View
2
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
24
S.A Jagters- en Wildbewaringsvereniging “Bewaring deur Volhoubare Benutting”
S.A. Hunters and Game Conservation Association “Conservation through Sustainable Utilization”
Tak Kantoor / Branch Office:
2 Powerstraat
h/v Powerstraat & Germainsstraat
Brakpan
Tel.: 011 – 744 1525
Kontak Persoon: Ronel Enslin
Epos / Email: ronelenslin1@gmail.com
Web Site: www.springboktak.co.za
1
Komitee - Kontak Besonderhede / Committee - Contact Details
Portefeulje Naam Kontak No. Epos / Email
Voorsitter Peter de Beer 083 627 5749 pieter@pageauto.co.za
Ondervoorsitter Danie Momberg 082 901 2067 danie@dfc.co.za
Sekretaris Jakes van der Merwe 082 494 8596 jakes.vdm@telkomsa.net
Tesourier Deon Nue 082 560 7080 deonneu@telkomsa.net
Senior Opleier Theo Boonzaaier 083 412 4007 theoboonzaaier@absamail.co.za
Junior Opleier Maccie Coleman 082 780 0615 maccie.coleman@gmail.com
Kommunikasiebeampte Gert Cassell 083 752 8210 kaptein@netactive.co.za
Skietkoördineerder - 1 Lukas du Preez 082 218 5185 lukiedp@gmail.com
Skietkoördineerder - 2
Skietbaan Offisiers Koördineerder
Eldie Schoeman 082 568 0503 Eldie.schoeman@e6.com
Bewarings Koördineerder - 1
Ben van Vuuren 083 784 1436 ben@fibreco.co.za
Bewarings Koördineerder - 2
Skakelbeampte - 1 Deon Dry 076 789 1243 ronelenslin1@gmail.com
Skakelbeampte - 2
Promosiebeampte Ronel Enslin 011 744 1825 ronelenslin1@gmail.com
Takkantoor / Branch Office: Octavo Office Building
2 Power street (h/v Power street & Germains street)
Brakpan
Web site: www.springboktak.co.za
Tel.: 011 744 1525 Email: ronelenslin1@gmail.com
2
23
Komitee “2013 - 2014” Committee “Advertensie”
22
Die volgende kursusse word deur die tak aangebied:
Bekwaamheid Toegewydsportskiet Baanoffisier Herlaai
Lede wat belanstel om enige van die kursusse by te woon, moet hulle name by die takkantoor opgee. Alleenlik as daar genoeg lede is wat belangstel, sal die kursus aangebied word. Onthou dat dit in elke lid se belang is om soveel kursusse as moontlik te voltooi.
Soogdiere is diere met ‘n haarbedekking of pelsbedekking wat hul liggame warm hou. In teenstelling met voëls en reptiele wat uit eiers uitbroei, ontwikkel jong soogdiere in hul moeders se liggame en is hulle byna ten volle ontwikkel wanneer hulle gebore word. Na hul geboorte drink hulle melk uit hul moeders se tepels of borste, totdat hulle onafhanklik kan oorleef. Omdat verskillende soogdiere oral ter wêreld in verskillende omstandighede leef en verskillende gewoontes het, is hul liggame aangepas by die toestande waarin hulle leef. Luiperds en jagluiperds het kolle om hulle in lang gras te kamoefleer wanneer hulle hul prooi jag: en dassies het spesiale kussingkies onder hul pote sodat hulle ‘n vastrapplek op die rotse kan kry wanneer hulle klim. Sommige soogdiere, soos vlermuise, het selfs vlerke sodat hulle hul insekteprooi in hul vlug kan vang. Suider-Afrika het baie verskillende soogdierspesies, van die enorme olifant, die grooste landsoogdier ter wêreld, tot die klein, muisagtige spitsmuis. Die kleinste soogdier ter wêreld.
3
Opleiding
Soogdiere
Ons Lede “Jag – 2013”
Skietdag – “Blue Gum Valley Skietbaan” Enige lid wat ‘n spesifieke table of skietoefening wil skiet moet
asb. vir Lukas du Preez kontak.
