Vir mense van buite (kontakbesonderhede,eredienstye, katagesetye ens)
Aktiwiteite en bedieninge
Aan die gemeente
Preke -Power Point, Audio
Vergaderings Kerkraads, kommisie
Gebeure ( Skolingsgeleenthede, kampe,
kersspel/ passiespele ens)
Aksies( Jeug, Vroue, Omgee,Kerkraad)
Kursesse ( hier en in ander gemeentes)
Betrokkenheid ( Aksie en verantwoordelike persone)
Jaarprogram
Weeklikse afkondiginge
Kort kennisgewings
Biblioteek
Inligting
3.
Van die gemeente af
Gebedsversoek
Vraagstukke
Interessante brokkies
Mense en wyke
Opdatering van persoonlike besonderhede
Nuwe intrekkers besonderhede
Advertensies
Vir deelname aan sekere aksies
Kundige dienste wat in die rif gelewer word
Fotoblad
Candid camera
Wykskamera
Jeugkamera
Kierie-kamera
8. 25 Jaar Verjaarsdagfees 25 Jaar verjaarsdagfees AAND EREDIENS 18:30 Prediker: Dr Gavin Meistre Teks: Kol 2:1-23 Tema: Fokus op Christus! JEUG-Facing the Giants Preekreeks 17:00 Prediker: Ds Lieneke Louw Tema: Wat as dit verkeerd loop! HERVORMINGSFEES 09:00 Prediker: Dr Johan van der Merwe Teks: Rom 1:16 & 17 Tema: Terug in die wreld - maak 'n verskil! Sondag 28 Oktober 2007
10. Dinsdae van agt tot tien gaan jy sukkel om 'n dominee van die gemeente in die hande te kry! Nee, hulle speel nie dan golf nie, hulle bid saam, lees saam, beplan saam en kuier saam.'n Mens hoor dikwels lidmate opmerk: "Die dominees werk nie saam nie" of "die predikante is verdeeld" of: "Praat die predikante ooit met mekaar?" Wees verseker, ons doen dit!Soms verskil ons lekker van mekaar,maar die konsensus bly dat die Gemeente altyd eerste kom!Weet dat ons by die geleentheid elke week tyd maak om ook vir die gemeente te bid. Jy is welkom om gebedsversoeke aan die kerkkantoor deur te gee sodat ons spesifiek vir jou kan bid. Net 'n vriendelike versoek: Bid asseblief ook vir ons! Leraars Leraars NG Gemeente Pretoria Garsfontein Susan Viljoenstraat 358 Garsfontein Snowy Walkerstraat pastorie (012) 361-5122 Sel: 082 565 3768 Sel: 082 771 1535 (012) 348-9165 Sel: 082 872 8581 Epos Epos Epos Epos Dr Johan van der Merwe Kapelaan Ronnie Stanton Dr Gavin Meistre Ds Lieneke Louw
16. Hierdie is 'n webwerf wat vibreer vir Jesus Christus !! JEUG NG KERK PRETORIA GARSFONTEIN Kontak gerus ons Jeugleraar: Ds Lieneke Louw Tel 082 872 8581 Epos "Jeugdiens" 17:00 Sondae ('n Feesdiens met lofprysing) "Jeug Groeigroepe" vir alle Graad 7's to 12's Donderdagaande 18:30 - 21:00 Jeugsentrum "Graad 10-12" meisiesontmoet Dinsdagaande om 16:30 "Aksie Rondom 20"Dinsdagaande 19:15 - 21:00 Jeugsentrum Aktiwiteite gedurende skoolkwartale Jaarprogram2007 JuniorKategese Jaarprogram2007 SeniorKategese
18. Wat het ons nodig? Hope entosiasme n Span wat koppe bymekaarkan sit en beplan n Bevelvoerder wat saltoesien dat dinge gebeur Geheime agente om inligting te versamel n Paar slawe om op n gereeldebasis inligting op te dateer n begroting om onkostes te dek Koordineerdervan inligting