Degnos konferensie~ deel 3

Preview:

Citation preview

DEGNOSDIENS EN GETUIENIS NOORD–OOS SENTRUM (NOORDE RING)

‘n Plek van BedieningeDeel 3

Insette van buite is kosbaar

• MATT. 25:40b

• “Toe julle dit gedoen het vir my vriende, ook vir die een wat die minste belangrik is, toe het julle dit vir My gedoen.”

Worcestor se span hard aan die werk op Bagani

Niks word oorgeslaan nie

Al die werk maak ‘n mens mos honger!!!

Die bakkievrag Bybels het saamgekom

... en ook ‘n Ventertjie vol wol!

Die Bybels word versprei

Kan dit waar wees? Ons EIE Bybels!

Die blydskap en dankbaarheid is beloning op sigself

Ds Johan Nieuwenhuisen doop ‘n baba

Daar is darem tyd vir ‘n lyntjir natmaak ook!

Ds Riaan Stander kom al die pad van Langenhovenpark

Hy behandel Probleemhantering met Wildevy-kerkraadslede

Hul ontvang Bybelsakke van Langenhovenpark-gemeente

Emma Aribes se gesig straal van dankbaarheid

Ons jongste student, Began Aribeb, mis nie een opleidingsessie nie!

Die kursusgangers by ds Riaan Stander

Boumateriaal arriveer op Omatako

Die bestaande kerk word vergroot

Dit vorder stadig maar seker

Die fondament is gegooi

Die eerste deel van die projek word afgehandel

Die stort- en toiletgeriewe is bra basies van aard

Oostersee se jeugspan werk ywerig

Die manne geniet ‘n versnaperinkie in die nuwe dreingat

Trek die volle wapenrusting aan

Beklee jou met die swaard van die Gees

En gaan deel dit met vreugde mee

Hulle deel in die vreugde

Die sokkerkoors slaan hier ook uit

Hierdie ou sorg maar vir sy eie vermaak

Daar is ook tyd vir pret en plesier

En as jy droogmaak, is dit jou lot!!!

Tyd vir die Boskamp

Die Boesmans kom kuier saam

Hulle sorg vir die vermaak

Saamslaap? Nee, dis net oorlewing van die koue nag!!!

Ds Gert Olivier kan goed preek en kosmaak.

Kanovlei se kerk word ook opgeknap

Pat sorg vir die

pragtige houtkruise

Hannes vernis die preekstoel

Die kerk sien daar splinternuut uit

Die inwydingseremonie vind plaas

En die gemeente sit heerlik op die splinternuwe kerkstoele

Ons vier dit met koekies en koeldrank

Heuwelkruin se werkers

Leviet se ouers

Jeugaand op Tsumkwe

Ons hou basaar

Kyk die lekker lapa!!!

Konferensie 2010 dr Jan Woest aan die woord

Ons hou ‘n dinkskrum

Hoe lyk die pad vorentoe?

Etenstyd en

Universitasrif is daar

Baadjies en pette uit Bloemfontein

Is daar vir my ook een?

Johannes,dink jy

die baadjie pas?

Wat ‘n skouspel!

Dit moet op film vasgelê word!

Kyk hoe breed glimlag almal nou

En nog ‘n “cheese” asseblief!

Hier staan die hele span...

...en Johannes laat ons sing.

Isaac Chameia

kán ‘n storie vertel

En almal dra ‘n jas...

... met ‘n jean ...

... en ‘n pet wat netjies pas!

Ja, almal dra ‘n jas!!!

“En daar is ‘n roepstem ...”

Moeder Theresa het gesê:• “Sometimes my people think that

they don’t make a difference. • Then I remind them that to each of

these people we make all the difference.

• To them we represent

• JESUS CHRIST!”

Elke vennoot en ondersteuner

• Dankie, dankie, dankie • vir die verskil wat julle in elkeen van hierdie

Boesmans se lewens maak.• Vir hulle • verteenwoordig julle

• Jesus Christus.

Mat. 28: 19-20• “Maak die mense my

dissipels ....,

• en leer hulle om alles te onderhou

• wat Ek julle beveel het.

En onthou:

• Ek is by julle• al die dae• tot die voleinding

van die wêreld.”