WAARHEEN NOU…vetstert en huidige vleis rasse

Preview:

DESCRIPTION

WAARHEEN NOU…vetstert en huidige vleis rasse. WAAROM ‘N NUW RAS ?. Alle Rasse beweer hulle is die beste. WAT Sê HULLE . . . EN WAT DOEN HULLE. ...selekteer slegs die mooiste diere naaste aan rasstandaarde. ...gee voor hulle is ekonomies doelgerig. VIR SOMMIGE IS BOUVORM ALLES !!!. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

WAARHEEN NOU…vetstert en huidige vleis WAARHEEN NOU…vetstert en huidige vleis rasserasse

WAAROM ‘N NUW RAS WAAROM ‘N NUW RAS ??Alle Rasse beweer hulle is die beste

WAT Sê HULLE . . . EN WAT DOEN HULLE . . .WAT Sê HULLE . . . EN WAT DOEN HULLE . . .

...selekteer slegs die mooiste diere naaste aan rasstandaarde

...gee voor hulle is ekonomies doelgerig

Party spog met kampioen bouvorm en slaglamkarkasse, maar

• Kan hulle dek?

• Kan hulle loop?

• Kan hulle lammers groot maak?

• Kan hulle in die veld oorleef?

VIR SOMMIGE IS BOUVORM ALLES !!!VIR SOMMIGE IS BOUVORM ALLES !!!

. . . VIR SOMMIGE IS GROOTE ALLES . . .. . . VIR SOMMIGE IS GROOTE ALLES . . .

• Ander spog met uitstekende groei en gewigte tot 190kg.

• Maar wat gebeur met hulle daar in die natuur?

• Kan hulle selfs oorleef sonder om die eienaar bankrot te vreet?

• Voer maatskapye wat vir jou uitwerk hoe loonend dit is om te voer…

• Doseering en inenting vir beter resultate …

• Voerkrale wil skaap hê wat vinniger groei met minder vet…

• Slagpale wat aandring op die perfekte bouvorm…

• Supermarkte spesiaale snitte, nie te vet nie en nie te maar nie…

WIE GEE OM OF DIE BOERBOER

GELD MAAKGELD MAAK OF NIENIE ?

DAN IS DAAR DIE INDOKTRENASIE VELDTOGDAN IS DAAR DIE INDOKTRENASIE VELDTOG

WAT VAN DIE KOMERSIEëLE WAT VAN DIE KOMERSIEëLE TEELERTEELER

Wie stel sy belange eerste ?Wie stel sy belange eerste ?

DIE VISIEDIE VISIE ‘n kombenasie van gene vir ‘n skaap in perfekte balaans vir optimale produksie

+

=

Gehardheid, vrugbaarheidbedekking en trop instink

Bespiering en karkas gehalte

Meatmaster

DOEL VAN DIE MEATMASTERDOEL VAN DIE MEATMASTER

• Te vestig as ‘n kommersiële ras

• Te kyk slegs na aspekte van ekonomiese belang

• Stoetbedryf sal later ontwikkel uit die diere wat hulself in die kudde bewys het as die mees produktiewe van hul soort

RAS STANDAARDERAS STANDAARDE

Heeltemal nuut en anders as huidige rasse. Vermy enige nietige bouvorm aspekte.

Selekteer totaal en al doelgerig vir ekonomiese

faktore.

Saamgestel om:

ALLE KOSTE SO LAAG MOONTLIK TE HOU !

KRY INKOMSTE SO HOOG MOONTLIK !!

MAKSIMUM PROFYTMAKSIMUM PROFYT !!!

WAT WORD BENODIG OM DIE KOSTE SO LAAG AS WAT WORD BENODIG OM DIE KOSTE SO LAAG AS MOONTLIK TE HOU MOONTLIK TE HOU ??

(klipsout)

Speen skaap so ver as moontlik van dosering vir inwendige parasiete.

Geen horings

Vol pigmentasie

Geen sny van sterte.

Minimale inenting en dip.

VIR LAE KOSTE EN GEHARDHEIDVIR LAE KOSTE EN GEHARDHEID

… OPVOLG …OPVOLG …

Geen skeer

Geen behandeling vir onsuiwer

Uistekende trop instink vir maklike bestuur en kontrole

’N MAKLIKE BESTUUR SKAAP IN ALLE OPSIGTE!

GEEN BYVOEDING!!GEEN BYVOEDING!!

GEHARDHEID IN TYE VAN DROOGTE EN STRES GEHARDHEID IN TYE VAN DROOGTE EN STRES OMSTANDIGHEDEOMSTANDIGHEDE

• Rede: Geweldige besparing op lekke en voer. Sal ram vat onder haglike toestande

DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING DOELGERIGTE SELEKSIE EN PRESTASIE TOETSING AS DEEL VAN RASSTANDAARDEAS DEEL VAN RASSTANDAARDESelekteer vir die volgende:

Uiters vrugbare skape.

Goeie moeders wat hul lammers grootmaak sonder enige probleme.

Viriele ramme met uitstekende dek vermoë.

Lammers met ’n uitslag massa van 12-25kg (afhangend van die omgewing waarin geboer word). Dit moet van die ma af voor 5 maande geskied.

Gemiddelde gradering van A2-A3 moet behaal word teen bogenoemde massas.

Hoe het die komersieële Meatmasterskomersieële Meatmasters vergelyk teenoor die bestaande vleis rassebestaande vleis rasse ?

