13
2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE 30 April 2021

2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE

30 April 2021

Page 2: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

Grand Central Towers, Laer Parlementstraat, Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 • webwerfadres: https://wcedonline.westerncape.gov.za • WKOD se kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE SOOS GEWYSIG 1. Inleiding

Hierdie rooster met datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as belangrike administratiewe sperdatums word verskaf om skole te help met hulle beplanning vir 2021.

2. Gewysigde skoolkwartale vir 2021

Kwartaal Begin Eindig Getal weke Getal skooldae

Eerste

25 Januarie (SBS’e) 01 Februarie (onderwysers) 15 Februarie (leerders)

23 April 13 12 10

62 (SBS’e) 57 (onderwysers) 47 (leerders)

Tweede 03 Mei 09 Julie 10 49 Derde 26 Julie 01 Oktober 10 50 Vierde 11 Oktober 15 Desember 10 48

207 (SBS’e) 202 (onderwysers) 192 (leerders)

2.1 Viering van gewyde dae in 2021

Gewyde feesdag Dag Datum

Pesag (Pasga) Sondag Maandag

28 Maart 2021 29 Maart 2021

Pesag (Pasga) Saterdag Sondag

03 April 2021 04 April 2021

Hemelvaartdag Donderdag 13 Mei 2021

Eid-oel-Fiter Donderdag 13 Mei 2021

Sjavuot Maandag Dinsdag

17 Mei 2021 18 Mei 2021

Eid-oel-Adha Dinsdag 20 Julie 2021

Jom Kippoer Donderdag 16 September 2021

Diwali Donderdag 04 November 2021

Page 3: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 222

3. Belangrike datums per skoolkwartaal 3.1 Kwartaal 1 (25 Januarie/01 Februarie/15 Februarie tot 23 April 2021)

Getal weke: 13/12/10 Aktiwiteit Sperdatum

Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021

Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021 (Let asseblief op: Posvlak 1-poste wat betref gewone openbare skole sal nie in 2021 geadverteer word nie. Inrigtings moet die 6A- en 6B-omskakelingsproses gebruik om posvlak1-poste op ʼn permanente grondslag te vul.)

29 Januarie 2021

Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Eis vir Kwartaal 1

29 Januarie 2021

Dien WCED 043-semesterverslae vir die tydperk 01 Julie tot 31 Desember by distrikskantore in

30 Januarie 2021

Inhuldiging van nuwe Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL’e) word beplan

Februarie tot Maart 2021

Remediërende aflewering van werkboeke Februarie tot Maart 2021

Publikasiedatum: Vakaturelys 1/2021 15 Februarie 2021 Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-aansoeke vir nuwe leerders wat gedurende Januarie 2021 ingeskryf is, in

15 Februarie 2021

Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-eisvorms by Hoofkantoor in: Eis vir Kwartaal 1

15 Februarie 2021

Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 22 Februarie tot 02 Maart 2021

Veilige Skole se Terug skooltoe-veldtog 22 tot 26 Februarie 2021

WKOD se kitsopname vir gewone openbare en onafhanklike skole 26 Februarie 2021 (10de skooldag)

Gehaltebestuurstelsel (GBS) vir prinsipale: Finaliseer werkplanne en teken met kringbestuurders af

26 Februarie 2021

Skooltoelatings maak oop (alle gewone openbare skole) 26 Februarie 2021 Skole dien rekwisisies (WKOD 026A en 026B) vir skoolmeubels en toerusting by distrikskantore in

26 Februarie 2021

Aanvang van 2021 se nasionale beheerliggaamverkiesings 01 Maart tot 30 April 2021

Page 4: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

3

Skole voltooi en teken geoutomatiseerde beplande inskrywing op SOBIS af

01 tot 05 Maart 2021

WKOD se jaarlikse opname vir vroeëkind-ontwikkelingsentrums (VKO-sentrums)

02 Maart 2021 (1ste Dinsdag in Maart)

WKOD se kitsopname vir spesiale openbare en onafhanklike skole 02 Maart 2021 (1ste Dinsdag in Maart)

