58
Kwartaal 3 Ontwerp Kwartaal 3 Ontwerp Graad 11 Graad 11

Kwartaal 3 ontwerp gr11

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Kwartaal 3 OntwerpKwartaal 3 Ontwerp

Graad 11Graad 11

Page 2: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Uitleg van teks en beeldeUitleg van teks en beelde

In die ontwerpproses- beplanning NB!In die ontwerpproses- beplanning NB! Kan die uitleg bydra tot die sukses Kan die uitleg bydra tot die sukses

van die boodskap?van die boodskap? ‘‘n Paar stappe kan gevolg word.n Paar stappe kan gevolg word.

Page 3: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Ontwerpuitleg BeplanningOntwerpuitleg Beplanning

Besluit op die grootte en vorm van die Besluit op die grootte en vorm van die ontwerpontwerp

Ondersoek posisies vir jou opskrifOndersoek posisies vir jou opskrif Ondersoek die groottes van soliede Ondersoek die groottes van soliede

vormsvorms Oorweeg die vorm van opskrifte en Oorweeg die vorm van opskrifte en

hoofinhoud.hoofinhoud. Ondersoek uitleg deur teks en soliede Ondersoek uitleg deur teks en soliede

vorms saam te voeg.vorms saam te voeg.

Page 4: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Ontwerpuitleg BeplanningOntwerpuitleg Beplanning

Page 5: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 6: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 7: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 8: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 9: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 10: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 11: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Laat dit jul nie aan iemand se kunswerk dink nie?

Page 12: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 13: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 14: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Vorm van hoofopskrifte en Vorm van hoofopskrifte en inhoudinhoud

Page 15: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 16: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Teks en soliede vorms saam te Teks en soliede vorms saam te voegvoeg

Page 17: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Eksperimenteer met Eksperimenteer met verskillende letterdrukkeverskillende letterdrukke

Page 18: Kwartaal 3 ontwerp gr11

OntwerpstyleOntwerpstyle

Arts and Craft bewegingArts and Craft beweging 1850-19001850-1900 IndustriIndustriële ontwerp vs ële ontwerp vs

KunshandewerkKunshandewerk

Page 19: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Hoe het dit begin?Hoe het dit begin?

Saam met Art Nouveau, die Bauhuis Saam met Art Nouveau, die Bauhuis en Art Deco.en Art Deco.

Reaksie teen IndustriReaksie teen Industriële Revolusie en ële Revolusie en Massaproduksie.Massaproduksie.

Page 20: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Hoekom het hul in opstand Hoekom het hul in opstand gekom?gekom?

VoorheenVoorheen Na die IndustriNa die Industriële Revolusieële Revolusie

Page 21: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Wat wou hul bereik?Wat wou hul bereik?

Om die standaard van ontwerp en Om die standaard van ontwerp en dus sodoende die gehalte van dus sodoende die gehalte van goedere wat in massa geproduseer goedere wat in massa geproduseer word, te verhoog.word, te verhoog.

Bestaan van Bestaan van kunshandewerknywerheid te kunshandewerknywerheid te verseker.verseker.

Page 22: Kwartaal 3 ontwerp gr11

WOORDELYSWOORDELYS

DrieblaarpatroonDrieblaarpatroon ““Trefoil”Trefoil” Wat beteken die Latynse woord Wat beteken die Latynse woord

“tres”?“tres”? Drie-lobbige vorm/ uitgeknipte vorm Drie-lobbige vorm/ uitgeknipte vorm

wat drie dele het.wat drie dele het. Kom veral in die Gotiese Argitektuur Kom veral in die Gotiese Argitektuur

voor.voor.

Page 23: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 24: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 25: Kwartaal 3 ontwerp gr11

KlawerKlawer

Drieblaarpatroon vir ornamentele Drieblaarpatroon vir ornamentele doeleindes.doeleindes.

