12
19 Februarie 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

19 Februarie 2014

  • Upload
    svea

  • View
    59

  • Download
    11

Embed Size (px)

DESCRIPTION

19 Februarie 2014. Raak stil saam met NG Bergsig. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

PowerPoint Presentation

19 Februarie 2014 Raak stil saam met NG Bergsig

Julle kan op God vertrou, omdat julle gesien het wat Hy vir Jesus gedoen het. Hy het Jesus uit die dood opgewek en aan Hom eer en baie ho status gegee. Net God kan dit doen. Julle kan God dus vertrou. Julle kan maar seker weet dat Hy dit alles iewers in die toekoms ook met julle sal doen.1 Petrus 1:21 (Boodskap)LectioLuister na God se WoordWIE is tot die onmoontlike instaat?MeditatioLaat God se Woord insinkWat in jou lewe lyk onmoontlik?

S dit vir God!

Wat kan jy doen?

S vir God wat jy voor Hom neersit!OratioS vir God wat jy hoorIntersessie*Die swaarkry en seer in ons gemeenskap

*Die beskerming van die huwelike in ons dorp

*Nogsteeds vir uitkoms met die arbeidskrisis en onsekerheid in ons dorpBid spesifiek virGebedsversoekeBid vir die persone op ons gemeente se gebedslys, wat volg.

Indien jy hulle ken maak asb. met hulle kontak.

Bid ook vir ander mense waarvan jy weet.

GebedslysTannie Gusta Joubert se dogter, GraceChrista Lourens se kleindogter, IlaneOom Willie PretoriusCorrie & Johannes (Elsa)Jerry de VilliersTannie Miemie StrydomHannetjie RaubenheimerGert & Corna Nel, Louise en baba

Tannie Lien BrittzRina WymanDs. Jan van BredaEstee de Beer (ma- Corlia)Oom Doeks HumanTannie Susie du PreezSakkie SchoombeeEdu Steyn (Ma - Ivy)Janes Beukes (Ma - Lizette)Jan Scheepers

Dion Wheeler (Martie)Skalk LouwSusan VermaakCarel RobinsonSimon VetsBokkie Haasbroek

HospitaalPretoriaPeglaraeBelinda BlomOom Willie Pavier

Dat God ons tot nou toe beskerm

Dat ons in Jesus verlos is

Dat ons God kan vertrou

Vir iets spesiaal in jou lewe...S dankieDoxaJulle het immers soos skape rondgedwaal, maar nou het julle teruggekom na julle Herder en die Bewaker van julle lewe.Eer God vir Wie Hy is!1 Petrus 2:25Amen!Adagio moltoLondon Symphony OrchestraThe Four Seasons, track 8Classical175134.17