47
0ns heet u hartlik welkom by LAERSKOOL OUTENIQUA. Dit is ons opregte wens dat u as ouer(s) en leerder(s) ‘n aangename verbintenis met hierdie skool sal hê. Ons nooi u vriendelik uit om in al ons aktiwiteite te deel. SKOOLHOOF EN PERSONEEL A hearty welcome to OUTENIQUA PRIMARY SCHOOL. It is our sincere wish that you as parent(s) and learner(s) will have a very happy association with our school. 1

  · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

  • Upload
    vunhan

  • View
    226

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

0ns heet u hartlik welkom by LAERSKOOL OUTENIQUA. Dit is ons opregte wens dat u as ouer(s) en leerder(s) ‘n aangename verbintenis met hierdie skool sal hê.

Ons nooi u vriendelik uit om in al ons aktiwiteite te deel.

SKOOLHOOF EN PERSONEEL

A hearty welcome to OUTENIQUA PRIMARY SCHOOL. It is our sincere wish that you as parent(s) and learner(s) will have a very happy association with our school.We invite you to share in all our activities.

PRINCIPAL AND STAFF

1

Page 2:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

Die toekoms begin hier! • The future starts here!

2

Page 3:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

CONTENTS1 OUR MISSION2 SCHOOL BADGE AND MOTTO3 SCHOOL SONG4 OUR SCHOOL

4.1 General4.2 Subjects4.3 Extra-Mural Activities

4.3.1 Sport4.3.2 Cultural

4.4 Enrichment5 TEXT BOOKS AND STATIONERY6 COMPUTER CENTRE7 SCHOOL FEES8 SCHOOL RULES9 SCHOOL UNIFORM10 PARENT TEACHERS ASSOCIATION

10.1 Class Representatives10.2 Clothing Bank

11 AFTERCARE CENTRE

INHOUD1 ONS MISSIE2 SKOOLWAPEN EN LEUSE3 SKOOLLIED4 ONS SKOOL

4.1 Algemeen4.2 Vakke4.3 Buitemuurse bedrywighede

4.3.1 Sport4.3.2 Kultuur

4.4 Verryking5 HANDBOEKE EN SKRYFBEHOEFTES6 REKENAARSENTRUM7 ONDERRIGGELDE8 SKOOLREëLS9 SKOOLDRAG10 OUER-ONDERWYSERSVERENIGING

10.1 Klasverteenwoordigers10.2 Klerebank

11 NASORGSENTRUM

3

Page 4:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

OUR MISSIONAt Outeniqua Primary School we strive to achieve the following:

1 To base our education and teaching on Christian values.2 The highest possible academic and cultural achievement from each

learner.3 The development and application of our learners’ talents and skills. 4 Good discipline in our school.5 Good two-way communication between school and parent community.6 To develop our learners socially and emotionally to be worthy members

of the School Community.

SCHOOL SONGAt the foot of the mountain that reigns

o’er land and seaLies Outeniqua Primary of lustrous history

Our motto is our prideYou’re the school that we adore and

together we’ll prove that we shall conquerWe’ll work for our future

and build our schoolYes Outeniqua true to you!

4

Page 5:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

ONS MISSIEBy Laerskool Outeniqua streef ons na die volgende:

1 Om ons opvoeding en onderwys op Christelike waardes te baseer.2 Die hoogste moontlike akademiese en kulturele prestasie van elke

individuele leerder.3 Die ontplooiing en aanwending van ons leerders se talente en

vaardighede.4 Goeie dissipline in ons skool.5 Goeie tweerigting kommunikasie tussen skool en ouergemeenskap.6 Om leerders sosiaal en emosioneel te ontwikkel om waardige lede van

die skoolgemeenskap te wees.

SKOOLLIEDAan die voet van die bergewat troon oor land en see

Staan Outeniqua Laer met ‘n luisterryk verleeOns leuse is ons trots

Jy’s die skool wat ons beminEn saam sal ons wys dat ons kan oorwin.Ons gaan aan ons skool en toekoms bou –

Aan Outeniqua Laer getrou!

5

Page 6:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

SCHOOL BADGE & MOTTO

The school badge was designed by a previous principal, Mr FL Henn.

Blazon: A Shield, azure fringed by a mantle. A helmet, argent, crowns the shield.

A three-armed candelabrum: Or an AzureSymbolism: Striving for a blessed life which bear good fruit; in family life, at the workplace and in service of God. Also pointing to “Let your light shine…”.

Open book: Argent and AzureSymbolism: Points to the teaching of skills, setting of norms and exposure to knowledge.

Three circles intertwined: Or on AzureSymbolism: Suggests the three disciplines on which Christian National Education is founded – Home, School and Church. The intertwining suggests the ideal of unity between these disciplines.