Page 26: Kwartaal 3 ontwerp gr11

OrnamentasieOrnamentasie

Page 27: Kwartaal 3 ontwerp gr11

StilleerStilleer

Vereenvoudiging van vorm of Vereenvoudiging van vorm of fatsoen.fatsoen.

Die vermindering van detail.Die vermindering van detail. Steeds herkenbaar.Steeds herkenbaar. Waneer dit nie meer herkenbaar is Waneer dit nie meer herkenbaar is

nie= nie= abstrak.abstrak.

Page 28: Kwartaal 3 ontwerp gr11

TapisserieTapisserie

Ontwerpe op swaer lap.Ontwerpe op swaer lap. MuurbehangselsMuurbehangsels

Page 29: Kwartaal 3 ontwerp gr11

TimmerhoutTimmerhout

Hout- bou, kerfwerk, houtsneewerk.Hout- bou, kerfwerk, houtsneewerk.

Page 30: Kwartaal 3 ontwerp gr11

VierbladpatroonVierbladpatroon

Oopwerkontwerp/ornamentOopwerkontwerp/ornament Blom met vier blareBlom met vier blare Blaar wat uit vier blare bestaanBlaar wat uit vier blare bestaan

Page 31: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 32: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Inleiding tot die “Arts and Inleiding tot die “Arts and Crafts” Crafts”

EngelandEngeland 1888-19101888-1910 John RuskinJohn Ruskin Keur die IndustriKeur die Industriële massaproduksie ële massaproduksie

af.af. Lê klem op die rol van die ontwerper Lê klem op die rol van die ontwerper

in die ontwerp van alledaagse in die ontwerp van alledaagse produkte.produkte.

Page 33: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 34: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Dit was ‘n reaksie opDit was ‘n reaksie op

Swak gehalte van massaproduksie Swak gehalte van massaproduksie produkte.produkte.

Die sieldodende fabrieksomgewingsDie sieldodende fabrieksomgewings Die idee dat massageproduseerde Die idee dat massageproduseerde

produkte as kuns beskou kon word….produkte as kuns beskou kon word…. Kitsch??????Kitsch?????? Die afskeep van die individuele Die afskeep van die individuele

vakman se vaardighede.vakman se vaardighede.

Page 35: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Hoe het dit gewerk?Hoe het dit gewerk?

RuskinRuskin Stig die Gilde van St. George in 1871Stig die Gilde van St. George in 1871 Vakmanne en ontwerpers werk saamVakmanne en ontwerpers werk saam Resultaat= gehalte handgemaakte Resultaat= gehalte handgemaakte

produkteprodukte

Page 36: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Doelwitte van die bewegingDoelwitte van die beweging

Reaksie teen die 19de eeu se Reaksie teen die 19de eeu se industriindustriële ontwerp.ële ontwerp.

Moedig die ontwerp van gehalte Moedig die ontwerp van gehalte produkte aan.produkte aan.

Klem op natuurlike materiale.Klem op natuurlike materiale. ““Less is more”Less is more” Verbeter verhouding tussen Verbeter verhouding tussen

ontwerper en werker.ontwerper en werker.

Page 37: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Invloede- I Middeleeuse Invloede- I Middeleeuse Gotiese StylGotiese Styl

Argitekte en kunstenaars het gevoel Argitekte en kunstenaars het gevoel dat morele standaarde afgeneem dat morele standaarde afgeneem het.het.

Keer terug na die Middeleeuse Keer terug na die Middeleeuse Gotiese Styl.Gotiese Styl.

Hoekom?Hoekom? WeerspieWeerspieël Christenwaardesël Christenwaardes

Page 38: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Invloede- II Rustieke Engelse Invloede- II Rustieke Engelse KothuisstylKothuisstyl

Page 39: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 40: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Invloede- III OntwerpInvloede- III Ontwerp

Natuurlike plant, dier- en voNatuurlike plant, dier- en voëlvormeëlvorme Mitologiese diereMitologiese diere

Page 41: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 42: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Algemene eienskappe van Algemene eienskappe van hierdie stylhierdie styl

Gebruik onversierde materiaalGebruik onversierde materiaal Ornamentasie- minimaalOrnamentasie- minimaal Ontwerpvorme van die natuur Ontwerpvorme van die natuur

geneemgeneem Handgemaakte voorwerpe en Handgemaakte voorwerpe en

kunshandwerke wat deur geskoolde kunshandwerke wat deur geskoolde mense gemaak is.mense gemaak is.

