View
4
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
NATIONAL
Hierdie bylae bestaan uit 10 bladsye.
GEOGRAFIE V1
FEBRUARIE/MAART 2014
BYLAE
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Geografie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 1.1: DRIESEL-LUGSIRKULASIE
[Bron: Aangepas uit Google Image] FIGUUR 1.2: RIVIERKRONKEL
[Bron: Aangepas uit Dynamic Landscapes]
B
A
Lykant
Meeroorblyfsels van afgesnyde kronkel
EWENAAR ITKS
Hadley-sel
Ferrel-sel
Polêre sel 90 60
30
0
30
Geografie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 1.3: SINOPTIESE WEERKAART
[Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens] FIGUUR 1.4: KLIMAATSVERANDERING
[Bron: Aangepas uit The Citizen]
STAP VIR KLIMAATS-
VERANDERING
Is ons almal ernstig oor klimaatsverandering?
BBP
BBP
Kaapstad
BBP – Baie belangrike persoon
Geografie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 1.5: FLUVIALE PROSESSE
[Bron: Aangepas uit Google Image] FIGUUR 1.6: STRUKTURELE LANDVORME
[Bron: Aangepas uit New Generation Geography]
1 4
2
3 A B
C
D
Riv
ier
Gemiddelde stroomvloei
Stroomvloei in die somer
A
Geografie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 2.1: HOOG- EN LAAGDRUKSELLE
[Bron: Onbekend]
FIGUUR 2.2: RIVIERSTELSEL
[Bron: Aangepas uit Dynamic Landscapes]
FIGUUR 2.3: PLAASLIKE WINDE
[Bron: BBC Weather Centre]
Beweging van lug
Geografie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 2.4: DESTRUKTIEWE WEERVERSKYNSELS
[Bron: Google Image]
FIGUUR 2.5: ONTWIKKELING VAN 'N FLUVIALE VERSKYNSEL
[Bron: Earthworks]
D
Afsettingsgebiede Gebiede met erosie
SLEUTEL A
C
B
B A
C
A
C
Geografie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 2.6: STROOMROOF
[Bron: Onbekend]
FIGUUR 3.1: LANDELIKE NEDERSETTINGSPATRONE
[Bron: sites.google.com]
FIGUUR 3.4: GRONDGEBRUIKSONES
[Bron: Aangepas uit Living Geography]
6 SSK 3 Vervoer 4 Hoë-inkomste residensieel 1 Lae-inkomste residensieel 2 Fabrieke 5 Ontspanning
1
2
3
4 5
6
1
A B C Skaal – 1 : 50 000 (Al drie nedersettings)
1. 2.
X Y
A C
X Y
B
SLEUTEL: Bewerkte landerye
Verlate kanaal
Geografie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 3.5: BYDRAE VAN EKONOMIESE SEKTORE TOT DIE BBP VAN SA
[Bron: http:/www.tikzn.co.za/Key sectors/Overview of Key Sectors aspk] FIGUUR 3.6: VOEDSELSEKERHEID
VOEDSELSEKERHEID Navorsing deur die Verenigde Nasies dui daarop dat daar tans ongeveer 7 biljoen mense in die wêreld is, van wie een biljoen honger is. Oor veertig jaar sal daar 9,2 biljoen mense wees. Om in hierdie vraag te voorsien, sal daar 70% meer voedsel as in 2000 geproduseer moet word. Internasionale beleid, soos die gebruik van landbousubsidies, het produksiekoste in die VSA en VK laat daal. Die verbouing van sekere produkte deur arm nasies, soos in Afrika, is dus nie lewensvatbaar nie. Pluimvee uit die VSA kan goedkoper aan Afrika verskaf word as die koste van produksie in Afrika.
[Bron: Aangepas uit 'n onderhoud met professor Mark Laing, UKZN]
Oorsig van ekonomiese aktiwiteite
Landbou, bosbou en visserye.......................................... 4,7 Mynbou en uitgrawings..................................................... 1,7 Vervaardiging..................................................................... 21,3 Elektrisiteit, gas en water.................................................. 2,4 Konstruksie........................................................................ 2,4 Groothandel, kleinhandel, motorhandel en akkommodasie...................................................................
. 12,7
Vervoer, berging en kommunikasie................................. 11,6 Finansies, eiendomsverkope en besigheidsdienste...... 15,9 Persoonlike dienste........................................................... 5,7 Algemene regeringsdienste.............................................. 11,7 Belasting, minus subsidies op produkte......................... 9,8
Geografie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FIGUUR 4.1: KLASSIFIKASIE VAN NEDERSETTINGS
[Bron: teachers.guardian.co.uk] FIGUUR 4.3: UITBREIDING VAN STEDELIKE NEDERSETTINGS
SPESIALE VERSLAG: STEDE IN AFRIKA
STAD 2007: Bevolking in miljoene 2025: Bevolking in miljoene Johannesburg 7,02 9,08 Nairobi 3,01 5,87 Kaïro 11,89 15,56 Lagos 9,46 15,80 Kinshasa 7,84 16,76 Luanda 4 8,24
Net minder as 40% van Afrika se bevolking het aan die einde van 2010 in stede gewoon, wat dit die mins verstedelikte gebied in die wêreld maak. Hierdie syfer sal in die komende dekades dramaties styg, 'n neiging wat moontlik tot snelle verstedeliking sal lei as gevolg van ekonomiese en maatskaplike veranderinge op die kontinent. Sub-Sahara-Afrika is tans slegs in die tweede plek na Oos-Asië ten opsigte van die koers van verstedeliking, met 'n geraamde jaarlikse groei van 1,26% van 2010 tot 2015. Die kontinent sal teen 2035 'n keerpunt bereik wanneer meer as 50% van alle Afrikane in stedelike sentrums sal woon. Teen 2050 sal meer as 1 biljoen – die ekwivalent van die kontinent se totale bevolking in 2010 – in stede woon.
[Bron: http://www.siemens.co.za/sustainable-development/pdf/cities-in-africa-report-1.pdf]
Megalopolis – multimiljoen Konurbasie – 1–3 miljoen Stad – minder as 1 miljoen Groot dorp – minder as 100 000 Dorp – minder as 20 000 Dorpie – etlike honderd Boeredorpie – 'n paar gesinne Geïsoleerde plaasopstal – 1 gesin
Lan
delik
Ste
delik
Geografie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2014 NSS – Bylae
Kopiereg voorbehou
FIGUUR 4.5: VOORSPELDE WATERBESKIKBAARHEID VIR 2025 (MILJOEN m3)
RIVIERE PLAASLIKE BESKIKBAARHEID
OORGEDRA IN PLAASLIKE VEREISTES
Limpopo 295 23 379 Tugela/Thukela 776 0 420 Bo-Vaal 1 486 1 630 ? Oranje 4 755 2 1 122 Vis 452 653 1 053
[Bron: Departement van Waterwese en Bosbou] FIGUUR 4.6: LANDBOU IN SUID-AFRIKA Oppervlak in Suid-Afrika waarop geboer word
12%
Bewerkbare grond 22% Gebied wat besproei word 1,3 miljoen hektaar Bydrae tot BBP 3% Indiensneming 7% Landbou-uitvoere 6,5%
[Bron: Pocket Guide to South Africa 2011/12]
Recommended