Kringbestuurders teken WKOD se kitsopname vir gewone openbare en onafhanklike skole af

05 Maart 2021

Sperdatum om op finale skoolverbeteringsplan (SVP), wat die uitslae van die akademiese prestasieverbeteringsplanne insluit, af te teken

05 Maart 2021

VKO-bestuurders teken WKOD se jaarlikse opname vir VKO-sentrums af Provinsiale programbestuurders teken op WKOD se kitsopname vir spesiale openbare skole af

08 Maart 2021

Kringbestuurders bevestig en teken geoutomatiseerde beplande inskrywing op EduInfoSearch af

08 tot 10 Maart 2021

IBBB-bestuurders teken op WKOD se kitsopname vir spesiale onafhanklike skole af

12 Maart 2021

Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 12 Maart 2021 Distrikskantore dien voorkeurlyste vir meubels en toerusting by Hoofdirektoraat: Distrikte in

12 Maart 2021

Skooltoelatings sluit (alle gewone openbare skole) 26 Maart 2021 Dien aansoeke om die uitbreiding en/of inkorting van die kurrikulum vir 2021 by distrikskantore in

26 Maart 2021

Finale norme en standaarde (N&S) -toewysings vir gewone openbare skole (ingeslote graad R) en onafhanklike graad R-persele wat op SOBIS gepubliseer is

26 Maart 2021

WKOD se jaarlikse skoolopname vir gewone openbare en onafhanklike skole

26 Maart 2021

Skole verwerk aanlyn toelatingsaansoeke 29 Maart tot 14 Mei 2021

Kringbestuurders teken op WKOD se jaarlikse opname vir gewone openbare en onafhanklike skole af

31 Maart 2021

Aanlyn vaslegging van inligting oor vergoeding vir skoolgeldvrystellings 01 April 2021 Geïntegreerde gehaltebestuurstelsel (GGBS): Dien grondlyn evalueringspunte (nuwe opvoeders) bestuurstelsel by distrikskantore in

09 April 2021

Graad R-subsidie: SOBIS vir slegs vier dae oopgestel vir die voorlegging van eise

13 tot 16 April 2021

Dien artikel 18A-belastingsertifikate vir skenkings by distrikskantore in 14 April 2021 Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Eis vir Kwartaal 2

16 April 2021

Skoolverbeteringsmonitering (SVM) 23 April 2021 (skole)

Page 5: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

4

27 April 2021 (kringbestuurders)

Teken vergoeding vir skoolgeldvrystellings op SOBIS af 23 April 2021 Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-eisvorms by Hoofkantoor in: Eis vir Kwartaal 2

29 April 2021

Aftekening van finale skoolverbeteringsplan (SVP) 30 April 2021 3.1.1 Kurrikulum, toetse en eksamens

Aktiwiteit Sperdatum

Nasien van 2020 se Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) 04 tot 22 Januarie 2021

Sluitingsdatum vir ouers om appèl aan te teken op die vordering-/bevorderingsuitslae van hulle kinders

19 Februarie 2021

Vrystelling van 2020 se NSS-eksamenuitslae 23 Februarie 2021

Prinsipaal dra skriftelik die uitkoms van die appèl aan ouers oor 26 Februarie 2021 Voltooiing van bevestiging van NSS se graad 12 voltydse leerders se biografiese en vakbesonderhede op SOBIS

26 Februarie 2021

Graad 12 se vakveranderinge moet op SOBIS verwerk wees 26 Februarie 2021

Skool verskaf ʼn register van appèlle aan die kringbestuurder 02 Maart 2021 Sluitingsdatum vir ouers wat ontevrede met die uitslag van hulle appèlle is, om by die distriksdirekteur appèl aan te teken

03 Maart 2021

NSS se toekenningseremonie 09 Maart 2021

Dien aansoeke om hernasien en herkontrolering van NSS-eksamen in 10 Maart 2021 Alle appèlle (vir vorderings- en bevorderingsuitslae vir graad 1–11 van 2020) gefinaliseer

