Upload
others
View
2
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
1
NAWEEK IN BEELDNAWEEK IN BEELDNAWEEK IN BEELD
SuidwesSuidwesSuidwes---Kaap Kaap Kaap
NIGHT SKY 16 TOT 18 NOVEMBER 2018NIGHT SKY 16 TOT 18 NOVEMBER 2018NIGHT SKY 16 TOT 18 NOVEMBER 2018
#112018
2
V
R
Y
D
A
G
3
V
RY
DA
GM
IDD
AG
TA
FE
LV
ER
KO
PE
4
Koos Oosthuizen is laat Vrydagmiddag
ingelig om Kampleier te wees en ook
sommer om boekevat te doen.
En hy het dit sommer met grasie gedoen!!
VR
YD
AG
MID
DA
G B
OE
KE
VA
T
5
Pieter Henning het besluit fietsry is sy voorland aangesien daar geen parkrun was nie. Saterdag oggend
vroeg het hy dan die pad gevat.
Ohna en van die ouers besig met hulle kinders se Kers gesiggies en tussendeur het hulle gesmul aan die soetgoed
6
Ouers en kinders geniet die oggend. Daar word koekies versier en armband gemaak. Ohna jy weet net hoe om hulle besig te hou.
7
Almal geniet die oggend, tot die jonger manne het ook ingeklim in die soettand versiersuiker
8
Wat is ‘n Kerskamp sonder ‘n Kersvader ??
Ouers en kinders wag in spanning op Kersvader
se aankoms en laat hom nie ‘n minuut onder hulle oë uit nie. Volg hom oral totdat hy ‘n koelte
plek gekry het om te sit.
9
10
11
Die ou gesegde : As jy nie na Kersvader kom nie, kom hy na jou.
Danny en Teresa het bietjie gerus en is verras met ‘n besoek deur Kersvader. Lyk my Kersvader was al moeg hier,
sommer ook op die bed gaan lê.
12
Petro en Sakkie rys kan net nie stil sit nie en speel ‘n potjie tennis. Rozel Goslett plat op haar maag om die beste foto’s te neem en
sy mag maar. Janelle verkeer rustig met kleinding . Middag slapie het vir Danny
honger gemaak, dankie tog vir gisteraand se oorskiet.
13
Melicia Engelbrecht doen boekevat
Saterdag aand. Ons sing lekker Kersliedere, terwyl ons wag
vir ons kleinspan engeltjies.
SA
TE
RD
AG
AA
ND
B
OE
KE
VA
T
14
S
AT
ER
DA
GA
AN
D K
ER
SO
PT
RE
DE
15
16
Danny En Ohna was die beoordelaar vir die
mooiste tafel.
Daar was twee tweede plekke :
Ian Heyns en Tannie Sippie het hierdie plek
gedeel.
Eerste plek : Niel en Rozelle Goslett.
WENNER GESAMENLIK 2DE Ian Heyns
WENNER 1STE Niël Goslett
WENNER GESAMENTLIK 2DE Tannie Sippie
17
Daar was behoorlike bykosse gemaak vir Saterdagaand se braai.
Daar is van vroegmiddag brode gebak en ‘n tafel vol slaaie.
Net soos Sawanante dit kan doen.
GROOT DANKIE AAN ALMAL SE HULP
18
S
ON
DA
G O
GG
EN
D K
ER
KD
IE
NS
19
S
ON
DA
G O
GG
EN
D K
ER
KD
IE
NS
Alet vd Heever neem Sondag
oggenddiens waar
20
Janine voer die Kersboodskap op en Die jongspan luister aandagtig na die
Bybelverhaal wat sy voorlees en verduidelik.
Die geboorte van Jesus word deur Sawanante uitgebeeld.
SO
ND
AG
O
GG
EN
D K
ER
KD
IE
NS
21
Die jonger generasie was nie uitgesluit nie en was deel as die drie wyse manne.
Daar is hande gevat in ‘n kring om die jongspan en Stille nag Heilige nag
is gesing ter afsluiting.
Dankie dit was wonderlik om ons kampjaar so af te sluit.
