8
13 Januarie 2019 Prediker: D. Kobus de Leeuw Kinderkerk 08:00 en 10:00 Sondagskoolopening 09:00 in kerk Deurkollekte: Sondagskool KERKLIKE JAAR Hierdie is die eerste week na Epifanie, wat op 6 Januarie was. Vandag is die 2de Sondag na Epifanie. Ons vier die koms van Christus na hierdie dikwels gebroke werklikheid. Ons fokus op Christus se verskyning aan die wêreld en Sy doop. Hierdie seisoen strek tot en met Lydenstyd. Die simboliese kleur vir die tydperk na Epifanie is groen, wat groei en lewe uitbeeld. Wit word egter op Epifanie en met Jesus se doop gebruik. Simbole is ‘n kroon, septer en ‘n staf, wat herinner aan God se koninklike optrede, asook ‘n duif as beeld van die Gees wat in en deur die doop van Christus op Sy gemeente neerdaal. “Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil – tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou.” Sefanja 3:17

13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

13 Januarie 2019Prediker: D. Kobus de Leeuw

Kinderkerk 08:00 en 10:00

Sondagskoolopening 09:00 in kerk

Deurkollekte: Sondagskool

KERKLIKE JAARHierdie is die eerste week na Epifanie, wat op 6 Januarie was.

Vandag is die 2de Sondag na Epifanie. Ons vier die koms van

Christus na hierdie dikwels gebroke werklikheid. Ons fokus op

Christus se verskyning aan die wêreld en Sy doop. Hierdie seisoen

strek tot en met Lydenstyd. Die simboliese kleur vir die tydperk na

Epifanie is groen, wat

groei en lewe uitbeeld. Wit word egter

op Epifanie en met Jesus se doop

gebruik. Simbole is ‘n kroon, septer en

‘n staf, wat herinner aan God se

koninklike optrede, asook ‘n duif as

beeld van die Gees wat in en deur die

doop van Christus op Sy gemeente

neerdaal.

“Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman

wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil –

tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou.”

Sefanja 3:17

Page 2: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

VERJAARSDAE 14 – 20 Januarie14 JANUARIE Derik Willemse Eugene Marais Quintin Smith

Manie Appel 16 JANUARIE Jean Nel Grietjie Swart

Petro Boshoff Mianay Botha Tiaan Pieterse Charlene Wessels

Susan Botha Kaycee Clapton Ansie Vermeulen 20 JANUARIE

Hein Braückman Rita de Jager 18 JANUARIE Mandy Coetzer

Jacques Bruce Danica du Plessis Jaco Bouwer Ronel Cremer

Zander Haarhoff Kobus du Plessis Stephan de Koker Nicolene de Jager

Stephan Ludwick Wikus du Plessis Johan la Grange Dylan de Jongh

Angelina Matias Ansie Fouché Kobus Lourens Amanda Jansen

Xanthe Otto Carli Groenewald Johanni Möller Bernecia Moolman

Margie Reid Sonja Herbst Louis Nel Christo Moolman

Wilma Snyman Stella Ludwick Yolande Oldewage Phillip Olivier

Christa Snyman Ronel Peens Vasti Smith Werner Pirow

Lizelle Steenkamp Leon Repsold 19 JANUARIE Bianca Swart

Petro van Rhyn Elma Smit Johandré Benade Graham Thesner

Rindie van Zyl Elize van Aswegen Maricia Conradie Anton van Aarde

Abrie Venter Hermien v

Nieuwenhuizen

Monica de Swardt Alida van Aardt

15 JANUARIE Jaques van Noord Isabel Dowling Petro van der Lith

Tiaan Booyens Isabella Venter Jaco du Plooy Carien van der Merwe

Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk

Paul du Plessis 17 JANUARIE Xander du Preez Maralize van Rooyen

Leocille Engelbrecht Eric Basson Francois Faasen Minnie van Rooyen

Maggie J v Rensburg Waldo Conradie André Henning Merisha Visagie

Ricardo Kruger Coenraad Holtzhausen Shannen Neethling Chloé Wiehahn

Mia van der Merwe René Janse v Rensburg Jacques Saunders

Tjaart van der Walt Theuns Kruger Duané Smit

Veels geluk aan almal wat die week verjaar. Onsalmal hier by NG Middelburg-Suid wens jou ‘n

baie spesiale dag en jaar toe.

Kapperjolle

FLINKE VROUEOns kom weer op 5 Februarie bymekaar en

nie op 15 Januarie soos op die almanakaangedui nie. Jammer vir die ongerief.