17 Maart 2021

Skole (ingeslote spesiale skole) moet bevestiging gee van alle aanpassingsbehoeftes vir aangepaste vraestelle en hulptoestelle (bv. braille, grootdruk, oudiolêers, ens.) wat spesiaal deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO) bestel moet word vir leerders met spesiale behoeftes

26 Maart 2021

Sluitingsdatum van registrasies vir 2021 se NSS-eksamens in November 26 Maart 2021 (moet bevestig word)

Vaslegging van data vir nuutverkose lede van die Skoolassesseringsonreëlmatighedekomitee (SAOK)

26 Maart 2021

Sluitingsdatum vir aansoeke om hoofnasieners en interne moderators vir 2021 se NSS-eksamens

31 Maart 2021

Sluitingsdatum van registrasies vir 2021 se NSS/Senior Sertifikaat (SS) -eksamens in Junie

31 Maart 2021

Sluitingsdatum vir aansoeke om adjunk-hoofnasieners, senior nasieners en gewone nasieners vir 2021 se NSS-eksamens

16 April 2021

Vaslegging van graad 10-vakke + 8ste/9de vak op SOBIS 23 April 2021

Page 6: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

5

3.1.2 Prosesse vir leer-en-onderrigondersteuningsmateriaal (LOOM)

Aktiwiteit Sperdatum LOOM-komitee skriftelik aangestel 05 Februarie 2021 Maak seker dat elke leerder ʼn oorgetrekte handboek het 19 Februarie 2021

Ouervergadering waar LOOM as ʼn agenda-item ingesluit is, word gehou

Soos per geskeduleerde ouervergadering

Remediërende aflewering van werkboeke aan distrikskantore Februarie/Maart/ April 2021

Inligting aan ouers oorgedra dat hulle verantwoordelik is vir die vervanging van verlore of beskadigde handboeke

26 Februarie 2021

LOOM-beleid bygewerk en aan beheerligaam voorgelê vir goedkeuring

05 Maart 2021

Verrig kwartaallikse nagaan van handboeke om verlore en verslete handboeke te identifiseer

01 April 2021

Dien WKOD 032-vorms (LOOM-toewysingsvorms) by Hoofkantoor in 09 April 2021 Skole lê handboekuitreikingskoers vas 09 tot 23 April 2021 Prinsipaal teken handboekuitreikingskoers op SOBIS af 09 tot 23 April 2021

Bespreek LOOM-vordering waaroor verslag aan die beheerliggaam gedoen moet word en lê dit dan aan die prinsipaal vir goedkeuring voor

Voor geskeduleerde beheerliggaam-vergadering

Verslag oor handboekherwinning en -behoud by kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê

Soos per geskeduleerde kwartaallikse beheerliggaam-vergadering

Kringbestuurder teken op uitreikingskoers af, skryf ʼn kommentaar en volg enige handboektekorte met die skool na

30 April 2021

3.2 Kwartaal 2 (03 Mei tot 09 Julie 2021)

Getal weke: 10 Aktiwiteit Sperdatum

Data oor leerderprestasie word oorgedra 03 tot 12 Mei 2021

Inlywing van nuutverkose beheerliggame 03 Mei tot 09 Julie 2021

Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 2/2021 (Let asseblief op: Posvlak 1-poste wat betref gewone openbare skole sal nie in 2021 geadverteer word nie. Inrigtings moet die 6A- en 6B-omskakelingsproses gebruik om posvlak1-poste op ʼn permanente grondslag te vul.)