Volgende Skietdae: 7 September 2013 (Spingboktak Skins Skiet) 5 Oktober 2013 2 November 2013 4 Desember 2013
Die volgende nuwe skietoefening en toerusting is
nou beskikbaar:
6GONG Skiet:
2 (twee) Gong’s vanaf 100 meter.
2 (twee) Gong’s vanaf 150 meter.
2 (twee) Gong’s vanaf 200 meter.
Enige posisie kan ingeneem word asook met
ondersteunende toerusting.
Kleiduifwerper Masjien:
Probeer soveel kleiduiwe skiet met die
nuwe kleiwerper.
Kom ons probeer 2013 die jaar maak waar
elke Springboktaklid gaan probeer
om al 8 (agt) skiettoetse suksesvol te
voltooi.
Die Komitee is trots om aan te kondig dat Francios Boonzaaier aangestel is as die “Skietbaan Koördineerder”. Kom ons gee hom ons ondersteuning.
4
21
Ons lede “Jag 2013” Skietbaan
20
Groepleier 2013 2014
Maande 9 10 11 12 1 2 3 4
Gro
ep -
1
Eldie Schoeman
Jan Schoeman
Steven Dyke
Danie Koch
Johnny Calivitis
Willie Kloppers
Johan Van der Merwe
Jaco Wessels
Neville Fouche
Gro
ep -
2
Pieter Cloete
Jacques Arnold
Francois Boonzaaier
Konstant Boonzaaier
Chirsto de Beer
Danie de Beer
Len Fritz
Trienie Holloway
Trevor Van Vuuren
Ben Dicks
Gro
ep -
3
Olof Voster
Tiaan Van Zyl (Jnr)
Chris Van Zyl (Snr)
Hannes Kruger
Org Landsberg
Ernie Marais
Charl Matthysen
Andre Furstenburg
Gro
ep -
1
Jan Smuts
Okkie Van der Nest
Ethene Van der Nest
Magdelena Kleyn
Dirk Van Eeden
Jaco Davel
Barry Nel
Jacques Nel
5
Baanoffisiere - Diensrooster Ons Lede “Jag - 2013”
Ons lede doen Herlaai Kursus, dankie aan Gert & Lukas.
Ons lede doen Toegewyde Sportskiet Kursus, dankie aan Theo.
6
19
“Advertensie” Opleiding “Herlaai”
Opleiding “Toegewyde Sportskiet”
18
7
Ken jou “Wild” - Buffel Ons Lede “Jag – 2013”
Jonathan Haw
Uile - Rottevangers
Gif ‘doen meer kwaad as goed’ Uile, mense en rotte kom al ‘n lang pad saam, sê Jonathan Haw, rot en uilkenner van Johannesburg. Meer as 2 miljoen jaar gelede het Mev Ples – of dalk Mnr. – al rotte in die grot gehad. Versteende uilmis wys hulle het van beter geweet as om rottegif te strooi. Haw het ‘n broertjie dood aan rottegif en maak ‘n sterk saak uit daarteen. “Dit werk nie, en dit doen meer kwaad as goed.” Hy is geen rotte-boetie nie. Hulle dra pes, sê hy, en allerlei ander siektes, hulle byt kinders, en in skure en fabrieke kan hulle groot skade aanrig. ‘n Wyfierot kan tot 84 kleintjies per jaar he, waarvan gemiddeld 20 volwasse word. Die getalle wissel baie en hang onder meer af van die beskikbaarheid van kos. Maar om hulle te probeer vergiftig help net mooi niks. Hy verduidelik: “Selfs met die beste gif-program gaan jy net sowat driekwart van die rotbevolking uitwis. In Baltimor in Amerika is ‘n studie gedoen nadat drie deeglike gifsarsies aangewend is. Binne vier maande was daar net soveel rotte as wat daar was voordat met die gifprogram begin is. “Plus daar is gif in die watertafel en stormwaterdreine en riviere. En jy kry visvrektes. “En jy maak die uile dood. “Daar is nie so iets soos ‘n uilvriendelike – enigins vriendelike – rottegif nie. Die maatskappy wat sy gif bemark as uilvriendelik is besig met greenwashing…. “Daar is nou die dag nog drie kinders dood naby Orkney in Noordwes toe hulle rottegif aangesien het vir sjokolade. Een was nege jaar oud, twee was vier.” (Beeld het in 2007 daaroor berig.) Volgens die SA Mediese Joernaal neem die gevalle van vergiftiging deur insek- en knaagdiergif erg toe. Daarom: “Rottegif doen meer kwaad as goed.” sê Haw. “Uile, daarenteen is ons vriende.”