The Motto: Conquer, in both languages, on a golden ribbon underneath. The motto was proposed by Mr Manie le Roux, a previous principal.

6

Page 7:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

SKOOLWAPEN EN LEUSE

Die skoolwapen is deur mnr FL Henn, ‘n oud-skoolhoof ontwerp.

Die wapenskild word omsoom met ‘n mantel in blou en goudgeel. In die kop van die wapenskild is ‘n geslote silwerhelm. In die skild is drie simbole aangebring:

Driekoppige kandelaar in goud:Simboliek: ‘n Vrugbare lewe na wasdom, as gesinsmens, in die dagtaak en in diens van die Here (of n.a.v. “Laat julle lig so skyn voor die mense”)

Geopende boek in silwer:Simboliek: Die taak van die skool t.o.v. die oordrag en inoefening van kennis, vaardighede en norme.

Drie ineengestrengelde sirkels in goud:Simboliek: Huis, Skool en Kerk. Die drie dissiplines waarop ‘n Christelik-Nasionale onderwysstelsel gebou is. Die ineengestrengeldheid dui op eenheidsideaal t.o.v. elke kind.

Die leuse: Oorwin in albei tale op ‘n goue lint onderaan. Die leuse is deur ‘n oud-skoolhoof, mnr Manie le Roux, voorgestel.

7

Page 8:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

OUR SCHOOL

GENERALOuteniqua Primary is a school with a proud history. Up until 1921 we formed part of two high schools, the Girls’ and Boys’ Schools. After 1921 the Girls’ Primary School formed a separate entity when the senior sections of the two schools amalgamated to form the George High School. When the senior section, now known as the Outeniqua High School, moved to new premises in 1923, the primary section stayed behind as a separate school, Boys’ Primary. This later became the Manie le Roux Boys Primary School. In January 1971 the two primary schools amalgamated to form a new co-ed primary school.

The school has been known as Outeniqua Primary School since 1974.

Outeniqua Primary is a parallel medium school and one of the largest senior primary schools in our country.

The principal is Mr Johan Smit. The staff consists further of 38 educators, 1 art educator, 4 music educators, 4 student teachers, 1 remedial teacher, 1 librarian, 1 sport administrator, 3 secretaries, 1 senior general foreman and 6 assistants. The number of learners per class varies. There are approximately 4 Afrikaans and 3 English classes per grade.

8

Page 9:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

ONS SKOOL

ALGEMEENLaerskool Outeniqua is ‘n skool met ‘n ryke en trotse verlede. Tot 1921 was die laerskool ingesluit by twee hoërskole, die Meisie- en Jongenskool. Met die amalgamasie van die hoërskole het die Laer Meisieskool as ‘n aparte skool voortgegaan. In 1923 het die Hoërskool Outeniqua ontstaan en toe die nuwe perseel betrek is, het die George Jongenskool ook as ‘n aparte skool begin funksioneer. Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die George Meisieskool amalgameer.

Hierdie nuwe skool is in 1974 herdoop tot die Laerskool Outeniqua.

Laerskool Outeniqua is ‘n parallel medium skool en een van die grootste senior primêre skole in ons land.

Die skoolhoof is mnr Johan Smit. Die personeel bestaan verder uit 38 leerkragte, 4 musiek leerkragte, 1 leerondersteuningleerkrag, 1 kunsleerkrag, 1 bibliotekaresse, 4 student leerkragte, 1 sportkoördineerder, 3 sekretaresses, 1 algemene voorman en 6 algemene assistente. Die leerdertal per klas wissel. Daar is ongeveer 4 Afrikaanse en 3 Engelse klasse per graad.

9

Page 10:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

SUBJECTSGr 4 – 6 Gr 7 English Home Language English Home Language Afrikaans First Additional Language Afrikaans First Add. Lang Mathematics Mathematics Natural Sciences & Technology Natural Sciences Social Sciences Social Sciences Life Skills Life Skills Technology Economic & Management Sc.

Assessment of learners workAssessment is done according to the CAPS policy statement. This consists of the following: terms 1 & 3: two formal assessment tasks during a test week; terms 2 & 4: one formal assessment task and 1 exam. Gr 4 – 6: The final mark at the end of the year is made up as follows: all

assessment tasks (terms 1 to 4) plus the 2nd term exam marks count 75% and the final exam marks (term 4) count 25%.

Gr 7: The final mark at the end of the year is made up as follows: all the assessment tasks plus the exam of the 2nd term count 40% and the final exam marks (term 4) count 60%.

EXTRA-MURAL ACTIVITIES – SPORT winter sport summer throughout the yearBOYS GIRLS athletics athletics tennis tennis swimming swimming hockey hockey rugby netball biathlon biathlon squash squash cricket golf golf

Each learner receives a sports programme at the beginning of a season.

