15

Tema Daai mense - Behoeftig

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Tema   Daai mense - Behoeftig
Page 2: Tema   Daai mense - Behoeftig

Handelinge 3: 1 tot 11 (NLV) 1) Petrus en Johannes was een middag op pad tempel toe. Dit was drie-uur, die gebedstyd. 2) Net tóé word daar ’n man aangedra wat van sy geboorte af lam was. Mense het hom daagliks laat sit by die tempelpoort wat as Mooipoort bekend staan, om by die tempelgangers te bedel.

Page 3: Tema   Daai mense - Behoeftig

3) Petrus en Johannes wou net in die tempel ingaan, toe hy hulle sien en ’n bydrae by hulle vra.4) Petrus kyk hom toe saam met Johannes stip aan, en sê: “Kyk na ons!” 5) Die verlamde man kyk toe na hulle in die verwagting dat hy ’n bydrae gaan kry. 6) Maar Petrus sê: “Geld het ek nie. Maar wat ek het, dít gee ek vir jou: Op gesag van Jesus Christus van Nasaret, staan op en loop!”

Page 4: Tema   Daai mense - Behoeftig

7) Petrus vat die man toe aan sy regterhand en help hom op. En onmiddellik het sy voete en enkels gesond en sterk geword. 8) Hy het opgespring, op sy voete gestaan, en begin rondstap. Daarna, terwyl hy rondstap, huppel en God prys, is hy saam met hulle die tempel in.

Page 5: Tema   Daai mense - Behoeftig

9) Die hele volk het gesien hoe hy loop en gehoor hoe hy God prys.10) Toe hulle hom eien en besef dat dit hý is wat voor die tempel by Mooipoort gesit en bedel het, was hulle heeltemal verstom. 11) Hulle het van verwondering by die Pilaargang van Salomo saamgedrom terwyl die man gesorg het dat hy bý Petrus en Johannes bly.

Page 6: Tema   Daai mense - Behoeftig

12) Toe Petrus dit agterkom, het hy soos volg op die mense gereageer: “Geagte Israeliete, wat is so besonders hieraan? Wat kyk julle ons so aan asof ons deur ons eie krag of godsdienstigheid veroorsaak het dat hierdie man kan rondstap?moes word.

Page 7: Tema   Daai mense - Behoeftig

13) “Dis die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob, die God van ons voorvaders wat met hierdie daad Goddelike eer aan Jesus, sy Dienaar, gee. Dis hierdie selfde Jesus vir wie júlle uitgelewer en voor Pilatus verwerp het, al was Pilatus se uitspraak dat Hy vrygelaat moes word.

Page 8: Tema   Daai mense - Behoeftig

Ons kry 2 verskillende behoeftige mense:

1. Emosioneel:“having or showing a need for affection, emotional support, etc.”2. Fisies:Iemand wat ‘n fisiese behoefte het soos: kos, slaapplek, geld, ‘n rygeleentheid, liggaamlik ens.

Page 9: Tema   Daai mense - Behoeftig

-Mense kan ons “complete” of “deplete.”

-Ons wil almal mense help – hulp kan tot nadeel wees van ander en onsself.

Page 10: Tema   Daai mense - Behoeftig

Wat is ons rol in daai mense se lewens?

1. VerligtingOnmiddellik, tydelik en dringende ondersteuning2. HerstelOm saam met mense te werk om hulle te herstel tot hulle godgegewe potensiaal.

Page 11: Tema   Daai mense - Behoeftig

“Gee wat regtig nodig is; kan nie altyd mense red van dom besluite nie.”

Page 12: Tema   Daai mense - Behoeftig

-Petrus en Johannes gee vir die man ‘n “Hand up” in plaas van ‘n “Hand out.”

-Ons is nie mense se redder nie…God herstel

Page 13: Tema   Daai mense - Behoeftig

Jesus roep daai mense:

•Om afhanklik van God te leef en toe te laat dat Hy ons/hulle herstel. •Om deel te wees van Sy herstelplan

(koningkrykswerk)• Jesus roep mense om hul eie

behoeftes in afhanklikheid te erken en deel te wees van herstel in ander.

Page 14: Tema   Daai mense - Behoeftig

•Help my om vir mense te gee/sê wat hulle regtig nodig het en nie net wat hulle wil hê nie.•Help my om uit die pad te bly deur

nie mense altyd te wil red van die gevolge van hulle besluite nie (wat jy saai sal jy maai – Gal 6:7)•Help my om my eie nood raak te

sien en te onthou dat U die enigste antwoord is.

Page 15: Tema   Daai mense - Behoeftig