7
Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: HEEL GETALLE: Berekeningstegniek (Les 2) 2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerder in staat wees om ‘n verskeidenheid tegnieke skriftelike sowel as hoofberekeninge met heelgetalle te doen insluitend: skatting optel, aftrek en vermenigvuldiging in kolomme lang deling afronding en kompensering gebruik van sakrekenaar 3. RESOURCES: DBE Werkboek, Sasol-Inzalo boeks, Hanbboeks, Sakrekenaar WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9 KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

€¦  · Web viewGraad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)(Konsep)Bladsy 5 vanf 5. Gr. a. ad. 9 . Les. p. lan: 1+4 . Interven. sie

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: €¦  · Web viewGraad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)(Konsep)Bladsy 5 vanf 5. Gr. a. ad. 9 . Les. p. lan: 1+4 . Interven. sie

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)

(Konsep)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: HEEL GETALLE: Berekeningstegniek (Les 2)

2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet leerder in staat wees om ‘n verskeidenheid tegnieke skriftelike sowel as hoofberekeninge met heelgetalle te doen insluitend: skatting optel, aftrek en vermenigvuldiging in kolomme lang deling afronding en kompensering gebruik van sakrekenaar

3. RESOURCES: DBE Werkboek, Sasol-Inzalo boeks, Hanbboeks, Sakrekenaar

4. VORIGE KENNIS : Bewerkings tegnieke gedoen in Graad 8

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: : 10 minutes)Tuiswerk bied onderwysers ‘n geleendheid om leerders se vordering in die bemeestering van Wiskundige konsepte te kan nagaan en om probleem areas wat onmiddelike aandag nodig het, te identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later na wanbegrippe kan lei.

WISKUNDE LESPLAN

GRAAD 9

KWARTAAL 1: JANUARIE – MAART

Page 2: €¦  · Web viewGraad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)(Konsep)Bladsy 5 vanf 5. Gr. a. ad. 9 . Les. p. lan: 1+4 . Interven. sie

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)

(Konsep)

6. INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 minute)

Hersien werk gedoen in graad 8: berekening met al vier bewerkings met heelgetalle, skatting en gebruik sakrekenaars waar van

toepassing veruidelik die konsep van skatting en benadering

Skatting: beteken om naby ‘n antwoord te kom antwoord sonder die bewerkings te doen.Benadering: beteken om te probeer om uit te vind hoeveel dit is, sonder om dit te meet of presies te bereken.

Voorbeeld 1 A winkel eienaar wil hoenders koop by ‘n boer. Die boer wil R38 vir elk hoender hê. Antwoord die volgende vrae sonder om geskrewe bewerkings te doen.(a) As die winkel eienaar R10 000 het om hoenders te koop, dink jy hy kan meer as 500 hoenders koop?(b) Kan hy meer as 200 hoenders koop?(c) Kan hy meer as 250 hoenders koop?

Voorbeeld 2In elk geval, skat die total koste deur afronding om die benaderde koste te bereken, sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar. In elke geval maak twee skattings. Maak eers ‘n rowwe skatting deur die getalle tot die naaste 100 af te rond voor berekening. Maak dan ‘n beter skatting deur die getalle af te rond tot die naaste 10 voor berekening.(a) 83 bokke is verkoop vir R243 elk.(b) 121 stoele is verkoop vir R258 elk.

7. LES AANBIEDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute )

Onderrigaktiwiteite Leeraktiwiteite(Van Leerders word verwag om:)

Bladsy 2 vanf 5

Page 3: €¦  · Web viewGraad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)(Konsep)Bladsy 5 vanf 5. Gr. a. ad. 9 . Les. p. lan: 1+4 . Interven. sie

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)

(Konsep)

Optel in kolomme (Bl. 9 Sasol Inzalo boek)

Doen voorbeelde hieronder met die leerders(a) Skryf 8 000 + 1 100 + 130 + 14 as ‘n enkel getal:(b) Skryf 3 000 + 700 + 50 + 8 as as ‘n enkel getal :(c) Skryf 5 486 in uitgebreide notasie, soos gewys in 1(b).

3 7585 4869 244

Aftrek in kolomme (Bl. 12 Sasol Inzalo boek) 8 432 − 3 957 kan bereken soos hieronder aangedui. 8 432 − 3 957Stap 1 5Stap 2 70Stap 3 400Stap 4 4 000Stap 5 4 475

In stap 1, die 7 van 3 957 is afgetrek van 12.

