As die storm woed

Preview:

Citation preview

AS DIE STORM WOED ....

MARKUS 4:35-41

Bekende geskiedenis

Onbekend met storms

Reaksie op storms- Veg- Vlug

Dissipels se reaksie?

Wat was die regte reaksie?

Wat sou jy gedoen het as jy in hulle skoene was?

Wat doen jy in jou krisisse?

Wat was Jesus se reaksie?

Mar 4:40 Toe sê Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie?

Hoe het julle dan geen geloof nie?

Wanneer ek optree uit myself het ek rede tot vrees

Jesus berispe hulle omdat hulle gevrees het met Hom in die boot

Jesus is by jou in die storm

Geen storm is teen hom bestand nie

Hoe lyk jou storm?

Selfs die wind en see is aan Hom gehoorsaam

As die storm woed, .... Glo Hom!

Recommended