Download pdf - Rif web aanbieding

Transcript
Page 1: Rif web aanbieding

•Deurgee van inligting•Interaksie tussen gemeentelede

Mekaar beter leer ken

Samehorigheidsgevoel

Page 2: Rif web aanbieding

Algemene inligting• Vir mense van buite (kontakbesonderhede,eredienstye, katagesetye ens)• Aktiwiteite en bedieninge

Aan die gemeente• Preke - Power Point, Audio• Vergaderings – Kerkraads, kommisie• Gebeure ( Skolingsgeleenthede, kampe, kersspel/ passiespele ens)• Aksies ( Jeug, Vroue, Omgee, Kerkraad)• Kursesse ( hier en in ander gemeentes)• Betrokkenheid ( Aksie en verantwoordelike persone)• Jaarprogram• Weeklikse afkondiginge • Kort kennisgewings• Biblioteek

Page 3: Rif web aanbieding

Van die gemeente af•Gebedsversoek•Vraagstukke•Interessante brokkies•Mense en wyke•Opdatering van persoonlike besonderhede•Nuwe intrekkers – besonderhede

Advertensies•Vir deelname aan sekere aksies•Kundige dienste wat in die rif gelewer word

Fotoblad•“Candid camera”• Wykskamera• Jeugkamera• Kierie-kamera

Page 4: Rif web aanbieding
Page 5: Rif web aanbieding
Page 6: Rif web aanbieding
Page 7: Rif web aanbieding
Page 8: Rif web aanbieding

 25 Jaar Verjaarsdagfees

AAND EREDIENS 18:30Prediker: Dr Gavin Meistre

Teks: Kol 2:1-23Tema: Fokus op Christus!

JEUG-”Facing the Giants” Preekreeks 17:00Prediker: Ds Lieneke Louw

Tema: Wat as dit verkeerd loop!

HERVORMINGSFEES 09:00Prediker: Dr Johan van der Merwe

Teks: Rom 1:16 & 17Tema: Terug in die wêreld - maak 'n verskil!

Sondag 28 Oktober 2007

25 Jaar verjaarsdagfees

Page 9: Rif web aanbieding
Page 10: Rif web aanbieding

Leraars NG Gemeente Pretoria Garsfontein

Susan Viljoenstraat 358Garsfontein

Snowy Walkerstraat pastorie

      (012) 361-5122

Sel: 082 565 3768Sel: 082 771 1535(012) 348-9165Sel: 082 872 8581

EposEposEposEpos

Dr Johan van der MerweKapelaan Ronnie StantonDr Gavin MeistreDs Lieneke Louw

Dinsdae van agt tot tien gaan jy sukkel om 'n dominee van die gemeente in die hande te kry!Nee, hulle speel nie dan golf nie, hulle bid saam, lees saam, beplan saam en kuier saam. 'n Mens hoor dikwels lidmate opmerk: "Die dominees werk nie saam nie" of "die predikante is verdeeld" of:"Praat die predikante ooit met mekaar?"Wees verseker, ons doen dit! Soms verskil ons lekker van mekaar, maar die konsensus bly dat die Gemeente altyd eerste kom! Weet dat ons by die geleentheid elke week tyd maak om ook vir die gemeente te bid. Jy is welkom om gebedsversoeke aan die kerkkantoor deur te gee sodat ons spesifiek vir jou kan bid.Net 'n vriendelike versoek: Bid asseblief ook vir ons!Leraars

Page 11: Rif web aanbieding
Page 12: Rif web aanbieding

Kontak ons Gemeentesentrum en KerkkantoorEmmie HartmanstraatPosbus 905-001GARSFONTEINTel/Fax : 361-3618 of Faks 086 682 5840 Epos: [email protected]

Kantoorure:Maandag & Vrydag 10:00 - 13:00Dinsdag - Donderdag 08:00 - 13:00

Rassie ErasmusTel: 072 386 2964

Koster :

Ria NelOrrelis

Ria CrewsAdministratiewe Beampte :

Ester SmitAdministratiewe Beampte :

Sandra van Schalkwyk Saakgelastigde :

Page 13: Rif web aanbieding
Page 14: Rif web aanbieding
Page 15: Rif web aanbieding
Page 16: Rif web aanbieding

Hierdie is 'n webwerf wat vibreer vir Jesus Christus !!

JEUG NG KERK PRETORIA GARSFONTEIN

Kontak gerus ons Jeugleraar:Ds Lieneke LouwTel 082 872 8581Epos

"Jeugdiens" 17:00 Sondae ('n Feesdiens met lofprysing)

"Jeug Groeigroepe" vir alle Graad 7's to 12's Donderdagaande 18:30 - 21:00 Jeugsentrum

"Graad 10-12" meisies ontmoet Dinsdagaande om 16:30

"Aksie Rondom 20" Dinsdagaande 19:15 - 21:00 Jeugsentrum

Aktiwiteite gedurende skoolkwartale

 

Jaarprogram 2007 Junior Kategese

Jaarprogram 2007 Senior Kategese

Page 17: Rif web aanbieding
Page 18: Rif web aanbieding

Hope entosiasme

‘n Span wat koppe bymekaar kan sit en beplan

“n Bevelvoerder wat sal toesien dat dinge gebeur

Geheime agente om inligting te versamel

“n Paar slawe omop ‘n gereelde basis inligting op te dateer

“n begroting om onkostes te dek

Koordineerder van inligting

Page 19: Rif web aanbieding