Johannes 7:37-39 Tema: Liefde: Die grootste onder die Sing: Lied 200:3 grootstes! Preekteks: Johannes 4:11 Sing: Lied 155:1,2 Preektema: Lewende water vir die elke dag DANKDIENS se lewe . . . . . Gebed van die gemeente Sing: SB 8-1:1 Liefdegawes DANKDIENS Sing: SB 9-4:1,2,3 Gebed van die gemeente Amen van die gemeente: Skrifb. 13-2 Liefdegawes Slotsang: SB 8-3 Amen van die gemeente: Skrifb. 13-2

KERKRAAD VRA JOU VRIENDELIKE AANDAG VIR DIE VOLGENDE

OFFERGAWES:

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid

BY DIE KERKDEURE: 20 MEI : Oggend : TOPIA Aand : TOPIA 27 MEI : Oggend : Instandhouding vd Erediens Aand : Diens van Barmhartigheid 3 JUNIE : Oggend : GK Rooiwal Aand : Studentekas

TERREIN REËLINGS: In die oggend nie vroeër as 09h40 aankom nie en nie later as 11h40 van die terrein af wees nie. In die aand nie vroeër as 18h40 aankom nie en nie later as 20h40 van die terrein af wees nie.

(T.W.V. DIE EER VAN GOD EN ORDELIKE GEMEENTE-FUNKSIONERING)

Let asseblief op die instansie vir wie se dienswerk die offergawes opgeneem word. Die Here het ‘n blymoedige gewer lief.

ONTHOU DIE KERKRAAD SE BESLUIT: (TYDENS DIE EREDIENS MET NAGMAAL) Dankoffer met elke Nagmaalsondag:

Soos dit ons gebruik is word daar met Nagmaal twee offergawes onder die erediens opgeneem: Dankoffer: Vir die instandhouding van die erediens en die aanvul van fondse vir

diens in die Koninkryk. (Direk na die preek) Offergawe vir diens van barmhartigheid: Vir mense in nood (Soos gewoonlik)

Page 3: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

3

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 20 MEI : Oggend : P4 - Oudl. Raymond Kruger en Diak. (Vakant) Aand : PN - Oudl. Hans Diedericks en Diak. Pattie Ligthelm 27 MEI : Oggend : S1 - Oudl. Danie van der Walt en Diak. Renier Vierbergen Aand : S2 - Oudl. Kobus van der Merwe en Diak. André Jordaan 3 JUNIE : Oggend : S4 - Oudl. Thys de Beer en Diak. Bertus Joubert Aand : S5 - Oudl. Brand van der Walt en Diak. Adri Wyma

KATKISASIE: Voorskool – Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe. Gr. 8 – 11 : Eerskomende Woensdag

Gr. 8-10 : 17h30-18:30 Heidelbergse Kategismus: vr en antw 117-119 Memoriseer: Jakobus 1:26 Lesopening met gebed: Enzo Pelser Lesafsluiting met gebed: Ané Minnie

Gr. 11 : 18h30-19:30 Genademiddele en Die Sleutels van die hemelryk. Eerskomende Woensdag: Afsluiting van weekkatkisasie vir tweede kwartaal. Sterkte met die eksamen. LANDLYN: KERKKANTOOR Ons vra nogeens verskoning. Die telkomlyn is steeds buite werking. Indien u met sr. Mariki wil skakel (08h00-14h00) is u welkom om haar selnommer (072 980 9287) te gebruik.

KLEINGELD WORD GROOTGELD . . . . .(SPAARBLIKKIES) Dankie aan elke Montanapoorter wat vir jare reeds aan dié projek deelneem. Kom haal vir jou ‘n spaarblikkie op die tafel by die deur van die kerkkantoor.

HUISBESOEK: Indien jy/julle, om watter rede ookal, nog nie huisbesoek ontvang het of ‘n afspraak vir huisbesoek het nie dan met jou ouderling of ons skriba, br. Dirk Coetzee (082 318 2016) te skakel.

DIENSGROEPNUUS Dankie aan elke diensgroep vir al julle

dienswerk gedurende dié kwartaal! BYBELSTUDIE: 30 Mei om 09h00 in die kerksaal. Studiestuk 1. Gebed Hartlik welkom.

