Laerskool Voorposvoorpos.my-auto.co.za/wpimages/voorpos/pdf/156.pdf · 2017. 8. 22. · Mnr I...

Preview:

Citation preview

Laerskool Voorpos

21 Augustus 2017

Nuusbrief

Baie dankie aan almal wat die dag bygewoon het of in enige manier ’n deel gehad het om dit ’n suksesvolle fees te maak

DIAMANTFEES

BA

IE D

AN

KIE

Indien u in die Rooimier wil

adverteer, stuur ’n e-pos aan:

erika@laerskool-voorpos.co.za

Ondersteun asseblief ons

adverteerders!

ROOIMIER

Toetsafbakening is aan leerders gegee. Dit is ook

beskikbaar op die Webblad & Toepassing.

AKADEMIE

Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4

24 Aug Gesk

29 Aug EBW

31 Aug Afr

5 Sept Aard NW/T NW/T NW/T

7 Sept Teg Aard Aard Aard

12 Sept Wisk Wisk Wisk Wisk

14 Sept NW Gesk Gesk Gesk

19 Sept Eng

Radikale Redenaars vind

plaas 5 September by

Hoërskool Wonderboom.

Program volg later.

Radikale Redenaars

Mini-tennisGraad R - Maandae & Woensdae 11:00 – 11:30

Me N Snyman & Me M Horn

Graad 1 - Dinsdae & Donderdae 13:25 – 13:55

Me M Thuynsma & Me A van Rensburg

Graad 2 - Maandae & Woensdae 13:25 – 13:55

Me J Coetzer & Me M Lourens

Graad 3 - Dinsdae & Donderdae 13:45 – 14:15

Mnr I Daneel, Me C du Plooy & Me E Venter

Skool voorsien rakette & balle

Seilskoene moet asseblief gedra word

Tennisbepalings28 Augustus Seuns Oop Pretoria Oos Meyerstraat

Seuns Oop Danie Malan Meyerstraat

Seuns Oop Northridge Weg

Dogters Oop Wonderboom Voorpos

Seuns o/11 Wonderboom Koedoepark

Dogters o/11 Loslootjie

4 September Seuns Oop Waterkloof Weg

Seuns Oop Stephanus Roos Meyerstraat

Seuns Oop Tuinrand Meyerstraat

Dogters Oop Akasia Voorpos

Seuns o/11 Loslootjie

Dogters o/11 Wonderboom Koedoepark

11 September Seuns Oop Rustenburg Meyerstraat

Seuns Oop Loslootjie

Seuns Oop Olienpark Weg

Dogters Oop Boerefort Voorpos

Seuns o/11 Danie Malan Meyerstraat

Dogters o/11 Boerefort Koedoepark

Loslootjie

18 September Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat

Seuns Oop Wonderboom Meyerstraat

Seuns Oop Boerefort Koedoepark

Dogters Oop Curro Roodeplaat Voorpos

Seuns o/11 Die Poort Koedoepark

Dogters o/11 Curro Roodeplaat Curro Skoolbane

Tennisoefeninge 06:30 tot

07:20 in die oggend.

Dinsdae – Oop Seuns

Woensdae – Alle Dogters

Donderdae – o/11 Seuns

Tennis - Uitslae

Datum: 14 Augustus

Span Opponent Telling Wen/VerloorEerste Seuns Die Poort 5-12 VerloorTweede Seuns Die Poort 23-32 VerloorDerde Seuns Magalieskruin Onttrek0/11A Seuns GHS OnttrekEerste Dogters Stephanus

Roos

35-20 Wen

0/11 A Dogters Totiusdal 30-13 Wen

Naam Telling Name Telling

Wikus Boshoff 6-2 6-2 Amori en Jayden

5-2

Amori Coertze 4-3 Amelie en Alisha

6-1

Jayden Park 5-2 Devan en Kosie 7-2

Amelie Meyer 7-0 Carla en Tiani 5-4

Devan Engelbrecht

5-4 Kaydshay en Riandi

6-3

Carla du Plooy 5-4

Tiani v.d. Heuvel

7-2

Kaydshay Naude

7-2

Enkels gewen Dubbels gewen

Tennis Ligabepalings

Die dogters o/11 span speel Maandag, 28 Augustus 2017

teen Woodhill College by Koedoepark.

