1
12 20plus Volksblad Vrydag 20 Julie 2012 NATURALLY DIFFERENT We make a difference because our people do. AUTO-ELECTRICIAN: MINING MAINTENANCE, KUMBA IRON ORE, SISHEN MINE, NORTHERN CAPE Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality iron ore to the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes, we’re a growing South African company and the fourth largest supplier of seaborne iron ore in the world. A part of Anglo American, we are helping to build the leading global mining company. This role will see you take responsibility for the installation and maintenance of all electrical and safety systems on equipment in the Diesel section of the Mine, which includes maintenance of earth-moving equipment and maintenance and service of all secondary equipment. Planned and unplanned maintenance duties will also fall to you. In order to apply, you will need an NTC3 qualification (minimum) and Matric coupled with an Auto-Electrician Trade Certificate and 3 years’ maintenance experience, including experience in a mining environment. Knowledge of rewiring and fault-finding techniques is imperative and it is strongly recommended that you are able to read electrical drawings. Familiarity with and the ability to use all instruments needed for auto-electrical work is a given. A valid driver’s licence (Code 08), a valid Red Permit and DB plus a valid Fitness Certificate (to meet the inherent requirements of the specific position and section) are essential, and willingness to be on standby and work overtime as required, will be highly valued. Ref. 703760 Empower your career with Kumba Iron Ore Ltd. Apply today by visiting our website at www.angloamerican.co.za before 1 August 2012. Appointment will be made in line with Employment Equity considerations. www.humanjobs.co.za Human Communications 89804 SluitingSdatum: 7 auguStuS 2012. OOS VryStaat Kaap Bedryf BeperK, ’n welvaartskeppende landbougroep met sy hoofkantoor te ladybrand, het sowat 1 800 werknemers in diens en lewer ’n verskeidenheid dienste aan die boeregemeenskap oor ’n gebied wat strek vanaf port elizabeth in die suide tot Steynsrus in die noorde en Hopetown in die weste. aansoeke word tans ingewag vir die volgende vakatures te hoofkantoor ladybrand: SSRA 100874 Bestuurder: AAnkope en krediteure Die posbekleër sal direk aan die Hoofbestuurder: Handel rap- porteer en verantwoordelik wees vir die bestuur van die aanko- pe- en krediteure-afdeling. Kerntake sal insluit: •Aanbevelings ten opsigte van alle aankope en relevante sake aan hoofbestuur •Ontwikkeling, bestuur en handhawing van verhoudinge met verskaffers en interne afdelings •Versekering dat die maatskappy deur die aankope funksie ’n mededingende voordeel behou in terme van prys, kwaliteit en terme by verskaffers •Versekering dat aankope en krediteure funksie binne maatskappybeleid funk- sioneer •Voortdurende evaluering van verskaffers se prestasie •Personeelbestuur •Op hoogte bly van nuutste produkte en behoeftes binne die landbou-industrie. Die suksesvolle kandidaat moet voldoen aan die volgende ver- eistes: •Toepaslike naskoolse kwalifikasie in Aankope •Minimum van 5 jaar ervaring in ’n senior aankoper rol •Kennis en ervaring van die landbou-industrie en -produkte •Sterk onderhandel- ings- en interpersoonlike vaardighede •Baie goeie rekenaar- en syfervaardighede met spesifieke kennis van aankopestelsels •Vorige ervaring van personeelbestuur •Uitgebreide ervaring in die skakeling met ’n wye reeks eksterne verskaffers •Uitgebreide begrip van aankope strategieë •Goeie probleemoplossings- en besluitnemingsvaardighede. Bestuurder:interne oudit Aansoekers moet oor ’n toepaslike B-graad op honneursvlak beskik, lid wees van ’n professionele instansie bv CIA en ten min- ste 5 jaar toepaslike ondervinding in finansiële bestuur of interne oudit op middel- of senior bestuursvlak. Goeie interpersoon- like en kommunikasievaardighede, sterk rekenaarvaardighede (MS Office), vermoë om onder druk te kan funksioneer asook uitstekende analitiese vermoëns word verder vereis. Kwalifikasie as GR sal u aansoek versterk. Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik wees vir: •Bestuur van die interne oudit afdeling •Uitvoering en nagaan van oudit take •Samestelling en uitvoering van ’n jaarlikse risikogebaseerde ouditplan •Daarstelling van prosedures vir die uitvoering van oudits •Identifisering en ontwerp van kontroles en teenbedrogkriteria •Monitering en onderneming van ondersoeke om te bepaal wat die mate van variasie of nie-ooreenstemming aan statutêre vereistes, beleide en prosedures is •Strategiese denke in terme van die organisasie. Die posbekleër rapporteer aan die Direkteur: Finansies en sal dien op die bestuurskomitee van die maatskappy asook die ouditkomitee. kAtegorieBestuurder Aansoekers moet oor verkieslik ’n toepaslike naskoolse kwali - fikasie beskik aangevul deur ’n minimum van 3-5 jaar relevante kennis en ervaring binne die landbou (meganisasie/handel) bedryf. Baie sterk onderhandelingsvaardighede, goeie rekenaar- vaardighede, vermoë om binne ’n kliëntediensomgewing te funksioneer asook in-diepte kennis en begrip van die kategorie- bestuursproses en aankope omgewing, word vereis. Die suksesvolle kandidaat sal primêr verantwoordelik wees vir die volgende: •Waardetoevoeging tot die besigheid deur verbeterde aankope praktyke •Verskaffing van in-diepte mark en portefeulje analise en begrip •Fasiliteer en leiding van die kategorie bestuursproses •Skakeling en onderhandeling met verskaffers waar nodig •Ontwikkeling en finalisering van por- tefeuljestrategieë met verskaffers deur van die OVK kategorie bestuursproses gebruik te maak Die suksesvolle aansoeker sal aan die Bestuurder: Aankope en krediteure rapporteer. regsBeAmpte Aansoekers moet oor ’n toepaslike graad in die regte en ’n geldige rybewys beskik. Verdere vereistes sluit in goeie rekenaarvaardighede in MS Word en Excel asook goeie taal- en kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Vorige erva- ring van invorderings sal u aansoek versterk. Studente wat in hul laaste jaar van studies is, is ook welkom om aansoek te doen. LeerLing grAAnverkryger Aansoekers moet oor ’n toepaslike bemarkingskwalifikasie beskik terwyl vorige ervaring binne die graanbedryf u aansoek sal versterk. Kennis van die werking van termynmarkte (Safex) word ook aanbeveel. Goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om goeie inter- persoonlike en kliënteverhoudinge te kan handhaaf word vereis ten einde die suksesvolle kandidaat in staat te stel om kerntake soos skakeling met produsente en die werwing van graan vir OVK graansilo’s, suksesvol te kan uitvoer. OVK bied ’n markverwante vergoedingspakket met mededing- ende voordele eie aan ’n groot en gevestigde onderneming. aansoeke kan gerig word aan die Senior personeelbeampte, per e-pos: [email protected] of faks: 0866 325 983. Vir enige navrae, skakel robert mostert by (051) 923-4506. aansoeke moet vergesel word van ’n dekbrief wat duidelik meld vir watter pos u aansoek doen. GEKLASSIFISEERD Lize du Plessis ) EK wens ek was in Romanz, hul- le het sulke smart suits. – Katlego Maboe, seremoniemeester ) Emo, sal jy my kinders dra? – Wicus van der Merwe ) My man, Braam, hierdie is eint- lik joune, want 50% van die kom- min kom van jou af. – Sorina Die Flooze nadat sy met haar CD, Ek Watch Jou, die toekenning