Page 4: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

4

DOPPIESPROJEK: Na die suksesvolle bymekaarmaak vir ‘n eerste rolstoel, het ons nou genoeg doppies bymekaar gemaak vir ‘n tweede stoel. Ons gesels met die koördineerders, “The Sweetheart foundation”, om vir ons in kontak te bring met die genomineerde instansie vir stoel nommer 2. Ons wil graag die projek laat aanhou aangesien die nood groot is en elke doppie sal help om iemand weer mobiel te maak. Hou asseblief die doppies aan inkom. Groete DopperTjoppers GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Dankie aan elkeen wat op 15 Mei 2018 die oggendtee by Annlin bygewoon het. Die kuier en die saamwees en die heerlike te ete en te drinke was weereens ‘n bewys van die Here se liefde vir ons. DOPPERDUIMPIES: Mamma en pappa moet ‘n aantekening maak. Ons het gedurende kwartaal 2 nie ‘n byeenkoms vir ons kleingoed nie. In kwartaal 3 gaan ons weer groot! EVANGELISERINGS DIENSGROEP: Twee lidmate uit ons gemeente gaan vanjaar saam met ‘n uitreikspan na Mosambiek. Hulle is Barney en Hanlie van Heerden. Volgens beplanning, vertrek hulle DV 24 Junie 2018 om dan weer terug te kom op 12 Julie 2018. ‘n Uitreik het genoeg uitdagings en ons vra dat elkeen, asseblief, sal bid dat Jesus Christus verheerlik sal word en dat die wêreld Sy goeie boodskap sal hoor. DANKIE: Aan die diensgroep van die Vroue vir Christus wat die week tydens twee troosdienste die aanwesiges na die verrigtinge met tee/koffie en verversings bedien het. Dankie aan elke suster in die gemeente wat die verversings voorberei het.

KOINONIA “As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly. . . . . .” (1 Kor. 12:26)

lid geëer word, is al die lede saam bly. . . . . .” (1 Kor. 12:26)

KERKVERBAND: Beroepe:

Ontvang Ds PR Gouws (Retief) van Pietersburg na Dendron/Magalakwin-kombinasie.

GEMEENTEVERBAND: KOM ONS BID VIR SIEKES TUIS OF IN HOSPITALE. BY VOORBAAT VERSKONING INDIEN IEMAND SE NAAM NIE VERMELD WORD NIE. WEES VERSEKER DAT DIT

NIE DOELBEWUS IS NIE. LAAT WEET GERUS VIR DR. PIETER VAN ENIGE VOORSPOED OF EINADINGE.

MET ATTES VERTREK: Na GK George: Gerrie en Amanda Snyman.

Page 5: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

5

LIDMATE WAT SIEK IS: Callie Engelbrecht (083 283 5340); Pat Geldenhuys (082 809 5792); Sakkie Parsons; Jaco Nel (071 598 4051); Hannie Bedford (082 754 1223); Sarie Malan (083 308 0295); Carin Ischner (082 573 2271) se ma; Flip Schutte (083 280 3172); Marie Opperman (083 356 3491); Marieta de Beer (082 625 7168); Adri Mulder (071 356 136).

ONS DINK AAN: Almal wat treur. Almal wat eensaam is. Elke bejaarde in die gemeente. Almal wat om watter rede ookal teleurgesteld is. Elkeen wat werkspanning beleef. Mekaar in ons voorbereiding om nagmaal te vier.

ONS SÊ DANKIE: Marianne Henrico en Carine Vierbergen vir die flitsborde. Renier Vierbergen vir die klank. Dirk en Elsie Bakker ons oop- en toesluit kosters.

VERJAARSDAE: MEI 20 Marita Benade (071 601 5182). 21 Marietjie Schalekamp (083 308 0194); Anke van der Walt (548 1575); Adriaan van Niekerk (083 593 4844). 22 Sarie Malan (083 308 0295); Tjaart Vorster (083 376 1676). 23 Wilmi Kotze (082 771 7848). 25 Gregory Law (083 633 7098); Marten van Heerden (083 787 7400). 26 Burger Marais (082 375 1826); Femke Pelse. 27 Susara Grobbelaar (547 2465); Adri Scheepers (079 500 6116). 28 Leonie Klomp (079 922 8102); Jeanette Lourens (082 265 2367); Johan Nel (072 138 5322). 29 Tessa Coetsee (523 1812). 31 Charlene Prinsloo (083 271 7829). JUNIE 1 Michelle Bouwer (084 580 3799). 2 Annetjie du Plessis (082 955 3311).

