11
123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 123456789123456789123456789 Laerskool Jan van Riebeeck Junie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie vraestel Assesseringstandaarde : LU 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe 7.1.2-7.1.5; 7.1.7-7.1.8; 7.1.11 LU 4 : Meting 7.4.1-7.4.3; Instruksies : 1. GEEN SAKREKENAAR of GRADEBOOG mag gebruik word nie. 2. Beantwoord alle vrae op die antwoordblad. 3. Maak seker dat jy jou naam en van op die antwoordblad is. 4. Skrif moet vir die nasiener leesbaar wees. Vraag en punte : Vraag Punte Tipe 1 10 Kies die korrekte antwoord 2 5 Waar of Vals 3 10 Blokkiesraaisel 4 5 Towervierkant 5 10 Korter vrae

gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

  • Upload
    vungoc

  • View
    245

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789

123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789123456789

Laerskool Jan van Riebeeck

Junie 2011Wiskunde – Graad 7 –

Vraestel 1

Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie vraestel Assesseringstandaarde:

LU 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe 7.1.2-7.1.5; 7.1.7-7.1.8; 7.1.11

LU 4 : Meting 7.4.1-7.4.3; 7.4.5;7.4.9-7.4.10

LU 5 : Datahantering 7.5.1-7.5.5

Instruksies :1. GEEN SAKREKENAAR of GRADEBOOG mag

gebruik word nie.2. Beantwoord alle vrae op die antwoordblad.3. Maak seker dat jy jou naam en van op die

antwoordblad is.4. Skrif moet vir die nasiener leesbaar wees.5. Indien ‘n antwoord meer as 1 punt tel moet

bewerkings gewys word.6. Jy het 1 ½ uur om hierdie vraestel te voltooi!

Vraag en punte :

Vraag Punte Tipe

1 10 Kies die korrekte antwoord2 5 Waar of Vals3 10 Blokkiesraaisel4 5 Towervierkant5 10 Korter vrae6 5 Verbind Kolom B met Kolom A7 15 Woordsomme

Totaal 60 punte

Opsteller : W.Smit Moderator: T. van der Vyver

Page 2: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

1.1 45 ÷ (3 +2) x 27 = ___

(a) 45 ÷ 135 (b) 779 (c) 243 (d) Geeneen van (a),(b) of (c)

1.2 Die voor- en syaansig van ʼn

geometriese soliede figuur getoon:

Watter geometriese soliede figuur

hieronder, (a) – (d), kan hierdie

aansigte verteenwoordig?

1.3 Die GGD van die volgende getalle is:

104 13 52 26

(a) 13 (b) 26 (c) 52 (d) 104

1.4 Bereken : ( 112 + 1 25 ) – ( 25 x 12 ) = ___

(a) 710 (b) 2710 (c) 215 (d) 0

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 2

Vraag en punte :

Vraag Punte Tipe

1 10 Kies die korrekte antwoord2 5 Waar of Vals3 10 Blokkiesraaisel4 5 Towervierkant5 10 Korter vrae6 5 Verbind Kolom B met Kolom A7 15 Woordsomme

Totaal 60 punte

Opsteller : W.Smit Moderator: T. van der Vyver

Vraag 1 : Merk die korrekte antwoord op jou antwoordblad. Wees asseblief baie versigtig en maak seker dat jy jou antwoorde langs die korrekte nommer op jou ANTWOORDBLAD voltooi.

Page 3: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

1.5 Ons desimale getallestelsel is ‘n plekwaardestelsel

gebaseer op die magte van____.

(a) 20 (b) 10 (c) 1 (d) 60

1.6 – 108 ÷ 12 + 2 = ____ .

(a) – 7 (b) – 11 (c) 7 (d) 11

1.7 Watter een van die bewerings is onwaar ?

(a) 42 = 24

(b) 3 + 6 x 9 > 10 x 6 + 7

(c) 27 – 8 – 7 – (6 x 0) = 3 + 4 + 5

(d) 32 – 23 = 14

1.8 Die hoek in die skets word ‘n __________ genoem.

(a) skerphoek (b) stomphoek (c) omwenteling (d) inspringende

hoek

1.9 Wat sal die 10de getal in die volgende getallereeks wees?

2, 4, 8, 16 , 32 , ___

(a) 20 (b) 10 (c) 1224 (d) 1024

1.10 Die waarde van x in die volgende driehoek is...

(a)180° (b) 30° (c) 60° (d) 90°

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 3

4X

X X

Page 4: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

2.1 Die vier sye van ‘n ruit is ewe lank en die

teenoorstaande hoeke is ewe groot.

2.2 33 ÷ 3 + 521 – 130 = 400

2.3 Die oppervlakte van die figuur is

2340 mm2.