04 Mei 2021

ALLE prinsipale teken kwartaalikse bywoning op SOBIS af 05 Mei 2021

Page 7: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

6

Kringbestuurders teken kwartaallikse leerderbywoningsrekords (KLBR’s) af

10 Mei 2021

Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 10 tot 18 Mei 2021 Eerste N&S-oordragbetaling en betaling van graad R-eise vir die 2021/22-boekjaar

14 Mei 2021

Konferensietafelbesprekings oor skoolveiligheid (stedelike) 15 Mei 2021 Prinsipale finaliseer en teken die status van alle aanlyn toelatingsaansoeke op SOBIS af

17 Mei 2021

Stelsel toon die uitkoms van alle aanlyn toelatingsaansoeke 24 Mei 2021 Ouers word per e-pos/SMS ingelig oor die uitkoms van aanlyn toelatingsaansoeke

24 tot 28 Mei 2021

Skooltoelatings: ouers bevestig aanvaarding 24 Mei tot 25 Junie 2021

Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 28 Mei 2021

Konferensietafelbesprekings oor skoolveiligheid (landelike) 29 Mei 2021 Elke beheerliggaamlid moet ʼn direkte of indirekte persoonlike belangstelling wat enige van die lid se familielede in die verkryging van goedere en dienste vir die skool mag hê, verklaar. Hierdie voltooide verklaring moet aan die voorsitter van die beheerliggaam verskaf word.

31 Mei 2021

Prinsipaal moet oorhandigingsproses aan die nuutverkose beheerliggaam uitvoer deur amptelik alle toepaslike bestuurslêers te verskaf, ingeslote die beheerliggaam se grondwet, -beleide en -prosedures

31 Mei 2021

Publikasiedatum: Vakaturelys 2/2021 07 Junie 2021

GBS vir prinsipale: Voltooiing van die middel van die jaar se evaluering 25 Junie 2021 Dien ʼn afskrif van jaarlikse finansiële state wat geouditeer en ondersoek is, ingevolge artikel 43 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Wet 84 van 1996), by distrikskantoor in

30 Junie 2021

Data oor leerderprestasie word oorgedra 01 Julie tot 03 Augustus 2021

Skoolverbeteringsmonitering (SVM)

09 Julie 2021 (skole) 13 Julie 2021 (kringbestuurders)

Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-voorskotte: Eis vir Kwartaal 3

16 Julie 2021

Vergoeding vir skoolgeldvryskeldings: Skole lê geouditeerde inligting aan die toepaslike kringbestuurder by die distrikskantoor voor en SOBIS sluit vir alle skole

23 Julie 2021

Veilige Skole se vakansieprogram 12 tot 23 Julie 2021

Page 8: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

7

3.2.1 Kurrikulum, toetse en eksamens Aktiwiteit Sperdatum

Gekombineerde NSS se aanvullende- en SS-eksamens in Junie 29 April tot 12 Junie 2021

Graad 11 se vakveranderings (hoogstens twee vakke) word op SOBIS verwerk

14 Mei 2021

Provinsiale skoolgebaseerde assesseringsmoderering (SGA-moderering) vir graad 12 van ʼn monster van hoërskole in elke distrik

26 tot 28 Mei 2021

DBO en Umalusi se moderering van graad 12 se gekose SGA-portefeuljes en punte (finale datums moet deur DBO en Umalusi bevestig word)

Julie 2021

Aansoeke deur ouers om graad 10-vakveranderings (hoogstens twee vakke)

30 Julie 2021

3.2.2 LOOM-prosesse

Aktiwiteit Sperdatum Aanlyn bestelling van aanvullende KABV-handboeke Mei/Junie 2021 Aanlyn bestelling van skryfbehoeftes en skoonmaakmiddels vir nie-artikel 21-skole

Mei/Junie 2021

Voer jaarlikse LOOM-oudit uit ter voorbereiding van die bestelling van aanvullende handboeke in Mei/Junie

07 Mei 2021

Dien beskadigde en verslete handboeke by die beskikkingskomitee in 21 Mei 2021

Bespreek LOOM-vordering waaroor verslag aan die beheerliggaam gedoen moet word en lê dit dan aan die prinsipaal vir goedkeuring voor

Voor beheerliggaam-vergadering wat belê is

Doen verslag oor handboekherwinning en -behoud wat by die kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê is (ingeslote die bevindings van die jaarlikse voorraadopname/oudit)

Soos per kwartaallikse beheerliggaam-vergadering wat belê is

Voer kwartaallikse kontrolering van handboeke uit om verlore en verslete handboeke te identifiseer