Page 43: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Algemene eienskappe van Algemene eienskappe van hierdie styl vervolg…hierdie styl vervolg…

Klem op natuurlike eenheid tussen Klem op natuurlike eenheid tussen vorm, funksie en versiering geplaas. vorm, funksie en versiering geplaas.

Op hierdie wyse het vorm sonder Op hierdie wyse het vorm sonder enige onnodige bykomende enige onnodige bykomende hoofkenmenrke op funksie gevolg.hoofkenmenrke op funksie gevolg.

Plat, monochromatiese kleurgebruikPlat, monochromatiese kleurgebruik Lyn- organiese lyneLyn- organiese lyne

Page 44: Kwartaal 3 ontwerp gr11

William MorrisWilliam MorrisAfname in

morele waardes en die gehalte

van ontwerp….GRRRRRRRR!!!

Page 45: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Ontwerp moet hervorm!!!!!

Page 46: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Hoe?Hoe?

Stig- Pre- Raphaelite BrotherhoodStig- Pre- Raphaelite Brotherhood Deel siening- beter standaarde van Deel siening- beter standaarde van

kunshandewerk.kunshandewerk. LedeLede- argitekte, kunstenaars, - argitekte, kunstenaars,

skrywers, denkers, ontwerpers, skrywers, denkers, ontwerpers, vakmanne en gewone mense.vakmanne en gewone mense.

Page 47: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Stig Morris & CoStig Morris & Co

18611861 Word later ‘n leier in ontwerpideesWord later ‘n leier in ontwerpidees Muurversiering, houtsnywerk, Muurversiering, houtsnywerk,

kleurglas, metaalwerk, kleurglas, metaalwerk, meubelproduksie.meubelproduksie.

Page 48: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Private drukkery- Private drukkery-

Kelmscott pressKelmscott press Druk op goeie gehalte papierDruk op goeie gehalte papier Gebruik tradisionele litografie en Gebruik tradisionele litografie en

houtblok drukkeryhoutblok drukkery

Page 49: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Inspirasie uit die outentiekeInspirasie uit die outentieke

Page 50: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Phillip WebbPhillip Webb

Ontwerp die “Red House” vir MorrisOntwerp die “Red House” vir Morris 18591859

Page 51: Kwartaal 3 ontwerp gr11

HOEKOM WAS DIE HUIS ONTWERP??

Page 52: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 53: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 54: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 55: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 56: Kwartaal 3 ontwerp gr11
Page 57: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Ontstaan van ‘n gildeOntstaan van ‘n gilde

Unie wat mense aan behoortUnie wat mense aan behoort Een spesifiek kunshandewerk/ vakEen spesifiek kunshandewerk/ vak Ontstaan gedurende die MiddeleeueOntstaan gedurende die Middeleeue Mense bewus- oorlewing- word deur Mense bewus- oorlewing- word deur

gesamentlike krag versekergesamentlike krag verseker Om te behoort- vakmankap voltooi Om te behoort- vakmankap voltooi

word.word. Slegs lede kon hul vakmanskap beoefen Slegs lede kon hul vakmanskap beoefen

en hul produkte by die markte verkoop.en hul produkte by die markte verkoop.

Page 58: Kwartaal 3 ontwerp gr11

Gotiese StylGotiese Styl

Argitektoniese Styl- laat MiddeleeueArgitektoniese Styl- laat Middeleeue Lang pilare, gewelfde poorte en hoLang pilare, gewelfde poorte en hoë ë

plafonne.plafonne. Gotiese skrif bestaan uit oorlade Gotiese skrif bestaan uit oorlade

letters.letters.