vir Beste Humor gewen het ) Juanita (du Plessis), jou rok is fantabulous. – Rocco de Villiers ) Ek hik al die hele dag en nou het ek hom weggeskrik. – Bobby van Jaarsveld nadat hy as Gewild- ste Manlike Kunstenaar aange- wys is ) Hierdie song is vir my ma en ek dink sy dink ek lyk mooi in my rok vanaand. – Riana Nel. Riana en Nianall se ma, Heletjé Nel, is verlede week tydens die Vryfees oorlede ) My neus loop al van Maandag af, so verskoon tog, asseblief. Derick (Hougaard, haar verloofde), dan- kie dat jy elke keer Jakkals trou met wolf se trou uit volle bors saamsing – en nooit die noot hou nie. – Karlien van Jaarsveld toe sy die toekenning vir liedjie van die jaar met Jakkals Trou met Wolf Se Vrou gewen het. ) My vrou, Annatjie, is vyf maan- de swanger en Sion (hul eersgebo- rene) is agt maande oud. Ons be- weeg goed aan. Die honeymoon hou baie, baie lank. – Bobby van Jaarsveld Hoor hier ... ) CONGRATULATIONS to Ollie Viljoen! He outrocked me and Jack Parow at tempo2012 - well deser- ved! SA music legend! Bouwer- Bosch (Bosch was saam met Jack Parow Ollie Viljoen en Blues & Susters, Eckard Potgieter en Bac- chus Nel in die Kopkuifalbum-ka- tegorie benoem.) ) Moerse dankie vir almal se stemme en support!! Ons het onge- lukkig niks gewen nie . . . maar wel ’n kick ass performance ge- had!! – Jako Meyer, lid van Mo- ses Metro Man (hul video vir Kon- stellasies is vir alternatiewe mu- siekvideo van die jaar benoem). Hul gelyknamige CD is verder vir beste rock benoem.) ) Baie dankie Huisgenoot en Tempo2012 vir die geleentheid en baie geluk aan al die wenners!! TrotsAfrikaans!! Juanita du Plessis. Haar CD, Wees Lig, het die toekenning vir Beste gospel ge- wen. Dié CD is ook as die topver- koper van die jaar gekroon. ) Riana Nel het op haar eie meer natuurlike sangtalent as AL die ander kunstenaars wat vanaand by Tempo2012 opgetree het SAAM. Wow, wow, wow! – Elma Smit. ) Orraaaait . . . gaan nou begin kla maak vir die Huisgenoot Tem- po Toekennings! – Willem Botha (omstreeks 14:30). Groot getwiet oor Tempo-toekennings Lize du Plessis NICHOLIS LOUW in sy silwer pak wat die koppe laat draai, verskeie kunstenaars wat die eer aan God gee en ’n nuwelinggroep wie se grappie nie heeltemal suksesvol is nie. Dít was alles deel van vanjaar se Tempo-toe- kennings. Die room van die Suid-Afrikaanse musiekbedryf het via Twitter som- mer vroeg al laat weet hulle begin met voorbereidings vir die belangrikste datum op musiekkunstenaars se ka- lender. Huisgenoot se Tempo-toekennings is waar die koring van die kaf geskei word. En of Lianie May die noot ten tyde van haar optrede kan hou of nie is onbelangrik – sy het steeds haar toe- kenning gewen. (Sy het saam met Jay die toekenning vir die beste musiekvi- deo vir hul video vir Lank lewe die lief- de verower.) Karlien van Jaarsveld het geskitter in ’n rok van Anel Botha, wat onder andere ook Dunay Nortjé, Andriette Norman en Annatjie van Jaarsveld, Bobby se vrou, se rokke ontwerp het. Kat se snor van Hoofmeisie-faam het stof in onder andere Hulle en NRG se oë geskop en is met die toekenning vir nuweling van die jaar huis toe. Tog jammer dat hul enigste Engelsspre- kende lid in sy bedanking vertel het daar is vir hom gesê hy sal kos op die geselligheid kry en hy is honger . . . Room gekroon op Tempo-toekennings Oomblikke om te onthou BETREKKINGS TENDERS Karlien van Jaarsveld en haar verloof- de, Derick Hougaard, op vanjaar se Tempo-toekennings. Nicholis Louw het koppe laat draai in sy silwer pak. Hy is in die kategorie beste pop, sowel as gewildste manlike kunstenaar benoem, maar moes met leë hande huis toe gaan. Hier is hy saam met sy metge- sel. Foto’s: HUISGENOOT/MDUDUZI NDZINGI

