View
1
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
OGGENDDIENS — 09:30
Sondag van Vrede Sondag van Vrede Sondag van Vrede Baie welkom by vandag se erediens wat gelei word deur Ds Dolf du Plooÿ
Teks: Jesaja 40:1-11
• Geen Kleuterkerk & Junior
Kategese
• Vandag se Kollekte by die deure
is vir Ramot
Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent Tweede Sondag in Advent
VOLGENDE Sondag 17 Desember 2017 om 09h30
Die preek word gelei deur Ds Dolf du Plooÿ
KENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWINGKENNISGEWING
Die kerkkantoor is gesluit
vanaf 18 Desember 2017
tot en met
9 Januarie 2018.
NEEM KENNISNEEM KENNISNEEM KENNIS
Ds. Dolf du Plooÿ is met verlof vanaf 27 Desember 2017
tot en met 15 Januarie 2018.
Vrydag 15 Desember 2017
Kerkkantoor sluit
Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag Vandag
Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week Komende Week
DATUMDATUM WWIEIE VERJAARVERJAAR?? AADRESDRES KKONTAKONTAK##
10/12/2017 Lara Birss Devonvale 33 0824117623
11/12/2017 James Horne Laerskool Stellenbosch 0828776227
12/12/2017 Susan Groeneveld Paradyskloofvillas 57 021-8800828
Die Jeugbediening wil graag lidmate uitnooi om deel te word van volgende jaar se Jr Kategete span. Tans het ons 3 Jr Kategese klassies (tydens die erediens) en ons wilgraag werk met ‘n span van 9, wat beteken dat elke kategeet elke derde
Sondag ‘n beurt kry om ‘n klassie te behartig. Die Jeugbediening sal die kategete toerus en begelei regdeur die jaar. Kontak asb vir Ankia du Plooÿ as jy bereid is
om deel van die kategete span te vorm. Kontaknommer 0844565618 en e-pos ngkvroue@sun.ac.za Jr Kategete spanJr Kategete spanJr Kategete spanJr Kategete span
PREEKBEURTE GEDURENDE
DIE DESEMBER VAKANSIE 2017 en JANUARIE 2018
17 Desember 2017 om 09h30 Ds Dolf du Plooÿ 24 Desember 2017 om 09h30 Ds Dolf du Plooÿ 25 Desember 2017 om 09h30 Ds Dolf du Plooÿ 31 Desember 2017 om 09h30 Louis van der Watt 7 Januarie 2018 om 09h30 Ds Liena Hoffman 14 Januarie 2018 om 09h30 Ds Liena Hoffman
BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Stellenbosch Sentraal— Bank: ABSA
Rekeningnommer: 4059818820 - Takkode: 632005
Recommended