Page 3: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

GEBEDSLYSJan Pelser, Rindie van Zyl, Hannelie Kapp, oom Piet van

Noord, oom Hennie en tannie Joey Geldenhuys, Hannes

Brits, Zelda du Preez, Ansie Wessels, Chris Taljard, Eljana

Peach, Melanie Haarhoff, Merryl Steenkamp, Annemarie en

Mariana Pretorius, Anneke Joubert, Corrie Storm, Dirkie du

Plessis, oom Pierre Scott, tannie Dorie Prinsloo en oom Jurie

Schoeman. Schalk Pieterse se ma is Maandag oorlede. Ons

dink aan die familie. As ons dalk iemand uitgelaat het, vra

ons om verskoning. Met al die vakansiedae en die

kerkkantoor wat gesluit was, is dit moontlik dat ons iemand

oorgeslaan het.

Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy weet van iemand

wat ons op die lys kan sit of afhaal.

VOEDSELPROJEKONS HET TANS ’N BAIE GROOT BEHOEFTE

AAN DIE VOLGENDE ITEMS ASSEBLIEF.

2 Minute noodles, swart sakke,

showergel, toiletpapier, waspoeier, dames

roll-on, mans roll-on, shampoo 2-1,

sanitêre produkte, tandeborsels en

tandepaste.

EREDIENSTYE

TYDENS

SKOOLKWAR-

TALE OM

08:00 & 10:00

EN TYDENS

SKOOL-

VAKANSIES EN

LANGNAWEKE

OM 09:00

PROGRAM VIR DIE WEEKDi. 15 Jan. 18:00 Gemeentebedieningsvergadering

Wo. 16 Jan. 09:00 Vrouebybelstudie

18:00 Kategetevergadering

So. 20 Jan. 09:00 Sondagskoolklasindeling

18:00 Belydenisklas begin

mark@midsuid15 Februarie vanaf 16:00

Sluitingsdatums vir uitstallers is

8 Februarie. Ons het drie markte hierdie

jaar wat beloof om groter en beter te

wees.

E-pos: [email protected]

Mededeels

aam

heid

Page 4: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

Daar sal vandag na die diens ‘n gespreksgenoot in die

moederskamer beskikbaar wees vir gesprekke asook iemand by

die gebedskamer indien voorbidding benodig word.

ALLES WAT DRYFGesinsdag

26 Januarie 2019

Witbank Seiljagklub van 11:00

tot sononder.

Al het jy nie iets wat dryf nie,

kom braai saam!

Ons het dringend ‘n aflos

Gr. 0 Sondagskooljuffrou

nodig. Kontak asseblief vir

Lorraine by die kerkkantoor

as jy geroepe voel.

Ons benodig altyd nog

Kinderkerkaanbieders.

Bel asseblief vir

Lorraine by die

kerkkantoor as jy

graag wil help.

FINANSIëLE KANTOOROns finansiële kantoor sal in die toekoms gesluit wees op Donderdae. Jammer vir die

ongerief.

TOILETTE IS

IN DIE SAAL

AGTER DIE

KERK.

CROSSing

BOUDARIES

16 Februarie

Sien blaadjie

S

a

m

e

s

y

n

Page 5: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

GEMEENTEKAMP

22-24 Februarie 2019. De

Voetpadkloof

As jy nog wil bespreek, kontak

dringend vir Sanet by die

kerkkantoor. Ons tyd raak vinnig

minder. Ons moet asseblief die

betalings op die laatste die einde van

die maand kry. Kontak Sanet vir

inligting.

PERSOONLIKE INLIGTINGLaat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres,

kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of

kleiner geword het. Laat weet ons as jy die

gemeente verlaat. Ons wil ons data op datum hou

en het elkeen se samewerking nodig groot

asseblief.

Pastorale berading wil

graag nog ‘n

ruimte inrig vir

beradingsessies. Ons

benodig dringend ‘n

mat en twee leunstoele

om ‘n gemaklike,

gesellige area te skep.

As jy dalk van so iets

ontslae wil raak, kan

ons dit baie handig

gebruik asseblief.Koeltebome van

God se genade

is ‘n preekreeks

oor drie Sondae

(3, 10 en 17

Februarie). Moet

dit nie misloop

nie. Genade

Page 6: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

KINDERKERKBegin vandag weer.

Die juniors 3 jaar tot Gr. 3In die saal. Graad 4-7 in die gat(die ruimte onder die saal se

verhoog)

SONDAGSKOOLOPENINGVandag 09:00 in die kerk

(graad 0-10)Volgende Sondag,

20 Januarie is klasindeling.

MXITAl ons Hoërskoolleerders is

baie welkom. Ons kuierheerlik saam en leer

so meer oor Jesus en oormekaar.