10

Page 11:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

VAKKEGr 4 – 6 Gr 7 Afrikaans Huistaal Afrikaans Huistaal Engels Eerste Addisionele Taal Engels Eerste Addisionele Taal Wiskunde Wiskunde Natuurwetenskappe en Tegnologie Natuurwetenskappe Sosiale Wetenskappe Sosiale Wetenskappe Lewensvaardighede Lewensvaardighede Tegnologie Ekonomiese Bestuurswetenskap

AssesseringAssessering vind plaas volgens die KABV beleidsdokumente wat die volgende behels: kwartale 1 en 3 4 gedurende ‘n toetsweek: Twee formele assesseringstake; kwartale 2 en 4: Een formele assesseringstaak en een eksamen. Gr 4 – 6: Al die assesseringstake (kwartale 1 tot 4) plus eksamen van 2de

kwartaal tel 75% van die laaste kwartaal se punt en die finale eksamen (kwartaal 4) tel 25% van die finale punt.

Gr 7: Al die assesseringstake plus eksamen van 2de kwartaal tel 40% van die laaste kwartaal se punt en die finale eksamen (kwartaal 4) tel 60% van die finale punt.

BUITEMUURSE AKTIWITEITE: SPORT: wintersport somersport dwarsdeur die jaar Seuns Dogters atletiek atletiek tennis tennis swem swem hokkie hokkie rugby netbal tweekamp tweekamp muurbal muurbal krieket gholf gholf

Aan die begin van ‘n seisoen ontvang elke leerder ‘n volledige sportprogram.

11

Page 12:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

CULTURAL ACTIVITIES Choir Learners are selected. The choir consists of approximately 65

learners. Chess Speech and drama Public Speaking Land Service Art Club Early Act Individual and Group Music tuition

piano, recorder, clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele

Recorder Ensemble Vocal Ensemble

ENRICHMENT Enrichment is given in the form of problem solving exercises and

individual projects.

During the year excursions are organized to various places of interest.

Outdoor Education camps are organized for Grade 5 and 7 learners.

Astro Quizz (Gr 7)

AMESA Mathematics Challenge (Gr 4 – 7)

National World Knowledge Olympiad (Gr 6 – 7)

Science Olympiad (Gr 6 & 7)

TEXT BOOKS AND STATIONERY The school supplies work books and text books to the learners free of

charge. Parents are responsible for other stationery as well as a calculator and geometry set, where applicable. (An accessories list is obtainable from the secretary.)

All books be covered with plastic. A sticker must be placed on the right-hand top corner of each work

book, on which the name, subject and grade of learner must appear. Tippex may under no circumstances be used in school books. School Diary is compulsory – free of charge.

12

Page 13:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

KULTUUR AKTIWITEITE Koor Koorlede word gekeur. Die koor bestaan uit ongeveer 65

leerders. Skaak Spraak en drama Redenaars Landsdiens Kunsklub Early Act Individuele Musiekonderrig

klavier, blokfluit, klarinet, saxofoon, dwarsfluit, kitaar, baskitaar, tromstel, ukulele

Blokfluit Ensemble Vokale Ensemble

VERRYKING Verryking vind plaas in die vorm van individuele take en

probleemoplossing. Uitstappies na verskeie besienswaardighede word ook gereeld

geneem. Buitelugopvoedingskampe word deur die jaar vir graad 5- en 7-

leerders gereël. Astro Quizz (Gr 7) AMESA Wiskunde Uitdaging (Gr 4 – 7) Nasionale Wêreldkennis Olimpiade (Gr 6 – 7) Wetenskap Olimpiade (Gr 6 – 7)

HANDBOEKE EN SKRYFBEHOEFTES Die skool voorsien werkboeke en handboeke gratis aan leerders.

Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van skryfbenodigdhede, asook ‘n sakrekenaar en meetkundestel waar van toepassing. (‘n Benodigdhedelys is by die sekretaresse verkrygbaar.)

Alle boeke word oorgetrek met plastiek. ‘n Plakker moet in die regter boonste hoek van elke werkboek geplak

word. Leerder se naam en van, die vak en graad word daarop aangebring.

Tippex mag onder geen omstandighede in skoolboeke gebruik word nie.

Skool-tuiswerkboek is verpligtend en word gratis voorsien.

13

Page 14:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

COMPUTER CENTRE We are proud of our well-equipped Computer Centre, where all learners are given the opportunity to personally operate computers during the Language and Mathematics periods. Inter active white boards and data projectors are already in use in all classes. Software provides the educators with tools to intensify teaching in language and reading as well as mathematic consolidation.

TUITION FEESTuition fees are reviewed annually. When learners are enrolled, the parents receive a form with information regarding payment of tuition fees.

The greater part of the school’s income is derived from the parents. This fund is essential for the purchasing of sport equipment, teaching aids, the maintenance of the school building and grounds, security and salaries for additional

staff members, which is not provided by the Department.

SCHOOL RULES

APPEARANCE OF LEARNERS1 Unless permission is granted by the Governing Body, learners must

comply with the regulations concerning school uniform and personal appearance.

2 When learners move to and from school they must be correctly dressed in school uniform unless they are involved in sport activities.

3 No jewellery except the following: a watch, plain, functional and not decorative, preferably no “smart” watches; small, plain ear studs (gold silver or clear stone); small sleepers; if necessary (only girls), Medic Alert.

4 No badges or awards other than those awarded by the school may be worn on the school uniform.

5. No “beanies” are allowed. 6. Only school scarves.

14

Page 15:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

REKENAARSENTRUMOns is baie trots op ons ten volle toegeruste Rekenaarsentrum waar elke

leerder die geleentheid kry om self op ‘n rekenaar te werk gedurende die Taal- en Wiskunde periodes. Interaktiewe witborde en data projektors word reeds in al die klasse gebruik. Sagteware bied onderwysers die geleentheid om aandag te skenk aan taal- en leesvaardighede, asook vaslegging van Wiskunde.

ONDERRIGGELDEOnderriggelde word jaarliks hersien. Wanneer ‘n leerder ingeskryf word, ontvang ouers ‘n vorm waarop onderriggelde en wyses van betaling uiteengesit is. Die grootste gedeelte van die skool se inkomste word van die ouers verhaal. Fondse is noodsaaklik vir die aankoop van sporttoerusting, leer- en hulpmiddels; instandhouding van geboue en terrein, sekuriteit, skoolvervoer en salarisse van addisionele personeel, wat nie deur die Departement voorsien word nie.

SKOOLREëLS

VOORKOMS VAN LEERDERS1 Tensy vrystelling verleen is deur die Beheerliggaam, moet leerders

voldoen aan die voorskrifte ten opsigte van skooldrag en persoonlike netheid.

2 Wanneer leerders na en van die skool beweeg moet hulle korrek in skooldrag geklee wees, tensy hulle sport beoefen.

3 Geen juwele, behalwe die volgende: ‘n klein basiese funksionele horlosie (geen uitspattige kleure nie), verkieslik geen “slim” horlosies nie; klein oorstafies sonder motief (goud, silwer en kleurlose steentjies); klein oorringetjies (slegs vir dogters); ‘n “medic alert” kenteken.

4 Slegs balkies of toekennings wat deur die skool toegeken word, mag op skooluniform aangebring word.

5. “Beanies” is ontoelaatbaar. 6. Slegs skoolserpe.

15

Page 16:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

HAIR

BOYS Hair may not be so long as to hang over the eyes at any time (i.e.

when combed over the forehead). Hair may not be so long as to hang over the ears at any time (i.e. when

combed straight down), Side-burns may not be lower than the opening into the ear. When the learner stands erect, his hair may not touch the collar of his

clothes. Hair at back of head must be tapered. Hair on top must be in proportion to the hair at the back and side of the

head. Hair may under no circumstances be bleached, etc. Long hair and any extra ordinary hairstyles (afro, steps etc) will not be

tolerated. No gel allowed.

GIRLS Long hair must be fastened with black or navy ribbons and elastics, or

a navy of black plain plastic alice band. No other hair accessories are allowed.

Short hair must be cut so that when the child bends forward the hair does not fall into the eyes.

Extra ordinary hairstyles will not be tolerated. If girls get braids, it must be the same colour as their natural hair and must be neatly fastened.

Hair may under no circumstances be bleached or coloured.

CODE OF CONDUCT – LEARNERS

1 Learners shall attend school for the whole of the prescribed school hours. A learner may not be absent from class or leave the school premises during school hours without the permission of the principal. In a case of absence the parents shall furnish the principal in writing with the reason.

2 While a learner is under the school’s supervision, he may not harm or endanger the physical well-being of a fellow-learner and may not be in possession of weapons, toys or materials which can cause physical injury.

3 While he is under the school’s supervision, a learner may not be in possession of cigarettes, drugs, alcoholic drink or objectionable material or reading matter.

16

Page 17:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

HARE

SEUNS Hare mag nie oor die oë hang nie (d.i. wanneer vooroor gekam). Hare mag nie oor die ore hang nie (d.i. wanneer regaf gekam). Die bakkebaard mag nie laer as die middel van die oor, reg oor die

gaatjie strek nie. Wanneer die leerder regop staan, mag sy hare nie aan die kraag van

sy klere raak nie. Die agterste deel van die hare moet geleidelik afgedun word. Hare bo moet in verhouding wees met die hare agter en langs die kant

van die kop. Hare mag nooit gekleur word nie. Lang hare en enige uitspattige haarstyle (‘afro’, ‘steps’ ens) sal nie

geduld word nie. Geen ‘gel’ nie.

DOGTERS Lang hare moet vasgebind wees met vlootblou of swart lint of rekkies,

of ‘n donkerblou of swart gewone plastiese ‘alice band’. Geen ander hare-toebehore word toegelaat nie.

Indien hare los gedra word, moet dit so geknip wees dat wanneer die dogter vooroor buk, haar hare nie oor haar oë val nie.

Uitspattige haarstyle sal nie geduld word nie. Indien haarverlengings gebruik word, mag dit nie gekleur word nie en moet dit vasgebind word.

Hare mag onder geen omstandighede gekleur word nie.

GEDRAGSKODE – LEERDERS

1 Leerders moet die skool tydens die vasgestelde skoolure stiptelik bywoon. ‘n Leerder mag nie gedurende skoolure sonder die skoolhoof se toestemming afwesig wees of the skoolterrein verlaat nie. In die geval van afwesigheid moet die ouers skriftelik ‘n rede aan die skoolhoof verstrek.

2 Terwyl ‘n leerder onder die skool se toesig is, mag hy nie ‘n mede-leerder se liggaamlike welsyn benadeel of in gevaar stel nie en mag hy nie wapens, speelgoed of artikels wat liggaamlike besering kan veroorsaak in sy besit hê nie.

3 Terwyl hy onder die skool se toesig is, mag ‘n leerder nie sigarette, dwelmmiddels, alkoholiese drank of aanstootlike leesstof of materiaal in sy besit hê nie.

17

Page 18:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

18

Page 19:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

4 School property, or anything at the school which is the property of someone else, may not be taken, damaged, defaced or soiled.

5 When the bell rings at the beginning of every day and also at the end of breaks, learners must line up at the prescribed places before leading off to their respective classrooms.

6 As soon as learners enter the school building, they must:6.1 be quiet;6.2 walk neatly in single file, on left hand side of corridor;6.3 walk directly to their classrooms;6.4 visit cloakrooms during break times.

7 While learners are walking in their lines, teachers must be greeted. Should an adult enter the classroom, the learners will stand, wait to be greeted, and then sit down. When the adult leaves the classroom, the learners will stand and sit down as soon as the person has left.

8 Learners may under no circumstances be in the school passages or classrooms before or after school time, except with a teacher’s permission.

9 Learners may not use the main entrance to the school during school hours.

10 Learners may not, under any circumstances, enter the school hall unless a teacher is present.

11 Under no circumstances may ice-cream, sweets, etc. be bought from vendors over the school fences.

12 Chewing gum or bubble gum may NOT be chewed on school premises, when on an excursion or participating in any school related activity.

13 Learners may not climb over the fence and may only practise on the sports fields with prior permission from the Governing Body.

14 A learner shall participate in the educational programmes as prescribed by the Education Department, unless exemption has been granted by the Department.

15 When a learner has voluntarily joined an extra-mural school activity, he shall fulfill his obligations and carry out his responsibilities in that connection, unless he is granted exemption by the principal.

16 Learners are not allowed to ride their bicycles on the school premises. Skateboards are not allowed on the school premises. Dangerous games are not allowed.

17 The following offences are viewed in a serious light:17.1 Vandalism and theft.17.2 Neglecting to do homework.17.3 Telling lies.17.4 Arrogant behaviour and/or bad language.17.5 Ignoring the instructions of teachers.17.6 Disruption of the educational programme.

19

Page 20:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

4 Skooleiendom, of enigiets by die skool wat die eiendom is van iemand anders, mag nie geneem, beskadig, ontsier of besoedel word nie.

5 Aan die begin van die dag en ook aan die einde van pouses moet die leerders op voorgeskrewe plekke in rye aantree voordat hulle na hul klaskamers stap.

6 Sodra leerders die skool binnegaan, moet hulle:6.1 stil wees;6.2 netjies agtermekaar aan die linkerkant van die gang stap;6.3 reguit na hul klaskamers stap;6.4 toilette gedurende pouses besoek.

7 Wanneer leerders in ‘n ry stap, moet die personeel gegroet word. Wanneer ‘n volwassene ‘n klaskamer binnegaan, staan die leerders op, wag totdat hulle gegroet word en gaan dan sit. Wanneer die volwasse persoon die klas verlaat, staan die leerders op en gaan sit sodra die persoon die klaskamer verlaat het.

8 Onder geen omstandighede mag leerders, voor of na skool, in die gange of klaskamers wees sonder toestemming van ‘n leerkrag nie.

