View
7
Download
0
Category
Preview:
Citation preview
5
Hierdie is ʼn manier van herinnering waarvan
u kan gebruik maak. Kontak gerus die
kerkkantoor.
Die koste per nis is R3 000 waarbinne drie
persone se as geplaas kan word. Gravering
is addisioneel en die besonderhede van die
persoon wat dit normaalweg doen is by die
kerkkantoor beskikbaar.
Ons insameling verloop baie goed. Daar is
nog lidmate wat aangedui het dat hulle
nog sal wil bydra. Gebruik gerus die
koeverte by die deure daarvoor of doen ʼn
internetoorbetaling met verwysing
Tiendemaand asseblief.
Die bankbesonderhede is as volg:
NG Gemeente Monumentpark
ABSA Tjekrekening 1500 580131
Takkode 632005
Ons het sover R312 430 van die begrote
R230 000 ingevorder.
BAIE dankie vir u bydraes tot dusver.
6
Tee en koffie in die vakansie
MonCare se personeel gaan oor die Kerstyd vir
ons teeskink en sommer hulle tuisgebakte
koekies verkoop. Ondersteun hulle gerus.
Dankie vir die inisiatief en regstaan Anél en
Deacon.
Multi-media span met die tegnologie:
Elna, Pieter-Lou en Hendrik
Ons maak die spens vol vir die Kerstyd en kan die Gemeente met ‘n paar items help.
Ons wil Kersfeeskoekies bak om te verkoop, daarom die margarine, koekmeel ens.
Langlewe melk Droë vrugte Toiletpapier Tissues Tandepasta Koffie Soppoeier Koekmeel Suiker Margarien DANKIE AAN JULLE WAT HELP. Ons spaar baie geld.
5 Februarie 2017
Erediens en doop 09:00
Prediker Ds. Lizl-Louise Schoeman
Jeug
Kleuterkerk 09:00 in Jeugsaal
Graad 1 – 6 09:00 Familie erediens
Graad 7 – 11 09:00 Tienerdiens in
Familiesaal
Diensraadvergaderings
Diensverhoudings en Finansies
Sorg later in die week
Nuwe Intrekkers
Ontmoet vir ds. Lizl-Louisena die diens
en kry die nodige vorms en inligting na
die diens by die inligtingstafel in die
sirkel.
3 Desember 2017
SORGSPENS
DANKIE
EREDIENS & DOOP 09:00 Prof. Jurie le Roux
Ons verwelkom die doopouers, groot-
ouers, familie en vriende van Conner
Zietsman, seuntjie van Seb en Amanda.
WELKOM NUWE INTREKKERS Baie welkom by ons. Agter in die kerk is daar nuwe lidmaatvorms wat julle solank kan neem en invul. Ons kom spoedig terug na julle wanneer ons dit ontvang het. Epos dit na: admin@ngkmp.co.za of besorg dit by die kerkkantoor. 012 460 5109 Ma – Vrydae 8 – 1nm.
GESKENKPAKKIES- Harmoniehof Julle kan nog tot Sondag 17 Desember vir ons bring. Baie dankie aan almal tot sover!
GEDENKMUUR
TIENDEMAAND DANKOFFER
Dawie en Alta Smit Kim Nienaber Mariska en Cilliers Brink Ons vertou julle gaan baie gelukkig en tuis voel
hier in ons familie.
2
04/12 Marie Mellet
06/12 Marié du Preez
07/12 Barbara Pienaar
07/12 Ria Rossouw
07/12 Hennie Roux
08/12 Johan Kotzé
08/12 Budge Roos
08/12 Steyn v/d Walt
09/12 Herma Huysamen
09/12 Loffie Burger
‘n Mooi en geseënde jaar vir julle elkeen. VERLOF VAN LERAARS en personeel
Ds Wynand is aan diens van 1 Desember tot 13 Desember. Ds Lizl is van 14 Desember tot 27 Desember aan diens. 083 282 8440 Ds Wynand is van 27 Desember tot 14 Januarie aan diens. 079 695 3508 Ds Willie is van 12 Desember die hele vakansie aan diens. 084 585 0224 Marike (terreinbeampte is deurgaans beskikbaar) 071 411 3290 Richard speel 17, 24, 25 en 31 Desember. Nelmarie en Marietjie, Rabecca en David is met verlof van 15 Desember tot 8 Januarie 2018. Vir enige begrafnisse of besoeke in hierdie tyd kontak asb. die leraar aan diens.
3
Trudi Joubert is steeds in die hospitaal. Familie en vriende van Prof. Anton Lubbe. Sy gedenkdiens was Saterdag om 10:00. Woensdag 06/12 Skole sluit Vrydag 15/12 10:00 Kerkkantoor sluit Maandag 25/12 08:00 Kersdiens Sondag 31/12 09:00 Erediens ***************************************** Maandag 08/01 08:00 Kerkkantoor open Woensdag 17/01 Skole Open Woensdag 17/01 09:00 Bybelstudie begin Vrydag 19/01 Belydeniskamp Sondag 21/01 09:00 Nuwejaarsfees & Nagmaal 09:00 Kleuterkerk registrsie 10:00 Kategese registrasie Maandag 22/01 09:00 Leierskring Woensdag 24/01 09:00 Bybelstudie Vrydag 26/01 Gr 1 Verwelkoming L/Skool Monumentpark Sondag 28/01 09:00 Kategete voorstelling aan die gemeente 09:00 Kleuterkerk 10:00 Gr 7 – 11 Kategese Jeugpiekniek 10:00 Diensraad Eiendomme Maandag 29/01 09:00 Leierskring Woensdag 31/01 09:00 Bybelstudie
4
Sien jy kans om ‘n beurt te neem om tee skink op Sondae gedurende 2018?
Kom gee gerus jou naam en besonderhede op die naamlys buite by die tafel na die diens.
Gebruik gerus snapscan vir bydraes en
dankoffers
Laai eers die “App” op die selfoon af vanaf
http://www.snapscan.co.za/user.html
VAKANSIE & JANUARIE 2018 KALENDER
VOORBIDDING
SENIOR VERJAARSDAE
SNAPSCAN
TEESKINK SONDAE 2018
2018
VERLOF VAN LERAARS EN PERSONEEL
Recommended