SO
ND
AG
O
GG
EN
D K
ER
KD
IE
NS
22
Danny gee vir ons terugvoering oor Kongres wat hy En Petrus gedurende Oktober 2018 bygewoon het. Ons Septemberkamp is nou te Ouskip (Kongres)
Bywoning by Night Sky
11 Woonwaens en 2 huisie 13 Lede en 6 gaste
23
Gaste wat die kamp bygewoon het is as volg:
Wynand en Danelia Oosthuizen, Wernich & Ulrich (Johan Oosthuizen se kinders) ,
Jaco & Jo-Mari Slater, Liam en Lische (Johan Oosthuizen se kinders),
Hugo & Antionette McDonald, Stacy en Angelique (John McDonald se kinders,)
Janus & Mariska McDonald (John McDonald se kinders) ,
Dienie Oosthuizen (John McDonald se gas) ,
Niel & Janelle met Jané Smit (Petrus Theron se kinders)
GASTE
24
Johan & Alet vd Heever
20 Streek
Niel & Janelle Smit
Verdienste
T o
e k
e n
n I
n g
s
25
Koos & Hendriena Oosthuizen 150 Algemeen asook
Kampleiers
Dienie Oosthuizen
Verdienste
T o
e k
e n
n I
n g
s
26
Danny oorhandig die pryse vir die mooiste tafels gedek.
Hier ontvang Fanie & Sonja Human & Antwanette ge-samenlik die 2de plek saam met Pieter Henning &
Tannie Sippie ..
PR
YSU
ITD
ELLI
NG
27
Niël & Rozel Goslett ontvang eerste plek
Niël oorhandig sy prys aan Danelle Human, want sy was hulle inspirasie om ook
‘n tafel te dek. Haar opgewondenheid oor hierdie deel was vir hom na aan die hart.
Dankie Niël vir jou groot hart , jy het ‘n klein meisie se hart baie bly gemaak.
PR
YSU
ITD
ELLI
NG
28
ALGEMENE FOTO’S VAN NIGHT SKY
29
EKSTRA ~ FOTO’S
30
EKSTRA ~ FOTO’S
31
Petrus Theron lig ons in oor die
SKIMKAMP
Moet dit nie misloop nie julle gaan die TROUE van die jaar mis.
SAWANANTE IS ALMAL GENOOI
LAAT WEET DIE SKIM DAT JULLE KOM
32
Lief
Leed
Carla Smit was weer vir haar toetse en alles is 100% skoon Leon Goslett het getrou Herman en Maretha Gerber het grootouers geword en dit gebeur binnekort weer Peter Smit ondergaan nog steeds behandeling en dit gaan goed met hom
Piet Steyn was vir ‘n hand en elmboog operasie Louise Mitchell se oom is oorlede Bert Greef het ‘n pasaangeër ontvang Paul Steyn was vir ‘n heupvervanging Kristie Goslett gaan op die 29 vir operasie
33
Spog blad
Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas.
34
*Bestuurslid verantwoordelik: Danny le Roux en Ohna Oosthuizen
*Foto’s geneem deur Johan vd Heever, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes.
Stuur gerus van jul foto’s vir my, na ‘n kamp.
*Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected]
Redakteur Johan van den Heever
Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad.
35
Verjaarsdae - Desember 2018
Maand Datum Mans Oud Datum Dames Oud Datum Kinders Oud
Jan-2019 1 1 Melicia Engelbrecht 33 1
1 1 Johane Jones 17
5 Michael Chamberlain 39 5 5
6 6 6 Monet Rosenbrock 15
8 8 Theresa Scheepers 59 8
12 Johnnie Louw 58 12 12
18 18 Elmarie Steyn 34 18
Louie-Cecile Boonzaaier 53
20 20 20 Chrismari Chamberlain 9
22 Felix Visagie 74 22 22
24 Jannie Conradie 72 24 24
25 Sailor Viljoen 58 25 Jutta Louw 55 25
25 Natascha Jones 47
27 Paul Steyn 57 27 Alet van den Heever 57 27
30 Hanlo Engelbrecht 33 30 30
31 Herman Gerber 64 31 31
Verjaarsdae - Januarie 2019
Maand Datum Mans Oud Datum Dames Oud Datum Kinders Oud
Des 2018 1 1 1 Janice Heyneke 18
2 Johan Rossouw 55 2 Juani-Cori Hattingh 35 2
5 5 Rozette Viljoen 66 5
6 Teresa Le Roux 49 6
6 Jean Heyneke 42
8 8 Ilona Bruwer 55 8
8 Tessa Williams 48
10 10 Elmarie Botha 55 10
10 Nicolette Botha 49
12 12 Antwanette Heyns 55 12
17 Andre Potgieter 56 17 17
36
Huweliksherdenkings - Januarie 2019
Maand Datum Jaar Naam Tydperk
