Instrukteur vereer of 22 Jan 2016 PW.pdf · 2016-01-22 · Rustenburg – TSKKIA het Sensei Lobke...

Preview:

Citation preview

p 1522 January 2016, PLATINUM WEEKLY, 50 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: ads@platinumweekly.co.za

EVENT NAME DATE VENUE CONTACT NO EMAIL / WEBSITE

Rookstaak Kliniek 18-22 Jan ’16 RTB: Sewendedag Adventiste Kerk 071-818-9269 Facebook: Sewendedag Adventiste Kerk - Rustenburg

Justin Serrao @ Kenny in Rustenburg 22 Jan '16 RTB: Kenny Gee's 014-592-8079 kennygees@telkomsa.netBergsig Interhuis 22 Jan '16 RTB: Bergsig Academy 014-533-2046 sport@hsbergsig.co.za Fedhealth XTERRA Buffelspoort (KIDS) 22 Jan '16 BUFFELSPOORT DAM 082-991-0045 entries@stillwatersports.com

Kuier saama met Geraldine 23 Jan '16 RTB: Bundus Inn Pub, R565 079-186-4023 http://all-opening-hours.co.za/0332218/Bundus_Inn_Pub

Tuks v Impala 23 Jan '16 RTB: Impala-rugbyklub 082-809-0170 Facebook: Impala-rugbyklub BLW SA Digitally Militant Camp 2016 24 Jan '16 RTB: Konka Guesthouse 014-597-5955Juan Boucher en Dozi 24 Jan '16 HARTIES: Dozi's back the roots. 083-445-1042 madelein@dozi.co.zaVoortrekkers K.A.N. pret hê: Kom wees deel! 25 Jan '16 RTB: Laerskool Proteapark se Lapa 073-192-8850 carienvn@telkomsa.net Treat 'O' Me Weekend 29 Jan '16 RTB: Kareekloof Game Farm 083-654-8139 annalize@bushpro.co.za

Anton Botha 29 Jan '16 RTB: Fires Restaurant & Pub 014-050-0106 Facebook: Fires Restaurant & Pub

Impala Angling Club Comp Olifants Nek 30 Jan '16 RTB: Olifantsnek Dam 083-333-1155Distribute Child-Friendly Bibles: Evangelical Lutheran Church in Southern Africa 31 Jan '16 Kgetleng Circuit 083-693-2877 mosadigape@gmail.com Send YOUR details to news@platinumweekly.co.za to place your event FOR FREE!

Rustenburg – Die Laerskool David Brink het Vrydag, 15 Januarie 2016, sy huisatletiekbyeenkoms gehou. Hekkieshardloop was vir party deelnemers ‘n groter uitdaging as vir ander!

Rustenburg – Kyk net hoe baie graadaggies is ons hier! Die Bergsig Akademie spog vanjaar met 210 leerlinge in die graad agt groep – ‘n hele sewe klasse vol.

Rustenburg – Die Laerskool Rustenburg het ‘n Larrie-omgeeprojek geloods om bottels water in te samel vir die Boere in Nood-projek. WST het die dui-

by ‘n klompie bottels water is, is RJ Snyman, Hanro le Grange, Marizelle Jordaan, Duncan Dietrich, Ri-kus Coetzee-Smith en Nathan Jones.

Sensei Ryna van Dyk het nie net na die tweede dan gegradeer nie, maar was ook verlede jaar die Suid-Afrikaanse span se bestuurder vir Sone 6.

Brinkies hou

huisatletiek

Larries skenk water

Instrukteur vereerRustenburg – TSKKIA het Sensei Lobke Riley (middel,’n derdedan- Tokon Shotokan Karate-instrukteur) vereer. Sensei Lobke is een van die styl se provinsiale hoofde en dien in die sentrale beheerliggaam van die TSKKIA Alle Style Federasie. By Sensei Lobke is Shihan Albert

Venter (links, hoof en stigter van die federasie) en Sensei Ryna van Dyk (regs, instrukteur). Vir meer inligting kontak TSKKIA se hoofkantoor by 082 463 1073 of stuur ‘n e-pos aan tskkia@gmail.com

Sensei Stephanus du Plessis is een van TSKKIA se nasionale kampioene en blink gereeld uit by die TSKKIA Alle Style. Hy het sy gradering weereens met lof geslaag .

Sensei Shahil Manilall is a top black belt and impressed with his knowledge and will power.

Rustenburg - Verskeie karatekas van die TSKKIA Alle Style het onlangs na die tweede dan (Nidan) gegradeer.

Karatekas gradeer