8
.
17
Ons lede “Jag – 2013” Uile
16
Mites om die ‘doodsvoël’ “Daar is wêreldwyd mites oor uile. Die een oor die wysheid van die voël kom van die Griekse godin Athena af. Die uil was haar spesiale metgesel.” Oral in Afrika word die uil beskou as ‘n boodskapper of vertroueling van towenaars en hekse. Ons eie voorgeslagte het die nonnetjie-uil gesien as een wat ‘n doodstyding bring; een van sy name is “doodsvoël”. (‘n Mens kan jou oor ‘n mik skrik in die donker vir die nonnetjie-uil se tjoepstil vlug en wit gesig.) ‘n Uilgesin kan 1 500 of meer rotte per jaar vreet. Sommige
bronne se soveel as 2 500. Uile is jagters en vreet enigiets wat hulle kan vang. Nonnetjie-uile vreet hoofsaaklik knaagdiertjies en dis hulle wat al millennia saam met mense en rotte bly. Hulle hou van donker, hol plekke soos uitgeholde boomstamme – dis hoekom uilhuise so aantreklik is vir hulle. “Maar ‘n uilhuis gaan nie oral werk nie,” sê Haw. “’n Skool is ‘n goeie plek, ‘n kantoorpark ook. Daar is asblikke en en oorskiet (wat rotte lok). Daar is gewoonlik bome, en dis stiller in die nag, wanneer die uile wil jag.” Mense se tuine is ook goeie plekke. Selfs al is daar honde en grassnyers. Jolige uilskuikens Uile het soms twee kuikens en soms heelwat meer, sê Haw, afhangend van hoeveel kos beskikbaar is. “Dis eenvoudig, hoe vetter die wyfie, hoe lekkerder sy vreet, hoe meer eiers lê sy.” Hy sê uile se broeiseisoen wissel en hang af van kos en geskikte neste wat beskikbaar is. Die kuikens verlaat die uilhuis vier tot vyf weke nadat hulle uitgebroei het. Hulle neem lank om te leer vlieg en hulle is baie nuuskierig. Daarom kry ‘n mens kans om hulle fyn dop te hou voordat hulle die nes verlaat. Hulle sit op takkies naby die grond en hulle is so spelerig soos katjies. Uiltjies wat op ‘n grasperk speel, is ‘n onvergeetlike gesig.
Artikel soos verskyn het in Beeld Vrydag 19 April 2013
9
Skietbaan “Blue Gum Valley” Uile
Die komitee is trots om aan te kondig dat Eric Enslin aangestel is as die
“Bewarings Koördineerder” in samewerking met Ben van Vuuren
Kom ons gee “Pa Uile” ons ondersteuning.
Die oes seisoen het begin, die slagting van die Uile wat die rotte en muise vang op die paaie waar die saad van die sleepwaens afval gaan nou begin. Ons vra ons lede om Ben & Eric te help dat al die “Uil Pale” en “Voerpype” in ‘n goei toestand is. So gaan ons die Uile van die paaie afhou en daardeur verhoed dat die Uile wat die peste beheer op ‘n omgewings vriendelike manier help om te oorleef.
Springboktak wil Pioneer Seeds bedank vir die skenking van die saad vir die voerpype.
Dankie aan Marley Pipesystems vir al die pype wat aan Springboktak geskenk is om die voerpype te maak.
1 Bickley Road
Pretoriusstad
Nigel
1491
011-739-8600
Sponsor deur Peter Marks.