25 Junie 2021

Page 9: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

8

3.3 Kwartaal 3 (26 Julie tot 01 Oktober 2021) Getal weke: 10

Aktiwiteit Sperdatum

Skooltoelatings: skole vul beskikbare plekke 26 Junie tot 23 September 2021

Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 26 Julie tot 03 Augustus 2021

ALLE prinsipale teken kwartaalikse bywoning op SOBIS af 28 Julie 2021 Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-eisvorms by Hoofkantoor in: Eis vir Kwartaal 3

29 Julie 2021

Dien WCED 043-semesterverslae vir die tydperk 01 Januarie tot 30 Junie by distrikskantore in

30 Julie 2021

Aftekening van graad 3-, 6- en 9-leerderregisters vir die WKOD-sistemiese toetse op SOBIS (ingeslote die bevestiging dat elke leerder se taal van leer en onderrig reg is)

30 Julie 2021

Skoolveiligheidsberaad 30 tot 31 Julie 2021

Aflewering van graad R tot 9 se volume 1 werkboeke Augustus tot September 2021

Kringbestuurders teken KLBR’s af 02 Augustus 2021 GBS vir prinsipale: Voorlegging van die middel van die jaar se puntetellings aan distrikskantore

06 Augustus 2021

Skole dien aansoeke om nuwe LVS-roetes, wat in Januarie 2022 in aanvang moet neem, by kringbestuurders in

11 Augustus 2021

Skole dien LVS-aansoeke om nuwe bykomende leerders (2022) by kringbestuurders in

11 Augustus 2021

Kliëntetevredenheidsopname 13 Augustus 2021

Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 3/2021 (Let asseblief op: Posvlak 1-poste wat betref gewone openbare skole sal nie in 2021 geadverteer word nie. Inrigtings moet die 6A- en 6B-omskakelingsproses gebruik om posvlak1-poste op ʼn permanente grondslag te vul.)

20 Augustus 2021

Opvoederdiensstate van gewone openbare skole vir 2022 beskikbaar gestel

20 Augustus 2021

Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 20 Augustus 2021 Opvoederdiensstate van spesiale openbare skole vir 2022 beskikbaar gestel

27 Augustus 2021

Dien ʼn inventaris van die meubels en toerusting waaroor daar beskik is en die notules van die beskikkingskomitee by die Subdirektoraat: Toerusting by Hoofkantoor in

27 Augustus 2021

Kies onderwyserskakelbeamptes September 2021

Page 10: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

9

WKOD se jaarlikse opname vir spesiale openbare en onafhanklke skole

02 September 2021 (1ste Donderdag in September)

Publikasiedatum: Vakaturelys 3/2021 06 September 2021

Provinsiale programbestuurders teken op WKOD se kitsopname vir spesiale openbare skole af 08 September

2021 IBBB-bestuurders teken op WKOD se kitsopname vir spesiale onafhanklike skole af

Data oor leerderprestasie word oorgedra 20 September tot 18 Oktober 2021

Vergoeding vir skoolgeldvryskelding: WKOD lig skole in van bedrae wat toegeken moet word

30 September 2021

Skoolverbeteringsmonitering (SVM)

01 Oktober 2021 (skole) 05 Oktober 2021 (kringbestuurders)

Veilige Skole se vakansieprogram 04 tot 08 Oktober 2021

3.3.1 Kurrikulum, toetse en eksamens

Aktiwiteit Sperdatum

Praktiese eksamen vir Dramatiese Kunste Augustus tot Oktober 2021

Moderering van graad 12 se mondeling begin Augustus 2021 Graad 12 se praktiese eksamens begin Augustus 2021

Praktiese eksamens vir Dansstudies Augustus tot Oktober 2021

Algemene assesseringstaak vir Lewensoriëntering 06 September 2021 (moet bevestig word)

Graad 10 se vakveranderings op SOBIS verwerk 13 Augustus 2021 Opleiding van opsieners September 2021 DBO en Umalusi se moderering van gekose SGA-portefeuljes en punte van graad 12 (finale datums moet deur DBO en Umalusi bevestig word)