Jan-2019 1
6 1973 Frikkie & Susan Gerber 45
9 1993 Tommie & Theresa Scheepers 25
13 1968 Felix en Susan Visagie 50
16 1982 Paul & Isabel Steyn 36
18
19
20
29 1977 Herman & Marieta Gerber 41
Huweliksherdenkings - Desember 2018
Maand Datum Jaar Naam Tydperk
Des 2018 1
3 2005 Kobus & Nicolette Botha 13
5 1981 Hannes & Yolanda Heyns 37
7 1974 Riaan & Petro Steyn 44
10 1988 Louis & Elsabe Havenga 30
17 1966 Dave & Koekie Griessel 52
18 1993 Nico & Veroeska Basson 25
20 1980 William & Arina Swatton 38
37
V
o
o
g
d
e
-
-
G
r
o
e
p
DANNY le ROUX PETRUS THERON JANINE THERON PETRO STEYN
VOORSITTER ONDERVOORSITTER PENNINGMEESTERES SEKRETARESSE
082-339-3603 083-625-5418 073-232-8858 074-180-1658
VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG
LE ROUX TERESA V THERON GERHAR-
DUS Ks HEYNEKE JEAN M STEYN RIAAN M
LE ROUX DANE Ks BASSON NICO M HEYNEKE JENETTE V DE SWARDT JOHNNY M
ALSTON NEVILLE M BASSON VEROESKA V HEYNEKE JANICE Kd DE SWARDT KARIEN V
ROBB ANNELINE V BASSON SIMONE Kd HEYNS HANNES M DE SWARDT MIA Kd
ENGELBRECHT HANLO M BOONZAAIER LOUIE-
CECILE V HEYNS YOLANDA V GREEFF BERT M
ENGELBRECHT MELICIA V POTGIETER ANDRé M MEYER JAN M GREEFF NATALIE V
ENGELBRECHT RIKUS Ks GERBER HERMAN M MEYER PETRO V HAVENGA JOHAN M
ENGELBRECHT HANRé Ks GERBER MARIETA V PIENAAR BENNIE M HAVENGA ADRI V
HATTINGH KOOS M GRIESSEL DAVE M SCHEEPERS TOMMIE M MITCHELL DENNIS M
HATTINGH JUANI-CORI V GRIESSEL KOEKIE V SCHEEPERS THERESA V MITCHELL LOUISE V
HATTINGH ANDRé Ks HAGEN BAREND M SMIT CARLA V MITCHELL JAMES M
HATTINGH THOMAS Ks MITCHELL ARCHIE M STEYN PIET M MITCHELL IRENE V
JONKER ANDRé M SMIT PETER M STEYN ANTOINETTE V ROSSOUW JOHAN M
LOUW JOHNNIE M SMIT ELISE V
ROSSOUW HANLIE V
LOUW JUTTA V SMIT CASEY-
JADE Kd SWATTON WILLIAM M
McDONALD JOHN M STEYN PAUL M SWATTON ARINA V
McDONALD ENGELA V STEYN ISABEL V VISAGIE FELIX M
STEMMET LOUIS M STEYN ELMARIE Kd VISAGIE SUSAN V
STEMMET CHANNé V JOHAN OOSTHUIZEN
STEMMET LOUIS Ks LOERIEVERTEENWOORDIGER
VD MERWE IW M JOHAN VAN DEN HEEVER ANDRÈ HEYNS 082-739-0537
VD MERWE ELIZE V REDAKTEUR SKAKELBEAMPTE VAN NAAM GESLAG
OHNA OOSTHUIZEN 071-889-6227 082-415-2619 CHAMBERLAIN MICHAEL M
JEUGVERTEENWOORDI-
GER VAN NAAM
GESLA
G VAN NAAM GESLAG CHAMBERLAIN STEFANIE V
082-563-0100 VD HEEVER ALET V HEYNS KARIN V CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd
VAN NAAM GESLAG BOTHA KOBUS Snr M BRUWER GERRIT M CHAMBERLAIN EDUAN Ks
BOTHA ANDRé M SNYMAN SONJA V BRUWER ILONA V HARDCASTLE PETER M
BOTHA ELMARIE V DU TOIT ANNA-
MAREE V CONRADIE JANNIE M HARDCASTLE ANINA V
BOTHA KOBUS M GOSLETT NIëL M GERBER FRIKKIE M HARDCASTLE HENRY Ks
BOTHA NICOLETTE V GOSLETT ROZEL V GERBER SUSAN V HAVENGA LOUIS M
BOTHA NINA Kd GOSLETT KRISTIE Kd HAVENGA TIENIE V HAVENGA ELSABE V
BOTHA CHRISTIAAN Ks HUMAN FANIE M HENNING PIETER M HEYNS IAN M
DELPORT HENNIE M HUMAN SONJA V JONES TOMMY M HEYNS ANTWANETTE V
DELPORT SONJA V HUMAN DANELLE Kd JONES NATASCHA V MARAIS PAUL M
FOSTER ALEC M RETIEF FAUL M JONES JOHANE Kd MARAIS TERSIA V
FOSTER JOAN V RETIEF ADRIE V REINKE FRANS M STRYDOM ALET V
GERBER JOHAN M ROSENBROCK PAUL M REINKE BETTIE V VAN DEVENTER PIETIE M
GERBER ALIDA V ROSENBROCK ADELL V
VAN DEVENTER ANNIE V
OOSTHUIZEN KOOS M ROSENBROCK MONET Ks
OOSTHUIZEN HENDRIENA V ROSENBROCK RUBEN Ks
STEMMET PIETER M VILJOEN JOHAN M
STEMMET TALITA V VILJOEN ROZETTE V
VILJOEN SAILOR M WILLIAMS RAYMOND M
VILJOEN ESTIE V WILLIAMS TESSA V
38
KAMPPROGRAM vir 2018/2019
DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK?