Om die aftrekking in elk kolom te doen, moet jy dit insien dat 8 432 is 8 000 + 400 + 30 + 2, en ook dat 7 000 + 1 300 + 120 + 12 is.

Vermenigvuldiging in kolomme (Bl. 11 Sasol Inzalo boek) (a) Skryf 3 489 in uitgebreide notasie: (b) Skryf ‘n uitdrukking sonder hakies wat Ekwivalent is tot 7 × (3 000 + 400 + 80 + 9): 3 489 kort metode x 7 63 = 9 x 7 OF 560 = 80 x 7 3 489 2 800 = 400 x 7 x 7 21 000 = 3000 x 7 24 423 24 423

Lang Deling ( Bl. 14 Sasol Inzalo)

Bestudeer this metode vir berekening 13254÷56 : 13254

die aktiwiteit te doen en ‘n sakrekenaars te gebruik om antwoorde te kontroleer.

die vrae hieronder te beantwoord(a) Hoe is die 70 in stap 2 verkry?(b) Hoe is die 400 in stap 3 verkry?(c) Hoe is die 4 000 in stap 4 verkry

(d) Hoe is die 4 475 in stap 5 verkry?

die antwoorde uit te werk deur die gebruik van beide metodes en elke leerder kies die beste metode hy/sy kan gebruik.

die metode te volg om die antwoorde te bereken deur lang deling.

die metode te volg om af te rond en te kompenseer.

Bladsy 3 vanf 5

Page 4: €¦  · Web viewGraad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)(Konsep)Bladsy 5 vanf 5. Gr. a. ad. 9 . Les. p. lan: 1+4 . Interven. sie

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)

(Konsep)

236200×56=11200 −11200 2054 OF 11 20030×56=1680 −1680 2 054 374 1 6806×56=336 −336 374 38 336 38

236×56=13216(200 is ‘n rowwe skatting van die antwoord vir 13254÷56)(2 054 bly oor nadat 11 200 afgetrek is van 13254(30 is ‘n rowwe skatting van die antwoord vir 2054÷56)(374 bly oor nadat 1 680 afgetrek is van 2054)(6 is n ‘skatting van die antwoord vir 374÷56)

(38 bly oor)

Afronding en kompensering

1. Skat elk van die volgende getalle deur af te rond tot die naaste 100.

(a) 812 – 342(b) 2 342 – 1 876

Antwoord:

(a) 800 – 300 = 500(b) 2 300 – 1 900 = 400

2. Bepaal die presiese antwoord vir elk van die bewerkings in vraag 1, deur die foute wat deur afronding en kompensering gelaat is te identifiseer.

(a) 800 – 300 = 500500 + 12 = 512512 – 42 = 470

(b) 2 300 – 1 900 = 400 400 + 42 = 442 442 + 24 = 466

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd: 15 minute)

1. Liesbeth begin ‘n spaarrekening deur ‘n deposito van R40 000 te maak. Oor ‘n periode van

Bladsy 4 vanf 5

Page 5: €¦  · Web viewGraad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)(Konsep)Bladsy 5 vanf 5. Gr. a. ad. 9 . Les. p. lan: 1+4 . Interven. sie

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1HEELGETALLE: Berekeningstegnieke (Les 2)

(Konsep)

tyd doen sy die volgende transaksies in die spaarrekening:‘na ontrekking van R4 000

‘n ontrekking van R2 780 ‘n deposito van R1 200 ‘n deposito van R7 550 ‘n ontrekking van R5 230 ‘n deposito van R8 990 ‘n deposito van R1 234

Hoeveel geld het sy nou in haar spaarrekening?

2. Gebruik die kolom metode om 2245met 23 te vermenigvuldig

9. VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van wiskunde vaardighede wat in die klas onderrig is, te demonstreer. Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van ‘minder is meer’ word aanbeveel, m.a.w. gee leerders ‘n paar hoë orde aktiwiteite wat ’n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie. Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol-Inzalo boek, werkboeke en/of handboeke vir leerders se tuiswerk. Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

Aanbevole Huiswerk

1. ‘n munisipaliteit het begroot R85 000 vir die posit van nuwe straat naamborde. Die

Straat naamborde kos R72 elk. Hoeveel nuwe straat naaamborde kan opgesit

word

en hoeveel geld sal in die begroting oor wees?

2. Gebruik die kolom metode om 68923×340 te vermenigvuldig

Bladsy 5 vanf 5