20plus 20Julie

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Youth Supplement for Afrikaans Daily Newspaper, Volksblad.

Citation preview

Page 1: 20plus 20Julie

12 20plus Volksblad Vrydag 20 Julie 2012

NATURALLYDIFFERENTWemake a difference because our people do.AUTO-ELECTRICIAN: MINING MAINTENANCE, KUMBA IRON ORE,SISHEN MINE, NORTHERN CAPE

Kumba Iron Ore is a world leader in the mining and supply of the highest quality iron oreto the global steel industry. With haematite reserves of more than a billion tonnes, we’re agrowing South African company and the fourth largest supplier of seaborne iron ore in theworld. A part of Anglo American, we are helping to build the leading global mining company.

This role will see you take responsibility for the installation and maintenance of all electricaland safety systems on equipment in the Diesel section of the Mine, which includesmaintenance of earth-moving equipment and maintenance and service of all secondaryequipment. Planned and unplanned maintenance duties will also fall to you.

In order to apply, you will need an NTC3 qualification (minimum) and Matric coupled withan Auto-Electrician Trade Certificate and 3 years’ maintenance experience, includingexperience in a mining environment. Knowledge of rewiring and fault-finding techniquesis imperative and it is strongly recommended that you are able to read electrical drawings.Familiarity with and the ability to use all instruments needed for auto-electrical work is agiven. A valid driver’s licence (Code 08), a valid Red Permit and DB plus a valid FitnessCertificate (to meet the inherent requirements of the specific position and section) areessential, and willingness to be on standby and work overtime as required, will be highlyvalued. Ref. 703760

Empower your career with Kumba Iron Ore Ltd. Apply today by visiting our website atwww.angloamerican.co.za before 1 August 2012.

Appointment will be made in line with Employment Equity considerations.

www.humanjobs.co.za Human Communications 89804

SluitingSdatum: 7 auguStuS 2012.

OOS VryStaat Kaap Bedryf BeperK,’n welvaartskeppende landbougroep met sy hoofkantoor te ladybrand, het sowat

1 800 werknemers in diens en lewer ’n verskeidenheid dienste aan die boeregemeenskap oor ’n gebied wat strek vanaf port elizabeth in die suidetot Steynsrus in die noorde en Hopetown in die weste. aansoeke word tans ingewag vir die volgende vakatures te hoofkantoor ladybrand:

SSRA 100874

Bestuurder:AAnkope en krediteure

Die posbekleër sal direk aan die Hoofbestuurder: Handel rap-porteer en verantwoordelik wees vir die bestuur van die aanko-pe- en krediteure-afdeling. Kerntake sal insluit: •Aanbevelingsten opsigte van alle aankope en relevante sake aan hoofbestuur•Ontwikkeling, bestuur en handhawing van verhoudinge metverskaffers en interne afdelings •Versekering dat die maatskappydeur die aankope funksie ’n mededingende voordeel behou interme van prys, kwaliteit en terme by verskaffers •Versekeringdat aankope en krediteure funksie binne maatskappybeleid funk-sioneer •Voortdurende evaluering van verskaffers se prestasie•Personeelbestuur •Op hoogte bly van nuutste produkte enbehoeftes binne die landbou-industrie.

Die suksesvolle kandidaat moet voldoen aan die volgende ver-eistes: •Toepaslike naskoolse kwalifikasie in Aankope •Minimumvan 5 jaar ervaring in ’n senior aankoper rol •Kennis en ervaringvan die landbou-industrie en -produkte •Sterk onderhandel-ings- en interpersoonlike vaardighede •Baie goeie rekenaar- ensyfervaardighede met spesifieke kennis van aankopestelsels•Vorige ervaring van personeelbestuur •Uitgebreide ervaring indie skakeling met ’n wye reeks eksterne verskaffers •Uitgebreidebegrip van aankope strategieë •Goeie probleemoplossings- enbesluitnemingsvaardighede.

Bestuurder: interne ouditAansoekers moet oor ’n toepaslike B-graad op honneursvlakbeskik, lid wees van ’n professionele instansie bv CIA en ten min-ste 5 jaar toepaslike ondervinding in finansiële bestuur of interneoudit op middel- of senior bestuursvlak. Goeie interpersoon-like en kommunikasievaardighede, sterk rekenaarvaardighede(MS Office), vermoë om onder druk te kan funksioneer asookuitstekende analitiese vermoëns word verder vereis. Kwalifikasieas GR sal u aansoek versterk.