SEPTEMBER 2018 7-9 100+ te SONKLIP STREEK ALBATROS
SEPTEMBER 2018 14-16 YZERFONTEIN DIE BESTUUR
OKTOBER 2018 12-14 DORINGLAAGTE JOHAN OOSTHUIZEN
NOVEMBER 2018 16-18 NIGHT SKY DANNY en OHNA
JANUARIE 2019 18-20 VRUGTEFEES te
BERGRIVIER JOHAN VD HEEVER
FEBRUARIE 2019 15-17 SKIMKAMP PETRUS THERON
MAART 2019 15-17 NASIONAAL te
OUSKIP PETRUS THERON
APRIL 2019 12-14
ONRUS
SENIORS/
WOENSDAG
ANDRÈ HEYNS
MEI 2019 17-19 KLIPKRANS JANINE THERON
JUNIE 2019 `7-9 MOUNTAIN BREEZE PETRO STEYN
JULIE 2019 19-21 MONTAGU OHNA OOSTHUIZEN
AUGUSTUS 2019 8-11 AJV te BERGRIVIER PETRUS THERON
SEPTEMBER 2019 100+ deur SWK NUWE BESTUUR
SEPTEMBER 2019 13-15
OOSTEWAL
SENIORS/
WOENSDAG
JOHAN OOSTHUIZEN
OKTOBER 2019 18-20 KARDOESIE NUWE BESTUUR
NOVEMBER 2019 15-17 OUSKIP VOORSITTER en
JEUGVERTEENWOORDIGER
39
!! INLIGTINGSTUK !! SAWA
STREEK SUIDWES-KAAP SENIOR BURGERS/LOERIES
Wat is die verskil tussen n Pensioenaris, Senior Burger en Loerie? `n Persoon kan op enige ouderdom `n Pensionaris word. Dit kan geskied deur op vervroegde pensioen te gaan, weens mediese redes wanneer `n persoon as medies ongeskik vir werk verklaar word of om met pensioen te gaan op die ouderdom wat deur die persoon se werkgewer bepaal word. Die ouderdom van `n pensoenaris kan dus wissel. `n Senior Burger volgens SAWA Administratiewe Reëls en Aanbevelings (Par.13.1) is 'n persoon van 65 jaar of ouer. Senior Burgers kwalifiseer ook outomaties vir `n afslag op hul ledegeld wat outomaties deur SAWA Hoofkantoor aangepas word. In SAWA, Streek Suidwes-Kaap praat ons van die Loeries. Die Loeries is meestal ons Senior Burgers en sommige van ons Loeries is nog nie 65 jaar oud nie. Die redes hiervoor is die volgende :- Vroëer jare was daar te min Senior Burgers in Streek Suidwes-Kaap en was daar op `n vergadering besluit om die ouderdom af te bring na 55 jaar om die Senior Burger getalle `n bietjie te lig. Aangesien `n persoon tussen 55 en 64 jaar nie `n Senior Burger is nie, het hulle die naam “ Loeries” aangeneem om nie inbreuk te maak aan die omskrywing van Senior Burgers nie. Daar is besluit om die ouderdom van Loeries terug te bring na 65 jaar aangesien heelwat van ons lede die ouderdom van 65 jaar bereik het of baie naby daaraan is. Indien een van die lede van `n gesin die ouderdom van 60 jaar bereik, word sy of haar maat ook outomaties as `n Loerie beskou, ongeag die ouderdom en toegelaat om deel te hê aan alle Loerie aktiwiteite. Geen Senior Burger word gedwing om `n Loerie te wees nie maar as Loerie word jy voorsien van `n Loerie kenteken (ons Groenvoël) wat jy op jou woonwa aanbring en sodoende maklik uitgeken kan word. Indien daar enige onduidelikheid is, is die leser welkom om met my kontak te maak. Johan OOSTHUIZEN Senior Verteenwoordiger Tel 082 739 0537