10
Item Pryse R Totaal Geborg Deur
1 .270 Howa Jaggeweer met Nikko Stirling 10-50x50 Teleskoop
10,000.00 Camdix Wapens Jacques Bekker
2 Opvou Deur (Aluminium / Glas) 9,500.00 Aluminium Windows & Shopfronts
3 Teleskoop 5,000.00 Optics International - PE
4 Dagger mes 2,500.00 DFC / Coenraad Erasmus
5 Kontant inbetaal (R50 x 20) 1,000.00 E6 / Linda Rossouw
6 Kontant inbetaal 1,000.00 Cater Smart
7 Leupold Mes 900.00 Zimbi Books
8 DVD Speler 500.00 Cassellis Gastehuisl
9 Avroy Shlain Hampers 5,000.00 Ria Cassell
10 Koopbewys 500.00 Zimbi Books
11 Kontant 300.00 Lukas Du Preez
12 Koopbewys 1,000.00 Safari & Outdoor
13 Ammo boksies 708.00 Gert Cassell
14 Rooiwyn Robertson (gravering) 3,190.00 Eldie Schoeman
15 Mat messe 760.00 Deon Neu
16 Rooiwyn (Coral Reef & Black Tie) 312.00 Gert Cassell
TOTALE PRYSE 42,170.00
15
Bewaring – “Uile” Projek Skins Kompetisie “Borge”
Junior Aktiwiteite waar ons juniors weereens gaan presteer het:
Die Volgende juniors gaan aan die volgende skietkompetisie deelneem: Die Springboktak wil net almal sterkte toewens met die skiet op die dag.
SAJWV – Nasionale Skietkompetisie 29 September 2013
.22 Randslag: Ruan du Plessis Johanie Smith Koos Smith
O 13 Windbuks:
Eric Coleman
SAJWV – Nasionale Skietkompetisie 29 September 2013
Seniors 65 en ouer: Lukas de Preez
Skietkompetisie Daar word ‘n beroep gedoen op ons lede da tons met ons skietdag elke maand die Vlakte en Bosveld oefening oefen soda tons meer van ons lede se name by die Nasionale Skietkompetisie kan sien. Elke eerste Saterdag van die maand sal daar van 08:00 – 10:00 op die 300 meter baan die Vlakte & Bosveld tabel skiet geoefen word.
14
11
Juniors – “Skietkompetisie” “Advertensie”
Senior – “Skietkompetisie”
12
“SKINS” SKIETDAG 7 SEPTEMBER 2013 Die inskrywingsgeld is R300 vir elke skietgeleentheid. Apparte inskrywingsvorms vir elke skietgeleentheid. Die skietdag is gegrond en vind plaas op die algemene "skins"-formaat. Kompetisie reëls :
Daar is 10 skuts per aflos met verskeie pryse per aflos.Maksimum 200 inskrywings sal aanvaar word.
Die oefening vind plaas vanaf 150 m van skiettafels af, oor skietruste en sakkies, wat voorsien sal word.
Eie ammunisie (selflaai of gekoop) kan gebruik word. Skut mag met geleende geweer skiet mits eienaar ( lisensiehouer)
teenswoordig is. Looplengte: maksimum 26 duim en teleskoopvergroting 10x maksimaal. Klankdempers ( tromprem) is toelaatbaar. So-ook blitsbrekers. Daar is een teiken met 4 afsonderlike kolle met ringwaardes waarna daar 4
skote ( een skoot per kol) geskiet sal word. Gelyketelling-wenners sal uitskiet vanaf 150 m , staande van skietstokke af,
wat voorsien sal word. Daar sal slegs een eerste prys toegeken word - die Howa met teleskoop.
Die skiet begin stiptelik om 08:00 en eindig om 14:00. ‘n Deurlopende prysuitdeling sal ten tye van die skiet gehou word en die algehele wenner sal sy prys, na afloop van die kompetisie, met die prystoekenning en oorhandiging, ontvang. Die SAJWV Springboktak Komitee se beslissings is finaal en is nie onderhandelbaar
nie.
13
“Super Skins” Kompetisie Reëls Springbok “Super Skins” Skietkompetisie
Recommended