View
5
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
w w w .k inderw er f .co.za b ied aan:
' n Lek k er lees st or ief ees!Hierd ie pak k et m ag g rat is
versp rei w ord .
Kop iereg Kinderw er f 2 0 1 5
Loeb i st or ies k an aang ek oop w ord op Kinderw er f se w ink elb lad w w w .k inderw er f .co.za/ k oop
Bel lvi l le Kaapstad:
Boek 'n gratis konsultasie/demonstrasie
montessorimathssa@gmail.com
Wiskunde Probleme? Leerprobleme?
By Montessori Maths gebruik ons Montessori gereedskap en beginsels om w iskunde probleme in 'n japtrap uit te skakel. Ons leer jou hoe om die metodes by die huis toe te pas en werk 'n individuele program vir jou kind uit. In slegs 4 sessies word meeste Wiskunde probleme uitgeskakel.
Vir Graad R tot 4
Advertensie/borg bemarking@kinderwerf .co.za
Het jy geweet?
Daar is 60 Loebi die drakie stories, 12 boekies vir elke ouderdomsgroep. Die stories is geskryf as voorlees stories vir kleuters, maar Graad 1 en Graad 2 maats geniet dit om die stories self te lees! Hierdie storie is storie 3 vir die 3-4 jarige kinders in ons aktiwiteitsklub.
Koop vir julle Loebi stories hier
http:/ /www.kinderwerf.co.za/koop/ index.php?route=product/product&product_id=351&search=self lees
Kidspro klasse is nie dieselfde as ander rekenaarvaardigheidsklasse wat as buitemuurs of by die skool aangebied word nie. Daar leer hulle kinders hoe om met die programme op rekenaars te werk. Kidspro leer hulle leerders hoe om rekenaarprogramme te skep.
By Kidspro leer kinders hoe om hulle idees 'n realiteit te maak - deur hulle te leer programmeer! Meer info by admin@kidspro.co.za
Advertensie/borg bemarking@kinderwerf .co.za
Het jy geweet?
Daar word gewoonlik twee drake in 'n eier uitgebroei, daarom het Loebi tweeling sussies. Loebi was egter alleen in sy eier. As jy nog nie die storie gelees het van hoe Loebi uit sy eier uit gebroei het nie kan jy dit gratis gaan lees by
http:/ /www.loebi.co.za/ loebi% 20januarie% 203-% 20op.pdf
Het jy geweet?
Jy kan die volledige Loebi aktiw iteitsklub vir 0- 7 jariges wat insluit AL 60 stories, 5 jaar se aktiw iteite vir jou kind, 60 plakkate wat perfek is vir die kinder- of klaskamer, 'n skoolgereedheidsprogram en nog meer! Perfek vir tuisskool en skole. Dit alles op 'n CD vir slegs R1400 . Jy spaar oor 'n R1000! Koop dit hier:
http:/ /www.kinderwerf.co.za/koop/ index.php?route=product/product&path=78&product_id=349
Kontak ons gerus vir voorbeelde en meer inligting oor die program: mail@kinderwerf.co.za
Het jy geweet?
Loebi se sussies se magies is gewoonlik groen!
Wat is jou gunsteling kleur? Kleur die prentjie aan die einde van die storie in met al jou gunsteling kleure!
Het jy geweet?
Loebi bly in Drakeland. In die Loebi stories ontmoet jy sommer baie karakters wat ook Drakeland bly: van Piti die vinnige posdraak, tot Tannie Vissie in die winkel wat baie kwaai is. Gelukkig is Loebi se juffrou, Tannie Issi, by die klein drakie speelskool baie gaaf. Loebi en sy gesin gaan kuier ook baie by sy oom en tannie op die plaas Boeplala. Lees al hierdie in die Loebi stories en leer vir Loebi en Drakeland ken.
Ons het 'n groot verskeidenheid Afr ikaanse k inderstor ies!!
CD DVD en boek ies en opvoedkundige reekse!
15 % Afslag op
Sandar t Hom e Ki t
Advertensie/borg bemarking@kinderwerf .co.za
Recommended