Daar gaan nie meer loslootjie wees nie.

Skaak

Skaakoefening – Derde kwartaalElke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas.

Gauteng Top Skole19 September

Mini-Krieket

Almal o/6 – o/9 is welkom!Oefeninge Maandae & Woensdae 17:00 – 18:00

Enige navrae kan aan:Mev A van Rensburg by die skool gerig word.

Mini-Krieket

25 Augustus – Laerskool Queenswood (Dag/Aand)2 September – Laerskool Villieria9 September – Zone Festival16 September – Laerskool Wonderboom-Suid

Mini-Krieket

16

Week 5 21 – 25 Augustus Tuine

Week 6 28 Aug – 1 Sept Loslootjie

Week 7 4 – 8 September – Villieria

Week 8 11 – 15 September – Curro Hazeldean

Week 9 15 – 22 September Du Preez van Wyk

Krieketligabepalings

Krieket

17

25 Augustus: Magalieskruin vs Voorpos (Weg)

08 September: Voorpos vs Mayville

15 September: Voorpos vs Die poort

22 September: Villieria vs Voorpos

Krieket - Aandreeks

Sagtebal

OEFENTYEDinsdae & Donderdae14:00 – 15:30

Afrigters:o/10: Me L van der Walt, Me T Majoor & Me S Vermaako/11: Me C Liebenberg, Me D Bezuidenhout & Me N le Rouxo/12: Me N Kamfer & Me S Rooso/13: Me L Swart, Me E van der Merwe & Me L Bezuidenhout

SagtebalLigabepalings 2017:

22 Augustus Queenswood (Weg)24 Augustus Totiusdal (Weg)31 Augustus Lindopark (Weg)7 September Villieria (Tuis)

Ander datums:

23 Augustus Distrikproewe te Villieria (Dogters sal ingelig word)14 September Oorkruiswedstryde21 September Halfeindrondte28 September Tshwane kampioenskappe21 Oktober Gauteng kampioenskappe

Derde Kwartaal se oefeninge: Maandae tot Donderdae van 14:00

tot 14:45 in die parkie oorkant die skool.

Liga bepalings vir die seisoen:

9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom

Landloop

LANDLOOP 2017AGN Kampioenskappe-19 Augustus 207

Baie geluk aan al ons atlete wat Saterdag, 19 Aug deelgeneem het aan die AGN kampioenskappe.

Ons is ongelooflik trots op julle!

Name van leerders wat deelgeneem het:

JM Maritz Wynand Nagel

Nathan Short Eduard v Driel

Francois Boshoff Anja Landman

Juane Lemmens Stefanie Verschoor

Regard J.v Rensburg Marli Swart

Luan Swart Joné Bester

Verjaarsdae

22

25 Augustus – Mnr Philip Kemp

26 Augustus – Mev Gretha van den Berg & Mev Erika van der Merwe

27 Augustus – Mev ElriaVenter

GEMAALDE KOFFIE

Heerlike gemaalde koffie te

koop by die kantoor - teen

R70 per 250g.

OV

DA

MESTE

E

BELANGRIK

Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder ’nskeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aanleerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) souitgedui het.

Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan:

lvp@laerskool-voorpos.co.za

Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google PlayStore. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u ‘n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by

www.voorpos.my-auto.co.za

Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

TOEPASSING (APP)

Facebook – Like & volg ons nuwe blad.

Ons deel graag foto’s en prestasies op die blad!

Laerskool Voorpos - Amptelik

FACEBOOK

Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 14 September terug wees.

Baie dankie vir u ondersteuning en

samewerking

Skoolgelde is vooruitbetaalbaar.

U kan maandeliks betaal.

Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees.

Skoolgeldkaarte vir September gaan 24

Augustus uit.

Skoolgeldkaarte

Ge

da

gte

vir

die

we

ek

Recommended