HARTLIK GELUK EN VREUGDE TOEGEWENS:

NUWE LIDMATE: Baie welkom. Skakel gerus met dr Pieter Heystek (082 682 1142).

SPESIALE TEE/KOFFIE GELEENTHEID NA DIE EREDIENS. ONS VIER PINKSTERSONDAG EN DIE GEMEENTE SE 19DE VERJAARDAG.

Page 6: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

6

SO IETS VAN ALLES

“Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar . . . . . .” (Rom. 12:10)

Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. gemeente Pta-Montanapoort nie.

Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgens sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat ‘n advertensie geplaas word. Indien jy wil adverteer stuur ‘n epos na die kerkantoor en gee jou advertensie deur ([email protected])

VAKANSIEHUIS TE KRANSPOORT: Geleë 5km vanaf Loskopdam binne natuurreservaat. Selfsorghuis volledig toegerus. 4 slaapkamers vir 8 persone. Gholfbaan en 4 x 4 roetes. Spesiaal R500 per nag vir midweek. Vir navrae skakel Tjaart by 083 376 1676 of 012 567 2720

NUTSMAN: Vir daardie werkies wat jý kan doen maar nooit voor tyd kry nie: Vervanging van ligskakelaars, yskasdeur seëls, gekraakte venster, stopverf, deurslotte. Skakel Alexz Haages by 082 333 8751

GOOD ENUF 2 EAT: Spyseniering: Klein of groot geleenthede, Verjaarsdae, Baba Tee’s, Kantoor funksies, ens. Kontak: Joey Botha 082 847 1479

VAKANSIEWEEK TE HUUR: 18 tot 25 Augustus 2018. By Breakers, Umhlanga Rocks. Eenheid grote, studio. Kontak Willie Bosua vir meer besonderhede 082 309 5874

GESONDHEIDSKLINIEK IN SINOVILLE: Een van ons lidmate is die eienaar. Gaan kyk op die kennisgewigbord na al die dienste wat sr. Rita Pieters (072 805 2270) bied.

HEERLIKE TUISGEBAKTE KOEKIES EN BESKUIT: Soetkoekies, gemmerkoekies, vlakoekies en heerlike tuisgebakte gesondheids-beskuit. Beskuit: R80/kg Koekies: R80/kg; R40/500g Vir meer inligting kontak Elsie Bakker by 073 991 0785

PAFURI-STOFFERING: Vir die oortrek van meubelkussings asook woon- wakussing en stoffering, kontak Elna Pretorius by 072 132 3611.

NAVORSING: MENSE MET DIABETES Indien u Diabetes/Suikersiekte het of iemand ken wat dit het. Ons benodig ASB u hulp met ons Oudiologie meestersgraad navorsing. As u bereid sou wees om ons te help skakel asb: Andriёtte Heystek - 072 841 4383 Lucresia Kruger - 084 626 8585

Page 7: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

7

DIE WEEK SE DOEN EN LATE:

AFSPRAAK MET DR. PIETER Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings. In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER

TE ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142). Ons bedien u graag. Let daarop dat dr. Pieter by die kerkgebou ‘n kantoor het indien dit vir iemand meer gerieflik is

om hom daar (wanneer nodig is) te spreek.

20 Mei : Nagmaal Montana dr. Pieter, oudl. M Untiedt en diak. H Venter 21 Mei : UK Sonitus om 08h00 dr. Pieter : Huisbesoek dr. Pieter 22 Mei : OUDERLINGE VERGADERING om 19h00 24 Mei : Huisbesoek dr. Pieter 25 Mei : Ledevergadering TOIBO om 09h00 dr. Pieter

“Ek geloof, met stille aanbidding, in die Heilige Gees wat my in my sondedood gewek het, my as Trooster leer en lei . . . . . .”

KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: [email protected] Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop.

Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van.

Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005.

Geref Vriendekring se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van en doel van geld.

Page 8: $57/,. :(/.20 ,1 %(,'( 9$1'$* 6( (5(',(167( ('$*7( 9,5 0 ... docs/poortpos2018/POORTPOS 201… · glhqv lq glh .rqlqnu\n 'luhn qd glh suhhn ... $dq glh glhqvjurhs ydq glh 9urxh ylu

8

NAGMAALSFORMULIER: