Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx

Preview:

Citation preview

WELKOM!

“Are you tired? Worn out? Burned out on religion? Come to me. Get away with me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me—watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with me and you’ll learn to live freely and lightly.” (The Message – Matt. 11:28-30)

Flam 22

Ek soek U, o God, my God,ek dors na U, God.Soos ‘n land sonder water,wil ek tot u naderom by U te wees,om by U te wees.

sit

As ek saans aan U dink, my God,oor U peins in die nag,dan weet ek U help my,U hand ondersteun my.Ek wil naby U bly,ek wil naby U bly.

Want U liefde is meer werd as die lewe,daarom sal ek U vir altyd prys;my hande ophef om u Naam te eer, want U is die Heer vir wie ons lewe, lewe, lewe...

Ek soek U, o God, my God,ek dors na U, God.Soos ‘n land sonder water,wil ek tot u naderom by U te wees,om by U te wees.

As ek saans aan U dink, my God,oor U peins in die nag,dan weet ek U help my,U hand ondersteun my.Ek wil naby U bly,ek wil naby U bly,ek wil naby U bly.

VONKK 45

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

staan

Thank you, Lord, for saving my soul.Thank you, Lord, for making me whole.Thank you, Lord, for giving to meThy great salvation, so rich and free.

Dankie, Heer, dat U by my bly,dat u Woord en Gees my ook lei.U is my Vader, U is my Heer –graag wil ek lewe soos U my leer.

staan

VONKK 23

Jesus, U is die lig in ons lewe;laat tog nie toe dat die donker oor ons kom.Jesus, U is die lig in ons lewe; Maak ons ontvanklik vir u liefde, o Heer.

sit

Matteus 5:13-16

13“Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit.

14“Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie; 15ook steek ’n mens nie ’n lamp op en sit dit onder ’n emmer nie maar op ’n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. 16Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.”

KINDERTYD

13“Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ’n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit.”

Flam 108

Jesus maak my soos 'n sonstraalom elke dag te skyn;want ek wil graag vir U lewe;al is my liggie klein.'n Sonstraal, 'n sonstraal.Jesus maak my soos 'n sonstraal.'n Sonstraal, 'n sonstraal.Ek wil 'n sonstraal graag wees.

“Let me tell you why you are here. You’re here to be salt-seasoning that brings out the God-flavors of this earth. If you lose your saltiness, how will people taste godliness? You’ve lost your usefulness and will end up in the garbage.”

“Here’s another way to put it: You’re here to be light, bringing out the God-colors in the world. God is not a secret to be kept. We’re going public with this, as public as a city on a hill. If I make you light-bearers, you don’t think I’m going to hide you under a bucket, do you? I’m putting you on a light stand.

Now that I’ve put you there on a hilltop, on a light stand—shine! Keep open house; be generous with your lives. By opening up to others, you’ll prompt people to open up with God, this generous Father in heaven.”

'n Geseënde lewe

• Julle is die sout vir die aarde.• Julle is die lig vir die

wêreld.

Sout-vir-die-aarde mense

• Sout gee smaak• Sout preserveer• Sout genees • Sout offer sigself op

Soutlose sout?

Lig vir die wêreld

Mense wat die wêreld verander

Immaculée Ilibagiza

Left to tell

staan

staan