9 Leerders mag nie die hoofingang van die skool gedurende skoolure gebruik nie.

10 Onder geen omstandighede mag leerders die skoolsaal binnegaan tensy ‘n leerkrag teenwoordig is nie.

11 Onder geen omstandighede mag leerders roomys, lekkers, ens. van verkopers oor die draad koop nie.

12 Onder GEEN omstandighede mag kougom of borrelgom op die skoolterrein, tydens ‘n uitstappie of wanneer ‘n leerder aan enige skoolaktiwiteit deelneem, gekou word nie.

13 Leerders mag nie oor die heinings klim nie en mag slegs op die sportvelde oefen indien toestemming van die Beheerliggaam verkry is.

14 ‘n Leerder moet deelneem aan die opvoedingsprogramme soos deur die Onderwysdepartement voorgeskryf, tensy vrystelling deur die Departement verleen is.

15 Wanneer ‘n leerder hom vrywillig by ‘n buitemuurse skool-bedrywigheid aangesluit het, moet hy sy verpligtinge en verantwoordelikhede in verband daarmee stiptelik nakom, tensy hy deur die skoolhoof daarvan vrygestel word.

16 Leerders mag nie met fietse op die skoolterrein ry nie. Geen skaatsplanke word op die skoolterrein toegelaat nie. Gevaarlike speletjies word nie toegelaat nie.

17 Die volgende oortredings word in ‘n ernstige lig beskou:17.1 Beskadiging van skooleiendom en diefstal.17.2 Versuim om tuiswerk te doen.17.3 Leuens vertel.17.4 Astrantheid en/of lelike taalgebruik.17.5 Om leerkragte se opdragte te verontagsaam. 17.6 Ontwrigting van die onderrigprogram.

20

Page 21:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

18 No learner may show disrespect to the national symbols of the Republic of South Africa or to the codes of the school.

19 No learner shall in any manner bring the name of his school in disrepute.

20 No cell phones, MP3 players or other electronic devices.

GENERALLearners transgressing any of the above rules will be punished according to the severity of the misdemeanour and within the power and authority granted to the Principal and Governing Body by the South African Schools Act (no. 84 of 1996).

SCHOOL UNIFORMIMPORTANT: It is imperative that all school clothing is clearly marked.SUMMER BOYS (1st & 4th terms) GIRLSSchool blazer – Gr 7’s only – Available at De JagersShirt white, short sleeve, small white, short sleeve

school badge on pocketDress light blue pinafore with

small badge in middle of chestPants grey, short or longSocks grey with school colours white, short socksShoes black, lace type black, school typePanty light blue school type Hair accessories dark blue and blackWINTER BOYS (2nd & 3rd terms) GIRLSSchool blazer – Gr 7’s only – Available at De JagersShirt white, long sleeve white, long sleeveTie school tie school tiePants grey, longSocks grey school socks grey school socks or navy blue

pantihoseChoiceDress light blue pinafore with small

badge in middle of chestPants grey, longPull over navy blue school pullover navy blue school pulloverOPTIONAL Winter and Summer / Boys and Girls

School jersey or school tracksuit top. Only school scarves may be worn.

SCHOOL BAG Navy or black with dividers. Preferably Outeniqua school bag (available at Pro Shop). Black or navy suitcases with wheels are allowed.

21

Page 22:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

18 Geen leerder mag minagting teenoor die Republiek van Suid-Afrika se nasionale simbole of skool se kodes openbaar nie.

19 Geen leerder mag op enige wyse die naam van ons skool in diskrediet bring nie.

20 Geen selfone, MP3-spelers of enige ander elektroniese apparate word toegelaat nie.

ALGEMEENLeerders wat enige van bogenoemde reëls oortree, sal gestraf word na gelang van die erns van die oortreding en in ooreenstemming met die magte en bevoegdhede wat deur die Suid-Afrikaanse Skolewet (nr 84 van 1996) aan die Skoolhoof en Beheerliggaam opgedra is.

SKOOLDRAGBELANGRIK: Alle skoolklere moet duidelik gemerk wees.SOMER SEUNS (1ste & 4de kwartale) DOGTERSSkoolbaadjie – Slegs Gr 7-leerders – By De Jagers verkrygbaarHemp wit, kortmou, klein wapen op sak wit, kortmouRok ligblou, voorskootrok, klein

wapen in middel van borsBroek grys, kort of lankSokkies grys met skoolkleure kort, wit sokkiesSkoene swart (skooltipe) swart (skooltipe)Broekie ligblou skooltipe Haarversiering donkerblou en swartWINTER (2de & 3de kwartale)Skoolbaadjie – Slegs Gr 7-leerders – By De Jagers verkrygbaarHemp langmou wit, langmouDas skooldas skooldasBroek grys, lankKouse grys skoolkouse grys skoolkouse/

vlootblou broekiekouseKeuseRok ligblou, voorskootrok, klein

wapen in middel van borsBroek grys, Oortrektrui vlootblou skool oortrektrui vlootblou skool oortrektruiOPSIONEEL Winter en Somer / Seuns en Dogters

Skooltrui of skoolsweetpakbaadjie.Slegs skoolserpe mag gedra word.

SKOOLTAS Vlootblou of swart met verdelers. Verkieslik ‘n Outeniqua skooltas (beskikbaar by Pro Shop). Swart of donkerblou tas met wiele word toegelaat.

22

Page 23:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

SPORT UNIFORMBOYSPT navy Outeniqua shorts, navy Outeniqua t-shirtAthletics navy Outeniqua shorts, navy Outeniqua t-shirt

An Outeniqua athletics vest is supplied by the school for athletics meetings

Biathlon navy Outeniqua shorts, navy Outeniqua t-shirtAn Outeniqua athletics vest is supplied by the school for biathlon meetings

Rugby navy shorts, Outeniqua rugby jerseyCricket white shorts, Outeniqua golf shirt, Outeniqua cricket socksTennis navy Outeniqua shorts, Outeniqua golf shirt, white socksHockey navy Outeniqua shorts, Outeniqua golf shirt, Outeniqua

hockey socksSwimming black costume, navy swimming capSquash navy Outeniqua shorts, Outeniqua golf shirt, whit e socks

GIRLSPT navy Outeniqua shorts, navy Outeniqua t-shirtAthletics navy Outeniqua shorts, navy Outeniqua t-shirt.

An Outeniqua athletics vest is supplied by the school for athletics meetings

Biathlon navy Outeniqua shorts, navy Outeniqua t-shirtAn Outeniqua athletics vest is supplied by the school for biathlon meetings

Netball navy skirt, navy top with yellow stripes and light blue collar, white socks

Tennis navy skirt, navy top with yellow stripes and light blue collar, white socks

Hockey navy skirt, navy top with yellow stripes and light blue collar, sport socks

Swimming black one piece, navy swimming capSquash navy skirt, navy top with yellow stripes and light blue collar,

white socks

OFFICIAL OUTFITTERSDe Jagers 14 Hibernia Street George Tel: 044 8742224

(Dresses, ties, jerseys, grey socks, blazers grade 7).Pro Shop Outeniqua Primary School (Full uniform – see overleaf).

23

Page 24:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

SPORTDRAGSEUNSLO vlootblou Outeniqua kortbroek, vlootblou Outeniqua t-hempAtletiek vlootblou Outeniqua kortbroek, vlootblou Outeniqua t-hemp.

Vir byeenkomste voorsien die skool ‘n Outeniqua atletiek-frokkie.

Tweekamp vlootblou Outeniqua kortbroek, vlootblou Outeniqua t-hemp. Vir

byeenkomste voorsien die skool ‘n Outeniqua atletiek-frokkie.Rugby vlootblou kortbroek, Outeniqua rugbytruiKrieket wit kortbroek, Outeniqua gholfhemp, krieketkouseTennis vlootblou Outeniqua kortbroek, Outeniqua gholfhemp, wit

sokkiesHokkie vlootblou Outeniqua kortbroek, Outeniqua gholfhemp,

Outeniqua hokkiekouseSwem swart swembroek, vlootblou swempetMuurbal vlootblou Outeniqua kortbroek, Outeniqua gholfhemp, wit

sokkies

DOGTERSLO vlootblou Outeniqua kortbroek, vlootblou Outeniqua t-hempAtletiek vlootblou Outeniqua kortbroek, vlootblou Outeniqua t-hemp

Vir byeenkomste voorsien die skool ‘n Outeniqua atletiek-frokkie.

Tweekamp vlootblou Outeniqua kortbroek, vlootblou Outeniqua t-hempVir byeenkomste voorsien die skool ‘n Outeniqua atletiek-frokkie.

Netbal vlootblou rompie, vlootblou hempie met geel strepe en ligblou kragie, wit sokkies

Tennis vlootblou rompie, vlootblou hempie met geel strepe en ligblou kragie, wit sokkies

Hokkie vlootblou rompie, vlootblou hempie met geel strepe en ligblou kragie, sportkouse

Swem swart eenstuk swembroek, vlootblou swempetMuurbal vlootblou rompie, vlootblou hempie met geel strepe en ligblou

kragie, wit sokkies

AMPTELIKE UITRUSTERSDe Jagers Hiberniastraat 14, GEORGE Tel: 044 8742224

(Rokke, dasse, truie, grys sokkies, skoolbaadjies graad 7).Pro Shop Laerskool Outeniqua (Volledige uniform – sien volgende

bladsy).