September / Oktober 2021

Praktiese eksamen vir Musiek September tot Oktober 2021

Vroegste begindatum van graad 12 se September-proefeksamens 13 September 2021

Provinsiale SGA-moderering vir graad 12 van ʼn monster van hoërskole in elke distrik

27 tot 29 September 2021 (moet bevestig word)

Page 11: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

10

3.3.2 LOOM-prosesse Aktiwiteit Sperdatum

Aflewering van graad R tot 9 se volume 1 werkboeke Augustus/ September 2021

Dien beskadigde en verslete handboeke by die beskikkingskomitee in 13 Augustus 2021 Voer kwartaallikse kontrolering van handboeke uit om verlore en verslete handboeke te identifiseer

17 September 2021

Bespreek LOOM-vordering waaroor verslag aan die beheerliggaam gedoen moet word en lê dit dan aan die prinsipaal vir goedkeuring voor

Voor beheerliggaam-vergadering wat belê is

Doen verslag oor handboekherwinning en -behoud wat by die kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê is

Soos per kwartaallikse beheerliggaam-vergadering wat belê is

Maak seker dat alle nuutverkrygde handboeke gestempel en ʼn unieke nommer daaraan toegeken is

Soos bestel en ontvang

3.4 Kwartaal 4 (11 Oktober tot 15 Desember 2021)

Getal weke: 10 Aktiwiteit Sperdatum

Verkiesing van VRL’e Oktober 2021

Aflewering van graad R tot 9 se volume 2 werkboeke Oktober tot November 2021

Betaling van koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidievoorskotte: Eis vir Kwartaal 4

08 Oktober 2021

Konsep van SVP vir 2022 afgehandel 12 Oktober 2021 WKOD se sistemiese toetse vir graad 3, 6 en 9 (Toetse sal op een skooldag in die oggend plaasvind)

13 tot 28 Oktober 2021

GBS vir prinsipale: Voltooiing van jaarlikse evaluerings 22 Oktober 2021

GGBS vir PL1−3: Voltooiing van summatiewe evaluerings 22 Oktober 2021 Dien interne modereringsverslae oor die geïntegreerde gehaltebestuurstelsel se evalueringsproses by distrikskantore in

22 Oktober 2021

Vergaderings van distriksprinsipaalsforum 25 Oktober tot 02 November 2021

ALLE prinsipale teken kwartaalikse bywoning op SOBIS af 28 Oktober 2021 Staatsdienspersoneel van gewone openbare skole se diensstate vir 2022 word beskikbaar gestel

29 Oktober 2021

Staatsdienspersoneel van spesiale openbare skole se diensstate vir 2022 word beskikbaar gestel

29 Oktober 2021

Page 12: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

11

GBS vir prinsipale: Voorlegging van jaarlikse evalueringspunte (skole moet voldoen aan distrikskantore se voorleggingsdatums)

01 tot 19 November 2021

GGBS vir PL1−3: Voorlegging van summatiewe evalueringspunte (QA 7) aan distrikskantoor (skole moet voldoen aan distrikskantore se voorleggingsdatums)

01 tot 19 November 2021

Kringbestuurders teken KLBR’s af 03 November 2021

Skole gereed vir die vaslegging van aanlyn vordering en bevordering 05 November 2021

Provinsiale Prinsipaalsforum-vergadering 12 November 2021 Tweede N&S-oordragbetaling en betaling van graad R-eise vir die 2021/22-boekjaar en vergoeding vir skoolgeldvryskeldings

15 November 2021

Skoolverbeteringsmonitering (SVM)

19 November 2021 (skole) 23 November 2021 (kringbestuurders)

Data oor leerderprestasie word oorgedra 22 November tot 15 Desember 2021

Dien koshuislosies, privaat losies en privaat vervoer se subsidie-aansoekvorms vir 2022 by Hoofkantoor in

30 November 2021

Dien finale tabelle by distrikskantore in waarin die volgende getalle aangedui word: a) aansoeke van ouers om vryskelding van die betaling van

skoolgeld wat oorweeg is; b) algehele getal vryskeldings toegestaan; c) gedeeltelike vryskeldings toegestaan; en d) aansoeke nie toegestaan nie.