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSEMEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

Lam %

109

121

113

115

109

107

110

113

116

119

122

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

Ouderdom 1ste lam / maande

14

22

18 19

15

0

5

10

15

20

25

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

Gemiddelde interlam periode

349412

358 357

270

0

100

200

300

400

500

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

100 dae gewig van enkel en tweeling lammers

27.87 28.53 28.08 29.15

21.75

0

5

10

15

20

25

30

35

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

Aantal vleis per ooi tot speen / kg

190.98

121.29

160.29 172.48 157.39

0

50

100

150

200

250

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

% Lammers dood van geboorte tot speen

3.5

23.9

13.6

9.5

17.5

0

5

10

15

20

25

30

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSEMEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

Ouderdom / mnde wanneer 80% van die lammers gereed is vir die mark

5

12

7

5

12

0

2

4

6

8

10

12

14

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

Gemiddelde gewig met bemarking / kg

38

50

4238 38

0

10

20

30

40

50

60

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

Jaarlikse produksie per hersiende ooi / kg45.88

30.32

39.96 39.62 39.29

0

10

20

30

40

50

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSEMEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

Totale ooi inkomste per jaarR 463.59

R 352.86

R 445.54R 408.83

R 346.35

R 0.00

R 100.00

R 200.00

R 300.00

R 400.00

R 500.00

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

Vleis inkomste per ooiR 463.59

R 292.86

R 386.04R 408.83

R 346.35

R 0.00

R 100.00

R 200.00

R 300.00

R 400.00

R 500.00

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

Wol inkomste

R 0.00

R 60.00 R 59.50

R 0.00 R 0.00R 0.00

R 20.00

R 40.00

R 60.00

R 80.00

Meatmaster Ras A Ras B Ras C Ras D

MEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSEMEATMASTER VERGELYK MET ANDER RASSE

Die bewyse is daar dat ons uitstekende reproduksie en produksie behaal het soos

bewys deur die twee ooie met drieling lammers

Drieling lammers sonder enige byvoeding grootgemaak. Ooi gewig 51kg en 54 kg. Lammers 100dae gewig 85kg en 91 kg. (Ooi doeltreffendheid 167 % en 169%

Lammers gespeen van die veld afgeen byvoeding voor slagting

Lammers van hul ma afgevatop 4 maande en geslag

ONS VOLDOEN OOK BESLIS AAN DIE MINIMUM ONS VOLDOEN OOK BESLIS AAN DIE MINIMUM MARK VEREISTESMARK VEREISTES - Nasionale slaglam kompetisie Bethulie ‘05

……OPVOLG…OPVOLG…

Enkel karkas plaasing 22ste, 23ste, 55ste

uit 236 karkasse

Groep plasing9e uit 59 groepe

Gemiddelde gewig 22.1 kg

• SPEEN DIREK: Die skaap se eie vermoë om te groei tot op

speen.

• NA SPEEN DIREK:Die skaap se eie vermoë om te groei van speen

tot 12 maande.

• SPEEN MATRENAAL: Die ma se vermoë om ‘n lam suksesvol groot te

maak.

BLUP EN PRESTASIE SYFERS WORD GEBRUIK OM DIE BLUP EN PRESTASIE SYFERS WORD GEBRUIK OM DIE EKENOMIESE VOORUITGANG VAN DIE MEATMASTER TE EKENOMIESE VOORUITGANG VAN DIE MEATMASTER TE VERSEKER VERSEKER

• TWW: Die skaap se eie vermoe om meerlinge te

prodseer

• RAND EN SENT: Gebruik die boonste 4 om die skaap te selekteer

wat die beste inkomste sal genereer in jou spesefieke omgewing en bestuur.

……OPVOLG…OPVOLG…

GROEI- SPEEN DIREK

-0.4

-0.2

0

0.2

0.4

0.6

0.8

1

1.2

1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009

BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING

GROEI MATRENAAL

-0.25

-0.2

-0.15

-0.1

-0.05

0

0.05

0.1

0.15

1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009

BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING

GROEI - NA SPEEN DIREK

-1

-0.5

0

0.5

1

1.5

2

1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009

BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE BEGIN MET PRESTASIE TOETSINGTOETSING

TWW:DIE VERMOë OM TWEELINGE TE PRODUSEER

-1.5

-1

-0.5

0

0.5

1

1.5

2

2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009

BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING

RAND EN SENTJA MEATMASTERS MAAK MEER EN MEER GELD ! ! !

-1-0.5

00.5

11.5

22.5

33.5

1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009

BEGIN MET BLUP

BEGIN MET PRESTASIE TOETSING

MEATMASTERS WêRELD WYD: Namibie, MEATMASTERS WêRELD WYD: Namibie, Mexico Kanada, AustraliëMexico Kanada, Australië

• Meatmasters is ‘n Internasionale geregestreerde ras.

• Suid Afrika is gewillig om saam te werk met ander lande om die Meatmaster ras te promofeer

• Om die ras te beskerm is dit belangrik dat alle stoet teelers dit streng volgens die Meatmaster konstetisie doen.

Dit blyk dat Mark Twain – skrywer van weleer - dit raakgevat het t.o.v “a hybrid dog ... It is a mighty good dog too; he’s no common dog, he’s no mongrel; he is a composite. A composite dog is a dog that’s made up of all the valuable qualities that's in a dog breed – kind of a syndicate, and a mongrel is made of all the riffraff

that’s left over.

Maak seker jou ras sal jou deur die swaar tye dra want in die goeie tye sal hy nog net better vir jou sorg !!

MEATMASTERS WENS U GODS RYKSTE MEATMASTERS WENS U GODS RYKSTE SEEN.SEEN.

DANKIE VIR DIE GELEENTHEIDDANKIE VIR DIE GELEENTHEID

Recommended