24

Page 25:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

PRO SHOPThe clothing bank, now trading as the Pro Shop, is part of the PTA. They are suppliers of all school uniforms, sport uniforms, tracksuits, school bags and sport bags. They also sell second hand clothing. Parents are encouraged to donate second hand clothing to the Pro Shop. School scarves are also available. Shopping hours during the school term: Mondays & Fridays 12:00 – 14:00, Wednesdays 07:00 – 08:00 (card facilities available).

PARENT TEACHERS ASSOCIATIONThe school is proud of a very active PTA. All parents are automatically members of the PTA. An annual general meeting takes place at the beginning of the first term where the parents select a PTA committee. Four teachers, the principal and the elected PTA committee members form the executive committee.

The main purpose of the PTA is to create opportunities where parents and teachers can meet formally and/or socially. Another function of the PTA is to raise funds for the school in order to improve and maintain the facilities of our school.

CLASS REPRESENTATIVESAt the beginning of every year one parent is selected from each class to serve as a class representative. A class representative serves on different sub-committees of the PTA for the whole year and is also the link between the teacher(s) and parent(s).

AFTER CARE CENTREWe also have an After-care centre on our school premises. This is administered by the Governing Body. Learners are in very good hands and great care is taken in assisting them with their homework.

25

Page 26:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

PRO SHOPDie klerebank dryf nou handel onder die naam Pro Shop en word as ‘n onderafdeling van die OOV bedryf. Hulle is die verskaffers van alle skooldrag, sportdrag, sweetpakke, skooltasse en sportsakke. Hulle verskaf ook tweedehandse klere. Ouers word versoek om kledingstukke wat te klein geword het, of nie meer benodig word nie aan die Pro Shop te skenk. Skoolserpe is ook beskikbaar. “Winkelure” gedurende die skoolkwartaal is Maandae & Vrydag 12:00 – 14:00 en Woensdae 07:00 – 08:00. (kaartfasiliteit beskikbaar).

OUER-ONDERWYSERS VERENIGINGDie skool is trots op ‘n baie aktiewe OOV. Alle ouers is outomaties lid van die OOV. Tydens ‘n Algemene Jaarvergadering wat gehou word aan die begin van die eerste kwartaal elke jaar, word ‘n OOV-bestuur gekies. Vier personeellede, die skoolhoof en die gekose OOV- bestuur, vorm die uitvoerende bestuur.

Die doel van die OOV is om geleenthede te skep waar ouers en leerkragte formeel en/of sosiaal kan verkeer. ‘n Verdere doel is fondsinsameling om sodoende die fasiliteite van ons skool te verbeter of in stand te hou.

KLASVERTEENWOORDIGERSAan die begin van elke jaar word een ouer uit elke klas as ‘n klasverteenwoordiger gekies. ‘n Klasverteenwoordiger dien dan vir die volle jaar op verskeie sub-komitees van die OOV en ook as skakel tussen die leerkrag(te) en klasouer(s).

NASORGSENTRUMDie skool beskik oor ‘n Nasorgsentrum. Dit word bedryf deur die Beheer-liggaam. Die leerders is in goeie sorg en word deur bekwame persone bygestaan met hul tuiswerk.

26

Page 27:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

POSADRES Posbus 1086GEORGE6530

STRAATADRES CathedralstraatGEORGE6529

POSTAL ADDRESS PO Box 1086GEORGE6530

STREET ADDRESS Cathedral StreetGEORGE6529

TEL NO 044 873 2292FAKS/FAX 044 873 4743E-MAIL ADRES/ADDRESS [email protected] SITE/WEBTUISTE www.outeniquaprimary.co.zaFACEBOOK Outeniqua Primary

SCHOOL HOURS / SKOOLUREMa/Mon – Thurs/Do Vr/Fri07:30-10:00 07:30-10:0010:00-10:20 (pouse/break) 10:00-10:2010:20-12:20 10:20-12:0012:20-12:30 (pouse/break) 12:00-12:1012:30-14:00 12:10-13:00

Nuusbriewe & Info weekliks op Newsletters & Info available Webtuiste en “School Communi- weekly on Website and “Schoolcator” beskikbaar. Communicator”.

Daar word met ouers gekom- We communicate with parentsmunikeer d.m.v. ‘n sms-stelsel. via an sms system.

27

Page 28:   · Web view2018-11-21 · Dit word later die Laerskool Manie le Roux wat in 1971 met die ... clarinet, saxophone, flute, guitar, bass guitar, drum kit, ukulele. Recorder Ensemble

*

28

May your child experience many happy moments at

our school!We love children!

Mag u kind vele vreugdes by ons skool ervaar!

Ons is lief vir kinders!