30 November 2021

Dien ʼn afskrif van die goedgekeurde skoolbegroting vir 2022 by die distrikskantoor in

01 Desember 2021

ALLE prinsipale teken kwartaalikse bywoning op SOBIS af 15 Desember 2021

Kringbestuurders teken KLBR’s af 20 Desember 2021 3.4.1 Kurrikulum, toetse en eksamens

Aktiwiteit Sperdatum Vaslegging van graad 12 se SGA-punte op elektroniese rekordblaaie Oktober 2021

Finale distriksmoderering van graad 12 se rekordblaaie Oktober / November 2021

NSS se praktiese eksamens (Rekenaartoepassingstegnologie & Inligtingstegnologie Vraestel 1)

Moet bevestig word

NSS se praktiese eksamens Moet bevestig word

2021 se NSS-eksamens Moet bevestig word

Page 13: 2021 BEPLANNINGSKALENDER VIR SKOLE - Western Cape€¦ · Dien aanlyn aansoeke vir kurrikulumposte in 11 tot 25 Januarie 2021 Sluitingsdatum vir vaslegging van Vakaturelys 1/2021

1 North Wharf Square, 2 Laer Loopstraat, Foreshore, Kaapstad, 8000https://wcedonline.westerncape.gov.za WKOD se Kliëntediensinbelsentrum: 0861 92 33 22

12

Nasien van 2021 se NSS-eksamens Moet bevestig word

Vordering en bevordering vir 2021: Kiekie van data oor voorafbevordering op SOBIS

19 November 2021

Vasleggingskerms vir vordering en bevordering maak oop 25 November 2021

Vasleggingskerms vir vordering en bevordering maak toe 17 Desember 2021 3.4.2 Assesseringsakkommodasies, aansoek om immigrantestatus, en versoeke vir

aangepaste vraestelle en hulptoestelle (bv. braille, grootdrukskrif, oudiobande) vir leerders met spesiale behoeftes

Aansoeke om assesseringsakkommodasies en aangepaste vraestelle Sperdatum

Vir graad R–9: Deurlopend op skool- en distriksvlak Deurlopend

Vir graad 10–11: Moet teen die einde van Oktober van die leerder se graad 10/11-jaar op SOBIS aangeteken word Geen nuwe aansoeke sal in graad 12 aanvaar word nie

Oktober 2021

Appellering vir graad 10 tot 11 November 2021

3.4.3 LOOM-prosesse

Aktiwiteit Sperdatum Maak seker dat alle nuutverkrygde handboeke gestempel en ʼn unieke nommer daaraan toegeken is

Soos bestel en ontvang

Aflewering van graad R tot 9 se volume 2 werkboeke Oktober / November 2021

Dien beskadigde en verslete handboeke by die beskikkingskomitee in 29 Oktober 2021

Herwin handboeke van leerders en voer handboekkontrolering uit om verlore en verslete handboeke te identifiseer

Vanaf die 3de laaste week van kwartaal

Doen verslag oor handboekherwinning en -behoud wat by die kwartaallikse beheerliggaamvergadering ter tafel gelê is

Vanaf 22 November 2021

Beskikkingsproses van ongewenste en beskadigde boeke 08 Desember 2021 Verslag oor handboekherwinning (ingeslote aanbevelings oor verbeteringstrategieë) word by die prinsipaal ingedien

10 Desember 2021

Onderwysers/skole lê handboekherwinningskoerse op SOBIS vas (onderwyser moet redes vir enige afwyking op die stelsel gee)

22 November tot 13 Desember 2021

Prinsipaal teken handboekherwinningskoers op SOBIS af 13 Desember 2021 Kringbestuurder teken handboekherwinningskoers aanlyn af 15 Desember 2021