2.4 24510 = 495

2.5 In 16p – 12 = 52 – 5 is die waarde

van p = 32

Vraag 3 : Voltooi die blokkiesraaisel op die antwoordblad deur

gebruik te maak van die leidrade. (10 x 1 = 10)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 4

Vraag 2 : Dui aan of elk van die volgende stellings WAAR of Vals is. ( 5 x 1 = 5)

Page 5: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

Vraag 4 : Voltooi die TOWERVIERKANT. (5 x 1 = 5)

Vraag 5 : Skryf slegs die antwoorde van die volgende neer.

(10x1=10)

5.1 38,66 km = _______ m

5.2 11918 as ‘n onegte breuk.

5.3 1 ; 4 ; 7 ; 10 ; ...... die 11de term

5.4 52213 as ‘n gemengde getal.

5.5 √144 = _____

5.6 28380 ÷ 28376 = _______

5.7 Die produk van die priemfaktore

van 288

5.8 313 ÷ 123 = _____

5.9 19 cm + 24 mm + 3,3 m = __ mm

5.10 42 x 73 = ______

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 5

(a)

(b)

(c)

(d)

(e)

174 164

Page 6: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

Kolom A Kolom B

6.1 heptagoon (a) ‘n lyn van die middelpunt

van die sirkel na die rand

6.2 dalende volgorde (b) van klein na groot

6.3 massa (c) ‘n veelhoek met 6 sye en 6

hoeke

6.4 oktaëder (d) ‘n veelhoek wat uit 8 sye en

8 hoeke bestaan

6.5 radius (e) die aantal materie waaruit

iets bestaan

(f) die hoeveelheid ruimte wat

‘n voorwerp beslaan

(g) ‘n 3-dimensionele vorm wat

8 vlakke bevat

(h) van groot na klein

(i) ‘n veelhoek met 7 sye en 7

hoeke

(j) ‘n reguit lyn wat 2 punte

verbind op die omtrek van ‘n

sirkel

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 6

Vraag 6 : Verbind kolom B met kolom A sodat die twee verband hou met mekaar. Skryf slegs die letter neer op jou antwoordblad. Bv. 6.1 (b) (5 x 1 = 5)

Page 7: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

Vraag 7 :

7.1 Bestudeer die onderstaande vergelyking

wat getref word tussen die loopbane van Lionel

Messi en Wayne Rooney. (Vir die wat nie weet

nie, hulle is bekende sokkerspelers.) (5)

(a) Hoeveel doele het altwee saam al aangeteken? (1)(b) Watter breukdeel het Wayne Rooney doele aangeteken

teenoor die aantal wedstryde wat hy gespeel het? (1)(c) Wat is Lionel Messi se Lengte in cm? (1)(d) Hoeveel mm is Wayne Rooney langer as Lionel Messi? (1)(e)As jy een van die twee spelers kon kies om vir Bafanna

Bafanna te speel, watter een sou jy kies? Gee ‘n uitsonderlike rede vir keuse. (1)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 7

Page 8: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

7.2

(a)Watter plek het die hoogste Maksimum Temperatuur vir Vrydag? (1)

(b)Wat is die veskil tussen die maksimum en minimum temperatuur vir Sutherland vir Vrydag? (1)

(c) Indien Vredendal se minimum Temperatuur vir Vrydag met 13°C sou daal, wat sal die temperatuur dan wees? (1)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 8

Hieronder verskyn die Reënvalsyfers soos gepubliseer in

Die Burger van 26 Mei 2011. Bestudeer dit goed en beantwoord

die vrae wat daarop volg. (5)

Page 9: gr7jvr.weebly.comgr7jvr.weebly.com/uploads/2/3/2/2/23226336/wiskjun201…  · Web viewJunie 2011 Wiskunde – Graad 7 – Vraestel 1 Uitkomstes en assesseringstandaarde in hierdie

(d) Hoeveel liter reën het in totaal geval tot dusver as ons na al die reënvalsyfers op die kaart kyk? (2)

7.3

1

1 1

1 2 1

1 3 3 1

1 4 6 4 1

a) Skryf die volgende twee rye van die driehoek op jou lyntjiesblad neer. (2)

b) Tel die getalle in elke ry op. Sien jy enige patroon? Skryf die reël neer hoe om enige ry se som te bepaal. (1)

c) Bereken nou wat sal die som wees van alle getalle in rynommer 20. (2)

©Laerskool Jan van Riebeeck – wiskjun2011vraestel1-Saamgestel deur W.Smit – Gr.7 9

HET JY AL JOU ANTWOORDE

GEKONTROLEER?

TOTAAL : 60

Bestudeer die patroon van die Pascal-driehoek en beantwoord die vrae wat daarop volg.

( 5 x 1 = 5)