Begin weer Woensdag 31 Januarie om 18:00 BELYDENISKLAS

2019Alle Gr. 11 leerders, sien uit

om julle te sien!!!!

Begin volgende Sondag,

20 Januarie om 18:00

BELYDENISONDERHOUDEGr. 12 leerders wat in 2018 in die

Belydenisklas was, onthou die

onderhoude vir

Belydenisaflegging is op

22 Januarie. Bel vir tannie

Lorraine by 076 302 6982 om ‘n

afspraak te maak.

ToegewydJY MIS UIT AS JY NIE DEEL IS

VAN ONS DINAMIESE

JEUGBEDIENING NIE!!!!!!!

On

sleer

speel-speel

Page 7: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

Ons het dringend nog persone nodig om te help met die “inkleur” van die liturgiese ruimte voor

die kansel vir eredienste. As jy lus is om joukreatiwiteit uit te leef, kom word asseblief deelvan ons dinamiese bediening. Jy kry om en by

een beurt per kwartaal, afhangende van hoeveelSondae die kwartaal het. Ons beeld die kerklike

jaar uit, of soms lig ons die prediker se tema van sy/haar preek uit. Kontak asseblief vir Sanet by

die kerkkantoor as jy deel wil wees.

ATTESTATE ONTVANGBELYDENDE LIDMATE

-Marthinus Hendrik Grobler

-Nicolaas du Plessis

-Hester Gertruida du Plessis

(neé Barnard)

-Dirk Hattingh

-Jeannie Hattingh (neé Parsons)

-Johannes Hermanus Peyper

-René Peyper (neé Laidlaw)

-Maria Petronella du Toit

(neé De Klerk)

-Johanna Elizabeth Botha

(neé Botha)

DOOPLIDMATE

-Derik Hattingh

-Itumeleng Hattingh

NG GEMEENTE LIGKRUIS

Vakature: KOSTER

Aansoeke word ingewag vir die pos van Koster te NG

Gemeente Ligkruis.

Pligte

• Toegangsbeheer

• Beheer en toesig van die kerkkompleks en terrein

• Aankope

• Toerusting

• Herstel en instandhouding

• Gedenkmuur

• Toesig oor skoonmaker en tuinier

• Dien as lid op die Eiendomme Kommissie.

Vereistes

• Matriek met 2 jaar toesighouer ondervinding.

• Ondervinding in ‘n soortgelyke pos in `n gemeente

sal as aanbeveling dien

• Meelewende lidmaat van die NG Kerk met goeie

menseverhoudinge

• Eie Vervoer en rekenaarvaardig

Aansoeke kan gerig word aan:

• Die Voorsitter van Diensverhoudinge, NG Gemeente

Ligkruis

• Per hand by die kerkkantoor H/V Cowen Ntuli &

Gustav Preller strate, Golfsig

• Per e-pos: [email protected]

• Per faks: 0132824181

• Die aansoek moet ‘n volledige CV insluit.

Sluitingsdatum: 31 Januarie 2019

DIVORCE CARE

Ons nuwe kursus begin op

4 Februarie om 18:00 en

strek oor ses weke. Kontak

vir Maud by die Pastorale

Sentrum as jy wil boek.

Page 8: 13 Januarie 2019 - midsuid.co.zamidsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 13 Januarie19.pdf · Mia Combrink Renier Vorster Pieter du Plooy Venessa van Niekerk ... Mariana Pretorius,

Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Dit maak

betalings vir jou baie makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG

SUID. Jy kan dit gebruik vir dankoffers en enige betaling by die kerk.

VERGETE EN

VERLORE

ITEMS

Kontak gerus

die

kerkkantoor.

Ons het ‘n

hele paar

items in

bewaring.

Hierdie QR kode kan jy op jou foon

aflaai. Dit het die kerk se

kontakbesonderhede vir maklike

verwysing.

DOOPRegistrasie vir

die doop op

3 Maart sluit

31 Januarie

GRIEF SHAREKursus begin Woensdag,

6 Februarie en strek oor ses weke.

Kontak Maud by die Pastorale

Sentrum as jy wil boek.

As jy hier wiladverteer, kontak

vir Sanet by die kerkkantoor. Kosteis R30 per Sondag.

Tweedehandserolstoel te koop. Ook geskik vir

groter persone.Baie goeie toestand, min gebruik.” Prys

R2800.00.Kontak:

082 9242 2910

Blydskap