Die suksesvolle kandidaat sal onder meer verantwoordelik weesvir: •Bestuur van die interne oudit afdeling •Uitvoering en nagaanvan oudit take •Samestelling en uitvoering van ’n jaarlikserisikogebaseerde ouditplan •Daarstelling van prosedures vir dieuitvoering van oudits •Identifisering en ontwerp van kontroles enteenbedrogkriteria •Monitering en onderneming van ondersoekeom te bepaal wat die mate van variasie of nie-ooreenstemmingaan statutêre vereistes, beleide en prosedures is •Strategiesedenke in terme van die organisasie.

Die posbekleër rapporteer aan die Direkteur: Finansies en saldien op die bestuurskomitee van die maatskappy asook dieouditkomitee.

kAtegorieBestuurderAansoekers moet oor verkieslik ’n toepaslike naskoolse kwali-fikasie beskik aangevul deur ’n minimum van 3-5 jaar relevantekennis en ervaring binne die landbou (meganisasie/handel)bedryf. Baie sterk onderhandelingsvaardighede, goeie rekenaar-vaardighede, vermoë om binne ’n kliëntediensomgewing tefunksioneer asook in-diepte kennis en begrip van die kategorie-bestuursproses en aankope omgewing, word vereis.

Die suksesvolle kandidaat sal primêr verantwoordelik weesvir die volgende: •Waardetoevoeging tot die besigheid deurverbeterde aankope praktyke •Verskaffing van in-diepte marken portefeulje analise en begrip •Fasiliteer en leiding van diekategorie bestuursproses •Skakeling en onderhandeling metverskaffers waar nodig •Ontwikkeling en finalisering van por-tefeuljestrategieë met verskaffers deur van die OVK kategoriebestuursproses gebruik te maak

Die suksesvolle aansoeker sal aan die Bestuurder: Aankope enkrediteure rapporteer.

regsBeAmpteAansoekers moet oor ’n toepaslike graad in die regte en’n geldige rybewys beskik. Verdere vereistes sluit in goeierekenaarvaardighede in MS Word en Excel asook goeie taal- enkommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels. Vorige erva-ring van invorderings sal u aansoek versterk. Studente wat in hullaaste jaar van studies is, is ook welkom om aansoek te doen.

LeerLing grAAnverkrygerAansoekers moet oor ’n toepaslike bemarkingskwalifikasiebeskik terwyl vorige ervaring binne die graanbedryf u aansoeksal versterk. Kennis van die werking van termynmarkte (Safex)word ook aanbeveel.

Goeie kommunikasievaardighede en die vermoë om goeie inter-persoonlike en kliënteverhoudinge te kan handhaaf word vereisten einde die suksesvolle kandidaat in staat te stel om kerntakesoos skakeling met produsente en die werwing van graan virOVK graansilo’s, suksesvol te kan uitvoer.

OVK bied ’n markverwante vergoedingspakket met mededing-ende voordele eie aan ’n groot en gevestigde onderneming.

aansoeke kan gerig word aan die Senior personeelbeampte,per e-pos: [email protected] of faks: 0866 325 983. Virenige navrae, skakel robert mostert by (051) 923-4506.aansoeke moet vergesel word van ’n dekbrief wat duidelikmeld vir watter pos u aansoek doen.

GEKLASSIFISEERD

Lize du Plessis

) EK wens ek was in Romanz, hul-le het sulke smart suits. – KatlegoMaboe, seremoniemeester) Emo, sal jy my kinders dra?– Wicus van der Merwe) My man, Braam, hierdie is eint-lik joune, want 50% van die kom-min kom van jou af. – Sorina DieFlooze nadat sy met haar CD, EkWatch Jou, die toekenning virBeste Humor gewen het) Juanita (du Plessis), jou rok isfantabulous. – Rocco de Villiers) Ek hik al die hele dag en nou hetek hom weggeskrik. – Bobby vanJaarsveld nadat hy as Gewild-ste Manlike Kunstenaar aange-wys is) Hierdie song is vir my ma en ek

