Laaste onderwys (na die nagmaal)

Preview:

DESCRIPTION

Laaste onderwys (na die nagmaal). ‘n Nuwe gebod (13). sy dood en opstanding (14). die wynstok en die lote (15). vervolging in die wêreld (15). die koms van die Heilige Gees (16). bewaring van Vader se Woord (16). JAHSHUA SE LAASTE GEBED. (SY ‘HOËPRIESTERLIKE’ GEBED). - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Laaste onderwys (na die nagmaal)

‘n Nuwe gebod (13)

sy dood en opstanding (14)

die wynstok en die lote (15)

vervolging in die wêreld (15)

die koms van die Heilige Gees (16)

bewaring van Vader se Woord (16)

JAHSHUA SE LAASTE GEBED(SY ‘HOËPRIESTERLIKE’ GEBED)

(DIE GROOT ‘INTERSESSOR’- GEBED)

Joh 17:1-5

Jahshua het opgekyk en gesê:Vader, die tyd het aangebreek; verheerlik u Seun,

sodat u Seun U ook kan verheerlik deur die gesag wat U Hom oor alle mense gegee het: dat Hy aan almalwat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee.

Ek het U verheerlik op die aarde.Die werk wat U My gegee het, het Ek afgehandel.

En nou, Vader, verheerlik My by Uself met die heerlikheid

wat Ek by U gehad het voordat die wêreld was.

En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jahshua, die Verlosser, wat U

gestuur het.

6-8

Ek het u bekend gemaakaan die mense wat U My uit die wêreld gegee het.

Hulle het aan U behoort, en U het hulle aan My gegee,en hulle het u woord bewaar.

Teen hierdie tyd weet hulledat alles wat U My gegee het, van U kom, want die

woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle oorgedra;en hulle het dit ter harte geneem en tot volle oortuiging gekom dat Ek van U uitgegaan het en dat U My gestuur

het

9-11

Ek bid vir hulle;(nie vir die wêreld nie, maar vir die wat U My gegee

het, omdat hulle aan U behoort).

Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam,sodat hulle een kan wees net soos Ons

Hulle behoort aan U en aan my,en Ek gaan in hulle verheerlik word.

Ek vertrek uit die wêreld en kom na U toe,maar hulle bly agter.

12-13

Terwyl Ek saam met hulle in die wêreld was,het Ek hulle in u Naam bewaar.

Ek het oor hulle gewaaken nie een van hulle het verlore gegaan nie,

behalwe die een wat u plan van redding wou bederf,sodat die Skrif vervul sou word.

Maar nou is Ek op pad na U toe;en Ek doen hierdie gebed in hulle teenwoordigheid,

sodat hulle my blydskap later volkome in hulle kan hê

14-16

Ek het hulle u woord gegee,en die wêreld het hulle gehaat

omdat hulle nie van die wêreld is nie,net soos Ek nie van die wêreld is nie.

Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie,maar dat U hulle van die Bose bewaar.

17-19

Reinig en sonder hulle af deur u waarheid (u woord). Soos U my in die wêreld gestuur het,

het Ek ook hulle gestuur.

En Ek wy Myself aan hulle toe,sodat hulle ook in die waarheid toegewy kan wees

20-23

Ek bid nie net vir húlle nie,maar ook vir dié wat deur hulle woord in My sal glo,dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en

Ek in U; en dat hulle ook in Ons een mag wees,sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.

Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle volkome een kan wees, net soos Ons een is:

Ek in hulle en U in My;sodat die wêreld kan sien dat U My gestuur het

en hulle liefhet het net soos U My liefhet

24Vader, Ek wil hê dat hulle (wat U My gegee het),

ook saam met My sal wees waar Ek is,sodat hulle my heerlikheid kan sien

wat U My gegee het omdatU My liefgehad het voor die grondlegging van die

wêreld

25-26

Regverdige Vader, al het die wêreld U nie geken nie, het Ék U geken, en hulle hier is oortuig dat U My

gestuur het.Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak

en sal dit nog verder bekend maak,sodat U liefde vir My in hulle kan wees, en Ek in hulle

Recommended