dink sy dink ek lyk mooi in my rokvanaand. – Riana Nel. Riana enNianall se ma, Heletjé Nel, isverlede week tydens die Vryfeesoorlede) My neus loop al van Maandag af,so verskoon tog, asseblief. Derick(Hougaard, haar verloofde), dan-kie dat jy elke keer Jakkals troumet wolf se trou uit volle borssaamsing – en nooit die noot hounie. – Karlien van Jaarsveld toesy die toekenning vir liedjie vandie jaar met Jakkals Trou metWolf Se Vrou gewen het.) My vrou, Annatjie, is vyf maan-de swanger en Sion (hul eersgebo-rene) is agt maande oud. Ons be-weeg goed aan. Die honeymoonhou baie, baie lank.– Bobby van Jaarsveld

Hoor hier . . .

) CONGRATULATIONS to OllieViljoen! He outrocked me and JackParow at tempo2012 - well deser-ved! SA music legend! – Bouwer-Bosch (Bosch was saam met JackParow Ollie Viljoen en Blues &Susters, Eckard Potgieter en Bac-chus Nel in die Kopkuifalbum-ka-tegorie benoem.)) Moerse dankie vir almal sestemme en support!! Ons het onge-lukkig niks gewen nie . . . maarwel ’n kick ass performance ge-had!! – Jako Meyer, lid van Mo-ses Metro Man (hul video vir Kon-stellasies is vir alternatiewe mu-siekvideo van die jaar benoem).

Hul gelyknamige CD is verder

vir beste rock benoem.)) Baie dankie Huisgenoot enTempo2012 vir die geleentheid enbaie geluk aan al die wenners!!TrotsAfrikaans!! – Juanita duPlessis.HaarCD,WeesLig, het dietoekenning vir Beste gospel ge-wen. Dié CD is ook as die topver-koper van die jaar gekroon.) Riana Nel het op haar eie meernatuurlike sangtalent as AL dieander kunstenaars wat vanaandbyTempo2012opgetreehetSAAM.Wow, wow, wow! – Elma Smit.) Orraaaait . . . gaan nou beginkla maak vir die Huisgenoot Tem-po Toekennings! – Willem Botha(omstreeks 14:30).

Groot getwiet oorTempo­toekennings

Lize du Plessis

NICHOLIS LOUW in sy silwer pakwat die koppe laat draai, verskeiekunstenaars wat die eer aan God geeen ’n nuwelinggroep wie se grappienieheeltemal suksesvol isnie.Dítwasalles deel van vanjaar se Tempo-toe-kennings.

Die room van die Suid-Afrikaansemusiekbedryf het via Twitter som-mer vroeg al laat weet hulle begin metvoorbereidings vir die belangrikstedatum op musiekkunstenaars se ka-lender.

Huisgenoot se Tempo-toekenningsis waar die koring van die kaf geskeiword. En of Lianie May die noot tentyde van haar optrede kan hou of nieis onbelangrik – syhet steedshaar toe-kenning gewen. (Sy het saam met Jaydie toekenningvirdiebestemusiekvi-deo vir hul video vir Lank lewe die lief-de verower.)

Karlien van Jaarsveld het geskitterin ’n rok van Anel Botha, wat onderandere ook Dunay Nortjé, AndrietteNorman en Annatjie van Jaarsveld,Bobby se vrou, se rokke ontwerp het.

Kat se snorvanHoofmeisie-faamhetstof in onder andere Hulle en NRG seoë geskop en is met die toekenning virnuweling van die jaar huis toe. Togjammer dat hul enigste Engelsspre-kende lid in sy bedanking vertel hetdaar is vir hom gesê hy sal kos op diegeselligheid kry en hy is honger . . .

Room gekroon opTempo­toekenningsOomblikke om te onthou

BETREKKINGS

TENDERS

Karlien van Jaarsveld en haar verloof­de, Derick Hougaard, op vanjaar seTempo­toekennings.

Nicholis Louw het koppe laat draai in sy silwer pak.Hy is in die kategorie beste pop, sowel as gewildstemanlike kunstenaar benoem, maar moes met leëhande huis toe gaan. Hier is hy saam met sy metge­sel. Foto’s: HUISGENOOT/MDUDUZI NDZINGI